27
Betekenis van die lewe deur Prediker Psalm 90:12 Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart mag

Pastoor allen 12 julie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Pastoor allen 12 julie

Betekenis van die lewe deur Prediker

Psalm 90:12Leer ons om ons dae so te tel dat ons ’n wyse hart

mag bekom!

Page 2: Pastoor allen 12 julie

Wie was Salomo?Prediker 1:2 -11

Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs,

dit is alles tevergeefs! Watter voordeel het die mens van al sy moeite

waarmee hy hom vermoei onder die son?

Page 3: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Die een geslag gaan, en

die ander geslag kom, en die aarde bly vir ewig

staan. En die son gaan op, en die son gaan

onder, en hy hyg na die plek waar hy opgaan.

Page 4: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Die wind gaan na die suide en slaan om na die noorde, gaan altyddeur rond, en die wind keer na sy kringloop

terug. Al die strome loop in die see, en tog word die see

nie vol nie; na die plek waarheen die riviere loop, daarheen loop hulle altyd

weer.

Page 5: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Al die dinge is so

vermoeiend, geen mens kan dit uitspreek nie; die oog kry nie genoeg van

sien nie, en die oor word nie vol van hoor nie.

Page 6: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad

niks nuuts onder die son nie.

Page 7: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Is daar iets waarvan ’n

mens kan sê: Kyk hier, dit is nuut? Dit was lankal daar in die ou tyd wat voor ons gewees het.

Page 8: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 -11Daar is geen nagedagtenis

van die voorvaders nie; en ook van die nageslagte

wat kom, sal daar geen nagedagtenis wees by die

wat later sal wees nie.

Page 9: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:14 -18Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, dit was alles tevergeefs en ’n gejaag na

wind. Wat krom is, kan nie reguit word nie, en wat

ontbreek, kan nie getel word nie.

Page 10: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:14 -18Ek het met myself

gespreek en gesê: Kyk, ék het groot en altyd groter

wysheid verwerf bo almal wat voor my oor

Jerusalem gewees het, en my hart het baie wysheid

en kennis gesien.

Page 11: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:14 -18Maar toe ek my hart daarop

gerig het om wysheid en kennis, onverstandigheid en

dwaasheid te leer ken, het ek ingesien dat dit ook ’n gejaag

na wind is. Want by baie wysheid is baie verdriet, en

wie kennis vermeerder, vermeerder smart.

Page 12: Pastoor allen 12 julie

Prediker 1:2 – 11, 1:14 -18

Alles tevergeefs Alles is sinneloosAbsoluut sinloos sê Prediker.

Page 13: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11EK het in my hart gesê: Nou ja, ek sal jou met vreugde op die

proef stel; geniet dan die goeie! Maar kyk, ook dit was tevergeefs. Van die lag het ek gesê: Dit is onsinnig! en van

die vreugde: Wat verskaf dit?

Page 14: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11Ek het in my hart daaroor nagedink

om my liggaam met wyn te verkwik — terwyl my hart my met wysheid sou lei — en om aan die dwaasheid vas te hou totdat ek

sou sien wat goed is vir die mensekinders, wat hulle moet

doen onder die hemel gedurende die getal van hulle lewensdae.

Page 15: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11Ek het groot werke onderneem:

ek het vir my huise gebou, ek het vir my wingerde geplant. Ek het vir my tuine en parke aangelê en daar allerhande vrugtebome in geplant. Ek het vir my damme gemaak om daaruit ’n bos met

jong bome te besproei.

Page 16: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11Ek het slawe en slavinne

gekoop en ook dié verkry wat in my huis gebore is; ek het ook ’n groot besitting van beeste en kleinvee gehad,

meer as almal wat voor my in Jerusalem gewees het.

Page 17: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11Ek het vir my ook silwer en

goud versamel, en ’n eiendom van konings en provinsies; ek

het vir my sangers en sangeresse verskaf en die

genoeëns van die mensekinders: lieflinge in

menigte.

Page 18: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11En ek het groot en altyd groter geword bo almal wat voor my in Jerusalem gewees het; ook het my wysheid by my gebly.

Page 19: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11En alles wat my oë begeer het, het ek hulle nie ontsê nie; my hart het ek van geen enkele

vreugde teruggehou nie, want my hart het hom verheug vanweë al my moeitevolle

arbeid, en dit was my deel van al my moeitevolle arbeid.

Page 20: Pastoor allen 12 julie

Prediker 2:1 – 11Toe het ek gekyk na al my

werke wat my hande tot stand gebring het, en al die

moeitevolle arbeid wat ek verrig het — en kyk, dit was alles tevergeefs en ’n gejaag na wind, en daar was geen voordeel onder die son nie.

Page 21: Pastoor allen 12 julie

Persoonlike ervarings.

Onder die sonPrediker 9:11

Page 22: Pastoor allen 12 julie

Prediker 9:11WEER het ek onder die son

gesien dat die wedloop nie is vir die vinniges en die oorlog nie vir die helde nie; en ook

die brood is nie vir die wyse of ook rykdom vir die slimmes of ook guns vir die verstandiges nie; want tyd en lotgeval tref

hulle almal.

Page 23: Pastoor allen 12 julie

Anderkant die son

Matteus 16:26Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as

losprys vir sy siel?

Page 24: Pastoor allen 12 julie

Matteus 6:19 - 20MOENIE vir julle skatte

bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar

diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte

bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel

nie.

Page 25: Pastoor allen 12 julie

2 Korintiers 12:1 – 4 DIT is waarlik vir my nie nuttig

om te roem nie, want ek sal kom tot gesigte en openbaringe van

die Here. Ek weet van ’n man in Christus, veertien jaar gelede —

of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek

nie, God weet dit — dat so iemand weggeruk is tot in die

derde hemel.

Page 26: Pastoor allen 12 julie

2 Korintiers 12:1 – 4 En ek weet van so ’n man — of dit

in die liggaam of buite die liggaam was, weet ek nie, God

weet dit — dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike

woorde gehoor het wat ’n mens nie mag uitspreek nie.

Page 27: Pastoor allen 12 julie

1 Korintiers 2:9 ...maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en

die oor nie gehoor en in die hart van ’n mens nie

opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom

liefhet.