1
12 Vaalweekblad, 2 Augustus - 4 Augustus 2017 Fotografie www.vaalweekblad.com VANDERBIJLPARK. - Julie is die Vander- bijlparkse Fotografiese Vereniging se hoogte- punt van die jaar, wanneer die klub se jaarkom- petisie aangebied en die jaar se toppresteerders aangewys word. Lede van die klub werk die hele jaar hard om op hierdie aand erkenning te kry. Die byeenkoms was soos altyd baie opwin- dend en strawwe, vriendskaplike mededinging was aan die orde van die dag. Die klub se foto’s was soos gewoonlik van hoogstaande gehalte en het die beoordelaars beïndruk. Elke klublid kon sy/haar 10 beste foto’s in- skryf en die algehele wenners in die verskillen- de kategorieë is deur onafhanklike beoorde- laars aangewys. Daar is in elke Ster-gradering (1 tot 5 Ster en Meester) meegeding, asook om die algehele Junior- (1 tot 3 Ster) en Senior-titel (4 Ster en hoër). Mietsie Visser is as Beste Fotograaf van 2016-17 aangewys. Haar foto “Himba Vrou” maak deel van haar tien wenfoto’s uit. In die Senior-afdeling is Haig Fourie die wenner met sy foto “Wit krapspinnekop eet in- sek”. In die Junior-afdeling is Elsje Vermeulen die wenner met haar foto “Whiskers”. Die jaar- likse Voorsitterstrofee se tema was vanjaar straatfotografie en is deur Hennie Karsten met sy foto “Helping Hands” gewen. Die Fotograaf van die Jaar in die verskillen- de Ster-graderings is: 1 Ster - Elrick du Toit; 2 Ster - Nicky Jansen van Vuuren; 3 Ster - Elsje Vermeulen; 4 Ster - Gerrie Labuschagne; 5 Ster - Renee Storm en Meester - Mietsie Visser. Daar is hierdie jaar ook sertifikate gegee aan die “Werker van die Jaar” in die verskillende Ster-graderings. Die Werker van die Jaar in die ver- skillende Ster-graderings is: 1 Ster - Nicky Jansen van Vuuren; 2 Ster - Nicolaas Louw; 3 Ster - Elsje Vermeulen; 4 Ster - Rensia Fourie; 5 Ster - Brenda Karsten en Meester - Hennie Karsten. Hennie is ook as die “Algehele Werker van die Jaar” aangewys. Die klub sien uit daarna om tydens die jaarlikse Suid-Gauteng kompeti- sie met hierdie uitstekende foto’s te gaan meeding. Hierdie spog-byeen- koms word op 2 September by Klip River Estates in Risiville gehou teen R150 per persoon. Vir meer inligting kontak Johan Brits by 082 718 8394 of [email protected] * Die klub bied weer in September en Oktober ‘n beginners-fotografie- kursus aan. Inligting kan by Henk Scheepers by 072 260 0513 of henks@attor- neys.co.za verkry word. Die kursus is daarop gemik om beginnerfo- tograwe ʼn goeie grondslag te gee in die korrek- te gebruik van kameras en toerusting. Die teo- retiese opleiding word opgevolg deur praktiese klasse in onder meer landskap; natuur; sport; makro en portret-fotografie. Die kursusgangers word ook gewys hoe om basiese fotoverwer- king in Photoshop te doen. Die kursusgelde be- loop R2 500 per persoon vir die vier dae, wat ʼn ligte ete en verversings elke dag insluit. Alle amateur fotograwe word genooi om die klubaande op die kampus van die Noordwes- Universiteit in die Sentrum vir Telematiese Leer, Samancor ouditorium, Vanderbijlpark, by te woon op die derde Vrydagaand van elke maand, behalwe Desember. Klubaande begin om 18:30. Die volgende klubaand vind plaas op 18 Augustus en die tema van die maandon- derwerp is ‘Musiek’. Hierdie onderwerp gaan fotograwe se bedrewenheid met hulle toerus- ting werklik toets. Die kontakpersoon is Johan Brits by 082 718 8394 of [email protected] Besoek ook hul Facebookblad by https:// www.facebook.com/VdbpPhotoClub waar daar gereeld interessante wenke opgelaai word. Fotoklub se jaarwenners gekroon Mietsie Visser se “Himba Vrou”. Haig Fourie se “Witkrapspinne- kop eet insek”. Elsje Vermeulen se “Whiskers”. Hennie Karsten se “Helping Hand”. Die Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging se wenners in die onderskeie Ster-graderings is onlangs aangewys. Voor van links is: Renee Storme, Brenda Karsten en Nicky Jansen van Vuuren. Agter van links is: Gerrie Labuschagne, Haig Fourie, Elrick du Toit, Nicolaas Louw, Hennie Karsten en Elsje Vermeulen.

Vaalweekblad, 2 Augustus 4 Augustus 2017 Fotografie ... · 12 Vaalweekblad, 2 Augustus 4 Augustus 2017 Fotografie VANDERBIJLPARK. - Julie is die Vander-bijlparkse Fotografiese Vereniging

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Vaalweekblad, 2 Augustus 4 Augustus 2017 Fotografie ... · 12 Vaalweekblad, 2 Augustus 4 Augustus 2017 Fotografie VANDERBIJLPARK. - Julie is die Vander-bijlparkse Fotografiese Vereniging

12 Vaalweekblad,  2  Augustus  ­  4  Augustus  2017 Fotografie www.vaalweekblad.com

VANDERBIJLPARK. - Julie is die Vander-bijlparkse Fotografiese Vereniging se hoogte-punt van die jaar, wanneer die klub se jaarkom-petisie aangebied en die jaar se toppresteerdersaangewys word.

Lede van die klub werk die hele jaar hardom op hierdie aand erkenning te kry.

Die byeenkoms was soos altyd baie opwin-dend en strawwe, vriendskaplike mededingingwas aan die orde van die dag. Die klub se foto’swas soos gewoonlik van hoogstaande gehalteen het die beoordelaars beïndruk.

Elke klublid kon sy/haar 10 beste foto’s in-skryf en die algehele wenners in die verskillen-de kategorieë is deur onafhanklike beoorde-laars aangewys.

Daar is in elke Ster-gradering (1 tot 5 Steren Meester) meegeding, asook om die algeheleJunior- (1 tot 3 Ster) en Senior-titel (4 Ster enhoër).

Mietsie Visser is as Beste Fotograaf van2016-17 aangewys. Haar foto “Himba Vrou”maak deel van haar tien wenfoto’s uit.

In die Senior-afdeling is Haig Fourie diewenner met sy foto “Wit krapspinnekop eet in-sek”. In die Junior-afdeling is Elsje Vermeulendie wenner met haar foto “Whiskers”. Die jaar-likse Voorsitterstrofee se tema was vanjaar straatfotografie en is deur Hennie Karsten metsy foto “Helping Hands” gewen.

Die Fotograaf van die Jaar in die verskillen-de Ster-graderings is: 1 Ster - Elrick du Toit;2 Ster - Nicky Jansen van Vuuren; 3 Ster - ElsjeVermeulen; 4 Ster - Gerrie Labuschagne; 5 Ster- Renee Storm en Meester - MietsieVisser.

Daar is hierdie jaar ook sertifikategegee aan die “Werker van die Jaar”in die verskillende Ster-graderings.

Die Werker van die Jaar in die ver-skillende Ster-graderings is:

1 Ster - Nicky Jansen van Vuuren;2 Ster - Nicolaas Louw; 3 Ster - ElsjeVermeulen; 4 Ster - Rensia Fourie;5 Ster - Brenda Karsten en Meester- Hennie Karsten. Hennie is ook asdie “Algehele Werker van die Jaar”aangewys.

Die klub sien uit daarna om tydensdie jaarlikse Suid-Gauteng kompeti-sie met hierdie uitstekende foto’s tegaan meeding. Hierdie spog-byeen-koms word op 2 September by KlipRiver Estates in Risiville gehou teenR150 per persoon. Vir meer inligtingkontak Johan Brits by 082 718 8394of [email protected]

* Die klub bied weer in Septemberen Oktober ‘n beginners-fotografie-kursus aan. Inligting kan by HenkScheepers by 072 260 0513 of [email protected] verkry word.

Die kursus is daarop gemik om beginnerfo-tograwe ʼn goeie grondslag te gee in die korrek-te gebruik van kameras en toerusting. Die teo-retiese opleiding word opgevolg deur praktieseklasse in onder meer landskap; natuur; sport;makro en portret-fotografie. Die kursusgangersword ook gewys hoe om basiese fotoverwer-king in Photoshop te doen. Die kursusgelde be-loop R2 500 per persoon vir die vier dae, watʼn ligte ete en verversings elke dag insluit.

Alle amateur fotograwe word genooi om dieklubaande op die kampus van die Noordwes-

Universiteit in die Sentrum vir TelematieseLeer, Samancor ouditorium, Vanderbijlpark,by te woon op die derde Vrydagaand van elkemaand, behalwe Desember. Klubaande beginom 18:30. Die volgende klubaand vind plaasop 18 Augustus en die tema van die maandon-derwerp is ‘Musiek’. Hierdie onderwerp gaanfotograwe se bedrewenheid met hulle toerus-ting werklik toets.

Die kontakpersoon is Johan Brits by 082 7188394 of [email protected]

Besoek ook hul Facebookblad by https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub waardaar gereeld interessante wenke opgelaai word.

Fotoklub se jaarwenners gekroon

Mietsie Visser se “Himba Vrou”.

Haig Fourie se “Witkrapspinne­kop eet  insek”.

Elsje Vermeulen se “Whiskers”. 

Hennie Karsten se “Helping Hand”.

Die Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging se wenners  in die onderskeie Ster­graderings  is onlangs aangewys. Voor van  linksis: Renee Storme, Brenda Karsten en Nicky Jansen van Vuuren. Agter van links is: Gerrie Labuschagne, Haig Fourie, Elrick du Toit,Nicolaas Louw, Hennie Karsten en Elsje Vermeulen.