Rejive Presentation - Sept 2012

  • Published on
    09-Mar-2016

  • View
    239

  • Download
    0

DESCRIPTION

Rouxlene Presentation

Transcript

EstetikaNuutste TegnologieDr Rouxlene Merbold Estetiese PraktisynLid van die Aesthetic and Anti-aging Medicine Society of South Africa September 2012 Anti-aging is about a desire to look like the person you feel you are inside. The objective is simply to be the best you can be. Estetiese GroeiBaby-boomers word ouer grootste populasie segment het n hor inkomste EN. * Groter blootstelling aan Kosmetiese media ( Beverly Hills 90210,Extreme Makeover, Advertensies, Rolprente, ens) * Fokus van samelewing op fiksheid en uiterlike voorkoms/ Wellness IndustryEstetika StatistiekEstetika StatistiekEstetika StatistiekBesprekings PunteAnatomie van die velVel verouderingSonbrand / SonbeddensVoorkoming van Premature VerouderingAnatomie van die VelGrootste OrgaanBedek die hele liggaamEienskappe verskillendFunksiesBeskermingReguleer ligg. tempStoor water, vet, Vitamien DSensoriese rolLaeEpidermisDermisSubkutane LaagVel laeEpidermisDunste laag (0.2-0.27mm)Opgemaak uit 3 lae (Stratum corneum, Keratonosietiese laag, Basaallaag) DermisBestaan uit:Bloedvaatjies, Limfvaatjies, Haarfollikels, Sweetkliere, Kollageen bundels, Elastien, Fibroblaste, Hialoronsuur en Senuwee punte. Word aanmekaargehou deur kollageenSubkutane LaagDiepste laag, Netwerke van kollageen en vet, Reguleer temperatuur en Beskerming(skokabsorbeerder)Estetiese Probleme van die VelSkin texture Wrinkle Acne Pigmented lesionsHair Vascular lesionsCellulite and fatEpidermisDermisSubdermal Fat& CollagenVel veroudering"You know you're getting old when you look at a beautiful 19-year-old boy and you find yourself thinking, "Gee, I wonder what his father looks like" Vel verouderingTwee ProsesseChronologiese en Foto VerouderingChronologiese Veroudering StruktureelFunksioneelMetaboliesHierdie veroudering word benvloed deur gene en omgewingsfaktore (rook, vry radikale)Vel verouderingVel verouderingChronologiese Veroudering (10%)SimptomeDro en dun velFyn plooie en lyneAbnormale bloedvateOuderdoms vlekkeBenigne en maligne veltumoreVel verouderingFoto Veroudering (80-90%)Vind plaas agv:Beskadiging van Kollageen en elastiese vesels van die velVorming van vry radikaleUV blootstelling lei tot:Sonbrand (Tan)Respons van die vel op radiasie (son of UV bed)VerrimpelingVerhoog kollageen afbraakHoeveelheid plooie is eweredig aan hoeveelheid sonlig (uitgesluit genetiese faktore)SonbrandSonbrand gee n slegs in die kort termyn n gesonde voorkomsSonlig = onsigbare UV straleUVA (95% - 320-400nm)Lagtermyn blootstelling lei tot kanker en foto verouderingPenetreer deur glasOnder 18j 50-80% van lewens UV blootstellingKinders baie sentitief hiervoor (agter in kar)Babas Melanien nog nie gevormUVB/UVC (5% - 290-320nm)Sonbrand en verkleuring van die vel asook velkankerKan nie deur glas Hoe risiko pasienteLigte vel, < 16 jaar Baie sproete en moesiesMoelik tan = maklik brandHx van velkankers / familie geskiedenis MedikasieSonbeddensSunbed / SunbadBlootstelling aan UV dieselfde as in son, maar meer intensCIEH: Sonbeddens verban < 18 jarigesVerhoogde risikos van velkankerBeskadiging van velimmuunsisteemPremature velveroudering Kunsmatige sonbrandrome is n beter alternatief (Caribbean Tan)Voorkoming van Premature VerouderingLewensstylSon beskermingPersoonlike VelsorgAanvullingsAntioksidanteVisiaMediese VelbehandelingsChemiese AfskilferingFillersBotoxMesoterapieKollageen InduksieFraksionele Laser/ IPLRadiofrekwensie / Ultraklank / UVA / Karboksie terapieCryolipolysis LewensstylDietVars Vrugte (ryk aan Vit C)Veselryke voedselGroenteAlkohol en RookWaterOefeningOntspanningSonbeskermingSonblok FDA Reels Junie 2011SPF Indikasie van beskerming teen rooiheid agv natuurlike sonlig (UVB)SPF15 92% beskermingSPF30 96.7% beskermingSPF40 97.5% beskermingUVAFisiese vs Chemiese SonblokAanwending (Frekwensie en hoeveelheid)Beskermende klere, toerustingHeliocareFernblock = Natuurlike plant ekstrakOrale fotobeskerming na n enkele toedieningVier nuwe vlakke van beskermingImmunologies LangerhansselleAnti-oksidant Inhibeer vry radikaleSellulre DNA Verminder selmutasieVel argitektuur Verminder elastien degenerasieRoom, gel, sproei, compactFDA Sonblok Reels Junie 2011Passiewe vs Aktiewe sonblootstellingPersoonlike VelsorgProdukte Duurste nie noodwendig die beste!!!5 Basiese behoeftesDagroom met SPF15NagroomSerum / Anti-oksidanteOogroomSkoonmaakmiddelVernaamste Aktiewe BestanddeleAlfa- en Polihidroksiesure (afskilfering)Anti-OksidanteBevogtigersGroeifaktorePeptiedes (bv Argereline)Vitamiene (Vit A/C/E)HidroquinoneAanvullingsVitamien AVitamien CVitamien DVitamien EMagnesiumSeleniumZinkAnti-OksidanteOvelle Sterkste orale anti-oksidant Bevat PYCNOGENOL - Plant ekstrak Verminder afbraak van kollageen en elastien 80% blokkade van ensieme 37% vermindering van hormonale pigmentasie Geen interaksie met medikasieDie GesigVisia Complexion AnalysisVisia Complexion AnalysisVisia Complexion AnalysisVisia Complexion AnalysisVisia Complexion AnalysisVisia Complexion AnalysisBotox Botox Vinnigste groeiende kosmetiese prosedure in die estetiese industrie.Bakteriele toksien Veiligste beskikbare produk vir die reduksie van plooie. Verminder of verwyder plooie sonder sjirurgie. Geen verdowing nodig. Minimale newe effekte. Werk na 7 dae vir 3-4 maande Effek is omkeerbaar. Botox Botox Botox Botox Botox Botox Botox Botox Voor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaFillersFillersKitsbehandeling vir plooie, diep lyne, vel voue en dun lippeHelder gel wat onder vel ingespuit wordNie permanent (6 12 maande)Geen diere produkteBehandeling neem 10-30 minWerk onmiddellikMeer as 6 miljoen behandelings sedert 1996 in meer as 70 landeMeer as 300 tipes (hialoronsuur/Ca-hidroksieapatiet)FillersFillers - FabonacciFillersVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaChemiese AfskilferingChemiese AfskilferingBehandeling deur middel van chemiese substanse wat reageer met die oppervlakkige lae van die vel, en dan gekontroleerde skade op verskillende vlakke van die vel veroorsaak, en daardeur die oppervlakkige en diep dermale strukture stimuleer vir hernuwing.Indikasies vir chemiese afskilferingFyn lyne en plooieOnewe velskakerings (hiperpigmentasie)Growwe veltekstuurAfgematte voorkomsOppervlakkige littekens bv akneeVoor en NaNa 6 Peels (1 / maand) Voor en NaMicrodermabrasionMicrodermabrasionMeganiese afskilfering van dooie laagFyn kristalle word deur apparaat oor vel gesprei wat lei tot velhernuwingMesoterapieMesoterapie Klein hoeveelhede vitamiene, minerale, medikasie en ander nutriente deur klein inspuitings in die middel laag van die vel ingespuit (mesoderm) Aanwending Verjonging van die gesig, nek, bors en hande Selluliet afbraak Liggaams modelleringMesoterapieVoor en NaPerkutane Kollageen InduksieMikro naaldjies penetreer die velWondvormasie lei tot helings reaksie magdom groeifaktore afgeskeiDermaroller (verfroller) met 192 naaldjiesKosmetiese rollerMediese rollerGaan waarskynlik laser vervang20-30 minuut prosedurePerkutane Kollageen InduksieLaser / IPL Laser / IPLHo energie ligstrale wat vel afskilfering en produksie van kollageen stimuleerLaser / Lig penetreer voorafbepaalde diepte van die vel en teiken spesifieke probleemHaar verwydering, vaskulere letsels, kollageen stimulering en ouderdoms vlekkeVerskillende tipes IPL en LasersMediese LasersUitsonderlike resultate met bykans geen ongeriefCE en FDA goedgekeurVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaFraksionele LaserFraksionele LaserCO2 / Erbium LaserAffekteer slegs klein areaVinnige herstelKollageen stimulasieKleiner RisikoIndikasiesFyn lyne en diep plooieSonvlekke en pigmentasieAknee skade en littekensGrowwe veltekstuurVerkleining van porieeWerkingVoor en NaVoor en NaAnder tegnologieeRadiofrekwensieUltraklankInfrarooiPDTKarboksie terapieSpinnekopareKleiner spataarFunksioneer nie bloed dam opOppervlakkige veneuse sisteem 85%Die veneuse sisteem 15%SpinnekopareSpatareSpataarkouse verminder simptomeChirurgieEffektiefHospitalisasieNarkoseLetselsSpinnekopaartjiesSkleroterapieKouterisasie Nie altyd effektiefLaser Nie altyd effektiefBehandelingsSpesiale vloeistof binneaarsAartjie droog op liggaam absorbeerSpreekkamer behandelingPermanente oplossing vir huidige areSkleroterapieBehandelingsVelaSmoothNie sjirurgiese, nie indringende selluliet vermindering sisteem vir arms, boude, bene en maagFDA goedgekeurMeer as 80% van vrouens bo 20 jaar het selluliet afgesien van gewig en liggaamsbouGebruik kombinasie van Infrarooi lig, bipolre radiofrekwensie en weefsel masseringVoor en NaVoor en NaVoor en NaVoor en NaKriolipolise (Coolsculpt)AgtergrondNie IndringendVermindering van vet deur verkoelingSelektief en veiligFDA 20% tot 44%Resultate 8 weke en laterEen uur behandelingGeen verdowingAnder TegnologieLaser LipoUltrashapeVelashapeNature gives you the face you have when you are 20, life shapes the face you have at 30, but it is up to you to earn the face you have at 50! Coco Chanel Rejive429A Queens CrescentLynnwoodRejiveDankieHerstel na n jeugdige voorkomsHormoneHo estrogeen = hor water en kollageen inhoud = jonger voorkomsVit C (askorbiensuur)Vit C help met produksie van kollageen en help met sel omsetAntioksidantOnstabiliteitKonsentrasieOraalVitamien E (Alphatecoferol)AntioksidantBevogtigerBeskerm teen UVBLitteken herstelEet reg (New Scientist 2001)Groente, bone, vis, laevet melk, tee, ens.Nie gaskoeldrank, pasta, rooi vleis, ens.Herstel na n jeugdige voorkomsVoor en NaHerstel na n jeugdige voorkomsVitamien A derivate (Retinoiede)Meeste wetenskaplike bewys en navorsingVerhoog produksie van selle en kollageen / vel afskilferingVermindering van sebum / vergroting van talgkliereVerhoog sonsensitiwiteitEffektiewe konsentrasies slegs op voorskrif beskikbaarRenova / Retin A / RoaccutaneNatuurlike skoonheids resepteBehandelings gebasseer op kruie en natuurlike bestanddele voed vel en detoksifiseer, maar geen wetenskaplike bewyse********