4
33 Die Sportvrouens van PHS vir 2013 is Janét Stander, Hoër- skool en Janke van Schalkwyk, Laerskool. Die Sportmanne is Freddie Visser, Laerskool en JJ Stander, Hoërskool. Terence Brown staan by hulle. Terence Brown saam met PHS se eie Proteas, Tinus Bronkhorst en Wickus Bronkhorst. Die twee broers verteenwoordig die 2012 Proteaspan vir kickboxing. PHS vereer sy sportmanne en sportvroue Stephan Breunissen, gr 12 en Corné Wium, gr 9 is aangewys as onderskeidelik die beste senior en beste junior rugbyspeler in die Hoërskool. Janét Stander, gr 8 en Carla Smit, gr 12 is onder- skeidelik die beste junior en beste senior netbalspelers in die Hoërskool. Terence Brown saam met Jamile Sait, beste junior krieketspeler en Wynand Smit beste senior krieketspeler in die Hoërskool. Boland o/12 kaptein Stass Nel, gr 6- leerder by PHS is pas aangewys as kaptein van die Boland o/12 rugbyspan. Baie geluk Stass!

Piketberger Okt 2013 (5)

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Piketberger Okt 2013 (5)

33

Die Sportvrouens van PHS vir 2013 is Janét Stander, Hoër-skool en Janke van Schalkwyk, Laerskool. Die Sportmanne

is Freddie Visser, Laerskool en JJ Stander, Hoërskool. Terence Brown staan by hulle.

Terence Brown saam met PHS se eie Proteas, Tinus Bronkhorst en Wickus Bronkhorst. Die twee

broers verteenwoordig die 2012 Proteaspan vir kickboxing.

PHS vereer sy sportmanne en sportvroue

Stephan Breunissen, gr 12 en Corné Wium, gr 9 is aangewys as onderskeidelik die beste senior en beste

junior rugbyspeler in die Hoërskool.

Janét Stander, gr 8 en Carla Smit, gr 12 is onder-skeidelik die beste junior en beste senior

netbalspelers in die Hoërskool.

Terence Brown saam met Jamile Sait, beste junior krieketspeler en Wynand Smit beste senior

krieketspeler in die Hoërskool.

Boland o/12

kaptein

Stass Nel, gr 6-leerder by PHS

is pas aangewys as

kaptein van die Boland o/12 rugbyspan.

Baie geluk

Stass!

Page 2: Piketberger Okt 2013 (5)

34

Level 3, agter van links Elné Burger (Silwer), Pamela Booys (Goud) en Sumarie Hanekom (Silwer).

Voor Annyda Janse (Silwer), Marelise Crous (Silwer) en Renate Coetzee (Silwer).

Ritmiese Gimnaste

Op 31 Augustus het die ritmiese gimnaste deel- geneem aan die Boland Kampioenskappe en het as volg gevaar, Level 1 en 2, agter van links Madelein van Zyl (Level 1 - Silwer); Elsje Basson (Level 2 -

Silwer) en Lené Nelson (Level 1 - Silwer). Voor Erna Koegelenberg (Level 1 - Brons); Lené Kruger (Level 1

- Silwer) en Anette Bruwer (Level 2 - Silwer).

Hierdie groep Ritmiese gimnaste het die volgende prestasies behaal in hul onderskeie ouder-

domsgroepe op die Boland Kampioenskappe op 31 Augustus 2013. Hulle verteenwoordig ook dan die Boland span in Durban tydens die SA Kampioen-

skappe gedurende 21 tot 25 September 2013. Level 4+ en groep, agter van links Yvona Louw (Level 5 - 1ste), Ané Nelson (level 6 - 1ste), Magdel Coetzee

(Level 9 - 1ste) en Christine vd Merwe (Level 5 - 2de). Middel Shanda Whitfield (Level 5 - 2de), Mia Oberhol-

zer (Level 4 - 1ste & groep - 1ste) en Jade Wilson (Level 4 - 4de & groep 1ste). Voor van links Mílah Baard (Level 4 - 1ste), Pamela Booys (groep 1ste), Franzel Basson (Level 5 - 3de), Elné Burger (groep

1ste) en Nicole Steyn (Level 5 - 1ste). Foto’s: Chrisna Baard

Flip van Niekerk e: [email protected] * m: 082 615 6747 t: 022 913 1539 * Kellermanstraat 4 * Piketberg * 7320

Alison se Swemskool 8 lesse @ R280

1e kursus 9—20 Desember 2e kursus 6—16 Januarie

Kontak A. Müller 073 229 2855

Page 3: Piketberger Okt 2013 (5)

35

Page 4: Piketberger Okt 2013 (5)

36