44

PowerPoint Presentation · • 8. maag • 9. pop • katjie • boomhuisie • Tumi’tjie • prentjie • kussinkie • pizzatjie • bordjie • magie • poppie. Trappe van vergelyking

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Verkleinwoorde

    • tuin• foto• ma• malva• wa• straat• mond• pad

    • tuintjie• foto’tjie• ma’tjie• malvatjie• waentjie• straatjie• mondjie• paadjie

  • Verkleinwoorde

    • kar• bos• bak• ongeluk• duim• piering

    • karretjie• bossie• bakkie• ongelukkie• duimpie• pierinkie

    pierinkie

  • Vrae

    • 1. kat• 2. boomhuis• 3. Tumi• 4. prent• 5. kussing• 6. pizza• 7. bord• 8. maag• 9. pop

    • katjie• boomhuisie• Tumi’tjie• prentjie• kussinkie• pizzatjie• bordjie• magie• poppie

  • Trappe van vergelyking

    • stout stouter stoutste• soet soeter soetste• vinnig vinniger vinnigste• slim slimmer slimste

  • Luister en Kyk

    • Naam: ………….…………… Graad: ………………

    • Luister na die volgende liedjie en beantwoorddan die vrae. Kyk mooi na al die prentjies:

  • • 1. Hoe weet ons die seun in die video is ‘n cowboy? (2)• Hy dra cowboystewels en ‘n cowboyhoed.• 2. Wat is die cowboy se van? (1)• Koekemoer.• 3. Waar woon die cowboy? (1)• In die Klein-Karoo.• 4. Hoe weet ons dat dit baie droog is waar hy woon? (1)• Daar is net sand en Karoobossies.• 5. Wie is Shorty? (1)• Sy kameelperd.• 6. Wat gebruik die cowboy sodat Shorty vinniger kan ry? (1)• ‘n Sweep.• 7. Hoe lyk die skurke wat hy jaag? (2)• Wreed. Boosaardig. Een het ‘n boggelrug en dra net swart. Sy tande is

    goudgeel.

    • 8. Kies een van die volgende woorde om die sin te voltooi:Die cowboy is baie (kwaad, kalm, bang) as hy die skurke jaag. (1)

    • kalm

  • sweep rewolwer doer geld tronk

    pierings kameelperd perd wakker braaf

    stofwolk rooi X kettie diamante

    bromponie getroue Shorty swart volstruiseier

    donkie Karoobossies skurke vuurpyl geel

  • Byvoeglike naamwoord

    Voor

    • Skiewie se wrede oë• Sy getroue kameelperd• Die vinnige kameelperd• Die lang kameelperd

    Na

    • Skiewie se oë is wreed• Sy kameelperd is getrou• Die kameelperd is vinnig.• Die kameelperd is lank.

  • Intensiewe vorme

    • baie rooi = • baie geel = • baie swart = • baie groen =

    • bloedrooi• goudgeel• pikswart• grasgroen

  • Trappe van vergelyking

    • kort• vinnig• groot• wreed• braaf• rof• hoog• lank• slu• boosaardig• goed

    • korter kortste• vinniger vinnigste• groter grootste• wreder wreedste• brawer braafste• rowwer rofste• hoër hoogste• langer langste• sluwer sluuste• meer boosaardig mees boosaardige• beter beste

  • Vrae

    1. kalm

    2. lelik

    3. tevrede

    4. plat

    5. grof

    6. geroes

    • kalmer kalmste• leliker lelikste• meer tevrede mees tevrede• platter platste• growwer grofste• meer geroes mees geroeste

  • Pas die regte sin by die regte prent.

    1. Sy tande is goudgeel.

    2. Hy dra ‘n swart leerbaadjieen ‘n swart broek.

    3. Met wrede oë gluur hygrynsend na Koekemoer.

    4. Die skurk lyk skrikwekkendmet sy boggelrug enstoppelbaard.

    5. Sy stewels is bloedrooi.

    6. Om sy mond skuim ‘n grillerige grynslag.

  • Kwartet

    1. Diere

    2. Plante

    3. Lande

    4. Stede

    5. Seuns

    6. Meisies

    7. Motors

    8. Rugbyspanne

    • Diere• olifant• leeu• bok• kameelperd