2
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 4 20-24 April 2020 Memo: 1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp. b. ‘n Lys simbole met hulle betekenisse. 2.a. By die Spar draai regs in Maroelastraat. In Maroelastraat ry jy reguit aan vir 600m (voorbeeld) totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit aan en aan jy linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in. OF By die Spar draai links in Derde straat. Ry reguit aan vir 100m (voorbeeld) totdat jy by ‘n stopstaat/robot (voorbeeld) kom. Draai regs en ry vir 600m (voorbeeld) reguit aan totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit aan en aan jy linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in of by die robot draai links , ry vir 50m aan en draai dan regs.

Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../04/...20-24-April.docx · Web viewMemo: 1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../04/...20-24-April.docx · Web viewMemo: 1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 4

20-24 April 2020

Memo:1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp.

b. ‘n Lys simbole met hulle betekenisse.

2.a. By die Spar draai regs in Maroelastraat. In Maroelastraat ry jy reguit aan vir

600m (voorbeeld) totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit

aan en aan jy linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in.

OF

By die Spar draai links in Derde straat. Ry reguit aan vir 100m (voorbeeld) totdat jy

by ‘n stopstaat/robot (voorbeeld) kom. Draai regs en ry vir 600m (voorbeeld) reguit

aan totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit aan en aan jy

linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in of by die robot draai links , ry vir 50m

aan en draai dan regs.

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../04/...20-24-April.docx · Web viewMemo: 1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp

3. By Thabo se huis draai jy regs in Koedoestraat, jy ry vir 50m (voorbeeld) reguit

aan tot by die stopstraat/robot (voorbeeld). Draai links in Impalastraat tot by die

stopstraat/robot (voorbeeld). Draai dan regs in Hoofstraat en ry vir 750m (voorbeeld)

reguit aan. By die 2de stopstraat/robot (voorbeeld) ry jy vir nog 70m (voorbeeld) aan,

draai dan regs dan is jy by die polisiestasie.