9
Gr. 3 Huiswerk vir Week 9 (25 - 28 Mei) Maandag : Wiskunde: bl 127 en 128 X7 en ÷7 Woordsomme Afrikaans: Bl 124 en 125 Sw en hfw bl 17 5 sinne Skrif: oe - is doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 71 Dolch words pg 17 Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Dinsdag: Wiskunde: bl 129 en 130 X7 en ÷7 woordsomme Afrikaans: Bl 126 en 127 Sw en hfw bl 17 Skrif: es - rs doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 72 Dolch words pg 17 5 sentences Lees: Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels Woensdag: Wiskunde: bl 131 en 132 X7 en ÷7 Woordsomme Afrikaans: Bl 128 en 129 Sw en hfw bl 17 Skrif: os - oo doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl) Engels: Pg 73 Dolch words pg 17

Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

Gr. 3 Huiswerk vir Week 9 (25 - 28 Mei)

 

Maandag :  

Wiskunde:  bl 127 en 128      X7 en ÷7 

Woordsomme

Afrikaans:  Bl 124 en 125      Sw en hfw bl 17

                                                 5 sinne 

Skrif: oe - is doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)

Engels:       Pg 71    Dolch words pg 17      

 

Lees:  Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

 

Dinsdag: 

Wiskunde:  bl 129 en 130       X7 en ÷7 

woordsomme

Afrikaans:  Bl 126 en 127      Sw en hfw bl 17

Skrif: es - rs doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)                    

Engels:       Pg 72    Dolch words pg 17 5 sentences

Lees:  Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

 

Woensdag: 

Wiskunde:  bl 131 en 132      X7 en ÷7 

Woordsomme

Afrikaans:  Bl 128 en 129         Sw en hfw bl 17

Skrif: os - oo doen in lyntjiesboek (sien aangehegte bl)                

Engels:       Pg 73     Dolch words pg 17 

Lees:  Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

 

Donderdag: 

Wiskunde:  bl 133 en 134      X7 en ÷7 

Woordsomme

Afrikaans:  Bl 130 en 131       Sw en hfw bl 17                

Engels:       Pg 74          Dolch words pg 17 

Lees:  Elke dag aanvullende lees vir Afrikaans en Engels

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

GRAAD 3 WOORDPROBLEMEWeek 9

MAANDAG

1. Cara het 'n aantal sent in haar beursie. Sy koop 'n pakkie skyfies vir 56c. Nou het sy nog 9c in haar beursie. Hoeveel geld het sy aan die begin gehad?2. 'n Vrugteboord het 30 appelbome wat in rye geplant is. Daar is 6 bome in elke ry. Hoeveel rye is daar?3. Die bouer het 'n paar sakkies sement . Hy koop nog 17 sakkies by. Nou het hy 60 sakkies sement. Hoeveel sakkkies sement het hy eers gehad?

DINSDAG

1. In 'n klaskamer is daar 25 banke wat in rye uitgepak is. In elke ry is daar 5 banke. Hoeveel rye met banke is daar in die klaskamer?2. Sonja het 12 lekkers in haar kosblik. Ronel het 35 lekkers meer. Hoeveel lekkers het Ronel in haar kosblik?3. Pa het R157 in sy een bankrekening en R789 in sy ander rekening. Hoeveel geld het hy altessam in die bank?

WOENSDAG

1. Pa het 70 boeke. Hy pak hulle op 5 rakke in die boekrak. Hoeveel boeke gaan op elke rak wees?2. Die slagter het 48 kg biltong. Vier mense koop die biltong. Hoeveel kg biltong het elke persoon gekoop as hulle elkeen ewe veel biltong gekoop het?3. By die Randse Paasskou het hulle 629 rooi ballonne opgeblaas en 276 blou ballonne. Hoeveel ballonne was daar altesaam?

DONDERDAG

1. Ons moet altesaam 30 somme skryf. Daar is 6 kinders wat somme skryf. Hoeveel somme skryf elke kind?2, Leon gaan vir twee weke Japan toe. Hy neem 2 langbroeke saam. Hoeveel verskillende hemde moet hy saam neem om elke dag anders te lyk?3. Verdeel 66 toffies gelykop tussen 6 kinders. Hoeveel toffies kry elke kind?

Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

Skrif bladsy.

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

Tema 6:Sonnige Suid-Afrika

Week 2

Spelwoorde:

luiperds wolklosedoringbome kilometerskompetisie stadionleisels sywaartsverskriklike 10. gelukkig

Hoëfrekwensie woorde:

vandag verder vindvang verniet voëlvanaand verstaan vroeg

10. vanself 11. vertel 12. vrou13. veld 14. vinnig 15. vyf

Dolch words:

these nextBegan firstboy workanimals lots

Page 5: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

never 10. need

Page 6: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek
Page 7: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek

*Hierdie werk word slegs bespreek en mondeling gedoen.

Page 8: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-3-Huiswerk-25-29-Mei.docx · Web viewboy work animals lots never need * Hierdie werk word slegs bespreek