25
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 10 Punte: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1

NOVEMBER EKSAMEN 2015

GRAAD 10

Punte: 150 TYD: 2½ ure

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 2 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan ‘n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. ALLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme, vloeidiagramme of tabelle slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik nie. Jy moet ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 3 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING A VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.

1.1.1 Die mees belangrikste funksie van die selwand in die plantsel is om:

A B C D

dehidrasie te voorkom te voorkom dat sekere stowwe die sel verlaat ongewensde oplossings uit die sel te hou produseer lignien wat die sel ondersteun

1.1.2 Watter van die volgende is verantwoordelik vir berging en vertering

in ‘n sel?

A B C D

chloroplaste lisosoom ribosoom nukleus

1.1.3 Die siekte wat veroorsaak word deur ‘n te kort aan vitamiene D is … A

B C D

Skeurbuik Pellagra Ragitis Beri beri

A

B C D

Epidermisselle Xileem Palissadeselle Kutikula

1.1.4 Watter een van die volgende selle is hoofsaaklik verantwoordelik vir fotosintese?

1.1.5 Die sentriool …

A B C D

funksioneer in die sel gedurende mitose. is ‘n klein DNA/DNS-bevattende organel in die nukleus. kom slegs in ‘n plantsel voor. is ‘n klein draadagtige struktuur in die nukleoplasma

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 4 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

(i) fibula

(ii) ilium (iii) tibia (iv) femur

Watter van die volgende is bene van die onderbeen?

(i) Twee dogterselle word gevorm

(ii) Die dogterselle is identies aan die oorspronklike sel. (iii) Die dogterselle het dieselfde chromosoomgetal as die

ouersel. (iv) Is ‘n vorm van voortplanting in sommige organismes.

(8 X 2) (16) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elkeen van die volgende beskrywings.

Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3

‘n Beweging van molekules vanaf ‘n streek met hoër konsentrasie na ‘n streek met ‘n laer konsentrasie. Tipe spierweefsel wat voorkom in die menslike hart. Die stof waarop ‘n ensiem inwerk.

1.1.6 Die groeipunte van die wortel bestaan hoofsaaklik uit …

A B C D

begeleidende selle. epidermale selle. meristematiese weefsel. geleidingsweefsel.

1.1.7 Bestudeer die volgende bene wat voorkom in die menslike liggaam:

A B C D

(i) en (ii) (ii) en (iii) (i) en (iii) (i) , (ii) en (iv)

1.1.8 Lees die volgende oor die proses van mitose.

A B C D

(i), (ii) en (iv) (i), (ii) en (iii) (ii), (iii) en (iv) (i), (ii), (iii) en (iv)

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 5 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9

Die boublokke van proteïene. ‘n Mineraal wat algemeen gevind word in melkprodukte en in bene. Die proses waar een sel van ‘n organisme gestimuleer word om te ontwikkel in ‘n kopie van die oorspronklike organisme. Bloedselle sonder nukleï. Die belangrikste anorganiese oplosmiddel in die natuur. Die basiese element van alle organiese komponente. (9x1)

(9)

1.3 Dui aan watter een van die stellings in KOLOM I van toepasssing is op

SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die toepaslike vraagnommer (1.3.1 to 1.3.6) in jou ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II

1.3.1 Verdeling van die sitoplasma A. sitokinese B. kariokinese

1.3.2 Voorbeeld van ‘n anorganiese component

A.plante B. water

1.3.3 Spierweefsel A. willekeurig B. onwillekeurig

1.3.4 Geassosieer met verwelking A. blare verloor uitermatige hoeveelheid water B. vind plaas op warm, droë dae

1.3.5 Tipe skelet wat voorkom in mense

A. eksoskelet B. endoskelet

1.3.6 Geproduseer deur beenmurg A: rooibloedselle B: bloedplaatjies

(6 x 2) (12)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

1.4 Ondersoek die onderstaande diagram van ‘n sel en beantwoord die vrae wat volg.

1.4.1

1.4.2

1.4.3

Identifiseer die diagram hierbo.

Gee TWEE sibare redes vir jou antwoord in 1.4.1 hierbo.

Teken en benoem die struktuur wat deur A aangedui word in die

diagram.

(1) (2)

(5) (8)

1.5 Voltooi die volgende tabel deur slegs die nommers (1.5.1 tot 1.5.5) en die korrekte antwoord langs dit neer te skryf in jou ANTWOORDEBOEK.

Selorganel Funksie Kom voor in

plante/diere/beide

Selmembraan Diffusie van stowwe Beide plante en diere

Golgi-liggaampie 1.5.1 1.5.2

1.5.3 Sellulêre respirasie 1.5.4

Selwand 1.5.5 Slegs plante

x

(5)

TOTAAL AFDELING A: 50

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 7 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING B VRAAG 2

2.1 Bestudeer die volgende diagramme wat die verskillende fases van mitose

voorstel.

2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4

Verskaf byskrifte vir strukture A, B, C en D. Deur SLEGS gebruik te maak van NOMMERS, rangskik die fases in die regte volgorde. Skryf neer hoeveel chromosome voorkom in ‘n dogtersel aan die einde van die proses aangetoon hierbo. Stel TWEE redes voor waarom mitose biologies belangrik is.

(4) (5) (1) (2) (12)

D

C

5 4

1 2 3

A B

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 8 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.2 Die onderstaande grafiek toon die resultate van ‘n eksperiment waarin

ensiemaktiwiteit by verskillende temperature waargeneem is.

2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Wat was die doel van die eksperiment? Noem die afhanklike veranderlike in die eksperiment. Noem TWEE veranderlikes wat konstant gehou moet word gedurende hierdie eksperiment. Noem TWEE maniere waarop verseker kan word dat die resultate van die eksperiment meer betroubaar is. Waarom neem die ensiemaktiwiteit af wanneer die temperatuur hoër as 40˚C is?

(2) (1) (2) (2) (2) (9)

Optimale temperatuur

Temperatuur in ˚C

Ens

iem

aktiw

iteit

%

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 9 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.3

Bestudeer die onderstaande struktuur van ensiemaktiwiteit en beantwoord

die vrae wat volg.

.

2.3.1

2.3.2 2.3.3

Vanuit die diagram, watter LETTER is ‘n voorstelling van ‘n … (i) produk

(ii) substraat

(iii) ensiem

Gee TWEE funksies van ensieme. Verduidelik waarom ensieme optimale temperatuur benodig.

(1)

(1)

(1)

(2) (2) (7)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 10 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.4.1 Noem TWEE veranderinge wat die leerders sal kan waarneem na ‘n

paar ure.

(2)

2.4.2 (a) Noem die proses waardeur die watermolekules in die

eksperiment beweeg?

(b) Gee ‘n rede vir jou antwoord.

(1)

(1)

2.4.3 Is die proses genoem in 2.4.2 (a) ‘n aktiewe of ‘n passiewe proses?

Verduidelik jou antwoord.

(3) (7)

2.4 In die onderstaande diagram, word ‘n opgestelde eksperiment in ‘n graad 10 klas aangetoon. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Suikeroplossing

Kopspeld om aartappel in plek te hou

Aartappel

Suiwer water

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 11 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

2.5 Bestudeer die diagram van ‘n paar selle wat langsaan mekaar is en beantwoord

die vrae wat volg.

2.5.1 Watter proses vind plaas in sel C? (1)

2.5.2 Noem EEN van die stowwe in die selmembraan wat betrokke is in die

proses.

(1)

(2) 2.6 Noem enige DRIE elemente wat ‘n deel uitmaak van DNA/DNS of RNA/RNS. (3)

TOTALE PUNTE VRAAG 2: 40

Sitoplasma Plasmamembraan

Selwand

Nukleus

Vakuool gevul met selsap

Plastiede

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

VRAAG 3 3.1 ‘n Dogtertjie het van haar fiets afgeval en die X-straal wat geneem is toon die skade

aan haar arm. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1 Identifiseer die bene gemerk:

(a) X

(b) Y

(1)

(1) 3.1.2 Identifiseer die skade op been:

(a) X (1)

(b) Y (1)

3.1.3 Onderskei tussen:

(a) verstuit

(b) fraktuur

(c ) ontwrigting

(6)

3.1.4 Watter tipe van gewrig word voorgestel in die diagram hierbo? (2)

(12)

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 13 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.2 Die diagram hieronder is ‘n voorstelling van ‘n gedeelte van die skeletsisteem. Beantwoord die vrae wat op die onderstaande diagram gebaseer is.

3.2.1

3.2.2

Is die diagram ‘n voorstelling van ‘n gedeelte van die aksiale- of

aanhangskelet?

Stel die hooffunksie van die gedeelte van die skelet geïdentifiseer in 3.2.1

hierbo.

(1)

(2)

3.2.3 Verskaf die name van die dele wat A, B en C genommer is. (3)

3.2.4 Noem die beensiekte wat mense affekteer as gevolg van ‘n gebrek of kalsium

by:

(a) klein kinders

(b) volwassenes

(1)

(1)

(8)

Torakale werwels

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 14 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

TRADIDIONELE AFRIKA MEDISYNE

Tradisionele geneesers van Suid-Afrika is praktisyns van tradisionele Afrika medisyne in Suiderafrika. Hulle vervul verskillende sosiale en politieke rolle in die gemeenskap, insluitend waarsêery, genesing van fisiese, emosionele en spirituele siektes, rigtinggewers ten opsigte van geboorte of doodsrituele, vind van verlore vee, beskerming van krygsmanne, teenwerk van hekse, vertelling van geskiedenis, die kosmos en die mites van hulle tradisies. Baie plante word oorbenut en raak uitgewis. Ashwagandha is ‘n plant en dit het kragtige gebruike as ‘n tonikum vir probleme met die immuunsisteem en stres. In voorkoms is dit gewoon, maar deur die opgrawing van die wortels vind mens ‘n baie kragtige medisyne. Boophane Disticha is ‘n voorouerlike medisyne. Daar word vermoed dat dit deur die San as ‘n spirituele medisyne gebruik is – skubblare van bolle is in hul grafte gevind. Wilde gemmer, isiphephetho, word gemeng met ander plante vir respiratoriese infeksies soos griep, verkoue en word gebruik vir pyn – waarskynlik het dit anti-inflammatoriese eienskappe van die essensiële olies wat dit bevat. Hierdie plant word ook heeltemal oorbenut en word daarom bewaar. Impepho-verskeie Helichrysum spesies het ‘n belangrike plek in Suid-Afrikaanse genesing. Rhoicissus tridentata of die wilde druif is ‘n lieflike rankplant met ‘n groot rooi knol. Die ekstrak vanuit die knol help om geboorte te fasiliteer. In Swaziland en Suid-Africa, is daar ‘n beperking op die versameling van Alepidea amatymbica wortels, Siphonochilus aethiopicus en Agapanthus umbellatus rhizome.

3.3.1

3.3.2

3.3.3

3.3.4

Noem TWEE plante van medisinale waarde wat gebruik word deur

tradisionele geneesers, wat huidiglik baie skaars geraak het.

Lys TWEE redes waarom baie pasiënte, veral in die landelike gebiede

tradisionele genesers besoek.

Verduidelik kortliks waarom tradisionele genesers nie toegelaat moet

word om vrylik en soveel as hulle wil, van die plante mag gebruik nie.

Stel VIER siektes wat behandel kan word deur die gebruik van

tradisionele medisyne.

(2)

(2)

(2)

(4)

(10)

3.3 Lees die volgende paragraaf deur en beantwoord die vrae wat volg:

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 15 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.4.1 3.4.2 3.4.3

Stel die doel van die ondersoek hierbo. Noem TWEE prosesse waardeer plante water verloor deur die blare. Die leerder het die volgende resultate verkry deur gebruik te maak van die verbeterde apparaat na 24 ure:

Volume van die water in die maatsilinder (cm3)

Aan die begin 120

Na 24 uur

88

Watter persentasie van die water van die maatsilinder was deur die plant geabsorbeer? Toon alle bewerkings.

(1) (2) (3)

3.4 ‘n Leerder het die volgende apparaat gebruik om ‘n ondersoek te doen oor die

waterverlies, van ‘n aktiewe groeiende plant, deur die blare. Die hele

apparaat was blootgestel aan die eksterne atmosfeer.

Blaaragtige stingel

Maatsilinder

Appraat wat waterverlies illustreer

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 16 MOD/November 2015 NSS

Kopiereg voorbehou

3.4.4 Gee ‘n voordeel van ‘n plant wat water verloor deur die onderste oppervlak en nie vanaf die boonste oppervlak nie.

(2)

3.4.5 Noem twee faktore wat die tempo van waterverlies kan affekteer. (2) (10)

Totaal Vraag 3 (40)

TOTAAL AFDELING B: 80 AFDELING C VRAAG 4

Beskryf die absorbering van water deur ‘n wortelhaar vanuit die grond tot in

die xileemvate van die plant. Verduidelik ook DRIE maniere hoe die struktuur van die xileem gepas is vir die opwaartse vervoer van water in die plant.

Inhoud

Sintese

(17) (3)

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm

van vloeidiagramme, diagramme of tabelle nie.

TOTAAL AFDELING C:

GROOT TOTAAL

20 150

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAPPE V1

NOVEMBER EKSAMEN 2015

GRAAD 10 MEMORANDUM

PUNTE: 150 TYD: 2½ URE

Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 2 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENKSAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.

Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ‘n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.

Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/ni;;;;;;;;e korrek is nie.

3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ‘n deel vereis word.

Lees alles en krediteer die relevante dele.

4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.

Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.

Kandidate sal punte verbeur.

6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings

wat vereis word. Kandidate sal punte verbeur.

7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word.

Kandidate sal punte verbeur.

8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.

Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9. Nie-erkende afkortings.

Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer.

Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.

Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute.

Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie.

Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders

om). Geen krediet nie.

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 3 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

15. As eenhede van mate nie aangedui word nie. Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op

verskillende maniere aangebied kan word.

17. Opskrif.

Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle ens.) moet van ‘n opskrif voorsien word.

18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).

Slegs ‘n enekele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ‘n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, beoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale..

19. Geen veranderinge mag aan die memorandum aangebring word sonder

konsultasie met die provinsiale/distrik moderators nie.

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 4 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8

D33 B33 C33 C33 A33 C33 C33 D 33 (8 x 2)

(16)

1.2 1.2.1 Diffusie3

1.2.2 Hartspiere3

1.2.3 Substraat3

1.2.4 Aminosure3 1.2.5 Kalsium3 1.2.6 Kloning3 1.2.7 Rooibloedselle3 1.2.8 Water3 1.2.9 Koolstof3 (9) 1.3 1.3.1

1.3.2

1.3.3

1.3.4

1.3.5

1.3.6

Slegs A 33

Slegs B 33

Beide A en B 33

Beide A en B 33

Beide A en B 33

Beide A en B 33 (6 x 2)

(12)

1.4 1.4.1

1.4.2

Plantsel 3 x Teenwoordigheid van ‘n selwand 3 x Chloroplas3 x Vacuole3

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 5 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

1.4.3

Korrekte diagram √ Korrekte opskrif √ (diagram van chloroplas) Enige 3 korrekte byskrifte √√√

(5)

TOTAAL AFDELING A: 50

AFDELING B VRAAG 2

1.5 1.5.1 1.5.2 1.5.3 1.5.4 1.5.5

Vervoer proteïene√ Beide plant en dier√ Mitochondrion√ Beide plant en dier√ Verleen vorm aan die sel√/ beskerm die sel√

(5)

2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4

A- sentromeer√ B- chromatied√ C- nukleolus√ D- sentriool√ 4√ – 1√ – 5√ – 2√ en 3√ 4 chromosome√ Groei√ Herstel afgeleefde en beskadigde weefsels √ Voortplanting √ in kleiner organismes (enige twee) (Merk eerste TWEE)

(2)

Stroma Styselkorrel

Granum

Tilakoïed

Dubbel membraan Intermembraanruimte

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 6 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

2.2

2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Om die effek √ van temperatuur op ensiemaktiwiteit √ te bepaal

Ensiemaktiwiteit √

pH √ hoeveelheid substraat √

Herhaal die eksperiment √ Neem van meer monsters √

Ensieme √ denatureer √

(9)

2.3 2.3.1 2.3.2

2.3.3

(i) E� (ii) A� (iii) B� - Versnel biologiese / chemiese reaksies � - Dien as chemiese boodskappers � - Kontroleer en reguleer alle chemiese reaksies � (enige twee) (Merk eerste 2) Kan slegs funksioneer � by ‘n sekere temperatuur �

(7) 2.4 2.4.1

2.4.2

Die vlak van die suikeroplossing sal toeneem � en bo-oor die aartappelrand spoel Die watervlak sal afneem � (a) Osmose� (b) Watermolekules beweeg vanaf die beker (hoër waterkonsentrasie) na die suikeroplossing (laer waterkonsentrasie) � OF Vanaf ‘h hoër waterpotensiaal (beker) na ‘n laer waterpotensiaal (suikeroplossing) �

2.4.3 Passiewe � proses; geen energie � is betrokke nie/ gebruik nie � (3) (7) 2.5 2.5.1 Verwelking � 2.5.2 Selsap � in die vakuool 2.6 - Stikstof

- Suurstof - Fosfaat - Koolstof - Hydrogen (enige 3) (Merk eerste drie)

(3) TOTAAL PUNTE VRAAG 2 40

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 7 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

VRAAG 3

(12)

(8)

3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4

a) X-radius√ b) Y-ulna√ (a) Gebreek √ / fraktuur (b) Ontwrig √ (a) verstuit – die ligament en bindweefsel is geskeur √ en geswel √ (b) fraktuur- die been √ is gekraak √ of geheel en al gebreek (c) ontwrigting – die been √ het uit posisie beweeg � Glygewrig √ √

3.2 3.2.1 3.2.2 3.2.3 3.2.4

Ribbekas √ en sternum Beskerm √ die hart en longe √ A- sternum√ B- ware ribbe√ C-vals ribbe√

(a) Ragitis √ (b) Osteoporose√

3..3 3.3.1

Afrikagemmer, Alepidea amatymbica wortels, Siphonochilus aethiopicus

Agapanthus umbellatus (Enige 2)

(2) 3.3.2 Hulle vervul verskillende sosiale en politieke rolle in die

gemeenskap √, insluitend voorspellings √, genesing √ fisieke,

emosionele en spirituele siektes √, bestuur van geboorte- of

doodsrituele √, die vind van verlore vee, beskerming van krygers,

teenwerk van hekse √, en storie vertellings van die geskiedenis,

kosmologie, mites en hulle tradisies.

(2) 3.3.3 Baie plante word oorbenut en raak uitgesterf. √

Sommiges word bewaar/beskerm √

(2)

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 8 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

(10)

3.3.4 x Word gebruik as ‘n tonikum vir probleme met die

immuunsisteem 9 en

x Stres / spanning 9.

x Respiratoriese infeksies 9 soos griep, verkoue en kan ook

gebruik word vir

x pyn9, dit het anti-inflammatoriese eienskappe

x fasiliteer geboorte 9

Eerste VIER

(4)

3.4 3.4.1 Om te toon dat transpirasie plaasvind deur die blare 9.

OF

Te toon dat die plant waterverloor deur die blare 9.

(1) 3.4.2 Transpirasie 9.

Guttasie 9.

(2) 3.4.3

120 – 883 x 100 = 26,7 % / 27% 3 120 3 OF 32 3 x 100 = 26,7 / 27% 3 120 3 OF 88 3 x 100 = 73,3% / 73% 120

Dus 100% - 73,3%/73%3 = 26,7%/27%3

(3)

3.4.4 Help om water te bewaar 3wanneer dit warm is 3

(2) 3.4.5 Temperatuur3

Tipe blare 3

Grootte van die stomata 3

(2)

(10) [40] TOTAAL AFDELING B 80

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT · Sitoplasma Plasmamembraan Selwand Nukleus Vakuool gevul met selsap Plastiede . Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou

Lewenswetenskap V1/Graad 10 9 MOD/November 2015 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

AFDELING C VRAAG 4

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Relevansie Logiese volgorde Begrip

Alle inligting verskaf is relevant tot die onderwerp

Idees is in ‘n logiese volgorde / oorsaak en gevolg

Beantwoord alle aspekte soos vereis in die opstel

Slegs inligting van toepassing op die absorpsie van water en laterale bewing van water in die xileem en die strukturele geskiktheid / aanpassing van die xileem

Logiese volgorde van feite oor absorpsie van water en die laterale beweging na die xileem en die strukturele geskiktheid / aanpassing van die xileem

DRIE feite oor die absorpsie van water en laterale beweging na die xileem en twee feite oor strukturele geskiktheid / aanpassing van die xileem

1 1 1

Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTOTAAL: 150

Absorbering van water en die laterale beweging na die xileem Die waterpotensiaal 9van die grond is hoër 9 as die in die selsap 9 in die wortelhaar. Water beweeg vanaf die grondoplossing deur osmose 9 deur die deurlaatbare selwand 9, differensiële selmembraan 9en sitoplasma 9 deur die tonoplas en in die vakuool 9 van die wortelhaar in. Waterpotensiaal van die wortelhaar neem toe 9 en is hoër as die van die omringende selle9 Water diffundeer langs die waterpotensiaal gradient af 9 via die plasmodesmata9 vanaf sel tot sel deur die korteks9 en die kaspariese bande in die endodermis 9in die xileem in. (Enige 11) Strukturele geskiktheid / aanpassing van die xileem Xileemvate: Is verleng / van end tot end 9 om die vervoer van water tot hoër hoogtes 9 te bewerk Is nie-lewend 9 en fasiliteer die vinnige beweging van water 9 Het groot holtes 9 om onbelemmerde vloei van water toe te laat 9 Dwarswande van die xileemelemente is verdik 9 / bevat lignien Om die kohesie en adhesie kragte te kan weerstaan 9 / die sterk kragte wat veroorsaak dat water styg / voorkom ineenstorting. (Enige 3 strukture en 3 funksies vir opwaartse vervoer) (6)

(17)