12
TEL: 058 - 303 5407 WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 FREE Koerant met hart The paper with heart I Jaende ryer wil ‘moor’ VYF weke van oefen . . . danspassies, rit- me, beweging . . . kleur – dit is Stage, die Hoërskool Witteberg se opvoering wat die ontwikkeling van die kind, asook die meta- foor, uitbeeld. Die produksie is nog va- naand en môreaand in die skoolsaal op die planke. Foto’s: Lynda Greyling TEL: 05 Koerant met hart Bekoor gehoor met Bekoor gehoor met sang en danspassies sang en danspassies Lynda Greyling ’n BEKENDE INWONER van Bethlehem is met ’n vuurwapen deur ’n motoris gedreig en rondgepluk – dít nadat hy aan die motoris ge- wys het hy moet stadiger ry. Albert Peens het aan Maluti gesê hy het ’n rukkie gelede gehoor hoe ’n motorfiets teen ’n hoë spoed in die woonbuurt Panorama ry. Toe dit om die draai kom, was dit nie ’n motor- fiets nie, maar ’n geel Lamborghini. Hy het gewys die motor moet stilhou. Sy bure het die motor ook probeer stop en in ’n entjie verder af in Alex Paxinosstraat het ’n ander inwoner hom tot stilstand laat kom. Hy en die bure het die motor genader en die be- stuurder, ene dr. Mokoena, versoek om in die vervolg stadiger te ry, aangesien hulle bang is kinders kan raakgery word. Mokoena het hom min aan hulle gesteur en teen ’n hoë spoed weggery. Peens het onlangs gras gesny toe hy die- selfde motor aangery hoor kom. Hy het die grassnyer se enjin laat luier en vir Mokoena gewys hy moet stadiger ry. Die man, wat ’n passasier by hom gehad het, het egter vir Peens middelvinger gewys en weggery. Peens het verder gras gesny en het die grassnysels in ’n sak gesit toe dieselfde man, sonder sy passasier van vroeër, met ’n BMW X6 daar stilhou. Na bewering het Mokoena vir hom gesê hy laat hom deur niemand intimi- deer nie. Hy het ’n vuurwapen wat hy agter in sy broek versteek het, uitgehaal en gedreig om Peens te skiet. Hy het aanhoudend ge- skree: “I will f****** kill you”. Hy het Peens rondgepluk en weer die vuurwapen op hom gerig. Peens het omgedraai en vir hom gesê hy moet maar skiet, maar hy gaan nou binnetoe om die polisie te bel. Uit pure woede het die man die grassnyer geskop, omgedraai en ge- ry. Volgens Peens was die polisie gou daar om ’n verklaring te kry. Hy het ook ’n klag teen Mokoena ingedien. Sers. Majang Skalkie, woordvoerder van die polisie, sê die polisie het die nodige doku- mente gereed gekry en na die hof gebring. Sy sê weens onvoldoende bewyse het die aanklaers besluit om nie te vervolg nie en is die saak gesluit. Rhoda Kotze, Peens se dogter, sê hulle is bekommerd dat Mokoena weer hul pa sal dreig. Dit was vir hom baie traumaties en hy ontvang berading. Kotze versoek inwoners van Panorama wat gesien het hoe haar pa gedreig is, om ’n verklaring af te lê sodat die saak heropen kan word. Die Lamborghini ry die afgelope paar maande met ’n permit. Maluti kan nie bevestig of die voertuig al geregistreer is nie. Die provinsiale verkeersafdeling sê ’n per- mit word uitgereik wanneer ’n voertuig ge- koop word. Dit is slegs 21 dae geldig sodat die nodige “papierwerk” afgehandel kan word. Die voertuig moet dan geregistreer word.

Maluti 27 Feb 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Maluti 27 Feb 2013

Citation preview

Page 1: Maluti 27 Feb 2013

TEL: 058 ­ 303 5407 WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Jaende ryer wil ‘moor’

VYF weke van oefen . . . danspassies, rit­me, beweging . . . kleur – dit is Stage, dieHoërskool Witteberg se opvoering wat dieontwikkeling van die kind, asook die meta­foor, uitbeeld. Die produksie is nog va­naandenmôreaand in die skoolsaal op dieplanke. Foto’s: Lynda Greyling

TEL: 058 ­ 303 5407 WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 FREE

Koerant met hart The paper with heart

Bekoor gehoor metBekoor gehoor metsang en danspassiessang en danspassies

Lynda Greyling

’n BEKENDE INWONER van Bethlehem ismet ’n vuurwapen deur ’n motoris gedreig enrondgepluk – dít nadat hy aan die motoris ge-wys het hy moet stadiger ry.

Albert Peens het aan Maluti gesê hy het ’nrukkie gelede gehoor hoe ’n motorfiets teen’n hoë spoed in die woonbuurt Panorama ry.Toe dit om die draai kom, was dit nie ’n motor-fiets nie, maar ’n geel Lamborghini.

Hy het gewys die motor moet stilhou. Sybure het die motor ook probeer stop en in ’nentjie verder af in Alex Paxinosstraat het ’nander inwoner hom tot stilstand laat kom. Hyen die bure het die motor genader en die be-stuurder, ene dr. Mokoena, versoek om in die

vervolg stadiger te ry, aangesien hulle bangis kinders kan raakgery word.

Mokoena het hommin aan hulle gesteur enteen ’n hoë spoed weggery.

Peens het onlangs gras gesny toe hy die-selfde motor aangery hoor kom. Hy het diegrassnyer se enjin laat luier en vir Mokoenagewys hy moet stadiger ry. Die man, wat ’npassasier by hom gehad het, het egter virPeens middelvinger gewys en weggery.

Peens het verder gras gesny en het diegrassnysels in ’n sak gesit toe dieselfde man,sonder sy passasier van vroeër, met ’n BMWX6 daar stilhou. Na bewering het Mokoena virhom gesê hy laat hom deur niemand intimi-deer nie. Hy het ’n vuurwapen wat hy agterin sy broek versteek het, uitgehaal en gedreig

om Peens te skiet. Hy het aanhoudend ge-skree: “I will f****** kill you”. Hy het Peensrondgepluk en weer die vuurwapen op homgerig.

Peens het omgedraai en vir hom gesê hymoet maar skiet, maar hy gaan nou binnetoeom die polisie te bel. Uit pure woede het dieman die grassnyer geskop, omgedraai en ge-ry.

VolgensPeenswas die polisie gou daar om’n verklaring te kry. Hy het ook ’n klag teenMokoena ingedien.

Sers. Majang Skalkie, woordvoerder vandie polisie, sê die polisie het die nodige doku-mente gereed gekry en na die hof gebring.Sy sê weens onvoldoende bewyse het dieaanklaers besluit om nie te vervolg nie en is

die saak gesluit.Rhoda Kotze, Peens se dogter, sê hulle is

bekommerd dat Mokoena weer hul pa saldreig. Dit was vir hom baie traumaties en hyontvang berading. Kotze versoek inwonersvan Panorama wat gesien het hoe haar pagedreig is, om ’n verklaring af te lê sodat diesaak heropen kan word.

Die Lamborghini ry die afgelope paarmaandemet ’n permit.Maluti kan nie bevestigof die voertuig al geregistreer is nie.

Die provinsiale verkeersafdeling sê ’n per-mit word uitgereik wanneer ’n voertuig ge-koop word. Dit is slegs 21 dae geldig sodatdie nodige “papierwerk” afgehandel kanword. Die voertuig moet dan geregistreerword.

Page 2: Maluti 27 Feb 2013

2 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

Koerant met hart The paper with heartI

Gedruk deur Paarl Coldset

Tel: 051 430 1050

Nelson Mandelarylaan 79

Bloemfontein

Verkoopsbestuurder:Coleen Cilliers

Sel: 083 411 1064

[email protected]

Redakteur: Lynda Greyling

Sel: 082 484 2080

Tel: 058 303 5411

[email protected]

aucor.co

m

pro

perty

|w

heels

|m

ovab

les

VOORWAARDES: Elke koper moet registreer om te kan bie. ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R2 500.00 is betaalbaarper bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet- of kredietkaart of EFO. GEENKONTANTWORDAANVAAR! Alle aanbiedinge sluitBTW uit. Aucor mag bie tot die reserweprys namens die verkoper. ‘n Dokumentasiefooi van R2 000 (BTW ingesluit) is betaal-baar op elke voertuig wat verkoop. Vir veilingsreëls en fotos besoek: www:aucor.com Afslaer: Paul Portelas

Vir Finansiering kontak:Celestè 082 374 5078

Datum:Dinsdag, 05 Maart 2013 om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, BFN

Behoorlik gelas deur die Likwidatuers in die saak van Taxi Trucks Logistics (Edms) Bpk (In Likwidasie,) -Meestersverwysingsnommer: C1236/2012, sal Aucor die volgende losbates aanvul en per publieke veiling verkoop:

Herbert 078 099 0635 | [email protected] | 051 433 2872Besigtiging: Maandag 4 Maart 08h30 - 16h30

Likwidasie-&NuweMeubels

aucor.co

m

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’

PAKHUISVEILING

Kantoormeubels- & Toerusting- L-vorm Ontvangstafels, Lessenaars, Hoërug-direkteur-draaistoele, Besoekerstoele, Hoërug-kantoorstoele, 4-Laai liasseerkabinette

- Rekenaarstaanders- en tafels, Raadsaaltafels- Canon FI58200 Fotostaatmasjien, KodakScanmate 11120 Skandeerder, Samsung LED enander Monitors, muise, sleutelbords en toringsHuishoudelike Meubels- enToerusting- Eetkamer-, Slaapkamer- & Sitkamerstelle- Spieël- en Koffietafels, Bed-, Hang- en Laaikaste,Slaap- en Rusbanke, Plasma-televisiestaanders,Matrasse,Tuinmeubels, Ottomans, Matte,

- Telefunken 102cm HDTelevisies enWasmasjiene

- Eetgerei, Stoomysters, Koordlose ketels, Stofsuiers,Pottestelle, Broodroosters, Badkamerskale,WaaiersSpysenieringstoerusting- Toonbankvrieskaste, Konveksieoonde, Coca ColaMuntoutomate & 300kg Platvormskale

- Aartappelskillers,Vleissnyers-Vlekvryestaal-voorbereidingstafels & Opdienings-trollies, Hamburgertrollie met wiele,Ysmasjiene

-Vleiskoekiemakers, Impulsseelmasjiene,Verpakkingsmasjiene, Broodroosters, Springmielie-masjiene, Koffiemasjiene, Snyborde, ens.Gereedskap & Allerlei- Kettingsae, Rol- en Paletdomkragte,Verskeidenheidpalette, Impakbore &“Bolt Cutters”, 12000 en 9000 BTULugversorgers, Kragopwekkers ENBAIEMEER.

Kantoormeubels | Huishoudelike Meubels | Toerusting| Spysenieringstoerusting |

’n INTERAKTIEWEaanbieding oordie gevare en implikasies van diegebruik van verbode middels insport is deur dieSouthAfrican Insti-tute for DrugfreeSports (SAIDS) bydie Hoërskool Witteberg aange-bied.Verskeie skoolhoofde, verteen-

woordigers van skole en belang-stellendes van oor die Oos-Vry-staat heen het dit bygewoon.Die SAIDS se uitgangspunt is:

“Ons speel regverdig”. Deelne-mers aan sport wat verbode mid-dels gebruik om sodoende ’n on-regverdige voordeel oor mededin-

gers te kry tree oneerlik op en kul.Dus sal oortreders getoets word endie skuldiges aan sanksies onder-werp word.Die SAIDS wil eerder die ge-

sondheid van kinders deur opvoe-ding verseker. Die volgende punteis in die aanbieding beklemtoon:) Die individu moet self verant-woordelikheid vir die inname vanprodukte en die gevolge daarvanneem.) Sommige verskaffers van aan-vullings dui nie altyd die bestand-dele aan nie of gebruik onakkuratebeskrywings vir die inhoud.

) Die gebruik van anaboliese ste-roïede het bepaalde negatiewe ge-volge vir die gebruiker en kan toternstige gesondheidsprobleme enselfs die dood lei.) Die toetsing van atlete (deelne-mers aan sport) sal gereelder enaan ’n wyer front plaasvind.) Skole kan hulle nou by dieSAIDS affilieer om as ’n dwelmvryskole geklassifiseer te word.) Dit behels die ondertekeningvan ’n onderneming dat deelne-mers nie verbode middels gebruiknie en dat die SAIDS toetsing magdoen.

Gevare van steroïedes uitgewysDIE Christelike Afhanklikheidsdiens(CAD), ’n organisasie vir die onder-steuning van afhanklikes, is so ’nbietjie meer as ’n jaar gelede opBethlehem begin.DieCADsluit gesinslede en vrien-

de in en lewer dienste van ’nChriste-like raamwerk. Die diens wil die ge-rehabiliteerdemenshelpomweer syregmatige plek in die samelewing inte neem.Die CAD gebruik selfhelpgroepe

waar afhanklikes enhul gesinnepro-bleme met mekaar deel en onder-steuning aan mekaar te bied. Diegroepe kom weekliks byeen.Die CAD-voorsitter, Lappies La-

buschagne, sê die byeenkomsteverskuif nou na Baartmanstraat 7.Dit vind Dinsdae om 18:00 plaas.Die CAD bestaan uit ’n verskei-

denheid van mense wat een doelvoor oë het: steun aan afhanklikesen familie/vriende. Enigiemand watverslaafdeswil helpenmotiveer, kanhulle by die CAD aansluit.DieCADsenasionale kantoor kan

by 056-213-1542 gekontak word endie webwerf is www.cad.org.za.Vir meer inligting oor die vergade-

ringswat opBethlehemgehouword,kontak Lappies Labuschagne by079-522-4088 of Kotie Labuschag-ne by 072-486-2924.

CAD daar vir afhanklikes, gesinne

Page 3: Maluti 27 Feb 2013

MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 3

VLU,SAPD veg terug teen verkragtingDIE lede van Daniëlsrus-VLU hettuisgemaakte sakkies gevul metnoodsaaklike benodigdhede virverkragtingslagoffers gemaak.

Die sakkies, wat onder meerseep, ’n waslap, tandepasta en ’ntandeborsel insluit, is Maandag aandie polisie op Bethlehem oorhandigom aan slagoffers uit te deel.

Brig. Jan Tsotetsi, groepbevel-voerder van die polisie, het gesê dievroue se gebaar wys die polisiestaan nie alleen teen hierdie soortmisdaad nie.

Die afgelope naweek was daarreeds twee verkragtings. Die eenwas ’n 83-jarige vrou wat in haarhuis verkrag en beroof is. In die an-der geval het ’n man twee niggiesvan 11 en 7 jaar gevra om saam methom dorp toe te stap. Hy het hullegeld belowe. In ’n stadium het hy al-bei aan die nek gegryp en op dierond neergegooi. Die sewejarigehet losgeruk en gaan hulp soek. Sy

het drie vroue teëgekom wat gaankyk het. Hulle het die man betrapterwyl hy die 11-jarige verkrag het.Hy het egter daarin geslaag omweg te hardloop.

Tsotetsi sê die polisie het onver-poos na die man gesoek en binneure ’n 26-jarige in hegtenis ge-neem.

Dit is egter nie waar die polisie sewerk ophou nie. In meeste gevallemoet die vroue en meisies wat ver-krag is se onderklere geneem wordom getoets te word as bewys. Hullehet dan nie onderklere by hulle omaan te trek nie.

Hulle word ook deur verpleeg-kundiges wat daagliks met verkrag-ting- en molesteringsake werk, on-dersoek en behandel.

Lt.kol. Daleen van Vuuren het ge-sê ’n persoon wat verkrag is, sit metdie emosionele en fisieke gevolge.Met die gebaar van Daniëlsrus-VLU wys iemand gee om.

Die polisie probeer ook om men-se aan te spoor om vroue en kin-

ders te respekteer.“Ons probeer ons bes om ver-

kragtings te voorkom, maar dit ismoeilik,” sê die polisie.

DIE lede van Daniëlsrus­VLU het handgemaakte sakkies met noodsaaklike benodighede vir verkragte en gemo­lesteerde vroue aan die Suid­Afrikaanse Polisiediens gegee om aan slagoffers uit te deel. Van links is brig. JanTsotetsi, groephoof van die polisie, Marié Humphreys (Daniëlsrus­VLU), Hanlie Venter (voorsitter, Daniëlsrus­VLU), Marthie Labuschagne (Daniëlsrus­VLU) en lt.kol. Jeremia Kheswa.

Tafelronde 60 huldigsy nuwe voorsitter inTAFELRONDE 60 van Bethle-hem het die afgelope jaar metses projekte sowat R560 000 in-gesamel.

Dit was grotendeels die drie-jaarlikse Music Mania watR509 874 opgelewer het. Hier-van is R350 000 aan verskeie in-stansies uitgedeel.

Alwyn Shields, uittredendevoorsitter, het gesê wanneer ’n

mens ’n lid van Tafelronde is, moet jy’n verskil vir liefdadigheid en vir jounaaste maak.

“Jy moet van jouself en jou tyd af-staan. Dit was wat die lede van Tafel-ronde verlede jaar gedoen het.”

Johan Roos is as die nuwe voorsit-ter ingehuldig. Hy en sy span Tafel-aars begin reeds die naweek met dieeerste van verskeie projekte om geldvir liefdadigheid in te samel.

JOHANROOS (middel) is Vrydagaand deur De­rick Lombard (links, areavoorsitter van Lady­brand) as die nuwe voorsitter van Tafelronde in­gehuldig. Regs is Alwyn Shields, uittredendevoorsitter.

VAN die mense wat Tafelronde 60 se inhuldigingsdineeop Lavender Hill bygewoon het, is van links Johan Roos(nuwe voorsitter), Mari Marais, Ronel Schutte en AndréSchutte.

Page 4: Maluti 27 Feb 2013

4 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

Woonwerksessie byKWILTERS van oor die Oos­Vrystaat wat lede is van die Gol­den Gate­kwiltgilde het hul ver­gadering en werksessie by dieBethlehem­buiteklub se rolbal­klub gehou. Van links is, voor:Thea Ries, Engela Roets, RovéMittemeier, Wilna Pieters, Ma­riaan Slaghuis, Riekie Venter enSarie Coetzee; middel: Mariettevan der Merwe; agter: CarinaConradie, Susan Marinus, Ma­thilda Muller, Magriet Fourie, Ri­ana van Niekerk, Arina Grace,Alta Meades, Liezel van Aswe­gen, Alida du Plooy, Helen Bur­nette en Lidia Rossouw.

Nuwe lewe uit ’n laaiLEES Psalm 40:1-6

“U hetmy ’n nuwe lied in diemondgelê.”Op ’n Septemberdag in 1963 is

June Mullins die soveelste keer in’n psigiatriese inrigting opgeneem.Agter haar was tien jaar van ’nmag-telose stryd teen verdo-wingsmiddels. Elke moontlike vormvan rehabilitasie wat die samele-wing kon bied, het misluk.Nadat die staaldeur agter haar

toegesluit is, kyk June in die kamerrond. Daar is ’n klein venstertjie met’n staalskerm voor, ’n bed en ’n laai-kas met vier laaie. En ’n swart boek,wat sy dadelik as die Bybel herken,op die kas. “Ag nee, nie dít nie! Watdoen ek daarmee?” Sy kan dit nieuitgooi nie. Die deur en die vensteris gesluit. Die laaikas!Sy trek die on-derste laai oop en gooi die boek indie laai. Sy stof haar hande af asofsy van ’n las ontslae is. June gaanop haar bed lê. Kort-kort betrap syhaarself dat sy na daardie vierdelaai lê en kyk.Dit is asof die laai twee

oë het wat haar aanstaar. Teen dievierde dag kan sy dit nie meer ver-duur nie. Sy dink: “Miskien moet ekdit uithaal en ’n bietjie daarin lees.Dan sal my siel miskien rus kry.”June voel ’n benoudheid in haar

toe sy oorstap na die laaikas toe endie Bybel uithaal. Dit is soos ’n le-wende ding in haar hande en syweet nie wat om daarmee te doennie. Sy erg haar vir haarself oor haargewaarwording. Waar moet sylees? Vir baie, baie jare het sy nooitdie Bybel gelees nie. Vir haar is dieBybel net ’n kerkboek met ’n klomphoofstukke en talle onverstaanbareen onsamehangende verse.Sy gaan sit op haar bed en maak

die Bybel half in die middel oop.

Waar sy oopmaak, begin sy lees. Syhet by Psalm 40 oopgemaak. (Dit is1963 en daarom die ou vertaling).Dit is haar eie lewensverhaal wat sybegin lees: “Ek het die Here lankverwag en Hy het Hom na my toeneergebuig en my hulpgeroep ge-hoor; en Hy het my uit die kuil vanvernietiging, uit die modderige slykopgetrek en my voete op ’n rots ge-stel; Hy het my gange vasgemaak.”Sy hou aan lees. Hoofstuk ná hoof-stuk. Ses dae later word sy uit dieinrigting ontslaan. Genoeg gestabi-liseer om huis toe te gaan.Sy het uitgegaan, met die Woord

van God en die belofte van Psalm40 by haar. ’n Week later het sy dieHere JesusChristus as haarVerlos-ser aangeneem. Nege jaar later ge-tuig sy: “Komende September, saldit nege jaar wees vandat ek daar-die middag God se belofte van red-ding gelees het. Wat in my begin is,word steed sterker en beter.”– www.sielsgenoot: ds. Manie

Colyn

Sien uit na padsonder slaggateLynda Greyling

VERLEDE naweekterwyl ek Johan-nesburg toe ry, sienek hoe die motorvoor my ’n slaggattref. Die volgende oomblik ry hy vandie pad af, swenk nogal een kanttoe . . . en toe sien ek hoekom. Diewielwat die slaggat getref het, het af-gebreek en het langs die kant vandie pad te lande gekom. Dit was so’n diep slaggat dat dit die hele wielwas en nie net ’n buiteband nie.Skoonseun het probeer uitswaai,

maar die slaggat skuins getref. Ge-lukkig het hy nie skade aan sy motoropgedoen nie.Dit hetmy laat dink dat ’nmensnie

ongeduldig moet raak by die pad-werke op die Kestellpad nie. Hopelikis dit niemeer te lank voordat die padklaar gebou is nie. Dink net, dan is

daar niks slaggatenie!Mense wat ’n

gasteplaas het enander mense wattroues en geleent-hede aanbied, het

die afgelopepaarmaandebesigheidverloor weens die padwerke en diefeit dat hulle mooitjies tussen eenvan die ry-stop-punte is. Ek moesreeds daar ’n geselligheid gaan by-woon en was maar skrikkerig, wantek het nie mooi geweet waar om afte draai nie. Gelukkig vir my moeseen van die kinders voor my daar-heen gaan. Sy het my laat weet datdaar darem ’n plek is waar jy kan af-draai en dat daar mense is wat dieverkeer reguleer. Ek was hoekaskrikkerig dat ek dalk aankomendeverkeer op die enkelpad sou kry.Nou kan ekmet ’n geruste hart in diedonker soontoe gaan.

Saal vuil en smerigBETHLEHEMIET:

DIE gemeenskap-saal in Bakenpark isvuil, smerig verby.Ek moet gereeld

saam met baie ander mense in’n ry staan en wag vir pensioen-betalings en kindertoelaes watdeur Sassa uitbetaal word.Volgens wat ek verstaan,

maak Sassa van die gebou ge-bruik.Die gebou behoort aan die Dih-

labeng-munisipaliteit en wordblykbaar vir verskeie gebeureaangewend. Daar is ’n biblioteek.Na bewering is daar tweemen-

se in diens van die munisipaliteitwat moet verseker dat die badka-mers en gebou skoon en netjies

is.Die twee het ’n

heerlike werk, wanthulle sit glo en re-kenaarspeletjiesspeel in die biblio-

teek.Kinders en bejaardes het soms

’n nood en moet die badkamerbesoek, maar daar kan ’n mensnet nie.Kry die mense nie skaam om

’n salaris te ontvang vir geenwerk gelewer nie?Ek het ’n raadslid gekontak. Hy

het ná ure om die gebou gestapen my later laat weet dit is skoon-gemaak. Maar is dit werklik bin-ne-in die gebou, waar dit so sleglyk, skoongemaak?Ek wonder maar net.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

Pas getroudANDRÉ BOTES en Rika Strydom is onlangs in die NG kerk Efratagetroud. Rika is een van die tweelingdogters van Thys en CarolStrydom van Bethlehem. André is die enigste seun van Thys enAmanda Botes van Bethlehem. Die egpaar gaan hulle in Bloemfon­tein vestig.

DIE saal in Bakenpark waarSassa pensioene uitbetaal, isvuil en smerig. Maluti het foto’svan die badkamer ontvang,maar gaan dit nie publiseer nieaangesien lesers gewalg salwees met die toestand daarvan.Besoekers kan beslis nie diebadkamers gebruik nie.

BEKOMMERDE BETHLEHE-MIET:

EKverwys na die voorblad vanMaluti van 20 Februarie waarinverwys word na die rioolpomp-stasies en Christenburg wat ri-oolprobleme by Loch Athloneveroorsaak.Dit is beslis nie die enigste

plekke van waar die rioolstortingin Loch Athlone kom nie.Wat van die kragboot-seil-

bootklub, die Skip en die ou ei-landsaal wat nou in woonhuiseomgeskep is? Nadat die vakan-sieoord geprivatiseer is, het dieeienaar kanale op die terrein laatgrawe.Die masjinerie het die rioolpy-

pe na die rioolpompstasie ge-breek sodat die riool nie wegge-voer kan word nie.By die Skip, wat nou in private

besit is, word die riool deur diemunisipaliteit uitgesuig. Hoe die

riool by die bootklub verwyderword, weet ek nie. Dit wil vir myvoorkom of die riool van die hui-se op die dam se oewer in diedam gestort word.Al word graskarpe nou in die

dam gesit om die grasse wat diedam oorneem te vernietig, moetdaar ook plan gemaak word metal die verskeie plekke van waarriool in die dam gestort word. Sonie, gaan die probleem nooit op-gelos word nie.

Riool kom ook van dié plekke

Page 5: Maluti 27 Feb 2013

MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 5

INSTYLE LINEN’S PRODUCTS are of thebest quality.

Catering for guest lodges, hotels and bedand breakfasts, this business must have thebest quality products. This is why they onlysell products with a 200 thread count whichare 100% cotton percale.

According to the owner, Abul Shaik, theysell ready-made products ranging in three co-lours required by hotels, guest lodges andbed and breakfasts.

Instyle Linen also carries a wide range ofpolycotton products.

Having more than 30 years’ experience in

the business, clients can be assured of thebest service and advice when buying someof the wide range of linen and other products.

Products are fully refundable for defects orfaults if in the original packaging.

Instyle Linen manufactures curtains, aswell as bedding, according to the customer’sspecifications.

Instyle Linen also has two branches in Ca-pe Town and Paarl, as well as a manufactu-ring branch in Durban.

Anyone interested in purchasing linen orcurtains can visit the shop situated in theShoprite Centre in Muller Street.

Business providestop-quality linen

ABUL SHAIK (owner), Sibtain Khan (sales assistant) and Flora Nhlapo (sales assistant) atInstyle Linen in Bethlehem.

Business news

Page 6: Maluti 27 Feb 2013

6 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

Page 7: Maluti 27 Feb 2013

MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 7

Page 8: Maluti 27 Feb 2013

8 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

Page 9: Maluti 27 Feb 2013

MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 9

IMPALA LIGHT, Kalahari Gold en ClarensBlonde of Quills Porcupine. Laasgenoemde isnie ’n soort ystervark nie, maar een van dieQuills-brouery van Durban se biere wat hybrou.

Dit is een van die sowat 50 spesiale soortebier waaraan die afgelope naweek op die Bier-fees op Clarens geproe kon word.

Die dorpsplein was behoorlik soos ’n mier-nes van bedrywigheid. Die plein was met ’n witomheining vir die fees afgesper. Daar is van-jaar voorsiening gemaak vir die kinders. In huleie afgesperde gebied kon na hartelus opspringkastele gebaljaar of net rustig by tafel-tjies en stoele ingekleur en speletjies gespeelword. Die Clarens-brouery, die gasheer, hetonder meer met sy English Ale- en bessie- enkersie-ciders gespog.

Die SAB het onder meer met ’n Peary Perry,Willy Wonka en Chocolate Stout, asook ’n Cha-leur, gespog. Vanjaar is die eerste jaar dat ’nwynuitstalling deel van die fees was.

Mandy Dewing van die Saronsberg-wynkel-der op Tulbagh sê die drie top-wynverkopersop Clarens se eeufeesviering verlede jaar isgenooi om op vanjaar se Bierfees te kom uit-stal.

Pieter du Toit van die Cederberg-wynkeldersê: “Ons is opgewonde. Dit is ’n bierfees, maarons is nie skepties nie. Anders sou ons nie sover gereis het nie.”

Bierplesier op ClarensJAPIE VAN NIEKERK help hier om brou­meester Ivan Bredenkamp van die Mtunzini­brouery se bier te skink. Foto’s: Lynda Greyling

WALKIN FROISE (links) en Frank Scott vandie Quils­brouery op die Bierfees op Clarens.

DIE Clarens­brouery het onder meer ’n Clarens Blonde­, Clarens Red Amber Ale­, ClarensEnglish Blonde­, asook kersie­ en pynappel­ciders op die bierfees op Clarens bedien. Hierskink Louis van der Merwe bier vir van die dorstige besoekers.

MENSE van oor die land heen het die afgelo­pe naweek die Bierfees op Clarens besoek.

DIE bekende ekonoom Ulrich Joubert gaanvanaand die begroting wat vroeër die dag be-kend gemaak word, bespreek op ’n gesellig-heid wat deur die AHI Bethlehem aangebiedgaan word.

Die geselligheid word in The Loft gehou.Die AHI Bethlehem se sakeman van die

jaar, asook die besigheid van die jaar, gaanterselfdertyd aangewys word.

Rig navrae aan Alta Herbst by 058-303-2398 of Johan Voigt by 082-745-9431.

AHI praatoor begroting

MARTHIE LABUSCHAGNE (regs) isdie wenner van die Metropolitan­sen­trum se Valentynskompetisie. By haaris Yvette Watson van Lavender Hill watdie prys geborg het.

Wenner

Page 10: Maluti 27 Feb 2013

10 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

HEIN EN WILLI PIENAAR van Beth-lehem spog nou met ’n pragtige tuinom aan te pas by die veranderingswat hulle aan hul woonhuis aange-bring het.

Die Pienaars het onder meer ’nmoderne buite-leefgebied aan dieagterkant van hul erf aangebou. Dieargitek Andries Greyling het aanbe-veel dat die agterplaas op verskillen-de vlakke ontwikkel word en eindeNovember het die landskapsargitekHerdré Putter van Johannesburgmet ’n vrag plante opgedaag om diehele tuin te herskep.

Nou, ’n paar maande later, is daar’n spogtuin.

Die lede van Bethlehem-tuinbou-klub het Woensdagoggend by diePienaars vergader waar eers na ’nDVD gekyk is van hoe die tuin aan-vanklik gelyk het en hoe Putter dietuin heruitgelê het.

Hy het so hier en daar van die plan-te behou. Sommige plante wat in pot-te was, is elders in die tuin aange-wend. So is vetplant-rosies in ’n rots-tuin langs ’n moderne watervalgeplant. Verskillende vetplante engrassoorte is daarby gevoeg. Vir diepotte waarvoor Putter nie ’n gebruikgehad het nie, is summier gebreek,want volgens hom sou dit weer ’ntuiste in die tuin kry en afbreek doenaan die atmosfeer wat hy wil skep.

Sommige potte het ’n tuiste in diekoi-dam, saam met ’n verskeiden-

heid waterplante, gekry.Verskillende hoeke is in die tuin

geskep. In die een hoek is verskillen-de aalwyne en grasse met grootmelkkanne gekombineer.

’n Witstinkhoutboom in die hoekvan die erf het behoue gebly. Tuin-banke wat onder die boom was, is ’nwynrooi kleur geverf om ’n kontrasmet die donkergrys omheining tevorm.

Van die plante wat hy gebruik het,is ponytails, waarvan die een ’n vol-groeide plant is, nandina domesti-ca’s babiana, phormium rubra, ster-jasmyn, echveria, cycas revoluta,strelitzia renegae, tubachia, felicias,daglelies, trifolias, nandinas, irisse,diascas, roosmaryn, erigeron en dy-monica.

Die lede van die tuinbouklub konna afloop van die DVD-vertoning enpraatjie in die tuin stap om te kyk wat-ter plante Putter saam gekombineerhet. Net ’n paar van die sowat 600nuwe plante het gevrek.

Oral in die tuin is beligting aange-bring om snags ’n besonderse atmo-sfeer te skep.

Die Pienaars sê dit is vir hulle heer-lik om ná werk in die tuin te ontspan.

Vir die voorsitter, Magda de Klerck,is die tuin met sy verskillende vlakke,’n moderne, interessante tuin. Dieklublede het versoek om volgendejaar weer die tuin te besoek om te kykhoe die plante hulle gevestig het.

Moderne tuin besoek

DIEbinnehof sou aanvanklik ’nwater­tuin geword het, maar Hein en Willihet anders besluit. So het die binne­hof aanvanklik gelyk.

VAN links is Ina van Rensburg, Willi Pienaar en Sonja Naudé wat nou na die binnehof kyk nadat Herdré Putter,’n landskapsargitek, klein vernaderings aangebring het. Hy het onder meer die potte dieselfde kleur as die huis geverfom aan die deel van die tuin ’n sagter voorkoms te gee.

KRATTE met plante en broodbome staan die sirkelgedeelte in die Pienaars se agtertuin vol.

VAN links is Magdade Klerck, AnneArchbelle en FredaLagrange in die Pie­naars se nuwe tuin.

’n FONTEIN vorm ’nintegrale deel vanHein enWIlli Pienaarse tuin. Die foto is ge­neem voordat dierotstuin daaromheenontwikkel is.

Page 11: Maluti 27 Feb 2013

MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013 11

ANJA VORSTER (links) en Annikavan Rooyen van die PreprimêreSkool Kindersorg neemhier aan diehekkiesnommer op die LaerskoolTruida Kestell en die PreprimêreSkool Kindersorg se atletiekdagdeel.

FRANKIE STRAUSS van die Kiddies Club hardloop voor in die naelloop op die Laerskool Truida Kestell endie Preprimêre Skool Kindersorg se atletiekbyeenkoms vir gr. O­leerlinge.

LELANI VAN ZYL hardloop hierreguit na haar ma toe. Die kleutervan The Anchor het aan dieLaerskool Truida Kestell en Prepri­mêre Skool Kindersorg se at­letiekdag vir gr. O­leerlinge deelge­neem.

Op pad naOp pad nadie wenpaaldie wenpaal

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

Flower Fun Kwekery:Nuwe voorraad en 'specials'op plante. Vars blomme be-skikbaar vir alle geleenthe-de. Skakel 058 303 8423.Cambrigestr. 58. By silo's.Oop Ma. - Sa.

BLOEMFONTEIN

STUDENT

ACCOMMODATION.

073 919 8494 /

072 088 0166

WELL, LOOK

NO FURTHER!

Contact KPA now

to help you find a

home away from

Home.

051 411 2600 /

KPA Private StudentAccommodationhas a variety ofaccommodation

available that willsuit your needs.We specialise in

furnished andunfurnished

accommodationclose to the campusof the University of

the Free State.

The unilofts

are beautiful

2-bedroom flats,

fully furnished

To book your

place now, phone

KPA Student

Accommodation

at 051 411 2600/

073 919 8494/

072 088 0166

and for anyregistered students.

It is less than a5 minute walkfrom campus.

There is 24 hoursecurity for your

safety andbasement parking.

Angie soek werk: Betrou-baar en werk baie deeglik.Skakel Louise072 610 8018.

Pos beskikbaar virInstalleerder van gordyneen blinders. Afrikaans spre-kend. Moet ondervinding hè.Skakel of faks CV na058 303 8868.

PYTHON ALARMS beno-dig die diens van 'nsekuriteitsbeampte. Vereis-tes 'n rybewys ensekuriteitsgraad C. Faksverkorte CV na 058 303 4422.

Page 12: Maluti 27 Feb 2013

12 MALUTI, WEDNESDAY 27 FEBRUARY 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

NETBALSPELERS van die Oudskoliere­netbalklub het die nuwe sei­soen Dinsdagaand met ’n oefening op die Laerskool Truida Kestellse baan begin. Foto’s: Lynda Greyling

DIE lede van die Oudskoliere­netbalklub wat vanjaar sy vierde be­staansjaar vier, het Dinsdagaand op die Laerskool Truida Kestell sebaan begin oefen. Daar is ook ’n manspan. Spanne van ander dorpekan Chantelle Cotty kontak om teen hulle te speel. Cotty kan by 083­632­2789 gebel word. Die proewe se datums sal binnekort bekendgemaak word. Hou Maluti hiervoor dop. Alle belangstellendes kanDinsdae en Donderdae om 18:00 kom saam oefen. Hier is JoaniceBadenhorst (links) en Estie Botha. Hulle is klubwenners

VAN links is Ilonke Lawrence, Margo Landmann, Christine Stadler en Louise Hattingh wat sake uitgespookhet om te bepaal wie vanjaar se vrouedubbelspelwenners van die Bethlehem­tennisklub is. Ilonke en Margowas die wenners.

DANELLE MA­RAIS van dieHoërskool Witte­berg is die Bethle­hem­tennisklubse enkelspelkam­pioen.

JUANVERMEULEN (regs) het die enkelspel­titel van die Bethlehem­tennisklub verower.Werner Brand is die naaswenner.

DIE Bethlehem-tennisklub wat sy jaarlikseklubkampioenskappegehouhet, het splin-ternuwe kampioene gekry.JuanVermeulen het die enkelspeltitel vir

mans gewen deur Werner Brand met 6-2,6-3 te klop. Danelle Marais, ’n leerling aandie Hoërskool Witteberg, het Margo Land-mann, ’n leerling aan die Laerskool TruidaKestell, met 6-4, 6-4 geklop om die vroue-enkelspeltitel te verower.In die afdeling vir vrouedubbelspelkam-

pioene het Ilonke Lawrence en MargoLandmann met die louere weggestap na-dat hulle Louise Hattingh en ChristineStadler met 7-6, 6-3 geklop het.Juan Vermeulen en Gerhard Marx hetWerner Brand en Jannie Maritz met 7-6,6-4 in die mansdubbelspel geklop.Die gemengde dubbelspelwedstryd

moet nog gespeel word.