8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 22 JANUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling GAAN Bethlehem dood? Dit was die vraag op die AHI Bethlehem se ledevergadering wat Maandagaand by The Loft gehou is. Die afgelope tyd is daar geen groei en ontwikkeling op Bethlehem nie. Geen nywerhede is op Bethlehem gevestig om die dorp te laat groei en werk te skep nie. Nou het gerugte ontstaan dat die verbypad wel binnekort gebou gaan word en soos een van die sakemanne sê, waar daar ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie. ’n Sakeman, Demetrius Williams, het bevestig dat die verbypad beslis in 2015-’16 gebou gaan word. Eric Swartz sê hy het aanvanklik gedink dit is ’n wonderlike idee, want dan sal die aantal vragmotors wat daagliks deur die dorp ry en die paaie so verniel iets van die verlede wees. Dit is veral vragmotors van Kumba wat hul swaar vragte op Richardsbaai moet gaan aflewer wat verdere druk op die verkeer plaas. Lede van die AHI Bethlehem is bekommerd wat die impak op die huidige vulstasies op die dorp gaan wees. Vragmo- tors wat by vulstasies brandstof ingooi, lewer tans ’n groot deel van die vulstasies se maandelikse omset. Tog het Maluti betroubaar verneem dat slegs ’n paar van die 48 besighede ’n wins maak. Johan Voigt, wat as voorsitter waargeneem het, het gesê “sakelui is bekommerd besigheid gaan dan verder versleg”. Die vraag het ontstaan of die dorp se strate nie eerder in stand gehou word as wat ’n verbypad gebou word nie. “Dit is hoogtyd dat almal betrokke raak. Ons soek mense en veral jong sakelui met kundig- heid om Bethlehem te behou,” sê hy. ’n Vergadering word op 11 Februarie om 18:00 by The Loft gehou om die saak te bespreek. Raak betrokke en bied jou kundigheid aan. WAT SÊ JY? Lewer kommentaar op www.malutinews.co.za of op Facebook by Maluti. Kommer oor verbypad Sakelui vrees besigheid gaan dan verder verswak Lynda Greyling PAUL FARRELL (sr.), ’n voormalige parlementslid van die ou Nasionale Party, het Vrydag sy 85ste verjaardag gevier. Hy en sy vrou, Sienie, het ook Vrydagaand die Bethlehem-Rapportry- ersbeweging se dinee, wat by Cheetau gehou is, bygewoon. Farrell is die oudste stigterslid van die Rapportryers. Dié is in 1957 gestig. Hy was ook een van die stigtersle- de van die Bethlehem-Rapportryersbe- weging. “Vir my is die Afrikaanse taal en kultuur baie belangrik,” sê Farrell. Farrell het tydens die dinee die nuwe voorsitter, Ben Jacobs, asook die bestuur, ingehuldig. Stigterslid op inhuldiging PAUL FARRELL (SR.) (regs) het Vrydag- aand die nuwe voorsitter van die Bethle- hem-Rapportryers, Ben Jacobs, ingehuldig. Foto: Lynda Greyling Wie vier vanjaar sy 150ste bestaan saam met Bethlehem? Besoek gerus Maluti se webblad by www.malutinews.co.za vir die antwoord.

Maluti 20140122

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Maluti 20140122

Citation preview

Page 1: Maluti 20140122

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 22 JANUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Lynda Greyling

GAAN Bethlehem dood?Dit was die vraag op die AHI Bethlehem

se ledevergadering wat Maandagaand byThe Loft gehou is.Die afgelope tyd is daar geen groei en

ontwikkeling op Bethlehem nie. Geennywerhede is op Bethlehem gevestig omdie dorp te laat groei en werk te skep nie.Nou het gerugte ontstaan dat die

verbypad wel binnekort gebou gaan worden soos een van die sakemanne sê, waar

daar ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie.’n Sakeman, Demetrius Williams, het

bevestig dat die verbypad beslis in2015-’16 gebou gaan word.Eric Swartz sê hy het aanvanklik gedink

dit is ’n wonderlike idee, want dan sal dieaantal vragmotors wat daagliks deur diedorp ry en die paaie so verniel iets van dieverlede wees.Dit is veral vragmotors van Kumba wat

hul swaar vragte op Richardsbaai moetgaan aflewer wat verdere druk op dieverkeer plaas. Lede van die AHI Bethlehem

is bekommerd wat die impak op die huidigevulstasies op die dorp gaan wees. Vragmo-tors wat by vulstasies brandstof ingooi,lewer tans ’n groot deel van die vulstasiesse maandelikse omset.Tog het Maluti betroubaar verneem dat

slegs ’n paar van die 48 besighede ’n winsmaak. Johan Voigt, wat as voorsitterwaargeneem het, het gesê “sakelui isbekommerd besigheid gaan dan verderversleg”. Die vraag het ontstaan of die dorpse strate nie eerder in stand gehou wordas wat ’n verbypad gebou word nie. “Dit is

hoogtyd dat almal betrokke raak. Ons soekmense en veral jong sakelui met kundig-heid om Bethlehem te behou,” sê hy. ’nVergadering word op 11 Februarie om18:00 by The Loft gehou om die saak tebespreek. Raak betrokke en bied joukundigheid aan.

WAT SÊ JY? Lewer kommentaarop www.malutinews.co.za of opFacebook by Maluti.

Kommer oor verbypadSakelui vrees besigheid gaan dan verder verswak

Lynda Greyling

PAUL FARRELL (sr.), ’n voormaligeparlementslid van die ou NasionaleParty, het Vrydag sy 85ste verjaardaggevier.Hy en sy vrou, Sienie, het ook

Vrydagaand die Bethlehem-Rapportry-ersbeweging se dinee, wat by Cheetaugehou is, bygewoon.Farrell is die oudste stigterslid van

die Rapportryers. Dié is in 1957 gestig.Hy was ook een van die stigtersle-

de van die Bethlehem-Rapportryersbe-weging.“Vir my is die Afrikaanse taal en

kultuur baie belangrik,” sê Farrell.Farrell het tydens die dinee die nuwe

voorsitter, Ben Jacobs, asook diebestuur, ingehuldig.

Stigterslidop inhuldiging

PAUL FARRELL (SR.) (regs) het Vrydag­aand die nuwe voorsitter van die Bethle­hem­Rapportryers, Ben Jacobs, ingehuldig.

Foto: Lynda Greyling

Wie vier vanjaar sy 150ste bestaan saam met Bethlehem? Besoek gerus Maluti se webbladby www.malutinews.co.za vir die antwoord.

Page 2: Maluti 20140122

2 MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014

property|

wheels

|m

ovablesaucor.com

140x BANKVOERTUIEOPVEILING

Datum: Dinsdag, 28 Januarie 2014 om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

BESOEK:www.aucor.comVIRVOLLEDIGELYSVANBATESENFOTOSVOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANTWORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke lot. 6% Koperskommissie (BTW uitgesluit) is betaalbaar op elke lot. Alleaanbiedinge sluit BTW uit. Onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adresen ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: DarrenWinterstein

Besigtiging:Maandag, 27 Januarie, 08:30 - 16:30

Jakoef Jacobs: 083 780 [email protected] | 051 433 2872

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’

Behoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078

• 2012Toyota Fortuner 2.5 D-4D • 2012Toyota FJ Cruiser 4.0V6 •• 2012Toyota Quantum 2.7 Sesfikile • Bakkies •Paneelwaens

• Nie-Lopend & Ongeluksbeskadig •80xVoertuie &SNVs- 2013 VW Polo Vivo 1.4- 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D R/B- 2012 Toyota FJ Cruiser 4.0 V6- 2012 Audi A3 Sportback 1.8 TFSi Ambition- 2x 2012 & 2011 Mercedes-Benz C180 BE

Classic- 2x 2012 & 2011 VW Polo Vivo 1.4 Trendline- 2x 2012 & 2011 VW Polo 1.4 Comfortline- 2012 Kia Rio 1.4- 2012 Toyota Yaris 1.3 XS 5Dr- 2x 2012 & 2011 Chevrolet Cruze 1.6 LS- 2012 Chevrolet Sonic 1.6 L Outo- 2012 Chevrolet Aveo 1.6 L- 2012 Renault Clio III 1.6 Yahoo Plus 5dr- 2012 Geely MK 1.5 GT- 2012 Hyundai Accent 1.6 GL- 2011 Jeep Patriot 2.4 Limited- 2011 BMW 535i Outo- 2011 Opel Astra 1.6 Essentia- 2010 Mercedes-Benz C180 CGi BE Outo

- 2010 Mercedes-Benz C180K BE ClassicOuto

- 2x 2010 & 2008 Toyota Yaris T3(Lugversorger)

- 2x 2009 & 2008 Audi A4 2.0 TDiAmbition

- 2009 GWM 2.4 Hover- 2009 Hyundai Santa-Fe 2.2 CRDi Outo- 2009 Renault Sandero 1.6 United- 2009 VW Golf VI 1.4 TSi Comfortline- 2009 VW Polo Classic 1.6 Trendline- 2008 BMW M3 Coupe- 2008 Opel Astra 1.6 Essentia- 2008 VW Citi Sport 1.4i

25xBakkies&4x4s- 2012 VW Amarok 2.0 TDi Trendline- 2012 Chevrolet Utility 1.4 (Lugversorger)- 2x 2012 GWM Steed 5 2.5 TCI D/K- 2x 2012 & 2011 GWM Steed 5 2.5 TCI- 2011 Chevrolet Corsa Utility 1.4 Club

- 2011 Hyundai H100 TSi met Valkante- 2011 Mazda BT50 Drifter 2.5TDi SLX F/Cab- 2009 Opel Corsa Utlility 1.7 DTi Sport- 2009 Toyota Hilux 2.7 VVT-i Raider R/B D/K- 2008 Toyota Hilux 3.0 D-4D Raider D/K

Mini-Busse & Paneelwa- 2012 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile

15-Sitplek- 2012 Hyundai H1 2.5 CRDI Multicab Outo- 2012 Peugeot Boxer L4H2 2.2 HDI XLH

Paneelwa- 2011 Jinbei Haise 2.2i Mini Bus- 2009 Toyota Quantum 2.7 10-Sitplek

Motorfiets- 2012 Yamaha YZ450F Motorfiets

15xNie-Lopend&Ongeluksbeskadig

23 JANUARIE:Sektorpolisië-ringsbyeen-koms vir sektor10 en 11 om17:00 by dieSederhofgebou.

Alle inwoners van Hospi-taalheuwel, Panorama,Jordania en La Provence iswelkom om die vergaderingby te woon.26 Januarie: Alle spelers,

byspelers, kore, dansers enafrigters van die Passiespelevergader om 11:30 in die

HoërskoolWitteberg sesaal. Diegenewat Bybelseklere het, wordversoek om dit

saam te bring. Bring gerusu eie piekniekmandjie saam.Rig navrae aan ElrinePretorius by 082-927-6278.3 Februarie: Bethlehem-

leeskring vergader om 14:30in die Martin Harrissaal.Igno van Niekerk praat oorstories: hoe hulle ons raaken ons vorm.

Lynda Greyling

DIE eerste keer in die geskiedenis is dieRapportryerbeweging (RRB) se hoofkan-toor in die Vrystaat en dit nogal opBethlehem gesetel.

Die hoofkantoor was voorheen by dieVoortrekkermonument geleë.

Danie Eichstädt is ook as die sekreta-ris van die RRB aangewys.

“Dit is vir my ’n besonderse voorregom as sekretaris op te tree. Dit plaas ’nhoë premie op die plaaslike korps om diepas te bly aangee.”

Eichstädt, wat die voorsitter van dieplaaslike korps was, sê die slagspreukdie afgelope twee jaar was Handhaaf enbou – dinamies en inspirerend.

Tydens die provinsiale beraad opWelkom is die Bethlehem-korps aange-wys as die korps wat sedert 2010 diebeste aan die provinsiale en landsbe-raad-besluite voldoen het.

Die beweging se vlagskip-projek is diepro-Afrikaanse kompetisie waaraanhoërskoolleerlinge deelneem.

Die Hoërskool Witteberg het hieraandeelgeneem. Die wenners was MariskaMuller (senior meisies), Johannes vanGraan (junior seuns) en Janneke Venter(junior meisies).

Die lede het die afgelope jaar ondermeer ’n safari-ete, ’n winter-kaggelvuur-byeenkoms en jukskeidag gehou.

Hulle het ook ’n Ouboet-projek begin.Die doel van dié projek is om laerskool-seuns wat nie ’n vaderfiguur in die huishet nie oor ’n naweek aan ervarings soos

hengel, nagmars, kettieskiet, skyfskiet engeestelik opbouende praatjies bloot te stel.

Die Rapportryers het ook onder leidingvan ds. Dawie Kriel die Gedenkteken en

genl. Michael Prinsloo se monument endie preekstoelrots skoongemaak, asookdie museumterrein versorg en netjiesgemaak.

MARISCA STANDER from Bethlehem waspart of 21 young South Africans thatparticipated in the 14th Pan Pacific andAbacus and Mental Arithmetic (PAMA)competition in Hong Kong.

One gold, eight silver and 12 bronzeawards were collected. This is the bestperformance the South Africans achievedover the past five years.

The students from Gauteng, Free State,KwaZulu-Natal and Northwest are membersof Semas South Africa and were selectedby PAMA on their current class level, ageand national competition status.

Altogether 386 students from countriessuch as Hong Kong, Malaysia, the USA,Canada, Taiwan, India, Lebanon, Vietnamand Korea participated at this event in fivecategories.

After the whistle blew, hundreds of littlefingers turned the exam paper and startedas time was limited. They had threeminutes each on the three abacus papersto complete 20 to 30 sums.

In the three mental arithmetic exampapers it was expected of the children tocomplete as-much-as-possible of the 20 to30 sums in one minute. Selected studentswere given a minute to do their mentalcalculations. Ethan Kirstein (10) did twosums in under 40 seconds. The sumsconsisted of addition and subtraction of 10three digit numbers (784+983-273+993 . . ).Other students did multiplication and otherdivision sums.

Marisca received a bronze medal. Sheenjoyed the competition very much andgained a lot of experience. Marisca was anambassador for Bethlehem and SouthAfrica.

Representing SA inPAMA competition

MARISCA STANDER (left) from Bethlehem,South Africa, when she received her bronzemedal at the 14th Pan Pacific and Abacus andMental Arithmetic (PAMA) competition in HongKong. Photo: Supplied

Rapportryers nou op Bhm gesetel

DIE Bethlehem­Rapportryerbeweging se nuwe bestuur is van links Sarel van Eeden(penningmeester), dr. Eben von Well (sekretaris), Ben Jacobs (voorsitter), Paul Farrell(stigterslid wat die inhuldiging waargeneem het), Dirk Vermeulen (organiseerder) en dr. HugoSmit (ondervoorsitter). Foto’s: Lynda Greyling

BEN JACOBS (links), die nuwe voorsittervan die Bethlehem­Rapportryerkorps, hetGeorge van Niekerk tydens ’n geselligheidby Cheetau as nuwe lid ingehuldig.

DR. EBEN VON WELL (links) is vir die tweedeagtereenvolgende jaar as die Bethlehem­Rap­portryer van die jaar aangewys. Danie Eich­städt, uittredende voorsitter, het aan hom syeerbewys oorhandig.

’n AFSKEIDSGESELLIGHEID isVrydagmiddag vir Jurie Kemp,hoofinspekteur van provinsialeverkeer in die Thabo Mofutsan-yana-distrik, gehou.

Onder die sprekers op diegeselligheid was Moses Malie-he, beheerinspekteur: provinsia-le verkeer, Wilfred Matjele,direkteur van Maluti-a-Phofung-verkeer, kollegas, Jakes Montsi-tsi en Franklyn Fillies, asookafgevaardigdes van die wets-administratiewe afdeling,padveiligheid en die polisie.

Kemp het ná 38 jaar diens,waarvan hy meer as 20 jaar opBethlehem was, afgetree.

Hy het sy loopbaan op Vredebegin en was vir meer as 20

jaar die hoofinspekteur vanprovinsiale verkeer.

Jakes Montsitisi, Kemp sejare lange kollega, het namensdie personeel van die ThaboMofutsanyna-distrik aan hom ’nhorlosie oorhandig. Bo-op diepragtige houthorlosie is dieknope, wat Kemp se range deurdie jare aangedui het, aange-bring.

Die personeel van dieverskillende afdelings opSenekal en Marquard het ookaan Kemp ’n geskenk oorhan-dig. Hulle het elkeen hulhandtekening en boodskap opsy uniform aangebring entesame met sy pet en landsvlagvir hom laat raam.

Hoofinspekteur tree af

DIE verkeersperso­neel van die departe­ment van polisie,paaie en vervoer opSenekal het aan JurieKemp, hoofinspek­teur, ’n afskeidsge­skenk gegee. Vanlinks is, voor: DadaRakaki, Igna Kemp,Jurie Kemp, Johan­nes Mohilane en Tha­biso Ramatsa; agter:Jakes Montsitsi, Nko­paneMasakala, TankiTsokolibane, Secha­ba Tsinyane en TsekoMofokeng.

Page 3: Maluti 20140122

MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014 3

BESOEK gerus www.malutinews.co.za en kyk indie fotogalerye wie het vanjaar by van die Beth-lehem-skole met hul skoolloopbaan begin.

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND seVrystaat-takke se 400 skooltasse wat eindeNovember gepak is, is Woensdagoggendmet die begin van die nuwe skooljaar aanbehoeftige gr. 1-leerlinge uitgedeel.

Ongeveer R1 miljoen hiervan word vir dielandwye Skooltassieprojek aangewend. Ditbehels dat behoeftige Afrikaanse gr. 1-leer-linge op ’n gelyke voet met hul klasmaatsbegin en ten minste die basiese skryfbe-hoeftes en ’n skooltas het.

Met die Skooltassieprojek het HelpendeHand sedert 2007 reeds 16 500 skooltas-sies en basiese skryfbehoeftes aangr. 1-leerlinge oor Suid-Afrika heen ver-sprei. In 2014 sal 4 500 tassies weer aanbehoeftige gr. 1-leerlinge van 205 skoleuitgedeel word.

Elke rugsakkie bevat ’n skêr, gom,liniaal, witbord, inkleurpotlode, uitdraaikryte,klei, waterverf, legkaart, springtou entennisbal.

Dié skryfbehoeftes stem ooreen met diebasiese benodigdhede wat deur die meesteskole vir ’n gr. 1-skooltas voorgestel word.

Tassies bemagtigANITA SCHOEMAN (links agter), voorsitter van die Bethlehem­tak van Solidariteit HelpendeHand, het Woensdagoggend skooltasse vir behoeftige gr. 1­leerlinge aan Kobus Pelser (regsagter), die hoof van die Laerskool Truida Kestell, oorhandig. Pelser sal op sy beurt toesien datdie betrokke leerlinge hul tasse ontvang.

JANBADENHORST (regs) vanSolidariteit Hel­pende Hand het skoolrugsakke met die nodigeskryfbehoeftes daarin aan André Smith, diehoof van die Laerskool Jordania, oorhandig. Al­tesaam agt rugsakke sal aan behoeftigegr. 1­leerlinge oorhandig word.

OM oud te word is nie vir sissies nie. Jy kanonder meer dinge nie meer so vinnig doennie en jy sukkel met jou gesondheid. Bejaar-des ondervind emosionele én fisieke proble-me. Daarby is hulle kwesbaar.

Só sê Marietta Thiele, die bestuurder vandie Sonskyn-dienssentrum wat Donderdagdie spreker op die Bethlehem/Kosmos-Vroue-Landbou-unie (VLU) se maandvergaderingwas.

Een van die VLU in die Vrystaat sedoelwitte vanjaar is om meer betrokke teraak by bejaardes. Annetjie Meintjies, dievoorsitter van die Bethlehem/Kosmos-VLU, sêhulle het besluit om die Sonskyn-dienssen-trum te ondersteun. Juis hierom is Thiele,wat ook ’n maatskaplike werker is, genaderom die lede toe te spreek.

Sy het onder meer vertel dat bejaardessteeds ’n behoefte aan hul kinders het en dathulle baiekeer afgeskeep word. Kinders besefdit meestal nie.

“ ’n Mens moet besef baie het reeds ’nlewensmaat aan die dood afgestaan. Kindersis dikwels so besig met hul eie dinge, hulwerk en gesin, dat daar nie tyd is vir hulouers nie. Hulle besef nie hul ouers is

eensaam en dat dit tot depressie kan lei nie.”By die Sonskyn-dienssentrum woon minder

gegoede bejaardes.Thiele sê inwoners moet hulle by projekte

inskakel, want benewens dat hulle hierdeurbesig gehou word, voel dit dat hulle ’n verskilin die samelewing kan maak. Daar is baiesosiale byeenkomste en opvoedkundigepraatjies word gereeld aangebied.

By die Sonskyn-dienssentrum word daarbeslis na die emosionele én die fisiekeomgesien. Benewens maatskaplike onder-steuning is daar breingim, ’n koffiekroeg ensnoepie, flieks word gereeld vertoon en selfspensioennavrae en die hersiening daarvanword behartig. Die Sonskyn-dienssentrumbied ook tuisversorgingsdienste.

Elkeen kan ’n verskil in ’n bejaarde selewe maak.

Die Sonskyn-dienssentrum (BethlehemElderly Care in Action) wil ’n lidmaatskap-ondersteuningsbasis begin. Teen R20 permaand vir lidmaatskap kan die nodigedienste aan bejaardes op en om Bethlehemgelewer word.) Lees meer oor die Sonskyn-dienssen-trum by www.malutinews.co.za.

VLU skuif fokus na bejaardes

MARIETTA THIELE (regs), die bestuurder van die Sonskyn­dienssentrum, het die lede van dieBethlehem/Kosmos­VLU oor die emosionele en fisieke behoeftes van bejaardes toegespreek.Van links is Hannetjie Ferreira, Hanna de Klerk, Lettie Rossouw, Koba Hattingh, Annetjie Mein­tjies, Koekie Muller en Thiele.

DIE Laerskool Truida Kestell spog vanjaar met drie stelle tweelinge. Van links is Mphoen Dakalo Tshabalala, Cathleen en Alicia de Jager en Annika en Carise van Rooyen.

Spog met drie pare tweelinge

Page 4: Maluti 20140122

4 MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014

Lynda Greyling

DONDERDAGOGGENDluister ek na ’n praatjieoor bejaardes – oor hulemosionele en fisiekebehoeftes en hoe kwes-baar hulle is.

Die spreker het gesê baie kinders skeeponwetend hul ouers af wanneer hulle methul werk en kinders besig raak.

Sy vertel toe sy is self skuldig. Haar mahet haar al werk toe gebel en dan het synet gesê sy werk, sy kan nie praat nie.

As ouers het bejaardes steeds ’nbehoefte aan hul kinders. Voel hulleafgeskeep, kan dit tot depressie lei.

Hierdie woorde het my die res van diedag gepla.

Hoeveel keer het sy my al gebel waaropek kortaf was met haar? Gewoonlik het eklaat gewerk en was ek aan die aandetemaak. Of ons het net aangesit om te eet,toe bel sy.

Net verlede week het sy vir my gesê syweet nie meer wanneer sy moet bel nie,

want dit lyk vir haar sy belaltyd op ’n ongeleë tyd.

Donderdagaand het ekhaar gebel. Ons het lankoor ditjies en datjiesgepraat. Maar hoe sê ek ekis jammer? Later vra sy of

ek oor iets spesifieks gebel het. “Nee, ekhet net verlang en gewonder hoe ditgaan.”

Ouma word binne die volgende paarweke geopereer.

Sy gaan ’n knievervanging kry. Sy hetegter leukemie en só ’n operasie kanlewensgevaarlik wees.

Sy het ’n hele ruk spesiale medisynegebruik en ’n dieet gevolg.

So tussen die onkoloog en spesialis iseindelik besluit om te opereer.

Ouma sê sy het ’n vervulde lewe geleien indien dit so beskik is dat sy nie dieoperasie oorleef nie, is haar saak met dieHere reg.

Dit troos.Al wat ek weet, is ek sal nie weer met

haar kortaf wees wanneer sy bel nie.

Waardeer jou ouers,al is jy self reeds een

deur

Lynda Greyling

(LUKAS 16:10-13)“. . . En wie in die kleinste

dinge oneerlik is, is ook ingroot dinge oneerlik.”

’n Groep vriende inEngeland het besluit om virdr. Wilfred Grenfell ’nmotorboot Labrador toe te stuur sodat hyvinniger tussen die omliggende eilande konbeweeg. Hy kon sy noodsaaklike dokters-werk dan makliker en gouer in daardiebehoeftige, koue en afgesonderde wêreldverrig. Toe die motorboot aan die dankbaredokter afgelewer is, het hy dit sommerdieselfde aand nog gebruik.

’n Oproep het van een van die eilandegekom, ’n vrou is besig om te sterf. Dit was’n mistige, gure aand, maar dr. Grenfell hetbesluit hy gaan dit waag om met sy nuwemotorboot uit te vaar. Hy sou sy pad deurdie digte mis kon vind. Ná baie ure in diestormagtige see het hy geweet hy het

verdwaal. Die vrou hetgevolglik gesterf. Dr.Grenfell self het bynagesterf. Die boot setoerusting is ondersoek.Daar was fout met diekompas.

Die oorsaak van die foutiewe kompas isteruggevoer na ’n onverantwoordelikeambagsman in Liverpool waar die bootgebou is. In plaas van net koperskroewe tegebruik, het hy ook ’n enkele staalskroef indie kompas gebruik. Dit was op die oog af’n klein foutjie, maar dit het ’n ernstige endroewige gevolg gehad. Ons weet niehoekom die man so ’n fout gemaak het nie.Hoe versigtig moet ons wees met onswoorde en gedrag om nie deur ’n kleinonbedagsaamheid iemand se kompas vankoers af te trek nie. In die groot saak vanons daaglikse lewensgedrag het ons Godse raad en leiding nodig.

Iets gerings kan groot gevolge hêGeesgenoot

MOEG VIR SWAK DIENS,Bethlehemiet:

EK sien daar is ’n klagte oordienslewering in Maluti van 15Januarie – daarom kla ek hier. Dis nie lekkerom die nuwe jaar met klagtes te begin nie,maar dis ook nie lekker om geïgnoreer teword wanneer jy wag vir diens nie. By die

selfoonwinkel in die ou sentrumis jy regtig ’n irritasie vir dieverkoopsmense. Ek was nou almeer as een keer daar omlugtyd te koop. Die mense

agter die toonbank is so besig om op dietelefone te praat dat jy eenvoudig vir 30minute lank geïgnoreer word of totdat jy uitmoedeloosheid tou opgooi en loop.

DISGRUNTLED PARENT:

I REGISTERED my child at the BodikelaJunior Secondary School and paid theregistration fee of R130. When my child wentto school he was refused as he was too oldto attend this school. He is 18 years old, and

I respect the fact. I asked them to refund mymoney, as I am poor and would like toregister my child at another school, but theyrefused. I am not the only parent complainingabout it. Can the Department of Educationlook into this matter so that we can get ourmoney back to enroll our children?

Swak diens by selfoonwinkel pla

School refuses to refund registration fee

SONSKYNDIENSSENTRUM-INWONERS:

SOGGENS kan jy jou horlosie stel op07:30, want dan kom ’n motorfietsryer verbydie sentrum gejaag. Soms ry die rooimotorfiets in Commissionerstraat of een vandie ander strate, maar die lawaai wat hymaak, sny deur murg en been.

Geniet die bestuurder dit om die motor-fiets ekstra te laat lawaai wanneer hy verbyons ry? Met middagete (13:00) is dit weerdieselfde storie. Dit pla ons geweldig baie,want dan het ons klaar geëet en gaan rusdie meeste van ons. Motorfietsryer, wil jyons tog nie asseblief in ag neem nie? Ryasseblief ’n ander pad, ons sal dit waardeer.

Motorfietsryer, gebruik asseblief ander pad

Briewe /

Letters

Page 5: Maluti 20140122

MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014 5

Gerard de Boer

JANUARIE EN FEBRUARIE in die Oos-Vry-staat is van die lekkerste tyd om tyd buite indie tuin deur te bring – of jy nou onthaal,boek lees of sommer net ontspan.Dit is ’n goeie idee om voëls na jou tuin te

lok, want dit bring ekstra rustigheid na joutuin. Daarom kyk ons vandeesmaand na diemaak van voerhuisies vir voëls.Daar is soveel maniere om voerhuisies te

maak dat die enigste beperking jou verbeel-ding is. Dit kan maklik self gemaak word enwat is beter as om iets self te doen?Dit is in elk geval so lekker om self iets

moois en prakties vir jou tuin te maak dat ekregtig aanbeveel dat jy jou eie voerdersmaak.Een van die belangrikste faktore wat in ag

geneem moet word wanneer jy ’n voëlhuisiemaak, is dat dit meestal van die grond afgelig moet wees. Dit moet dus in ’n boomhang, of op ’n paal aangebring word. Dit isbelangrik dat daar ook ’n rand om die stukplank is, aangesien ons geveerde vriendedaarvan hou om tussen die sade rond te piken dit orals te mors. Die rand moet egter niete breed wees nie, aangesien voëls dieheeltyd die omgewing wil dophou vir moontli-ke gevaar. Skroef dit alles eerder aanmekaaren vernis dit anders gaan die voëlhuisie net’n rukkie hou voordat jy dit moet vervang.Só maak jy ’n houtvoerhuisie:Benodigdhede: Gebruik dennehout of

enige ander soliede hout.) Vloer: 22 x 222 x300 dennehout) Rand: 20 x 20 mm dennehoutstroke) Dakkie: 2 dennehoutstukke van22 x 222 x 160 mm) Pilaar vir dak: 2 dennehoutstukke van

44 x 44 x 250 mmWaterbestande houtgomKoperskroeweTouVerf of vernisStappe:

1. Neem die stuk dennehout van22 x 222 x 300 mm en heg die stroke al omdie rand van die voerhuis se vloer. Heg metwaterbestande houtgom en met koperskroe-we. Onthou om gitsgate te boor voordat dieskroewe ingedraai word, dit verhoed dat diehout bars. Gebruik waterbestande houtgomomdat gewone houtgom losgaan indien ditbuite in die reën staan.2. Gebruik ’n figuursaag en sny een kant vandie pilaar in 30/90/30 °-pylvorm vir die dak.3. Gebruik die waterbestande gom en tweeskroewe om die pilare aan die kant aan dievloer vas te heg.4. Gebruik ’n figuursaag of rolsaag en snydie twee dakstukke om elkeen ’n hoek van30 °te vorm. Gebruik gom en skroewe omdie dak aan die pilare te heg, asook aanmekaar in die middel. Die dak moet groterwees as die vloer om die saad droog te hou.5. Verf met vernis of met ’n akrielverf virbeskerming.6. Boor ’n gat in die middel van die dak omtou deur te ryg sodat voëlhuise aan dieboom gehang kan word.7. Hang die voëlhuisie in ’n beskutte deelvan die tuin, weg van ander diere en kinders.Onthou net die voëlsaad en geniet die

geveerde gaste in jou tuin.Selfdoenwenner:Ek het ’n nuwe produk van Henkel

gebruik, die Pattex Bicompont Pro-epoksie,om die koppies en pierings mee te heg. Metgewone epoksie waar twee dele gemeng

word, is dit altyd moeilik om seker te maakdat die hoeveelhede reg is. Die Pattex ProEpoxy kom in ’n nuttige tweedeelspuit wat jynet druk om eweredige dele epoksie teverkry. Al wat jy dan moet doen, is om dit

goed te meng met die spaan wat voorsienword en dan het jy ’n kleurlose, sterk gomwat binne vyf minute heg. Dit is ideaal virglas, kristal en metaal en bereik volle sterktená ses ure. Dit kom met ’n handige propsodat dit weer kan toemaak. As jy klaar is,trek jy net die spuit terug sodat die gom nieonnodig uitloop en mors nie en seël dit metdie proppie.Koppie-voerders:Wie sê jy kan nie ’n mooi, stylvolle

porseleinvoerder in jou tuin hê nie?In enige huis is daar onpas koppies en

pierings wat net staan en stof vergaar,gebruik dit eerder vir jou geveerde gaste.Hier is ’n paar idees wat ons self gedoen

het.Gebruik enige koppie en piering van jou

keuse en maak seker dit is skoon en sonderstof of vet. Plak dit met Pattex Pro-epoksieen gee dit ses uur om goed droog te word.Indien jy dit wil ophang, maak seker diehangpunt is in die middel sodat dit horison-taal gelyk sal hang. Gebruik Prestik om diebeker of koppie tydelik in plek te hou terwyldie gom droogword. Onthou, dié voorbeeldehet nie ’n dakkie nie, só die saad sal natword indien dit reën. Dit kan ook as ’nwaterbakkie gebruik word, maar jy moetgereeld die water vervang.

Lok voëltjies só na tuin

Stap 1 Stap 2 Stap 3 Stap 4

Bordvoerder: stap 1 Stap 2

Stap 1 Stap 2

Houtvoerder

Koppie-voerder

Bordvoerder

Page 6: Maluti 20140122

6 MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014

ALTOGETHER 71 of the 72 matrics of theRetief High School in Kestell passed.

Thus the school obtained a 98,6% passrate and is under the top 100 Free Stateschools with 14 distinctions and 98,6%learners who qualified for further studies.

The average percentage of the matrics57%.

Jan-Hendrik Claassen and WongaMabutyana each obtained three distinctionswhile Sazkia Steyn and Jean Smith eachobtained two.

Retief High School excels

DIE afgelope paar maande het dit baie opdie hoëveld gereën. In die stede en dorpeis baie oppervlaktes toegebou of geplaveisoos ons paaie, sypaadjies, motoropritte,ensovoorts. Dit veroorsaak dat min reënwa-ter die grond kan penetreer en vinnigvloei-ende afloop-reënwater kan verspoelingsveroorsaak. Kom ons kyk wat kan ons doenom hierdie reënwater eerder in die grond telaat insyfer.

Blom- en struikbeddings wat opgeplant is,sal afloopwater terughou en help dat ditmakliker in die grond kan intrek. Oppervlak-tes in jou tuin wat nie beplant is nie segrondkors moet elke nou en dan gebreekword sodat water makliker kan insyfer.

As jou tuin of beddings teen ’n helling lê,kan jy poog om die afloopwater se spoed tebreek en dit kan gedoen word deur joutuinbeddings in gelyker vlakke of terrasse teomskep.

Hierdie terrasse hoef nie noodwendigbaie groot te wees nie, maar jy moethierdeur poog om die afloopwater se spoedte vertraag en die water ’n kans gee om indie grond in te syfer. Klippe, dwarslêers(sleepers) of selfs houtpaaltjies kan gebruikword om die grond te stut.

Waar dit onmoontlik is om terrasse te boukan jy met die slim gebruik van klippe

plantbakke skep, opvul met grond ensodoende afloopwater stadiger laat vloei.Grasperke kan ook vinnige afvloeiwatersuksesvol beheer om verspoelings tevoorkom.

Nog ’n wenk is om jou dak se reënafloop-water en selfs jou gryswater in ’n watertenkop te gaar vir latere gebruik.

Jy kan nou jou rose ’n midsomersnoeigee. Snoei ’n derde van jou roosbome terugen verwyder alle ongesonde blare. Verwy-der ook alle blare wat onder die plant opdie grond lê. Spuit jou roosbome met ’nalgemene fungusdoder. Rose is hierdie tydvan die jaar geneig om swartvlek (blackspot) en poeieragtige meeldou (powderymildew) te ontwikkel. Hier kan jy iets soosBravo, Odeon of Myco Guard gebruik.

Van nou af tot einde Mei moet jy elkedrie weke met Rose Protector of Rose Careteen luise en fungi spuit.

Met ’n groot handvol 8:1:5-kunsmis elkeagt weke en voldoende water behoort jourose sommer binne ’n maand weer vol inblom te wees.

Onthou ook om gereeld ou blomknoppeuit te breek en pluk ook rose om in jou huiste rangskik. Met bogenoemde tuinwenkebehoort jy jou rose tot diep in die winter tegeniet.

TSIDI MOGON­GOA (middle), ateacher from Bo­hlokong who wonthe competition forentrepreneurs inthe innovationsection at theBethlehem Expo2013, visited Ma­luti recently withproducts she andher assistants,Dimhohatla (left)and Madipo Hatla,make by recycling.

Afloopwater ’n probleem

Reusedandrecycled

’n OPE DAG is onlangs by Lenfremoh Hydraulic & Tool gehou, waartydens ’n verskeidenheidgereedskap, kraggereedskap, werkswinkeltoerusting en dies meer gedemonstreer is. Van linksis Mathew Brand, Colin Makatini, Eben Botha, Fred Nel, Corrie Vorster en Riaan Mostert.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

VLOERLENGTE TAFELDOEKE,kandelare, eetgerei. Peto Odendaal.Lombardstraat 7. 058 303 2392.

ALLERLEI

1845

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1-slk-tuinwoonstel tehuur, R2 800 p.m. Krag,parkering, DStv en wateringesluit. Beskikaar vanaf1 Februarie 2014. Besig-tiging vooraf word vereis.Skakel 084 870 3751 of073 161 3808.

HUISE TE KOOP

3275

SENEKAL: 75 km vanafBethlehem, 80 km vanafBloemfontein, 4 461 vk m.Moderne huis met 3 slk,badkamers , 1 en suite, 2sitk, 2 groot stoepe.Eetkamers met groot glas-vensters. Spens, aparteopwas en waskamer.Binnebraai. Boorgat metbesproeiing. Blom-/groen-tetuin. Pragtige uitsig.Pas opgeknap. R850 000o.n.a. Eienaar. 082 6694909.

LOSIES AANGEBIED

3280

Huis te deel in Bethle-hem: Privaat kamer enbadkamer, deel res vanhuis. Skakel: 083 303 6117.Vanaf 1 Februarie 2014.

LOSIES GEVRA

3285

Plaashuis of huis opkleinhoewe te huurgesoek. Skakel Thomas082 632 3378.

EIENDOMME GESOEK

OM TE KOOP

3301

Huise/meenthuise inBethlehem tussenR400 000 en R900 000.Skakel Rynette 083 4118537.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 7: Maluti 20140122

MALUTI, WOENSDAG 22 JANUARIE 2014 7

Page 8: Maluti 20140122

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

ELIZE VAN DER SANDT en Loffie Cronjé het die Riemland­enkelspel gewen. Daar het 36 mansen 24 vroue deelgeneem. Foto: Verskaf

VAKANSIETYD is verby en baie wil weergewig verloor en fiks word.Vir diegene wat vanjaar aan sport wildeelneem of wil fiks word en van dievakansie-vetjies ontslae wil raak, is daar baieom te doen.Verskeie sportklubs het weer begin oefen.Die lesers wat hulle wil aansluit, kan gerusby een van die volgende klubs ’n draaimaak:) Die Bethlehem-tennisklub se klubkampi-oenskap is wel aan die gang, maar enigeenis welkom om te kom tennis speel. Rignavrae aan Louise Hattingh by 083-644-3388.) Collegians het reeds met sy voorbereidingvir die 2014-seisoen begin en sal voortaanelke Dinsdag en Donderdag om 18:15 by DuPlessispark oefen. Collegians verwelkomenige nuwe lede. Bel vir Muis du Toit by082-853-4039 of vir Lieb Liebenberg by083-381-5861.) Oud-Skoliere het ook begin oefen. Hulleoefen Maandae, Dinsdae en Donderdae om18:00 op die Bethlehem-skouterrein.Almal word hartlik uitgenooi om hulle by

die klub aan te sluit en te kom oefen. Virmeer inligting kan Werner by 082-330-6603gebel word.) Oud-Skoliere se netbalspan het ook beginoefen. Almal wat belangstel om te speel, ofom skeidsregters en afrigters te word, worduitgenooi om die inligtingsessie op Maandag27 Januarie by te woon. Dit begin om 18:00by die Gemsbok (oorkant Maxi Prest),Bethlehem. Oefendae, -tye en verrigtinge salbespreek word. Bel Chantelle by 083-632-2789 vir meer inligting.

Raak gou weer fiksDIE Bethlehem-tennisklub se klubkampi-oenskappe is in volle gang.Die spelers moes Saterdag die erge

hitte trotseer om hieraan deel teneem.Die vroue-dubbelspel is deur Louise

Hattingh en Christine Stander gewen watIlonke Claasen en Margo Landmann indie eindronde verslaan het.Danielle Marais het die vroue-enkelspel

gewen.Die gemengde dubbelspel, asook die

mansdubbel- en enkelspel, word oor dievolgende twee weke beslis.) Die jaarlikse veterane-toernooi word op7 en 8 Februarie beslis.Sowat 256 spelers van 4 provinsies sal

vanjaar op al die beskikbare tennisbaneop Bethlehem in aksie wees.

Spelersvaaruitstekend

DANIELLE MARAIS is die Bethlehem­tennis­klub se enkelspelklubkampioen.

MARISCAMILESneemaan die verspringnommer deel op die LaerskoolJordania se atletiekbyeenkoms wat op Goblepark gehou is.

Foto’s: Lynda Greyling

OM aan die atletiek deel te neem is ernstige sake vir gr. 1’tjies. Hierneem Carissa Tredoux, Karabo Sebusi en Rura Oliphant van die Laer­skool Jordania aan die 80 m­uitdunne deel.

HULLE het skaars begin skoolgaan, toe moes die gr. 1’tjies van dieLaerskool Jordania aandie atletiekbyeenkomsopGoblepark deelneem.Hierdie outjies het aan die 80 m­uitdunne deelgeneem.

Vir meer sportnuus en-foto’s besoek gerushttp://malutinews.co.za.“Like” ons ook onsFacebook-blad