13
LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 D vorms Sê hoeveel sye en hoeke die volgende 2 D-vorms het. seshoek driehoek vyfhoek Hoeke = _____ Hoeke = _____ Hoeke = _____ Sye = _____ Sye = _____ Sye = _____ ovaal sirkel diamant Hoeke = _____ Hoeke = _____ Hoeke = _____ Sye = _____ Sye = _____ Sye = _____

LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

  • Upload
    others

  • View
    10

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

LAERSKOOL KRUINSIG

Wiskunde Werkkaart 1

Maandag 27 Julie

2 D vorms

Sê hoeveel sye en hoeke die volgende 2 D-vorms het.

seshoek driehoek vyfhoek

Hoeke = _____ Hoeke = _____ Hoeke = _____

Sye = _____ Sye = _____ Sye = _____

ovaal sirkel diamant

Hoeke = _____ Hoeke = _____ Hoeke = _____

Sye = _____ Sye = _____ Sye = _____

Page 2: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

LAERSKOOL KRUINSIG

Wiskunde Werkkaart 2

Dinsdag 28 Julie

3 D-Voorwerpe

1. Plaas die woorde in die blok hieronder by die regte 3D-vorm

Kubus Reghoekige

Prisma

Silinder

Kubus

Keel Driehoekige

Prisma

______________ _______________ ______________ ______________ _______________

2. Voltooi die tabel deur die eienskappe van die 3D-voorwerpe in te vul.

Vorm Naam Aantal Rande Aantal Vlakke

Page 3: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

LAERSKOOL KRUINSIG

Wiskunde Werkkaart 3

Woensdag 29 Julie

2D-vorms en 3 D-voorwerpe

3D-prent 2D-vlakke: vierkant,

reghoek, driehoek en

sirkel

Beskrywing van die 3D-

voorwerpe

Page 4: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

LAERSKOOL KRUINSIG

Wiskunde Werkkaart 4

Donderdag 30 Julie

Herken en benoem die volgende 3D-voorwerpe deur gebruik te maak van die gegewe woorde. Teken dan

elke voorwerp deur dinge in jou omgewing te identifiseer, bv. kubus

geskenkboks

Voorwerp Eie prent

__________________

__________________

__________________

__________________

kubus sfeer

silinder reghoekige prisma

Page 5: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

English Worksheet

Grade 3 : Term 2

Reading Comprehension 7

27 – 31 July

The Best Garden Helper Many years ago I moved from the city to the

country. One of the first things I did was to make a

large vegetable garden. It was hard work to change

the grassy area to a fine garden. Imagine how much

work it must have been for the early Pioneer

families to break the native sod by hand. I planted a

full garden that first year – everything from root

vegetables like carrots and beets to green beans,

corn, tomatoes, zucchini, acorn squash, and melons. A root vegetable means that we eat

the root of the plant that grows in the soil instead of the part that grows above ground.

My best friends Fritz and Heidi, both German shepherd dogs, loved to play out in the

country. They enjoyed discovering all the new sniffs of rabbit trails and deer. A garden was

something new to the dogs. At gardening time Heidi preferred to go exploring but Fritz

would stay close to me and help. Once in a while I would find a cucumber at the side of the

garden with dog teeth marks in it. Who do you think tasted the cucumbers? Since Heidi

didn’t stay near the garden, it must have been Fritz! One day Fritz went into the garden. He

sniffed among the leaves of the melon vines growing close to the ground. Why, he had

discovered ripe melons by their smell! Knowing when melons are just right to pick is very

hard for humans. But Fritz knew the exact right time to pick each melon in the garden.

From then on, Fritz was my best garden helper even if he did sometimes eat the

cucumbers.

Page 6: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

Question:

1. Where did they move form?

___________________________________________

2. Pioneer families had a hard time gardening because………..

___________________________________________

3. What kind of dogs are Fritz and Heidi?

___________________________________________

4. What is a root vegetable?

___________________________________________

5. At gardening time what did the dogs do?

___________________________________________

6. Who was the beste garden helper?

___________________________________________

Page 7: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

Laerskool Kruinsig

AFRIKAANS

GRAAD 3

KWARTAAL 2

1. Omkring al die woorde wat op —ike of —ige eindig. Daar is tien om te vind. Verdeel hulle dan almal in lettergrepe.

1. 6.

2.

3. 8.

4. 9.

5. 10.

Ons is baie gelukkige mense om in so 'n pragtige land te bly vol

wonderlike diere en ongelooflike landskappe. In Suid-

Afrika is daar iets van alles om te beleef: van die rustige bosveld

met die voëls se vrolike gekwetier, die lieflike see tot die besige

wêreldklas stad. Wanneer die haastige leefstyl in die stad net te

veel word, neem dit slegs ‘n vinnige rit in jou motor om jouself

iewers in ‘n natuurskone landskap te bevind. Waar anders in die

wêreld gaan jy alles wat ons in Suid-Afrika het nog in een land

vind?

Page 8: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

Laerskool Kruinsig Afrikaans Kwartaal 2

Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd

1. Jan pluk 'n mooi blom vir sy ma. 2. Sarie is besig met haar huiswerk. 3. Hy vra sy ma wat die woord beteken. 4. Is daar 'n spinnekop in jou skoen? 5. Die juffrou skryf met bordkryt op die bord.

Laerskool Kruinsig Afrikaans Kwartaal 2

Skommel die sinne reg en skryf dit neer. Kyk mooi waar die het en die werkwoord moet staan. (Onthou die werkwoord met die “ge” staan laaste in die sin.)

1. Die meisie gestap met haar het hond. 2. Die vrou baie hoog het gespring. 3. Pappa gelees het die koerant. 4. Die kinders gespeel het met die bal. 5. Die man te vinnig gery het.

Verlede tyd beteken dat ek dit klaar gedoen het, gister gedoen

het, verlede week gedoen het, verlede maand gedoen het.

Verlede tyd beteken dat ek dit klaar gedoen het, gister gedoen

het, verlede week gedoen het, verlede maand gedoen het.

Page 9: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

Hasie se aandete

Die klein wit hasie het iets gesoek vir aandete. Hy ontmoet 'n lang seun en 'n mooi

dogtertjie. Die seun het vir hasie heerlike, sappige koolblare gegee en die

dogtertjie het vir hom vars water gegee om te drink. Wat 'n gelukkige hasie!

Vrae:

1. Watter kleur is die hasie?

2. Waarna het die hasie gesoek?

3. Wie het hy ontmoet?

4. Wat het die seun vir hasie gegee?

5. Hoekom was die hasie gelukkig?

Page 10: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

English Worksheet

Grade 3 : Term 2

Phonics : Rhyme words

Rhyme words - Words that rhyme share similar (the same) sound, usually in the

final syllable.

For each word, find the rhyming word and write it next to the word

1. floor ____________________

2. cook ____________________

3. purse ___________________

4. eat _____________________

5. feed ____________________

6. frog ____________________

7. nail ____________________

8. pass ___________________

9. nest ____________________

rest door nurse

book read grass

sweet fail dog

Page 11: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag

LAERSKOOL KRUINSIG

English Worksheet

Grade 3

Phonics: cl- and ch- sounds

1. Place these words under the correct heading.

cl- and ch- words

cherry cloud class clip

cheek clap clock

cheese chips chair

Words with cl- Words with ch-

2. Write 3 sentences using cl- and ch- words.

Page 12: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag
Page 13: LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag 27 Julie 2 ...laerskoolkruinsig.co.za/.../2020/07/Gr.-3-Werkkaarte-27-31-Julie-202… · LAERSKOOL KRUINSIG Wiskunde Werkkaart 1 Maandag