Upload
others
View
34
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 6
29-3 Julie 2020
Teorie:
Platinum Sosiale Wetenskap: Regverdige handel bl 43-44
(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die
vrae sodra die skool begin)
Prakties
Beantwoord die volgende vrae:
1. Verduidelik die volgende term uitbuiting.
2. Kyk na die gevallestudie en beantwoord die vrae:
a) Watter sort werk doen Hasina en Hamed?
b) Maak lys van die manier waarop hulle uitgebuit word.
c) Hoe sou regverdige hande help om Hasina en Hamed se lewe te verbeter.
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 6: Memo
29-3 Julie 2020
Memo:
1. Om mense op ‘n selfsugtige en onregverdige manier te behandel.
2.a) Hamed: Gedwing op ‘n kakaoplaas te werk
Hasina: Maak sportskoene vir ‘n bekende maatskappy.
b) Hamed: Hy word gedwing om ‘n seker werk te doen, hy werk ook baie lank ure in
die warm son end it is ’n ongesonde en gevaarlike plek waar hy werk.
Hasina: Hy word R20 ‘n uur betaal en werk 12 ure n dag.
c) Werkers billike lone te betaal.
Handelaars maak sseker dat van die geld na die gesondheidsorg en onderrig
gaaan.
Werkomstandighede is veilig en gesond.
Geen kinders word toegelaat om te werk nie. Hulle gaan skool toe.
.