8
Tel. 051-404-7600 | Vrydag 14 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Kerskonsert Duisende rande se pryse is op die spel 8 Klas van ’14 Matrieks, stuur nou jul foto’s van afskeid in en wen 5 Eenders Tweeling bring baie verwarring 4 Lindsay Mould het op 10 Oktober die oupa van ‘n tweeling geword. Hier hou hy vir Isabella en Gabrielle Meyer vas. Dié kleingoed is die dogters van Mould se dogter Liza-Anne Meyer en haar man, Sakkie, van Bloemfontein. Foto: Leon Fourie Mould groet Grey Herkies as president van VS-Rugby Jens Friis NÁ ’n leeftyd in die onderwys lê Lindsay Mould, skoolhoof van Grey-kollege (primêr), die tuig aan die einde van die jaar neer. Hoewel hy uit die onderwys tree, beteken dit nie hy gaan ophou om aan jong mense se toekoms te skaaf nie. Hy is pas as president van Vrystaat-Rugby herkies en sal in 2015 die pos van administratie- we bestuurder beklee. “Dit is ’n uitdaging waarna ek uitsien – om optimaal onder- steuning en leiding te gee sodat ons ’n topunie kan word. Hier sal ek steeds die kans gegun word om met jong mense te werk, wat ’n lewenspassie is.” Hy het vir 31 jaar as skool- hoof aan die Laerskool Ficksburg, President Brand, Willem Postma, en toe Grey, gedien. “Aan elke skool het ek besef dat kinders, diep in hul wese, maar baie dieselfde is. Dit was vir my ’n voorreg om by soveel kinderharte betrokke te wees en om ’n verskil in hul lewe te maak, sê Mould. “Soos die skrywer Peter Drucker eens opgemerk het: ‘Leadership is lifting a person’s vision to high sights, the raising of a person’s performance to a higher stan- dard, the building of a personali- ty beyond its normal limitations’.” S Lees die berig op bladsy 2. NO. 1 FABRIC STORE New Designs of Printed Canvas New Designs of Printed Canvas New Designs of Printed Canvas New Designs of Printed Canvas Available at Dan Pienaar store Available at Dan Pienaar store EMIL EMIL Y HOBHOUSE SQU Y HOBHOUSE SQUARE D ARE DAN PIENAAR AN PIENAAR TEL: 051 436 0491/2 TEL: 051 436 0491/2 X1PE4KPD-BN141114 TM ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES UPINGTON Tel: 054 332 1458 KIMBERLEY Tel: 053 861 5631 BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695 UPINGTON Tel: 054 332 1458 KIMBERLEY Tel: 053 861 5631 BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695 BEVEILIG JOU HUIS VOOR JY WEG GAAN MET VAKANSIE VIR JOU EIE GEMOEDRUS www.stafix.co.za 0861 STAFIX www.stafix.co.za 0861 STAFIX X1PF7WKM-BN141114

Bloemnuusbl 20141114

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bloemnuusbl 20141114

Citation preview

Page 1: Bloemnuusbl 20141114

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 14 November 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

KerskonsertDuisende randese pryse isop die spel 8

Klas van ’14Matrieks, stuurnou jul foto’svan afskeidin en wen 5

EendersTweelingbring baieverwarring 4

Lindsay Mould het op 10 Oktober die oupa van ‘n tweeling geword. Hier hou hy vir Isabella en Gabrielle Meyer vas.Dié kleingoed is die dogters van Mould se dogter Liza­Anne Meyer en haar man, Sakkie, van Bloemfontein.

Foto: Leon Fourie

Mould groet GreyHerkies as president van VS­Rugby

Jens Friis

NÁ ’n leeftyd in die onderwys lêLindsay Mould, skoolhoof vanGrey­kollege (primêr), die tuigaan die einde van die jaar neer.Hoewel hy uit die onderwys

tree, beteken dit nie hy gaanophou om aan jong mense setoekoms te skaaf nie.Hy is pas as president van

Vrystaat­Rugby herkies en sal in2015 die pos van administratie­we bestuurder beklee.“Dit is ’n uitdaging waarna ek

uitsien – om optimaal onder­steuning en leiding te gee sodatons ’n topunie kan word. Hiersal ek steeds die kans gegunword om met jong mense tewerk, wat ’n lewenspassie is.”Hy het vir 31 jaar as skool­

hoof aan die LaerskoolFicksburg, President Brand,Willem Postma, en toe Grey,gedien.“Aan elke skool het ek besef

dat kinders, diep in hul wese,maar baie dieselfde is. Dit wasvir my ’n voorreg om by soveelkinderharte betrokke te wees enom ’n verskil in hul lewe temaak, sê Mould. “Soos dieskrywer Peter Drucker eensopgemerk het: ‘Leadership islifting a person’s vision to highsights, the raising of a person’sperformance to a higher stan­dard, the building of a personali­ty beyond its normal limitations’.”S Lees die berig op bladsy 2.

NO. 1 FABRIC STORE

New Designs of Printed CanvasNew Designs of Printed CanvasNew Designs of Printed CanvasNew Designs of Printed Canvas Available atDan Pienaar sto

reAvailable atDan Pienaar sto

reEMILEMILY HOBHOUSE SQUY HOBHOUSE SQUARE DARE DAN PIENAARAN PIENAARTEL: 051 436 0491/2TEL: 051 436 0491/2

X1PE4KPD-BN141114

TM

ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRESELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES

UPINGTON Tel: 054 332 1458KIMBERLEY Tel: 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695

UPINGTON Tel: 054 332 1458KIMBERLEY Tel: 053 861 5631BLOEMFONTEIN Tel: 051 448 6695

BEVEILIG JOU HUISVOOR JYWEG GAANMET

VAKANSIE VIR JOUEIE GEMOEDRUS

www.stafix.co.za 0861 STAFIXwww.stafix.co.za 0861 STAFIX

X1PF7WKM-BN141114

Page 2: Bloemnuusbl 20141114

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014

Oudste dagblad vier 110de bestaansjaarJens Friis

DINSDAG sal Volksblad, ’nMedia24­publikasie nes Bloemna­week, presies 110 jaar oud wees.Dít beteken dit is die oudste

Afrikaanse dagblad in die land.In Oktober 1904 het Hendrik

de Graaf saam met die professio­nele drukker B.P. Landa, wat ook’n krygsgevangene op St. Helenawas, na Potchefstroom verhuisom hul eie drukkery te begin.Ná die oorlog was die Afrika­

ner in pynlike maatskaplik­ekono­miese en politieke omstandighedevasgevang.Daar was ’n groot behoefte

aan ’n eie koerant, skryf LeoBarnard en Jan­Ad Stemmet in ’nLewe van sy eie – die biografievan Volksblad.In dié behoefte is voorsien op

Vrydag 18 November 1904 toeF.D. Conradie, ’n plaaslikeprokureur en stadsraadslid,namens De Graaf die drukpersaan die gang gesit het en ‘n

weekblad gedruk is. Het Westense eerste uitgawe was ’n nederigevier bladsye, teen 3 pennies pereksemplaar. Latere eienaar vanDe Transvaler, Paul G. Das, wasdie deeltydse redakteur.Behalwe advertensies op die

hele voor­ en agterblad en ‘nvervolgverhaal, was daar nuusoor Paul Kruger se komendebegrafnis, ’n besluit van dieStellenbosse NG kerke dat hullenie meer hul dienste in Engelsgaan hou nie en skoolbesoeke

deur Totius.Ondanks die opgewondenheid

en die positiewe gesindheid wasdie koerant se lesers in diegeheel brandarm en teenJanuarie 1905 was Het Westen sote sê bankrot.Vir Landa en Das was die

onsekere bedryf een te veel,maar ‘n begeesterde De Graafverklaar: “Het Westen laten staan,dat doe ik niet, al zal ik ‘t ookhelemaal alleen schrijven enzetten en drukken en net van

mieliepap leven, dan zal ik nogvashouden . . .”Sy kollegas het genoeg van die

sukkelbestaan gehad. In Maart1905 het Das die pad gevat, enlater ook Landa. Alleen, maarbesiel, het De Graaf soos ‘nbesetene gewerk en só is dievoortbestaan van Het Westen(nou Volksblad) verseker.S Hou Volksblad volgende weekdop vir ’n spesiale bylae terviering van die 110de bestaans­jaar van dié koerant.

Skoolhoof lê tuig neerLINDSAY MOULD, skoolhoof vanGrey-kollege (primêr), se lewe slaanin die nuwe jaar ’n ander koers in.JENS FRIIS het met hom gesels.

Lindsay, jy was die afgelope 23jaar die hoof van Grey-kollege(primêr). Wat sal jou bybly? Beslisdie kinders met wie ek oor so ’nlang tydperk te doen gehad het.Elke Grey­seun met sy besonderepersoonlikheid het ’n positiewebydrae tot my lewe gehad.

Watter dinge het jy tot standgebring of verander in jou termyn?Die stigting van Grey Preprimêr in1992 was ’n hoogtepunt, veralomdat ons die eerste skool in dieVrystaat was wat dit gedoen het.Ek wou Grey ’n gebalanseerde

skool maak waaraan elke kind syeie talent kon uitleef. Daar wasbyvoorbeeld ’n groot leemte inkultuur, daarom het ek die musiek­departement uitgebrei. Onderleiding van Santjie Louw is daarvandag ongeveer 400 kinders watby musiek­aktiwiteite betrokke is.Ook aktiwiteite soos redenaars endebat het ek sterk aangemoedig.’n Nalatenskap waarop ek trots

is, is die Stabilis Junior­koerant.Danksy ywerige leerlinge en uitersbekwame onderwysers het ons dieafgelope paar jaar landwyd dieeerste plek in die kompetisie Bestekoerant vir laerskole behaal.Die prysuitdeling­formaat het ek

verander. Dit was vir my belangrikdat elke kind vir sy bydrae, hoegering ook al, beloon moes word.Aan Grey het ons dit ’n erkennings­plegtigheid gemaak waarop elkekind na die verhoog geroep wordom erkenning vir sy werk te kry. Ekwou gehad het elke seun moesbesef sy bydrae tot die skool wordraakgesien en gewaardeer. Opakademiese terrein het ek diekinders aan landwye en departe­mentele kompetisies blootgestelwaarin hulle uitgeblink het. Akade­mie was vir my ’n ononderhandel­bare voorkeursaak.Dan is daar ook die rugby se

Super­series­toernooi vir laerskolewat in 1998 begin is en tot eenvan die grootste in die landuitgebrei het.Laastens glo ek die oopdeur­be­

leid wat ek aan Grey begin het,was vir die kinders spesiaal. Elkeseun kon, ongeag sy probleem, selfmet my kom praat. Ek het hulledikwels sommer vir ’n geselsiegenooi. Ek wou tot elke prys virelke kind toeganklik wees. Hul hartewas my harte.

Laagtepunte? Om ’n leerling aandie dood af te staan. Dit het aanmy gevat en was sleg.

Om afskeid te neem ná 23 jaar ashoof van dié skool is nie makliknie. Wat sal jy mis? Die praat, lag,huil, opgewondenheid oor seges enook die lang gesigte ná ’n verloor­stryd. Wat ek waarskynlik diemeeste sal mis, is die opregtheidvan ’n kinderhart. Daardie ontsagli­ke lojaliteit van die Grey­seunsteenoor my, hul onderwysers, maatsen hul skool. Dit is ’n Grey­ding watmin mense sal verstaan wat niehier betrokke was nie.Dit is vir my ook moeilik om van

uiters bekwame personeelledeafskeid te neem. Van die mensehet werklik my lewe verryk en totmy menswees bygedra.My twee adjunkhoofde, Piet

Loftus en Herman Rudd, is mensewat meer as 20 jaar die pad saammet my gestap het. Hulle hetsielsvriende geword wat my deurdik en dun bygestaan het.Ek het as kannetjie in 1960 hier

begin skoolgegaan. Grey is in mybloed. Ek sal dit in geheel mis,maar altyd ’n raadgewer enondersteuner van die spesialemense bly.

Die pad vorentoe? Ek is pas herkiesas president van Vrystaat­Rugby ensal in 2015 die pos van administra­tiewe bestuurder beklee. Dit is ’nuitdaging waarna ek uitsien: omoptimaal ondersteuning en leidingte gee sodat ons ’n top­unie kan

word. Hier sal ek steeds diekans gegun word om met jongmense te werk wat ’nlewenspassie is.

S Nog foto’s verskyn op Bloem-nuus se Facebook-blad.

In Meneer Mold se kantoor – Chris­tian Ebersohn (gr. 1), Janneman Jor­daan (gr. 1), Mould, Bernhard Bühr­mann (hoofseun, 2015) en ChristiaanKotzé (gr.1 1).

Foto: Jens Friis

Lindsay Mould saam met Grey­kollege (primêr) se twee adjunk­hoofde, Piet Loftus en Herman Rudd. Foto: Jens Friis

Johan Volsteedt (oudskoolhoof van Grey­kollege (sekondêr)),Lindsay Mould en Paul Cassar, uittredende skoolhoof van Eunice.

Lindsay Mould saam met vanjaar sehoofleiers. Van links is Lesley Botha(hoofseun), Mould, Riaan Brits (on­derhoofseun) en Reece van Staden(onderhoofseun). Foto: Leon Fourie

Lindsay Mould saam met sy vriendin Marnie van Wyk.

Page 3: Bloemnuusbl 20141114

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014 3

AAAAAAMeat VleisHOSPITAALPARK

Die Boerewors koningsedert 1988

Die Boerewors koningsedert 1988

TEL. 051 522 6321 / 522 2124TEL. 051 522 6321 / 522 2124GROOT / KLEINHANDEL

Bestellings vanaf R250 met koelgeriewe, afgelewer in die stad.

WILLISSTRAAT 7. Volg AAA- aanwysingsborde teen lamppale in Curielaan.

WEEKSDAE OOP VAN 07:00 - 18:00 EN SATERDAE 07:00 - 14:00

13 KG BESPARINGSPAK

R550

Aanbiedinge geldig solank voorraad hou. Kredietkaarte en SAMBA welkom.

AAA Kampioen Boerewors ....................R59,90/kgDrakensberg Boerewors ......................R43,90/kgMaalvleis .............................................R38,90/kgSteak Maalvleis ....................................R43,90/kgHAMBURGER PATTIES .........................R38,90/PAKEISBEIN (Gepekel & Gerook) .................R29,90/kgBees Sosaties .......................................R9,00 ELK

2 kg Hoender, 2 kg Beesstowevleis, 2 Kg Viennas,2 Kg Maalvleis, 2 Kg Drakensberg B/wors2 Kg Tensderised Steak en 1 kg Lamspotjievleis.

Spesiale Pryse op Heel KarkasseA-Graad Agterkwart .......................R38,90/kgB-Graad SKAAP ..............................R55,95/kgA-Graad LAM vanaf .........................R61,90/kg

Maand-Besparings

NUWE SAMBA NOU OOP!X1PEPQDM-BN141114

DEON CERONIO

21 Brill Street051 447 4070

Hearing aids

X1PEAR32-BN141114

Mimi Slabbert: “Cloey, ons meisiekind­kat, probeer diegoudvis Charlie Oranje beetkry.”

Chantelle Moodie: “Ons seuntjie­hond, Sam, baljaar op die gras.”

Christil Viljoen: “Ace is ’n Belgiese herdershond­kruising wat baie van water hou.” Heidi Neethling: “Hitler, my great dane, is nou ’n jaar en sewe maande oud.”

Net 1 van 4 kan wenUIT letterlik honderde foto’swat vir Bloemnuus en Makrose Troeteldierfoto van dieJaar­kompetisie ontvang is, isdie vier finaliste gekies.“Die kompetisie het ons

wildste verwagtinge oortref.Die foto’s het bly instroom endie sluitingsdatum moestelkens verleng word,” sê JensFriis, redakteur van Bloemna­week.“Volgende jaar sal die

kompetisie beslis weer gehouword. Begin dus nou reedsfoto’s van Woef en Kietsieneem.”Oorwegings om die finaliste

te bepaal en hopelik ook deurlesers in ag geneem sal wordwanneer hulle die wenfotohelp kies, is onder meer ofdie foto ’n besonderseoomblik vasvang en diekomposisie, asook die gehalte,van die foto.Daar kan op Bloemnuus se

Facebook­blad gestem word,asook op www.bloem­nuus.co.za. “Moenie net opFacebook stem nie, want diestemme op die webblad sal

die ander 50% vorm. As jysterk voel dat ’n sekere fotomoet wen, is dit dus diemoeite werd om ook op dieweb jou stem uit te bring.”

Daar is slegs een wenfoto.Die een wat dit ingeskryfhet, wen ’n geskenkbewys­van R 1 000 van Makro(Bloemfontein).

Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3SLAGHUIS / BUTCHERYSLAGHUIS / BUTCHERY

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)

SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diens

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Geroosterde Eisbein ..............................................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .................................R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...............................................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ........................................R4,46/100gBeeskookvleis .........................................................R7,18/100gGeroosterde varknek ..............................................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' .......................................R7,03/100g

X1PF1BX9-BN141114

GRATIS METSTIKSTOFELKE BANDAANKOOP.

WIELSPORINGVANAF R149

3D3D

www.stoneyswheelandtyre.co.za

Rhodeslaan 21, BloemfonteinTel. 051 448 7400

NUWE BANDENUWE BANDEPassasiersbande:155R13 vanaf R389165/80R13 vanaf R419175/70R13 vanaf R429175/65R14 vanaf R439185/65R14 vanaf R539195/50R15 vanaf R539195/60R15 vanaf R599195/65R15 vanaf R609205/55R16 vanaf R629205/40R17 vanaf R649

LDV:195R14C vanaf R739215R15C vanaf R1039245/70R16 vanaf R1329265/70R16 vanaf R1569265/65R17 vanaf R1489

X1PF5Y3M-BN141114

Page 4: Bloemnuusbl 20141114

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014

Ruan Bruwer

HET jy dalk al gewonder hoeveel mense in’n motor kan pas indien hulle daaringeprop word? Of hoeveel krieketspelers,geklee in volle krieketdrag, in ’n ChevroletSpark Campus kan pas?Om ’n antwoord op dié vraag te kry

kan die publiek Woensdag gerus ’n draaiin die Mimosa Mall gaan maak.Die Vir Ons Kinders­promosie word dan

van 16:00 tot 18:00 in die Food Courtaangebied waar tien van die Knights­spe­lers hul kriekettoerusting sal saambring enin die voertuig geprop gaan word.Die promosie is om verdere bewusma­

king vir die kompetisie te doen waarin ’nsplinternuwe Spark Campus­voertuig gewenkan word.Deur ’n R20­skenking te maak staan jy

’n kans om die voertuig van R112 400 tewen.Deur te voorspel hoeveel spelers in die

Spark Campus kan pas, kan mense inaanmerking kom vir ’n jaar se gratisparkeerplek in die winkelsentrum.

Die kaartjies is by die sentrum seinligtingstoonbank beskikbaar en diesluitingsdatum van die kompetisie is 23November.Die Vir Ons Kinders­kompetisie is deur

Imperial GM Bloemfontein, Volksblad seSentrale Plaaslike Koerante en RadioRosestad moontlik gemaak.

Wen parkeerplekmet jou raaiskoot

Die twee krieketspelers van die Knights, Corné Dry (links) en Duanne Olivier, was vandees­week in die ateljee van Radio Rosestad om ’n advertensie op te neem waarin hulle diepubliek aanmoedig om Woensdag tussen 16:00 en 18:00 ’n draai in die Mimosa Mallte gaan maak. Foto’s: Verskaf

’n Chevrolet Spark Campus soortgelyk aandie model op die foto gaan binnekort ’n eie­naar kry. Hoeveel krieketspelers in volle krie­ketdrag sal in die voertuig pas? Maak jouvoorspelling en staan ’n kans om ’n jaar segratis parkeerplek in die sentrum te wen.

Ruan Bruwer

DIT is vinkel en koljander, die een is (en lyk)soos die ander.Die Wessels­tweeling, Michelle en Carmen,

verseker baie verwarring en sports.Anders as ander identiese tweelinge waar

daar dikwels iets in hul voorkoms of persoon­likheid is wat hulle van mekaar onderskei, isdaar bitter min, indien enigiets, wat tussendié twee sussies verskil.As selfs hul ma, Lynette, ’n opdraande

stryd voer om die twee mooi 21­jarige sussiesuit mekaar te ken, sal menige mens sukkel.“Toe ons klein was en die een byvoorbeeld

medisyne moes kry, het sy (hul moeder)daardie een se nael met naellak gemerk.“Op swemgalas waar daar foto’s van ons

twee in die water geneem word, stry selfsons oor wie nou eintlik die een op die fotois,” sê hulle.Die twee se lewenspaadjie loop hand aan

hand. Hulle is beste vriende, amper onskei­baar. Hulle was van gr. 1 af saam in die klasen toe die skoolhoof dit wou waag om dietwee te skei het hulle vasgeskop (en die strydgewen).Hulle deel dieselfde vriende, swem saam,

werk saam (by pa James se fisioterapieprak­tyk), gee saam swemlesse en was nog nieveel langer as ’n week weg van mekaar nie.Hulle was twee jaar gelede die eerste keer

’n paar dae van mekaar geskei.“Dit was toe Michelle ’n week in Durban

(by haar kêrel) gaan kuier het. Ek het gehuilen was skoon kwaad vir haar. Ons hetmekaar gereeld gebel en boodskappegestuur,” sê Carmen.Hul Facebook­profielfoto’s was ook al

gereeld foto’s waarop albei verskyn.Die Wessels­tweeling was altyd blond, maar

toe die een in April besluit het om haar haredonker te kleur het die ander sussie dadelikbesluit om dieselfde te doen – hulle wassommer gelyktydig in die haarsalon.Hulle giggel wanneer die vraag gevra word

of hulle nie effe aspris was nie, want ’nverskillende haarkleur sou die uitkenprosestog aansienlik vergemaklik het.Hulle dra hul hare in dieselfde styl en as jy

gedink het jy kan hulle dalk van mekaar

onderskei deur hul kleur oë of naellak ofdeur die skoene, swemkostuum, swempet ofswembril wat hulle dra, dink weer – hulledra dit alles dieselfde en in eenderse kleure.Hulle trek wel nie dieselfde aan nie.Om die kroon te span, verskil hul selfoon­

nommers net op die laaste twee syfers vanmekaar . . .“Ons dink dieselfde oor goed en in baie

gevalle dink ons boonop gelyktydig aandieselfde ding en gee ons gereeld tegelykdieselfde antwoord.”Volgens Carmen, wat effe langer as

Michelle is, het sy eenkeer ’n onderwyser bydie see raakgeloop wat haar gegroet het as“hallo julle” omdat sy eenvoudig nie geweethet watter een van die tweeling dit is nie.Hulle skeer gereeld gek deurdat die een

voorgee sy is die ander sussie.“Wanneer een van ons geroep word,

reageer ons albei maar, dan sal die persoongemoedsrus hê dat hy of sy met die regteeen praat.”Dit gebeur gereeld dat iemand vir die

verkeerde een ’n boodskap gee, dan dradaardie een maar die boodskap oor.Hulle het dit wel nog nie gewaag om die

ander se kêrel te flous nie.

Sus of so, dit bly’n spieëlbeeld

Wie is wie? Links is Michelle en regs CarmenWessels, die identiese tweelingsussies.

Foto: Verskaf

Hier is Carmen links en Michelle regs met huldonker hare wat hulle tegelykertyd gekleur het.

Foto: Verskaf

Om dit selfs nog moeiliker te maak om dietweeling­swemmers uit te ken dra hulle presiesdieselfde swemkostuum, ­pet en ­bril. Links isCarmen en regs Michelle. Foto: Ruan Bruwer

SY vreugde ken geen perkenie. Kyle Koopman, wat opdie onlangse nasionale AceModels­konferensie as top­mansmodel aangewys is,het pas van Sofia, Bulgarye,teruggekeer waar hy as diewenner (uit deelnemers van20 lande) van die Top Super­model of the Universe­kom­petisie gekroon is. Die 20­ja­rige student glo dit sal ’ngroot hupstoot vir sy model­loopbaan wees. Hy is reedsdeur internasionale agent­skappe genader. Foto: Verskaf

Wys diemodellehóé

Page 5: Bloemnuusbl 20141114

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014 5

Orkes van Bfnkry ’n boetie

Elretha Britz

DIE model waarmee dieBloemfonteinse Stadsorkes(BSO) die afgelope drie jaarsoveel sukses behaal het,gaan nou na ander delevan die land onder dievaandel van die Stadsorkes­te van Suid­Afrika (SOS)uitgebrei word.Paul Loeb van Zuilenburg,

artistieke direkteur van dieBSO, sê die eerste satelliet­orkes word in Stellenboschgestig en die eerste konsertsal op 25 Januarie in dieOude Libertas­teateraangebied word. Jazz­nom­mers, Broadway­treffers enrolprentmusiek is op dieprogram.

Die model waarop diestadsorkeste berus, is ’nkombinasie van professione­le en amateur­musici. Diedoel is om aan bekwameamateur­musici die geleent­heid te gee om in ’n vollesimfonieorkes te speel. Deurprofessionele musici tebetrek word nie net virhulle werkgeleenthedegeskep nie, maar ook ’nhoë standaard van uitvoe­ring verseker.Musiek word gekies wat

binne bereik van dieamateurs is en ook vir ’nwyer konsertpubliek toe­ganklik. Konserte wat dieBSO sover uitgevoer het, isQueen in Concert, Best ofBroadway, All that Jazz‚ ’n

Tas vol Lloyd Webber, TheArmed Man en SpaceOdyssey.Van Zuilenburg, ’n

oud­Matie en seun van dr.Paul Loeb van Zuilenburgwat dekades lank ’n dosentaan die konservatorium vandie Universiteit Stellenboschwas, sal die openingskon­sert dirigeer. Vokale solistevan Stellenbosch enomgewing sal deel weesvan die program.Lesers wat weet van

amateur­musici op minstensgr. 8­standaard wat hulle wilaansluit en in die debuut­konsert in Stellenbosch wilspeel, kan hulle aanmoedigom ’n e­pos te stuur [email protected].

Weet jy dít?Jens Friis

TOETS jou kennis van die Moederstad.

1. Van hoe ver op die see is Tafelberg op ’nmooiweersdag sigbaar?A. 100 kmB. 200 kmC. 300 km

2. Hoeveel verskillende soorte inheemseplante kom op Tafelberg voor?A. 147B. 1 470C. 14 700

3. Wat is die naam van Tafelberg sehoogste punt?A. Maclear­bakenB. LeeukopC. Duiwelspiek

4. In watter jaar het dr. Chris Barnard dieeerste hartoorplanting ter wêreld suksesvolin die Groote Schuur­hospitaal uitgevoer?A. 1967B. 1977C. 1987

5. Buiten onse “Cape Town”, waar in diewêreld is daar ’n dorpie met die naam“Capetown”?A. AustraliëB. Nieu­SeelandC. Amerika

6. Wat is die naam van die enigste botanie­se tuin ter wêreld wat Wêrelderfenis­statushet?

7. Watter een pas nie:A. Twee Oseane­ultramarathonB. Argus­fietswedrenC. Comrades­ultramarathon

8. Aan watter straat grens Kaapstad sebekende blommemark?A. AdderleystraatB. StrandstraatC. Main Road

9. Is oudpres. Kgalema Motlanthe in dieapartheidsjare op Robbeneiland aangehou?

ANTWOORDE1. B. 200 km2. B. 1 470 plantspesies3. A. Maclear­baken is 1 860 m bo seespieël.4. A. 19675. C. Amerika. Die dorpie Capetown is inKalifornië naby Petrolia, waar die eerste oliein Amerika ontdek is.6. Kirstenbosch7. C. Die Comrades­uktramarathon wordtussen Durban en Pietermaritzburg gehard­loop (of omgekeerd).8. A. Adderleystraat9. A. Ja, hy is tot tronkstraf van 1977 tot1987 gevonnis.

Keldan Roberts en Kornisha van Staden(Sentraal).

Matrieksvan 2014STUUR ’n foto van jou onlangsematriekafskeid na jens.friis@me­dia24.com. Onthou om te noem wiedie leerlinge is, in watter skool hulle isen wie hulle afgeneem het. Kyk nanog matriekafskeidfoto’s op Bloemnuusse Facebook­blad en www.bloem­nuus.co.za. Al die foto’ word in aggeneem vir Bloemnuus se Matriekaf­skeidfoto van die Jaar­kompetisie.

Nicole Maree en Jason Botes.Foto: Jan Reyneke

Valiant Swart is Saterdag in die Aasvoëlklub om 20:00. Kaart­jies teen R100 is te kry by die deur. Kyk na ’n video van Valiantop www.bloemnuus.co.za.

Dít gebeur dan daarStuur dagboekinskrywingsna [email protected] moenie langer as vierkort sinne wees nie. Kyk nadie formaat hieronder. Dieplasing daarvan is gratis.

DONDERDAG 13 NOVEMBERS Andrey Pisarev, ‘ngevierde Russiese pianis,gee môre om 19:30 ’nklavieruitvoering in dieOdeion. Pisarev sal werkevan Mozart, Beethoven,Schumann en Chopinuitvoer. Meesterklasse vindvandag plaas. Rig navraeaan Ninette Pretorius by051­401­2504.

VRYDAG 14 NOVEMBERS SAIOSH is hosting aHealth and Safety Conferen­ce and Exhibition at 08:00.President Hotel, Bloemfon­tein. Contact Gillian Nortjéon 010­001­7455 or in­[email protected] Sannies­kuierfees wordtussen 13:00 en 22:00deur die Laerskool Sanddu Plessis aangebied. Bel051­522­5461.S David Fourie om 20:00in die Aasvoëlklub. Kaartjiesteen R100 is by Computic­ket te kry.S Under Construction:Jaco Sieberhagen stal totmôre beeldhouwerke vanlesergesnyde sagtestaal­plaat in Gallery on Leviseuruit.S Trans/Touch/Sense: Diejong Fractal­kunstenaarsSylvester Moeku, MonetBonsma en Miné Kleyn­hans stal tot 23 Novemberhul werke in Oliewenhuisuit.S Jan Blohm in InnieSkuur. Kaartjies kos R120.Bel 079­387­3614.

SATERDAG 15 NOVEMBERS Pub Stop en die EliteRebels­motorfietsklub houhul Kudu Day Jol. HugoPieterse sal ook sy nuweCD bekend stel.

S Die 1984­matrieks vandie Hoërskool Dr. Blok inHeidedal hou vandagreünie. Dit kos R600 perpaar of R300 per persoon.Bel Chris Scott by 081­885­6632) of Alfred Jansen by083­305­2789.S Valiant Swart is om20:00 in die Aasvoëlklub.Dit kos R100 by die deur.

SONDAG 16 NOVEMBERS Kerssangdiens om 09:30in die NG kerk Waterbron,Bainsvlei. Bel Santa Preto­rius by 051­445­2345.

DONDERDAG 20 NOVEMBERS Die Klipkerk se Feesmarkvind van vandag tot Sondagplaas. Stalletjies is beskik­baar vir mense wat goederewil verkoop.Kontak die kerkkantoor [email protected] virinskryfvorms of bel 051­448­1419.S Trevor Noah in die Sanddu Plessis­teater op dieplanke.Kaartjies kos R220 byPacofs. Bel 051­447­7772.

VRYDAG 21 NOVEMBERS Trans/Touch/Sense: Diejong Fractal­kunstenaarsSylvester Moeku, MonetBonsma en Miné Kleynhansstal tot 23 November werkein Oliewenhuis uit.S Trevor Noah in die Sanddu Plessis­teater. Kaartjieskos R220 by Pacofs. Bel051­447­7772.

SATERDAG 22 NOVEMBERS Donkermaan.S Die Boeremark van06:00 tot 14:00 in Langen­hovenpark.S Kurt Darren in dieWindmill­casino. Kaartjieskos R50 by Marche Rougein die casino. Toegang virkinders jonger as 13 jaar isgratis wanneer hulle van ‘nvolwassene vergesel is.

SUNDAY, 23 NOVEMBERS Christ the King. ChristianHoly Day.S Die Nasionale Museum,Aliwalstraat 36, is Sondaevan 12:00 tot 17:00 oop.Bel 051­447­9609 vir meerinligting.

X1PF4W12-BN141114

Page 6: Bloemnuusbl 20141114

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014

REIS

Die imposante gebou wat die McGregor­museum huisves, het ’n ryke geskiedenis.

Kimberley semagdom eerstesALGAR weet by Kimberley,Bloemfontein se buurstad, is diegrootste handgemaakte uitgra-wing ter wêreld. Tog kan diéNoord-Kaapse hoofstad met talleander nommereens spog, skryfJENS FRIIS.

KIMBERLEY se diamantmyne hetdié dorp op sy dag aan dievoorpunt van industrialisering inSuid­Afrika geplaas. Aangevuurdeur ’n gees van vooruitgang envoorspoed is dit nie verbasend niedat dié stad oor talle eerstesbeskik. Dít is die tema van ‘nuitstalling in die KimberleyseMcGregor­museum. Dié imposantegebou het ’n ryke geskiedenis.Cecil John Rhodes wat dit in

1897 as sanatorium laat bou het,het met die beleg van Kimberleyhier tuisgegaan. In die sitkamer(deesdae die museumwinkel) isdie nuus aan hom oorgedra datdie stad bevry is. In 1908 is dittot die Hotel Belgrave herdoop en

in 1933 is die gebou weensgeldnood as kloosterskool verhuur.Digby die museum langs

Dutoitspanstraat is blykbaar dieenigste inrykroeg in die land.Dit dateer van 1880. Die Star

of the West naby die Groot Gatroem hom daarop dat dit dieoudste kroeg in die land is.Nadat dit in die 1870’s ’n

dranklisensie gekry het, hetBarney Barnato blykbaar dikwelshier aangedoen.Dit was kort hierna dat

Kimberley die eerste dorp inSuid­Afrika geword het omelektriese straatligte te kry (1882).Ook was hier die eerste hotel

wat met elektrisiteit (1889) konspog en drie jaar later die eersteelektriese trem. Dié tremlyn hettot 1947 diens gedoen. En sógaan die nommereen­lys voort.Wat vroue betref, staan veral

die name van Karen Muir, sr.Henrietta Stockdale en regterLeonara van den Heever uit.

Die 12­jarige Muir het ’nopskudding in die swemwêreldveroorsaak toe sy in 1965 inBlackpool, Engeland, die 110 treë­rugslag in ‘n blitsige 68,7sekondes afgelê het – ’n wêreldre­kord.In 1911 is die eerste openbare

vlug in ’n Suid­Afrikaans geboudevliegtuig by Kimberley uitgevoer.Twee jaar later was dit ook hierwaar die eerste vliegongelukplaasgevind het.Vir lugvaart sou 1931 van

belang wees: Die Kimberleyselughawe was die eerste lughaweom beligtingstoerusting aan tebring. In Kimberley is die eersteinternasionale rugbytoernooi(1889) beslis, die eerste vergade­ring van die nuutgestigte rugby­raad gehou en die eerste grens­regters gebruik.Kimberley en omstreke was ook

die eerste om die Curriebeker teverower – en so ook die Curriebe­ker in krieket.

BREEK WEG DIÉ NAWEEK: Op die hoë stoep van Ko Ma In langs Voortrekker­straat, Philippolis, kan jy by tafeltjies aansit en kyk hoe die wêreld verbygaanterwyl jy aan ’n stuk sjokoladekoek, ’n pienk melkskommel of ’n geroosterdetoebroodjie smul. Die melktert is hemels. In dié tuisnywerheidwinkel kan jyook deur allerhande tuisgemaakte goed uit dié geweste snuffel. Philippolisval in Bloemnuus se verspreidingsgebied. Foto: Jens Friis

Jan van der Merwe se boek oor Noord­Kaapse dorpe verskyn volgende jaar.Hier is ’n foto van hom by Kamassies se verwelkomingsbord. Foto: Philippe Burger

Herkoms van naamJens Friis

DIE meegaande foto waarop Janvan der Merwe by ’n versletenaambord staan, het op Bloemnuusse Facebook­blad verskyn.Jan se boek Noord­Kaapse Dorpe

verskyn vroeg volgende jaar en diefoto is met die oog hierop geneem.Op Facebook het Jan, ’n Bloem­

fonteinse politikus en skrywer, gevrawaar die naam Kamassies vandaankom.Susette Breedt het geskryf sover

sy weet, was dit eens ’n nogvreemder naam waar probeer is omdie tongklapgeluide foneties tevertaal. Maar niemand het geweethoe dit geskryf moet word nie. Toe

is die dorpie herdoop om diespelling te vergemaklik.Volgens Susette is dit ook ’n

afgeleë plekkie wat al tot baiegrappe gelei het omdat daar baieondertrouery was en die mense glovreeslik onmooi was. Soveel so dateen oom vir sy seun gesê het omnie verder kinders te kry nie, wantdie goed kan dalk sy skape beginvang.Kamassies is in die Namakwa­dis­

triksmunisipaliteit in die Noord­Kaapgeleë en is suidoos van Springbok.Van die 340 inwoners praat 98%Afrikaans.Daar sal eersdaags in Bloemnuus

meer berig word oor die boekNoord­Kaapse Dorpe.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

DR AHMEDHEALER 100%

Court cases, bring back lostlove, men and women healthproblems, financial problems,protection and promotion,enlargements, cream formanhood, lose and gainweight. Pay after results.Call 078 615 3832.

Address: Lechwe Street,Fauna. Next to Fauna Pre-

Primary School.

LENINGS

1445

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER vanalle plafonne en 'drywalls'. Ook dieherstel van plafonne. Gratiskwotasie. Skakel 079 581 6654.

HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.

% SANTA 076 835 7849.

BOME

1871

AFSNY EN WEGRY VAN BOME,hoërisikobome. 082 693 0234.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

LANGENHOVENPARK:1-slk-woonstel. R3 400 p.m.W en l ingesluit.Skakel 082 464 2575.

MIDDESTAD:Enkelwoonstel, R2 250 p.m.1-slk-woonstel, R2 690 p.m.Water ingesluit.Skakel 082 464 2575.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

ADMIN. CLERKS NEEDED:SMS NAME/ADDRESS TO: 081886 0315 OR e-mail:[email protected]

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

122 M DE JAGER

In die bestorwe boedel vanwyle Mario de Jager, identi-teitsnommer 701108 0003080, gebore 08-11-1970,datum van afsterwe 3 Desem-ber 2012, 'n volwasse, manlikepersoon, in lewe woonagtig byVan Andelstraat 10, DanPienaar, Bloemfontein, boedel-nommer 13142/2013.Die eerste en finale likwidasie-en distribusierekening in boge-melde boedel sal oor 'n tyd-perk van een en twintig (21)dae vanaf 14 November 2014ter insae lê in die kantoor vandie Meester van die Hoogge-regshof, Kaapstad en in diekantoor van die Landdros,Bloemfontein. Indien binnegenoemde tydperk geen be-sware daarteen by diebetrokke Meester ingedienword nie, sal oorgegaan wordtot die uitbetaling ingevolgedie rekening.Malan Lourens Viljoen Ing.,Posbus 1029, Picklestraat 12,Strand 7140. Docex 4, Strand.E-pos: [email protected]: R. Viljoen/LL0009

TESTIMONYMr and Mrs Thabo

My last resort to bring backmy lost lover.

Me and my wife Bridget had givenup after losing my job and strugglingto keep up with my car and house

payment. I had to change schools formy children from private schools to

government schools because financially we were not stableanymore, but thanks to my in-law who gave me this woman ofGod's number, she helped me to turn my life around financially

by giving me a magic ring which brought back hope into mylife. It cost me only R800 and for the first time in my life I went

into a casino with my wife and we used our magic to hit ajackpot. Now my house and car are paid off and my childrenare back in private schools - now life is so wonderful, so in

case you are looking for the best healer, please look no more.

Just CALL MAMA DAVID 076 775 6020.She can also help men with sexual enlargement to all sizes.

Visit her in Bayswater next to Spar.X1PF5XWD-BN141114

Page 7: Bloemnuusbl 20141114

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 14 NOVEMBER 2014 7

Die Hoërskool Sentraal het leerlinge op die onlangse prysuitdeling vereer. Van die vernaamstepryswenners is van links Gerrit du Toit (beste sportprestasies, buitemuurs), Hanré Herbst (veelsy­digste leerling, gr. 12), Paul Joubert (uitsonderlike kultuurprestasies, gr. 8 tot gr. 12) en Madelainele Roux (beste sportprestasie, meisies). Afwesig: Barend Prinsloo (beste sportprestasie, seuns)en Brandon Daffue (dux­leerling).

Handré Jankowitz en Jemima Meyer van die Hoërskool Jim Fouché hetuitstekend op die nasionale Afrikaans­ekspo gevaar. Handré (gr. 10) het’n goue medalje in die gr. 10­afdeling vir poësie gekry en Jemima (gr. 11)twee goues in die gr. 11­afdeling vir poësie.

Die Laer MeisieskoolOranje het in die eind­ronde van die jaarlik­se Sasol Forever Re­sorts­omgewingsvas­vra vir gr. 6­leerlingekoning gekraai. Dithet hulle vermag deur817 spanne van dieVrystaat en 68 spannevan die Oos­Kaap uitte stof. Vanjaar wasdie fokus op die kwy­nende biodiversiteitin Suid­Afrika. Spannemoes onder meer ’naanbieding doen oorhoe die skool groenerkon funksioneer. Diespanlede is van links,voor: Annika Herbst,Anri Nel, CharlizeOosthuizen en ChristiDempers; agter: Bian­ca Terblanche en Tam­my Cloete.

Grey­kollege (primêr) se drie hoofleiers vir 2015 is van links Bernhard Bührmann (hoofseun),Brandon van Heerden (onderhoofseun) en Franco Kruger (onderhoofseun).

Die Voortrekkers se jeugleiers vir aanstaandejaar is Vian van Zyl en Vasti König.

Aan die Laer Meisieskool Oranje hou MichelleStrydom (links, onderhoofmeisie) en RehanjoSwanepoel (hoofmeisie) volgende jaar die lei­sels.

Kry goud op ekspo

Virmeerfoto’sen

nuus

gaan

nawww.bloem

nuus.co.za

Things in my life wentfrom good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’sfamily were all againstme. Luckily I came

across Sonia through afriend. She helped meand showed me my

enemies through a mirrorfor only R200. She did miracles in my life. She told me allmy problems without mentioning anything to her. Sheshowed me the people who worked hard to see me

suffering some of which were my friends and relatives. Sheperformed a special prayer, washed away my bad luck andcleansed my home. Gave me a love potion with a ring formy financial problems in less than five days, my husbandwas always by my side and my enemies confessed andasked for forgiveness. Come and visit me at Bayswater.

For appointments please callMama Marria 072 417 4249.

Visit –www.specialspells.co.zaX1PF5XT9-BN141114

• Don’t let your creditors hassle you any longer.• Don’t lose anything because you are in arrears.• Don’t let your creditors hassle you any longer.• Don’t lose anything because you are in arrears.

HELPDEBT COUNSELLORS cc

DEBT COUNSELLORS cc 2009/196236/23

41 Kellner Street, Westdene BloemfonteinTel. 051 448 8462 • 072 544 8289

YOU DESERVEAFRESH STARTAFRESH START

Are you DrowningIN DEBT?

WE CONSULT COUNTRYWIDE

stBotshabelo Office: Re-a-Hola Complex, Office 20, 1 Floor

• Don’t let your creditors hassle you any longer.• Don’t lose anything because you are in arrears.

DEBT COUNSELLORS •ADMINISTRATORS •

LEGAL ADVISORS •

We also consult after hours in the privacy of your ownhome or by fax / e-mail.We also consult after hours in the privacy of your ownhome or by fax / e-mail.We also consult after hours in the privacy of your ownhome or by fax / e-mail.

Garnishee orders deducted fromyour pay? We can stop it

X1PF9NPR-BN141114

Page 8: Bloemnuusbl 20141114

MAAI ONDER MEDALJES. Gimnas­te van die Helena Botha­gimnas­tiekklub het op die nasionale gim­nastiekkampioenskapsbyeen­koms in Kaapstad onder diemedaljes gemaai. Benewens ’nhele spul tweede en derde plekkeis tien eerste plekke behaal. Diegimnaste het aan vier verskillen­de afdelings deelgeneem. In dieartistiese en tuimelkompetisiehet Carmi van Niekerk, Derek Be­zuidenhout, Clarece Thompson enNielbert Mostert goud verower.Carmi is in die Suid­Afrikaansespan ingesluit wat aan die So­ne 6­spele in Namibië gaan deel­neem. In die trampolienkompeti­sie is vier gouemedaljes deur Jan­Albert Mostert, Lu­Zahn Jansenvan Rensburg, Carmi en JanaSmith gewen. In die ritmiesekompetisie was daar twee leerlin­ge in die eerste plek: JacquelineFourie en Melissa Nel. Van linksis, voor: Nielbert Mostert, Jana enJan­Albert Mostert; agter: Melis­sa, Carmi, Derek, Lu­Zahn, Clareceen Jacqueline. Foto: Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

NÁ vier wegwedstryde – waarvan die Knightstwee gewen het – kry die Sentrale streekeindelik sy eerste tuiswedstryd in die T20­reeks, en dit boonop een waarvan hy diegunsteling is.Die Knights sê vanmiddag die Titans op

Chevroletpark die stryd aan en ’n sege kanhulle na die bopunt van die puntelys laatopskuif, of ten minste hul posisie in dietweede plek verstewig, wat natuurlik vangroot belang gaan wees om ’n tuishalfeind­stryd te verseker.’n Week gelede het die Titans in Centurion

op hul neus gekyk toe die Knights met 35lopies koning gekraai het.Hulle sou met die eerste drie vertonings

baie vertroue by hul ondersteuners ingeboe­sem het met die kolwers wat veral hul deelbygedra het. Woensdag se wedstryd teen dieCobras in die Kaap het uitgereën sonder dat’n bal geboul is.Teen die Lions Sondag in Potchefstroom

was dit slegs ’n enkele ekstra grenshou watdie Gautengers laat seëvier het nadat diespanne se telling ná ’n superbeurt steedsgelykop was. Die Lions is toe op ’n tegniesepunt as die wenner verklaar.Ofskoon die aanvangspaar van Rudi Second

en Gerhardt Abrahams puik gevaar het in dieeerste drie wedstryde deur elke keer meer as50 lopies om die eerste paaltjie aan te teken,en dit boonop teen ’n blitsige tempo, sal diekolforde beslis versterk word met ReezaHendricks wat van die Proteas teruggekeerhet.Die wedstryd begin om 18:00.

Nr. 1 oplys hulteiken

Rudi Second het tot dusver saam met GerhardtAbrahams as aanvangspaar vir die Knights ge­skitter. Foto: Charles Pullen

Bainsvlei Biblioteek, Boerneef Straat, Langenhoven Park, BloemfonteinBring asseblief alle muntstukke met datums voor 1960 (Suid-Afrika en oorsee) . Moet asseblief nie die muntstukkeskoonmaak nie, dit sal hul waarde verminder. Ons koop ook silwer- en goue juweliersware - selfs al is dit beskadig.

INTERNATIONAL COINS & ANTIQUESONS KOOP OU MUNTSTUKKE, BANKNOTE, OU SPEELGOED,OORLOGSMEDALJES EN KENTEKENS, HORLOSIES, KAMERAS

SILWER- EN GOUE JUWELIERSWARE, DIAMANTE & VERSAMELSTUKKE AAN

Slegs vir 1 dag Woensdag 19 November 2014 van 10vm tot 5nm

Skakel gerus 0741 829 829 indien u enige navrae hetIndien u baie items of groot versamelings het, sal ons u met graagte besoek. Skakel vir 'n afspraak.

X1PELXFH-BN141114

X1PEM2R1-EX191114

Tel. 051 412 6349Sel. 082 266 7308

Reg. no. NCRDC433

15 Barnesstreet, WestdeneBloemfontein

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

ONS KAN OOK HELP METBESIGHEIDSVERWANTE PROBLEME.

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

X1PEVTWM-BN141114