12
Roem wink Angelique maak opslae in modewêreld 3 Musiekfees Paar vriende reël konsert met bekende kunstenaars 8 Troskies Boet en Tracy vertel van gelukkig getroude lewe 5 Tel. 051-404-7600 | Vrydag 31 Oktober 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Die leiers in hek outomatisering en toegangsbeheer. Die leiers in hek outomatisering en toegangsbeheer. TM www.stafix.co.za 0861 STAFIX www.stafix.co.za 0861 STAFIX 32 Kolbe A 32 Kolbe Avenue venue Oranjesig, Bloemfontein Oranjesig, Bloemfontein T T el: 051 448 6695/6 el: 051 448 6695/6 Fax: Fax: 051 448 6698 051 448 6698 ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES PRODUCTS 110 20m 15m 10m WIRELESS Outdoor Beams WIRELESS Outdoor Beams X1PD9665-BN311014 NO. 1 FABRIC STORE DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495 Christmas Organza @ R10/pm Christmas Organza @ R10/pm X1PBE78X-BN311014 Ruan Bruwer ’n ONGELOOFLIKE wil en deursettingsvermoë. Dit is moeilik om Ollie Kotzé (23), ’n reken- meesterklerk by Luyt-rekenmeesters, se lewensver- haal anders te verwoord. Om 365 dae van uitsluitlik water, Provitas, lemoene en tamaties te leef is bykans ondenk- baar. Voeg daarby 365 dae se oefening, elke liewe dag in die buitelug, ongeag die weersom- standighede. Die beloning hiervoor? ’n Volle 65 kg ligter. Die motivering? Om net “normaal” te wees. “Ek was altyd bewus daarvan dat mense vir my kyk (weens my grootte). Ek wou nie meer bloot op grond van my voorkoms verwerp word nie. “Ek wou ook lekker goed doen soos om te gaan fliek, want vroeër kon ek nie in die sitplek pas nie. As jou doelwit vir jou belangrik genoeg is, kan jy dit vermag, al is dit hoe moeilik,” sê hy. Dikwels sien ’n mens advertensies vir die een of ander wonderkuur vir gewigsverlies. Voor- en ná-foto’s word vertoon, maar dikwels lyk dit nie na dieselfde mens nie. Dit is egter nie een van daardie gevalle nie. Die Ollie op 148 kg, en nou op 93 kg (gespierd en al), ís dieselfde mens. Hy het sedert die begin van die jaar 6 kg se spiermassa ontwikkel. Hy sê die keerpunt was toe hy eendag ’n nuwe broek (grootte 50) wou gaan koop, maar daar net dié een grootte broek was wat hom gepas het. Volgens hom was hy reeds op skool oorgewig, maar het dinge op universiteit (in Potchefstroom) weens drank en ’n onaktiewe leefstyl handuit geruk. Hy het begin draf en opstote en opsitte gedoen – elke keer ’n bietjie verder en ’n bietjie meer, totdat hy ’n jaar later 150 opstote en 300 opsitte kon doen. Toe hy aan die begin van die jaar begin werk het, was die eerste ding wat hy gedoen het om by ’n gimnasium aan te sluit, wat hy vroeër nie kon bekostig nie. Hy oefen vyf dae ’n week twee en ’n half uur per dag. Mense loop nou verby hom en herken hom glad nie. “My hemel, is dit jy Ollie? Dit kan nie jy wees nie,” haal hy een so ’n voorbeeld aan. Hy het sy bynaam op skool weens sy gewig gekry. “Soos ’n mens se liggaam aan sekere kossoorte verslaaf word, raak dit ook aan gesonde kos verslaaf. Ek het vroeër baie sout geëet, maar het dit heeltemal afgeleer.” Hy wil ’n motiveringspreker word en jongelinge aanmoedig om van jongs af gesonde keuses te maak. Vasbyt, vir 365 dae Man se resep vir gewigsverlies verstom Toe (links): Ollie Kotzé as matriekseun (links op foto) in Schweizer-Reneke toe hy bykans 150 kg geweeg het. Nou: Vyf jaar later, met ’n geheel en al ander voor- koms. Foto’s: Facebook GRATIS

Bloemnuusbl 20141031

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bloemnuusbl 20141031

Citation preview

Page 1: Bloemnuusbl 20141031

Roem winkAngeliquemaak opslae inmodewêreld

3

MusiekfeesPaar vriendereël konsertmet bekendekunstenaars

8

TroskiesBoet en Tracyvertel vangelukkiggetroude lewe

5

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 31 Oktober 2014 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

Die leiers in hek outomatiseringen toegangsbeheer.

Die leiers in hek outomatiseringen toegangsbeheer.

TM

www.stafix.co.za 0861 STAFIXwww.stafix.co.za 0861 STAFIX

32 Kolbe A32 Kolbe AvenuevenueOranjesig, BloemfonteinOranjesig, Bloemfontein

TTel: 051 448 6695/6el: 051 448 6695/6Fax:Fax: 051 448 6698051 448 6698

ELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRESELECTRIC FENCE AND SECURITY CENTRES

PRODUCTS110 20m

15m

10m

WIRELESSOutdoor Beams

WIRELESSOutdoor Beams

X1PD9665-BN311014

NO. 1 FABRIC STORE DAN PIENAAR 051 436 0491/2 • SANLAM PLAZA 051 447 0458 • CURRIE AVENUE 051 522 6507 • BETHLEHEM 058 303 4495

Christmas Organza @ R10/pmChristmas Organza @ R10/pmX1PBE78X-BN311014

Ruan Bruwer

’n ONGELOOFLIKE wil en deursettingsvermoë.Dit is moeilik om Ollie Kotzé (23), ’n reken­

meesterklerk by Luyt­rekenmeesters, se lewensver­haal anders te verwoord.Om 365 dae van uitsluitlik water, Provitas,

lemoene en tamaties te leef is bykans ondenk­baar. Voeg daarby 365 dae se oefening, elkeliewe dag in die buitelug, ongeag die weersom­standighede.Die beloning hiervoor? ’n Volle 65 kg ligter.Die motivering? Om net “normaal” te wees.“Ek was altyd bewus daarvan dat mense vir my

kyk (weens my grootte). Ek wou nie meer blootop grond van my voorkoms verwerp word nie.“Ek wou ook lekker goed doen soos om te

gaan fliek, want vroeër kon ek nie in die sitplekpas nie. As jou doelwit vir jou belangrik genoegis, kan jy dit vermag, al is dit hoe moeilik,” sê hy.Dikwels sien ’n mens advertensies vir die een

of ander wonderkuur vir gewigsverlies. Voor­ enná­foto’s word vertoon, maar dikwels lyk dit niena dieselfde mens nie. Dit is egter nie een vandaardie gevalle nie.Die Ollie op 148 kg, en nou op 93 kg (gespierd

en al), ís dieselfde mens. Hy het sedert die beginvan die jaar 6 kg se spiermassa ontwikkel.Hy sê die keerpunt was toe hy eendag ’n nuwe

broek (grootte 50) wou gaan koop, maar daarnet dié een grootte broek was wat hom gepashet.Volgens hom was hy reeds op skool oorgewig,

maar het dinge op universiteit (in Potchefstroom)weens drank en ’n onaktiewe leefstyl handuitgeruk.Hy het begin draf en opstote en opsitte gedoen

– elke keer ’n bietjie verder en ’n bietjie meer,totdat hy ’n jaar later 150 opstote en 300 opsittekon doen.Toe hy aan die begin van die jaar begin werk

het, was die eerste ding wat hy gedoen het omby ’n gimnasium aan te sluit, wat hy vroeër niekon bekostig nie. Hy oefen vyf dae ’n week tweeen ’n half uur per dag.Mense loop nou verby hom en herken hom

glad nie.“My hemel, is dit jy Ollie? Dit kan nie jy wees

nie,” haal hy een so ’n voorbeeld aan.Hy het sy bynaam op skool weens sy gewig

gekry. “Soos ’n mens se liggaam aan sekerekossoorte verslaaf word, raak dit ook aangesonde kos verslaaf. Ek het vroeër baie soutgeëet, maar het dit heeltemal afgeleer.”Hy wil ’n motiveringspreker word en jongelinge

aanmoedig om van jongs af gesonde keuses temaak.

Vasbyt, vir 365 daeMan se resep vir gewigsverlies verstom

Toe (links): Ollie Kotzé as matriekseun (links opfoto) in Schweizer­Reneke toe hy bykans 150 kggeweeg het.

Nou: Vyf jaar later, met ’n geheel en al ander voor­koms. Foto’s: Facebook

www.bloemnuus.co.za GRATIS

Page 2: Bloemnuusbl 20141031

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014

DEONCERONIO

051 447 4070

Die enigstegehoorsentrum

inBrillstraat.

X1P9RWX5-BN311014

X1P9H2WV-BN311014

Hulle is wennersDIE volgende lesers het boekegewen op www.bloemnuus.co.za.Die meeste van die boeke isgeskenk deur Protea­uitgewerswat ’n winkel in die Brandwag­sentrum in Bloemfontein het.S Leonél Visser: Julia Donaldsonse Tjokkie.S Michael Henson: Mike Mi­chaels se Van Manenberg, metliefde.S Braam Burger: Julia Donaldsonse Kris de Kat.S Franteld Wessels: My modelhaastyl.S Ruttie Warden: ElizabethWasserman se Die dingesfabriek:Jannus en Kriek krimp.S Elana Fourie: Knister se Lilliedie heksie en die raaisel van diemummie.

S Jorina Claassen: Alice Panter­muller se Lotta se lewe 2.S Melanie Anderson: Helena J.F.Lochner se Avontuurland.S Lizelle van Niekerk: KaraLebihan se Tant Bettie se broekie.S Liza Verwey: Jaco Fouché seSiobhán van die sirkus.S Barend van der Merwe:Leandie du Randt se Gemaklik injou eie lyf.S Reinette Bouwer: Helm Joostese Verdriet se moses.S Sunnette Hiten: Julia Donald­son se Stokman.S Iona Koekemoer: CharlotteDematons se Die geel ballon.S Elana Fourie: David Bedford seMolkleintjies.S Amanda Burger: Knister seLillie die heksie.

MaisonCostahairdressing

Mimosa Mall:Preller Square:

051 444 1710051 436 7456

Follow us on

ContactContact051 447 8195

for more detailsfor more details

WWe are now intere are now interviewingviewinglearlearners for 2015.ners for 2015.

InterestedInterested in a careerin a careeras aas aHairdresserHairdresser

Preller Walk:Waterfront:

051 436 0217051 430 5874

X1PA7DFG-BN311014

Toe die brandweerwater reg tref, verander die rook se kleur van swart na stoomwit. Foto’s: Jens Friis

’n Onwelkome’n Onwelkome’n Onwelkomeverjaardaggeskenkverjaardaggeskenkverjaardaggeskenk

JENS FRIIS staan verstom oor hoeuitgelewer die mens aan dieelemente is. Hier vertel hy hoe hygesien het ’n huis begin brandnadat ’n weerligstraal dit getref heten hoe die dak binne tien minuteineengestort het.

OP ’n doodgewone Donderdagmiddagná werk spring ons in die swembadom die dag se warmte af te spoel.Uit die bloute kom daar ’n paar

donker wolke uit die ooste en toe diedruppels van ’n verdwaalde buitjie indie swembadwater plons, klim onseerder uit.Met die afdroog, sien ek ’n kolom

wit rook. Wie steek dan nóú ’nvleisbraaivuur aan as dit wil reën?Ek kan my oë nie glo toe ek deur

die verkyker loer nie: Die rookwolkkom uit ’n huis se dak in Swartwit­pensstraat.Ek bel die sekuriteit van Woodland

Hills, maar dié weet nog niks.Ons klim in die kar en toe ons

stilhou, begin die dak reeds val –binne slegs tien minute.Bure en vriende staan verslae in ’n

doodse stilte met hul hande voor diemond.Die eienaars dra ’n visbak uit die

huis en ons hoor: “Al die lewendegoed is darem nou uit!”Verder kan hulle egter nie veel

doen nie.Die eienaar omhels sy vrou en

hulle kyk saam hoe die vuur die teëlslaat kraak en die dakbalke aarde toelaat tuimel.Al wat hulle kan doen, is om te

wag vir die brandweer wat van Pres.Brandstraat moet kom.“Dit kon my huis gewees het,” sê

’n geskokte vrou langs my.

“Ja, ons het nie eens die slaggehoor nie – kyk wat het dit gedoen.’n Mens is só uitgelewer aan dieelemente. Dié huis is nie die hoogstein die straat nie. Wat het die armemense gedoen om dít te verdien?”wonder haar vriendin.

Die vlamme lek deur die lug. Ruitebars. Die hitte verteer sover dit reik.Meer as ’n halfuur ná die donder­

slag is die brandweer daar. Toe hulledie voordeur oopmaak, val dit my ophoe alles op die onderste verdiepingmooitjies regstaan, asof niks op dieboonste verdieping aangaan nie.Weens die oop voordeur kry die

vuur suurstof en die vlamme lek noghoër die lug in.Dit is egter van korte duur, want

toe die brandweerwater reg tref,verander die rook se kleur van swartna stoomwit.Mari Erasmus, wat saam met haar

man, Abel jr. , in dié huis woon, sêgeskok dit is haar verjaardag. Sy hetvoorbereidings vir aandete gedoentoe sy ’n harde slag hoor. Sy hetgewonder of iets in die mikrogolf­oond ontplof het. Toe was daar rook.En dit het uit hul seuntjie, Abel (2),se slaapkamer gekom.“Dit is toe eers dat ons agterkom

’n weerligstraal het die huis getref.”Abel sê die huis is nou net mooi

reggemaak, “en nou dít”.Die brandweer veg voort, maar dit

is nie ’n maklike stryd nie.Dit word nag oor Woodlands.Deur die lug flits die blitse.

S Nog foto’s op Facebook.Die eienaars, Abel (jr.) en Mari Erasmus, staan verslae, wagtend op die brand­weer, voor hul brandende huis.

Weerlig tref spoghuisKaydene Davids

WAT ’n feesviering moes wees, hetvir ’n Bloemfonteinse gesin in ’ntragedie ontaard toe ’n weerlig­straal hul spoghuis op dieWoodland Hills­landgoed getrefhet. Die huis van Abel Erasmus jr.het op sy vrou, Mari, se 36steverjaardag (23 Oktober) afgebrandnadat dit deur ’n weerligstraalgetref en in puin gelê is.Erasmus is die seun van die

bekende sakeman Abel Erasmus.Die boonste verdieping van die

Erasmusse se huis is verwoes engroot skade is aan die res van diehuis aangerig.Mari sê hulle het vriende vir

haar verjaardag oorgenooi.Omstreeks 17:44 is die kuier deur’n harde slag onderbreek.Erasmus jr. het hom na die

boonste verdieping gehaas waarhul tweejarige seuntjie, ook Abel,geslaap het.“Ons kan nie die Here genoeg

dankie sê dat hy klein Abel selewe gespaar het nie, aangesiendaar niks van die boonsteverdieping oorgebly het nie.”

Hoewel hul huis voor hul oëafgebrand het, is Mari dankbaardat sy haar kinders se vissies enhul troosgoedjies, ’n MinnieMuis­speelding van hul dogter Lia(5) en ’n blou kombersie, betydskon red. Sy is ook dankbaar datsy nie ’n geelhoutkis, ’n familie­erfstuk uit die Anglo­Boereoorlogvol briewe en familiefoto’s, in diebrand verloor het nie.Braam van Zyl, afdelingsoffisier

van die Mangaung­brandweer­en­reddingsdiens, sê met hul aan­koms was die boonste verdiepingreeds deur die brand verwoes enhet die dak reeds ingestort.Volgens Van Zyl het hulle sowat

twee uur gespook om die brandte blus. Hulle het ook sowat5 000 F water gebruik.Hy sê dit blyk dat die brand

deur ’n weerligstraal veroorsaak is.Luidens statistieke deur die Fire

Protection Association of SouthernAfrica (FPASA) veroorsaak weerligminder as 1% van alle struktuur­brande in Suid­Afrika.In 2012 was daar 41 481 brande

in die land, waarvan slegs 152(0,4%) deur weerlig veroorsaak is.

Page 3: Bloemnuusbl 20141031

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014 3

Tel. 051 412 6349Sel. 082 266 7308

Reg. no. NCRDC433

15 Barnesstreet, WestdeneBloemfontein

ONS KAN OOK HELP METBESIGHEIDSVERWANTE PROBLEME.

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

• KRY JY DREIGBRIEWE EN TELEFOONOPROEPE?• HET JY SLAAPLOOSHEID OOR JOU SKULD?• IS JOU SKULD NET TE VEEL OM TE HANTEER?

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

GEKWALIFISEERDE PERSONEEL MET 20 JAARREGS EN BANKWESE ONDERVINDING

X1P9D8BY-BN311014

GRATIS METSTIKSTOFELKE BANDAANKOOP.

WIELSPORINGVANAF R149

3D3D

www.stoneyswheelandtyre.co.za

Rhodeslaan 21, BloemfonteinTel. 051 448 7400

NUWE BANDENUWE BANDEPassasiersbande:155R13 vanaf R389165/80R13 vanaf R419175/70R13 vanaf R429175/65R14 vanaf R439185/60R14 vanaf R489185/65R14 vanaf R539195/50R15 vanaf R539195/60R15 vanaf R599195/65R15 vanaf R609205/55R16 vanaf R629205/40R17 vanaf R649

LDV:195R14C vanaf R739215R15C vanaf R1039245/70R16 vanaf R1329265/70R16 vanaf R1569265/65R17 vanaf R1489

X1PD8B7M-BN311014

X1PBAE2R-BN311014

Leon van Nierop (4) op die rug van ’n leeuin Botswana.

Was dit ’n regteleeu, Leon?

Jens Friis

IS dit ’n regte leeu waarop Leon van Nierop(4) op dié foto sit?Só wou menige leser weet nadat ’n berig

met foto’s onlangs in Bloemnaweek verskynhet oor skrywer Leon van Nierop wat inBloemfontein vir die bekendstelling van syboek Ballade vir ’n enkeling was.“Ek het die eerste vyf jaar van my lewe

deels in Botswana by my oupa en oumamet skoolvakansies grootgeword,” sê Leon.“Die leeu is geskiet en dit is só staange­

maak. Ons het gereeld daar gaan kuier enek onthou nog baie daarvan. My oupa enouma is in 1960 Suid­Afrika toe en het inBrits gaan boer waar hulle begrawe is.”Leon reis die land vol vir die bekendstel­

ling van sy boek. Die gelyknamige fliek wordvroeg in 2015 bekend gestel.Hy het nooit gedink Ballade vir ’n

enkeling, wat in die 1980’s een van diegewildste TV­reekse was, sou as fliekterugkom of as boek uitgebreid verskyn nie.“Maar twee jaar gelede het ek en DanieBester van Wolwedans gesels en só het diestorie weer opgevlam.“Dit is ’n nuwe generasie wat die rolle

vertolk. Die storie is vir 2015 aangepas,maar die verhaal bly jonk, want dit istydloos en sterk.”

Angelique du Toit (19), ’n model van Bloemfontein, kan binnekort inter­nasionaal in die modewêreld opslae maak. Foto: Conrad Bornman

Van ‘tomboy’ tot roos:Nou wink wêreldroem

Alzane Narrain

DIE Rosestad het nog ’n skoonheidopgelewer wat binnekort internasiona­le opslae in die modewêreld kanmaak.Angelique du Toit (19), ’n oudleer­

ling van die Hoërskool Jim Fouché,gaan volgende jaar aan ’n internasio­nale konvensie, die Applause RisingTalent Showcase (Arts) Expo inOrlando, Florida, in Amerika deel­neem. Angelique is die tweedeBloemfonteinse skoonheid wat dieinternasionale modewêreld betree.Charissa du Plessis (21), wat internasi­onaal as model naam maak, het alop verskeie internasionale tydskrifte sevoorblad verskyn.Die Arts­kompetisie word deur

verskeie kenners in internasionalemodekringe beoordeel en is ’nsoektog na die volgende “grootontdekking” in die modewêreld.Die agente, regisseurs, bestuurders

en vervaardigers wat deelnemers salbeoordeel, is van onder meer EliteModels, Sony BMG, VH1 New York Cityen Walt Disney Entertainment.Du Toit sê sy is vroeër in Oktober

deur ’n talentsoeker in ’n kompetisiein Johannesburg raakgesien.Die Arts­kompetisie vind in Junie

volgende jaar plaas en sal aan haarwaardevolle blootstelling gee. Hiergaan sy onder meer haar modelwerk,dans en drama ten toon stel. “Opskool het ek my nooit as ’n modelbeskou nie. Ek was meer soos ’ntomboy.”Du Toit sê haar vriende het haar in

matriek oorreed om modelwerk teoorweeg. “Ek het my passie inmodelwerk gevind. En ek streefdaarna om dit soos die supermodelGisele Bündchen nog ver in diemodewêreld te bring.”Du Toit sê sy bewonder Bündchen

omdat sy nie net ’n mooi gesig isnie, maar ook ’n suksesvolle sakevrou.

Die Bloemfonteinse roos het reedsin die vermaaklikheidsbedryf naamgemaak. Sy het al op verskeiegeleenthede as model vir CasperBosman, ’n Bloemfonteinse ontwerper,gewerk. Sy het ook aan talle andermodeparades in die stad deelgeneem.Sy was deel van ’n internasionaletelevisieadvertensie vir Smart Car watin Johannesburg geskiet is. Du Toithet vandeesmaand uitstekend gevaarteen honderde modelle op diejaarlikse Ace Models­konferensie en ’nBoss­modelkontrak losgeslaan.Haar agent, Anri Powell van Ace

Models Bloemfontein, sê die eerstekeer toe sy haar gesien het, het syseunsagtig gelyk, maar sy het nou in’n mooi vrou verander.“Wat haar van die res laat uit­

staan, is sy ag die bedryf as baieernstig. Haar deursettingsvermoëstraal uit wanneer sy op ’n loopplankstap of voor ’n kamera staan,” sêPowell.

Tel. 051 421 0802/3Tel. 051 421 0802/3

SLAGHUIS /BUTCHERYSLAGHUIS /BUTCHERY

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diensPensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)Pensioenarisse kry Woensdae spesiale

afslag (karkasse uitgesluit)

SAMBA en kredietkaarte welkomSAMBA en kredietkaarte welkom

Kom na ons vir diebeste pryse en diensKom na ons vir die

beste pryse en diens

GAAR ETES NOUOOK BESKIKBAARGAAR ETES NOUOOK BESKIKBAAR

Game-sentrum BloemfonteinGame-sentrum Bloemfontein

Geroosterde Eisbein ..................R4,28/100gGeroosterde varklendeskyf .....R10,47/100gBeesvleisfrikkadelle ...................R3,38/100gGeroosterde ¼ hoender ............R4,46/100gBeeskookvleis ............................R7,18/100gGeroosterde varknek .................R8,58/100gGeroosterde 'Spare Ribs' ..........R7,03/100g

X1PD4J4M-BN311014

Page 4: Bloemnuusbl 20141031

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014

Matriekafskeidrok van die jaar­kompetisie

Die matriekafskeidrok van die jaar is Saterdag by die Loch Logan­water­front gekies. Hier is Martinique Ferreira, Chanté Olivier, Nicole Meyer,Beatri Myburgh en Lizay Mantèl. Foto’s: Mlungisi Louw

Bianca Dell se matriekafskeidrok (vertoon deurFriedl Janse van Rensburg) is as diewenrok aan­gewys. Dit is deur Danial C. Smith ontwerp.

Beatri Myburgh, Lee­Chelle Fourie, Luzanne Schoeman, Casper Bosman,Reechelle van der Walt, Marlie Louw, Nicole Meyer en Abigail Small.Bloemnuus was ’n mediaborg van die geleentheid.

Skok ná koedoe-ongelukTOE Yvonne Olivier van Bloemfon­tein vroeër vandeesmaand van dieegpaar Piet en Marie van Heerdenlees wat naby Campbell in dieNoord­Kaap teen ’n koedoebulgebots en gesterf het, het herinne­ringe onwillekeurig by haaropgekom oor dieselfde lot watbyna haar seun, Pierre, s’n was.Die datum 5 Oktober 2006 is

een wat in haar geheue ingeëts is.Sy skryf:“Dit was om 06:00 dat die

telefoon gelui het: ‘Môre, Tannie,Tannie moet nie skrik nie, maardaar was ‘n ongeluk.’’” ’n Mens se hart staan stil en

jou ore hoor, maar ook nie.“ ’Pierre was in ‘n ongeluk met

‘n koedoe, maar ons het reeds dieambulans laat kom en hy’s okei,Tannie.’“Duisend vrae vlieg oor jou

lippe: ‘Is jy seker? Wat sê diedokter? Is hy by sy bewussyn?’“Ons maak gereed om Thaba­

zimbi toe te ry. Ons hoor later myseun was om 05:30 op pad om te

gaan werk.”‘n Kollega het kort ná die

ongeluk op die toneel afgekom enPierre gekry waar hy agter diemotortjie (my klein Corsa wat aanhom oorgedra is) sit met bloedwat van sy gesig af stroom.Hy het dadelik die ambulans en

polisie gebel. Toe ons die eerstefoto van die koedoe binne­in diemotor per e­pos ontvang, wou myhart regtig gaan staan. Hoe lyk mykind?Die hele voorruit het op die

voorste sitplekke te lande gekomen die dak was opgefrommel asofdit van papier gemaak is.Dit was werklik ‘n dag van

genade op genade – die Here selfhet daardie oggend in die passa­siersitplek gesit. Pierre se vriendinwat aanvanklik sou saamgery het,sou dit nie oorleef het nie.Van die ongeluk kan hy niks

onthou nie. Nadat die verbandevan sy gesig afgehaal is, wys dieletsels wat oorbly ‘n verderewonderwerk – ‘n groot sny langs

sy oog, oor sy lip en keel, aan diekant van sy kop, maar geenfrakture of breinbeserings nie.Daar is geen antwoorde ná ‘n

koedoe­ongeluk nie. Dit gebeur nette skielik, te onverwags.My innige simpatie aan die Van

Heerden­egpaar.

Die dooie koedoe wat agt jaar gelede in Pierre van Heerden se voertuig inge­ploeg het. Foto’s: Verskaf

‘n Lang sny langs sy oog, oor sy lipen keel, aan die kant van sy kop,maar geen frakture of breinbeseringsnie. Pierre was gelukkig om die onge­luk te oorleef.

GROET MATRIEKS: By die Hoër Meisieskool Oranje loop tradisies diep en die skool neem op ’n spesiale, maar ook hartseer­wyse, afskeid van sy matrieks. Een van die gebruike wat metdie matrieks se laaste amptelike skooldag gepaardgaan voordat die eindeksamen begin, is ’n kring wat die hele skool rondom hulle vorm. Elke graad maak ’n sirkel met die gr. 8’sdie buitenste sirkel en die gr. 11’s die sirkel naaste aan die gr. 12’s. Foto: Verskaf

Page 5: Bloemnuusbl 20141031

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014 5

X1P9MTYH-BN311014

‘Getroude lewedoen ons goed’

Tracy en Boet Troskie wat nou al vyf maande getroud is.

Marietjie Gericke

TRACY TROSKIE, vrou en sielsgenootvan Boet Troskie, kan ’n storm loskook en bak as dit moet.Dié vrou het sommer baie styl

en het met groot gasvryheid enflair jare haar eie koffiewinkels indie gewilde Jeffreysbaai en St.Francisbaai bedryf.Sy sê hul vyf maande se getrou­

de lewe het haar en Boet diewêreld se goed gedoen.“Ons leef ’n goeie en gesonde,

gelukkige lewe saam. ’n Ongekom­pliseerde lewe. Elke dag is uniek,besonders saam met Boet. Onsstap, luister musiek, besoek goeievriende en reis sommer baie,”vertel Tracy.“Ons is ook fixers. Boet is ’n

perfeksionis en hou daarvan datons alles by ons eiendomme moetregmaak.“As die ligte stukkend is, gaan

koop ons dadelik gloeilampies of asiets gebreek het, moet dit onmid­dellik herstel word.”Dié gebore Welkomiet vertel sy

het voorheen sowat sewe jaar inBloemfontein gebly.“Boet het my oor ’n tydperk van

’n paar jaar gereeld in my Ram­bling Rose-koffiewinkel in St.

Francisbaai kom besoek waar hygereeld in sy vakansiehuis tuis­gaan.”Oor haar lewe saam met Boet

sê sy: “As die son skyn en die weeris reg, vat ons die pad en loopmaklik tot 12 km per dag, maaknie saak waar ons ons bevind nie.”Hulle begin soggens al om

05:00 tuis te oefen.Van hul huis in Constantia in

Kaapstad reis hulle graag opSaterdae en Sondae om al diepragtige plekke in die Wes­Kaap tebewonder.“Ons besoek wynplase, maar

omdat nie een van ons wyndrinkersis nie, sal ons eerder vars sap enpeuselhappies van kaassoorte

geniet.”Hulle hou ook van braaivleis.“Daar is mense wat dink ons is

van ’n ander planeet of doeninkopies anders as hulle. Hulle dinkons eet net in duur restaurante ofkoop by Woolworths kitskos watons vinnig in die mikrogolf­oondsteek.“Maar dit is nie waar nie.”Tracy vertel in Jeffreysbaai het sy

graag ouer mense gehelp deurhulle vir inkopies te neem of omhulle met hul banksake te help.Boet en sy seun, Jamie, het

sowat ses jaar gelede haar leweingestap toe hulle haar koffiewinkelin St. Francisbaai besoek het.“Ons vriendskap het oor jare

natuurlik en gemaklik gegroei.Geen geforseerdheid het bestaannie.”Haar siening van die lewe is:

“Dit is goed om geld te hê en diedinge wat geld kan koop, maar ditis ook goed om soms te stop enom seker te maak dat jy nie diegoed verloor wat geld nie kankoop nie.”Boet sê oor sy nuwe vrou: “Sy is

baie liefdevol, pragtig van binne enbuite, stylvol, eerlik en lojaal, ’nsielsgenoot en ware dame. Sy isook ’n suksesvolle sakevrou.”

Ons leef diegoeie en geson­de, gelukkigelewe saam. ’nOngekompliseerde

lewe. Elke dag is uniek,besonders saam met Boet.Ons stap, luister musiek,besoek goeie vriende en reissommer baie.

– Tracy Troskie‘

INAUGURALHERMAN MASHABA

LECTUREON ENTREPRENEURSHIP

Invita

tion

X1PDCRP1-BN311014

Page 6: Bloemnuusbl 20141031

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014

Page 7: Bloemnuusbl 20141031

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014 7

X1PDB52M-BN311014

Page 8: Bloemnuusbl 20141031

8 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014

31 Okt - 8 Nov 2014

EUNICE HOËR-SKOOLSAALBLOEMFONTEIN

Daagliks vanaf10:00-19:00Sluit Sat 8 Nov,18:00

EUNICEKERSMARK

X1PB0RN3-BN311014

Dit vind dan plaasVRYDAG 31 OKTOBERS Die Hoërskool Dr. Böhmer houreünie vir oudleerlinge uit diejare 1986 tot 1990. Almal wat ditwil bywoon, moet teen vandaglaat weet. Navrae: 051­522­3626of [email protected] Openingsaand van HighWayPub & Grill, Kelly’s View. Bekkieis die gaskunstenaar. Susan deWit, 082­516­3975.S Die departement van gesond­heid se navorsingsdag om 08:00in die ouditorium van die nuweOpvoedkunde­gebou (UV).S Born in die RSA (UV­drama) indie Scaena om 19:30. Kaartjieskos R30 en R40 by Computicket.S Eunice se Kersmark vindtussen 31 Oktober en 8 Novem­ber in die skoolsaal plaas. Dit isdaagliks van 10:00 tot 19:00oop. Dit sluit Saterdag 8 Novem­ber om 18:00.S Symphony at the Woods deurArco Musica met onder andereCézanne Ystelle, Elmarie Potgieter,Tsidi Gumede, André Venter enHerman Strauss om 20:00 in dieWoodlands­onthaallokaal.Kaartjies teen R120 is by Compu­ticket te kry. Vir tafelbesprekingsbel 083­259­2226.S Asylum of the Birds: Fotogra­fie­uitstalling deur Roger Ballen inOliewenhuis tot 16 November.S (Dis)place: Fotomontage eninstallasie deur Mari­Louise duPlessis tot vandag by Gallery onLeviseur.S Riana Nel en haar orkes indie Kovsiekerk. Bespreek byComputicket. Bloemnuus is diemediaborg van dié konsert.S Diamond & Pearls – NeilDiamond and Celine Dion Tribute,a Barnyard Theatre Productiontoday and tomorrow at 18:00and 21:00. Tickets: R150. Book atPacofs, 051­447­7772.S Die NG kerk Waterbron(Vergezochtpad in Bainsvlei) houbasaar om 17:00. Santa Pretorius,051­445­2345.S The Rockspiders in dieAasvoëlklub om 20:00. Kaartjieskos R100 by die deur.S Die NG kerk Fauna hou basaarom 16:00 by Blesboksingel 10,Fauna. Hansie Swart, 083­417­3536.S Marise van Mar­Net Live byPub Stop.

SATERDAG 1 NOVEMBERS All Saint’s Day.S Boeremark van 06:00 tot14:00, Langenhovenpark.S Christo en Cobus Snyman treeom 19:00 in die Bobbiespark­saalop. ’n Kaartjie kos R100. BelWilna (083­749­3375) of Tobie(073­196­8887).S Diva Dash over 5 km at EmoyaEstate. Jenny, 079­461­6145.www.theoutdoorfitnesscompa­ny.co.za.

S Gemeentebasaar van dieAfrikaanse Protestantse kerkBloemfontein (Moedergemeente)om 08:00 in Rooiwalsingel.Willie Engelbrecht, 082­728­1489.S Ek’s anoniem met Ian Wesselsten bate van die Alzheimer­vereni­ging in die Vrystaat in dieStadskouburg om 19:30.S NG kerk Verkeerdevlei hou ’nplaasbasaar op die oop terrein bySenwes (waar die ou HiFiCorporation was). Kinders salhanslammers en kalwers kanmelk gee. Smul aan als vanlewerkoekies tot kleinkoekies. Virmeer inligting, skryf aan petrus­[email protected] Hugo Live by Pub Stop.S Vriende van die Oorlogsmu­seum se jaarvergadering enafsluitingsgeselligheid om 09:00by die Oorlogsmuseum. JohanLoock praat oor Persoonlikhede indie Rebellie van 1914. Almal iswelkom om die geleentheid by tewoon. Ronel Theart, 082­490­3112.

SONDAG 2 NOVEMBERS Belinda van Zwindrecht engaskunstenaars tree van 11:30 afby Slightly Nutty op. Toegang isgratis, maar fooitjies vir diekunstenaars word verwelkom.Bespreek ‘n tafel by 083­432­9927.S Die NG kerk Hospitaalpark,Moyastraat, het elke Sondagtwee eredienste – 09:00 en18:00.

MAANDAG 3 NOVEMBERS Day of Aashura (Islamic, tenthday of Muharram).S Koop ’n Huisgenoot énVolksblad by koerantverkopers inBloemfontein teen slegs R22.

DINSDAG 4 NOVEMBERS Pensioners day’s every Tuesdayat Makro. Eileen Ndewere,051­101­1000.

WOENSDAG 5 NOVEMBERS Byeenkoms van die OuPresidensie­ historiese vereniging:Esta Jones praat oor die Ossewa­brandwag. Almal welkom.Lambert van Rensburg, 051­422­5283 of 072­418­8665.S Die Hokaaiers kan jou helpom af te sien van ongesondeeetgewoontes. Hulle komWoensdae om 10:00 by Clydes­dale 10, Hippocrenestraat 36,Heliconhoogte, byeen. HermanLoubser, 051­436­5668.S Christ@Work, ’n selgroep virwerkende jong mense, kom om19:00 by Lukas Steynweg 1bymekaar. Elna van der Walt,082­462­5507.S Piet Pompies in die Aasvoël­klub. ’n Kaartjie kos R100 by diedeur.

DONDERDAG 6 NOVEMBERS Philippolis hou op 6, 7 en 8November sy 86ste agtereenvol­gende skou, asook die 34steagtereenvolgende saalperdstreek­skou. Donderdag begin die

boerbok­afdeling om 09:00. Diesaalperdstreekskou begin om14:00 en duur tot Saterdag.Vrydag kom die Suid­Vrystaatsemerino­kampioenskap aan diebeurt. Verskeie beesrasse wordten toon gestel en daar is ook ’nhoenderskou. Bel Annette Loock(051­773­0484), GB Pienaar(083­548­7483), Johan Lam­brechts (082­754­0250) of Kirstenvan Vuuren (071­916­3655).S Music of Queen met JosephClark om 19:30 in InnieSkuur.

VRYDAG 7 NOVEMBERS Volmaan.S National Marine Day.S Monumentmark (kos, boere­sport en stalletjies) van 14:00 afby die Vrouemonument. Vermaakdeur Die Oude Doos, Jaco deWet, Michiel Combrinck, Nelmarievan Niekerk, ‘n boereorkes enRadio Rosestad.S Flintstones in die Stadskou­burg. Elna van der Walt is dieregisseur. Bespreek by 082­462­5507.S Claudine Venter met Lig jouhande na Bo by die NG kerkJagersfontein om 19:00. Spit­braai­ete ingesluit. Kaartjies kosR70 en R30 (kinders). Skakel076­765­7254.

SATERDAG 8 NOVEMBERS Vrystaatse simfonieorkes metCharl du Plessis as solis in dieOdeion om 19:30. Die dirigent isAlex Fokkens. Kaartjies kos R40.Bespreek by Pacofs (051­447­7772).S The Bakubung clan, mostlyresiding in the Free State and theNorthern Cape, are invited to afamily meeting in Bloemfontein.The gathering will be the 14thannual Bakubung family gathe­ring and will be held in Bloem­fontein at the Lutheran ChurchCentre in Rocklands. Those whowish to attend the event, can callBoipelo on 081­025­8454 orKamo on 083­397­7798.

LEWENSGETROU: Skaalmodelle van Bloemfontein se oudste en bekend­ste geboue word tot volgende jaar vroeg in die Oorlogsmuseum uitge­stal. Dit is die handewerk van derdejaar­argitektuurstudente aan dieUniversiteit van die Vrystaat (UV). Die studente het in hul geskiedenisvakopdrag gekry om dit te bou. Bekende geboue wat uitgestal word, isdie Tweetoringkerk (foto), Presidensie en verskeie aansigte van Hoff­manplein. Foto: Conrad Bornman

Riana Nel tree vanaand in die Kov­siekerk op. Kaartjies is by Compu­ticket te kry.

Piet Botha is een van die talle bekende kunste­naars wat môre buite Bloemfontein by Op­die­gras, ’n rock­en­folk­fees, optree.

Musiekfeesmôre gehou’n PAAR Bloemfonteinse vriende het besluitom hul eie rock­en­folk­fees te reël.Maar dit is nie sommer so ’n fees nie.

Allermins.Die kunstenaars wat optree, is Jan Blohm,

Piet Botha en Akkedis, Albert Frost, BacchusNel, Volkspeler en Wieke Vega, asookSmokehouse.Die fees word môre van 16:00 af op ’n

kleinhoewe ongeveer 8 km buite Bloemfonteinop die Dealesville­pad gehou. Die presieseaanwysings is agterop die kaartjies gedruk.Die fees word Op­die­gras genoem omdat

daar groot grasperke is waarop die skare hulkampeerstoele en piekniekkomberse kanuitpak. Kos en drank sal te koop wees.Daar is net 400 kaartjies teen R200 stuk

beskikbaar wat by Izami­bloemiste, StereoCafé en Van Vuuren­wors te koop is.S Bloemnuus­lesers staan die kans om tweedubbelkaartjies na dié musiekfees te wen.Deel die inskrywing op Facebook wat hieroorgaan voor Vrydag om 10:00.

PERSOONLIKE

DIENSTE

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

LENINGS

1445

TE KOOP

JUWELIERSWARE &

BYKOMSTIGHEDE

1645

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

VERWEY'S AIRConditioning and refrigeration.Domestic and commercial.Tel: 074 346 5441 of076 720 0209

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

AAA-kwaliteit: INSTALLEER vanalle plafonne en 'drywalls'. Ook dieherstel van plafonne. Gratiskwotasie. Skakel 079 581 6654.

HUIS- EN KANTOOR-OPKNAPPINGS: Dakke,plafonne, verf, teëls,diefwering, ens.

% SANTA 076 835 7849.

BOME

1871

AFSNY EN WEGRY VAN BOME,hoërisikobome. 082 693 0234.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

EENMANWOONSTEL agterin erf te huur vanaf 1 Nov.Naby UOVS en CUT. R2700 pm,w+ e ingesl. %082 559 2390of 082 452 7829

ALGEMEEN

3680

Qualified Earthmoving andDiesel Mechanic with5 years' experience.No chan-cers! CV can be faxed to051 432 8259. E-mail:[email protected]

Page 9: Bloemnuusbl 20141031

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014 9

Chronic bronchitis or emphysema - alsoknown as Chronic ObstructivePulmonaryDisease (COPD) - is a lungdisease that gets worse over time.COPD is most often caused bycigarette smoking.

Research is being conducted to findtreatments to help prevent and controlCOPD symptoms and to change thecourse of the disease. A worldwideresearch study is now underway to testan investigational medication forCOPD.

Who is eligible to participate in thisstudy?

You may be eligible if you:• Are 40 years of age or older• Have a history of COPD• Are a current smoker of were a

smoker in the past.

Formore information, call:

051 447 7752 or 072 805 6228

SHORTNESS OFBREATH, COUGHING,WHEEZING, YEARS OFSMOKING

SHORTNESS OFBREATH, COUGHING,WHEEZING, YEARS OFSMOKING

X1PBRBDR-BN311014

Die toptien in vanjaar se Bloemnuus­Roosknop­pie­kompetisie het Saterdag by die Loch Logan­waterfront in Bloemfontein vir die eindrondevan beoordeling bymekaar gekom. Elkeen het’n koopbewys van Kloppers in die waterfrontontvang. Saammet Steva Klopper van Kloppersen Meryl Henning van die Loch Logan­water­front is van links Lene Greyling (eerste prinses),Mieke Jansen, Miné Truter, Annabelle Suther­land en Zaneth Labuschagne. Foto: Mlingisi Louw

Regs: Leilah Arendse, Mej. Bloemnuus­Roos­knoppie 2014, saam met haar ma, LameezArendse.

Die tien topfinaliste in vanjaar se Bloemnuus­Roosknoppie­kompetisie is van links Miné Truter(4), die dogter van Judith en Rikus Truter van Bloemfontein, Annabelle Sutherland (3), die dogtervan Anzel en Martin Sutherland van Bloemfontein, Leilah Arendse (3, Mej. Bloemnuus­Roosknop­pie 2014), dogter van Lameez Arendse van Bloemfontein, Lene Greyling (3, eerste prinses), dogtervan Odette en Jean­Pierre Greyling van Bloemfontein, Ilze du Preez (3, tweede prinses), dogtervan Madri en James du Preez van Bloemfontein, Zaneth Labuschagne (3), dogter van Lizbé enZane Labuschagne van Bloemfontein, Mieke Loubser (3), dogter van Jolanda en Heyns Loubservan Bloemfontein, Danaé du Plessis (4), dogter van Igna en Ruan du Plessis, Mieke Jansen (3),dogter van Eraldine en Johan Jansen van Bloemfontein, en Lianie Möller (4), dogter van Nadineen Willie Möller van Bloemfontein. Foto: Conrad Bornman

Tien fraai gesiggies in ’n ry

Onthoujy nog?WILSON’S TOFFEESwas ’n grootgunsteling onderlesers deur die jare.Die kommentaar hetingestroom toeBloemnuus op syFacebook­blad ’n fotohiervan geplaas het.S Janine Kleynhans:Die blou ene wasmy gunsteling by dieskoolsnoepie.S LH Hattingh: Hetmy tand gebreek opeen.S Celeste Pretorius:Ek en my seuntjieseet nog gereeldWilson­toffies. Dit isvandag baie duurder,die blokkies is ookeffens kleiner.S Karumé LeeHanekom: Dit kosnou 50c een.S Joanne Dean: Myfavourites growingup. Can just smellthem.S Melvin Maritz: Ekhet in Oos­Londennaby dié fabriekgrootgeword.S Petro vanSchalkwyk: Lekkelekke nanas.

Kanaalslegsvir diéflieks

Karin Burger

KAAPSTAD. – Krap jy nou al kop oor watom die somervakansie te doen?Om die hele dag net Afrikaanse flieks

te kyk klink na ’n goeie opsie.kykNET se nuwe geleentheidsdiens,

fliekNET, sal van 10 Desember tot 31Januarie op kanaal 198 op DStv uitsaai.“ ’n Geleentheidsdiens beteken dit

gaan net vir ’n sekere tydperk uitsen­dings doen en in dié geval net vir diesomervakansie.“Afhangend van hoe goed die diens

doen, sal ons dit graag weer in dietoekoms wil doen,” het Karen Meiring,hoof van kykNET, gesê.Volgens haar wou hulle iets besonders

doen vir kykNET se 15de verjaardagwaarvan almal deel kon wees.“Die nuwe diens bied nou nog meer

waarde aan ons kykers en dit is ’nheerlike toevoeging tot die premium­pak­ket saam met M­Net.“fliekNET gaan 24 uur per dag

uitsaai.”Sy het gesê hulle het ’n geweldige

biblioteek van Afrikaanse flieks en goeieAfrikaanse dokumentêre reekse.“Ons is nog besig met die skedules,

maar ons beplan om volgens spesifieketemas op ’n weeklikse grondslag tewerk.”Sy het gesê kykers kan uitsien na ’n

groot verskeidenheid van flieks – vanPretville en Die Wonderwerker tot Bakgaten Die ongelooflike avonture van HannaHoekom.“In Januarie begin ons Saterdagaande

ook die heel nuutste uitreikings opkykNET uitsaai.”

TAK BEKROON: Ace Models Bloemfontein is op dieAceModels­konferensie as die tak van die jaar aan­gewys. Van die modelle het ook individuele eerbe­wyse ontvang. Kyle Koopman en Dintle Vinger isas die model van die jaar in hul onderskeie afde­lings aangewys. Kyle sal volgende maand om dietitel as supermodel van die heelalmeeding. Verderis Anri Powell, direkteur van AceModels Bloemfon­tein, as die gesamentlike direkteur van die jaaraangewys.

Volg Bloemnuus se Facebook-blad nes 7 600 ander lesers virwie Bloemfontein en omgewingna aan die hart lê. Baie foto’sen berigte word hier geplaasomdat daar nie genoeg plek indie gedrukte koerant is nie.

X1PCP5H1-BN311014

Page 10: Bloemnuusbl 20141031

10 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014

STUUR foto’s van jou onlangse matriekafskeidna [email protected] om te noem wie die leerlinge is, van

watter skool hulle is en wie hulle afgeneemhet. Kyk na nog matriekafskeidfoto’s op Bloem-nuus se Facebook-blad en www.bloemnuus.co.za.

Al die foto’s word in ag geneem vir Bloem-nuus se Matriekafskeidfoto van die Jaar-kompeti-sie.

Matriekafskeid: Klas van 2014

Melichia Kruger (Jim Fouché) en Björn Coetsee. Foto: Björn Coetsee Francé Greyling (Sentraal) en Barend Prinsloo.

Thinus van Rhijn en Lynette Nel (Jim Fouché). Lola Botsane(Oranje) en Matthews Moroke. Foto: Liza Crawley Dylan Mackenzie en Jamanca Vorster (Eunice).

Elandré van derWalt (Jim Fouché) en Kylie Foot.Foto: Marius Foot

Lenus Pretorius en Deidre Welgemoed (Red­dersburg).

Ethan Klein en Jodianne Klein (Eunice). Herman van der Walt en Charné Menin (JimFouché). Foto: Sanell Streicher

Simone le Roux (Eunice) en Ryno Steyn. Foto: Johan Koegelenberg AJ Ebersohn en Nikki Duvenhage (Reddersburg) PC Labuschagne en Bianca Dell (Eunice). Foto: Juané Venter

Page 11: Bloemnuusbl 20141031

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 31 OKTOBER 2014 11

Prof. KintuMade my enemies come and

confess to me…

Several years of unhappiness in my marriagelead to loneliness and continued crying. Afterhearing testimonials about Professor Kintuon the radio, in newspapers and my oldfriend's son he had saved from drugs andalcohol abuse, I decided to visit him .

For only R100 Professor Kinthu read my fortune accurately andtold me about my past life and my marriage.

In a dish of water with a mirror he showed me the face of myenemies as well as my husband's girlfriend.

He performed a special prayer and gave me powerful love crystals- a special one to use at my workplace

and for my business success. Unbelievable! In one week myenemies approached me and confessed bad things they did to usand my husband left his girlfriend and came back to me. Over theyears I tried healers and priests but they all failed. Professor Kintu,there's no other way to say thank you but to tell others about you.

Health problems, financial crisis or bad luck.For appointment contact 073 261 9358.

Total privacy and confidentiality guaranteed, with secure parking.X1PD8AU5-BN311014

ARE YOU LOOKING FOR HAPPINESS, PEACE,PROSPERITY, LOVE AND GOOD HEALTH?

My dearest friends and fellow Africans, do not wastetime and money to take spiritualists who promiseand don’t deliver. I guarantee you. The Great PapaMagi will never disappoint you. Only one visit to himand you will live smiling. I am OMIE SINGH, aresident of Pietermaritzburg, after I saw an article inthe paper saying that The Great Papa Magi chargesonly R200. I believed in him, I booked anappointment and met with him at his beautifultemple. In Bloemfontein at Waverley next to spar.

Before I met him, I was struggling financially and I could not stay in relationships,whoever came in my life, and then something happened and my girlfriend left me.It was like a bad omen on me, but after I saw The Great Papa Magi, he touched myforehead and palms, and prayed for me and told me to wait for seven days. In just3 days, my girlfriend requested us to meet with her at their home. On arrival, sheknelt down and told me she was ready to be my wife. We made a great weddingand are happy now. The Great Papa Magi is the right person to solve our societyproblems. You can find him at next to Spar. Thanks toWaverley Bloemfonteinhim again.

You can also visit him - there will be a gradualchange in your life:

079 125 8327, www.healerram.webs.comX1PD8AX9-BN311014

Stad se leerlinge skitter

Grey­kollege se Dawid Snyman is as die skoolse skoolkaptein vir 2015 gekies.

Die Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers vir 2015 is bekend. Hulle isvan links Alicia Beukes (onderhoofmeisie), MarizaanMoolman (hoofmei­sie) en Dané Eloff (onderhoofmeisie).

The debating team of St Michael’s, with their partner school St Bernard’sHigh School, won the Free State competition and represented the provin­ce at the International Model United Nations competition in Cape Town.The topic of the debate at the provincial competition was The humanitari-an crisis in Syria. From left are Ofentse Monnaruri (St Michael’s), KefuueLepoqo (St. Bernard), Refiloe Matsoso (St Michael’s) and Montsi Rebolo­kiloe (St Bernard’s).

St Michael’s was named as the Free State winners of the SAASTA debatecompetition. The school will represent the province at the national finalsin December. From the left are Nokuzola Taliwe, Tshegofatso Mafata,Nthabiseng Nkeane, Angeline Wong and Neo Kabi.

Altesaam 12 leerlinge van die Hoërskool Sentraal het ererol­prestasies in musiek (meer as 90% vir eksamens) in 2014behaal. Van links is, voor: Berna Coetzee, Ian Bothma (albei Unisa­klavier­gr. 8) en Douwné Stander (Unisa­klavier­gr. 7);agter: Brandon Botha (Rockschool gr. 7), Paul Joubert (Unisa­gr. 6 en trompet­gr. 6), Anja Siemens (Unisa­teorie­gr. 3,sy het 100% behaal), Chrismari Grobbelaar, Chanté Stander (albei Unisa­teorie­gr. 4), Hanli Smith (Unisa­teorie­gr. 3),en Ashlin Grobbelaar (Trinity­tjello­gr. 6). Afwesig: Daniel van Niekerk (Unisa­tjello­gr. 7) en Johan Champion (Unisa­teorie­gr. 3).

The newly elected representative council oflearners for Eunice High School has Abigail vanRooyen (head girl, left) and Vicki­Leigh Kritzin­ger (vice­headgirl) as their leaders.

Vier jong wetenskaplikes van die Rosestad, Iselle van den Heever, HansieHertzog (albei Jim Fouché), Teagan­Leigh Scholtz en Vicki­Leigh Kritzinger(albei Eunice) het gouemedaljes op die Eskom Expo International ScienceFair verower. Iselle het drie spesiale eerbewyse van R4 000 ontvang,asook ’n besoek aan die SKA in Sutherland en ’n beursonderhoud. Vanlinks is Iselle, Hansie en Teagan­Leigh. Afwesig: Vicki­Leigh.

BurgundyAccess VAT NO: 4700196977 REG. NO: IT 112801

• WHEELCHAIR SALESAND REPAIRS• POWERWHEELCHAIRSAND SCOOTERS• WALKINGAIDS• ADULTAND BABYDIAPERS• RENTALOFWHEELCHAIRS, WALKINGAIDSANDHOSPITALBEDS

• PRESSURE RELIEF CUSHIONSAND MATTRESSES• GRAB RAILS• COMMODES, BATHAND SHOWERAIDS• LIGASANOWOUND PRODUCTS• HOMECARE PRODUCTS

19 Van Heerden Rd., Willows, BloemfonteinTel. 051 522 1874 • Tel/Fax: 051 522 2174 • Cell: 082 413 5873

Fax: 086 503 0938 • E-mail: [email protected]: http://burgundyaccess.co.za

X1PDCRGR-BN311014

Page 12: Bloemnuusbl 20141031

AAAAAA NOORDMeat Vleis

051 430 4020H/v Hill & Alexandra

Bloemfontein

Die Boerewors koningDie Boerewors koningsedert 1988sedert 1988

Kwaliteit

Kwaliteit

Kwaliteit

Gewaarborg

Diens

Gratis Spitbraai-kwotasies, skakel Nico by 082 55 99 118

Alle debiet-, krediet- en Sambakaarte welkom.

Aanbiedinge geldig solank voorraad hou.

Groot- en kleinhandel.

A2 en A3-Lam (heel of half) ..........R65,90/kg

Lamstjops (Gemeng) ................R109,90/kg

Hamburgerpatties ...............R36,90/kg

Nuwe Chilli wors ..................R49,90/kg

12 kg Besparingspak ............R525/pak

Gewone Maalvleis ...............R46,90/kg

Drakensbergwors ................R49,90/kg

Beeskookvleis .....................R49,90/kgBestellings vanaf R250 met koelgeriewe afgelewer in die stad.

NUWE SAMBA NOU OOP!X1PB3J8E-BN311014

TARA­LEA VAN ZYL ofthe Eunice HighSchool won thenational championshipof the South AfricanNational EquestrianSchools Association(Sanesa) and not theEndurance RideAssociation of SouthAfrica (Erasa) as waswrongly reported lastweek. She won theFriday’s 80 km race in4 hours and 8minutes and set acourse record of 3hours and 46 minutesthe following day.Bloemnews

apologises for theinconvenience thismight have caused.

Ridersetsrecord

Die stoeiers Heinie Kilian (o.13, links) en Rhyno Groenewald (o.15) het albei ’n goue medaljeop die Suid­Afrikaanse stoeikampioenskap verower. Albei het dit in die Grieks­Romeinseen jeugvrystyl vermag. Die stoeiers is albei van die Van Rooyen­stoeiklub. Agter hulle staanhul afrigters, Fanie van Rooyen (links) en Louis van Rooyen. Foto: Verskaf

Stoei goue medaljes los

MALCOLM MARKRAM (10), a learner of GreyCollege Primary, has been chosen as thismonth’s Bloemnews SuperSport Let’s PlaySports Star of the Month for his achieve­ments in Korean martial arts – Combat TangSoo Do.Malcolm has a variety of outstanding

achievements under his belt.Some include competing as the Free State

champion in his category at the Associationfor International Sport for All (TAFISA)tournament where he won gold. All kinds ofJapanese and Korean martial arts styles inSouth Africa competed for the TAFISA teams.He was also selected for the TAFISA presi­dent’s development team.During the Korean Martial Arts South

African Championships in April, Malcolm alsocompeted as the Free State champion andobtained a silver medal for forms and agold medal for fighting. At the Free Statechampionship held in May, he achieved asilver medal in forms and a gold medal forhis fighting. In September he took part inthe Lowveld championship and was awarded

a gold medal for forms and a silver medalfor his fighting category.He will now go through to compete for

the coveted title of SuperSport Let’s PlaySports Star of the Year, which will beannounced at an event on 22 November.

Young sportsstar honoured

Malcolm Markram

Major and minorServices From R400!

Major and minorServices From R400!

We will collect your vehicle and deliver it after Service!We will collect your vehicle and deliver it after Service!

Tyres!Tyres!

Batteriestwo yearGuaranteeno maintenance.

Batteriestwo yearGuaranteeno maintenance.

WindscreensFrom R599WindscreensFrom R599

shocksshocks

BBSMAGS

15” & 17”AVAILABLE

BBSMAGS

15” & 17”AVAILABLE

195/65R15 R610225/45R17 R880225/40R18 R1050235/65R17 R1440205/40R17 R750

195R14 BSW R750195R15 BSW R890195R15 WSW R930205/75R15 WSW R1090

Commercial

155/80R13 R399175/65R14 R495185/65R14 R499195/50R15 R550195/60R15 R580

Tel 051 430 6172087 802 1161

[email protected] East Burger & Nelson Mandela Drive,

Bloemfontein

AffordableAffordableTyres Windscreens&

X1PD8B4H-BN311014

X1PD7TB1-BN311014

X1PCULG1-BN311014

X1PDABVD-BN311014

Things in my life wentfrom good to worse in avery short time. My lovelive, financial problemsjealousy, my husband’sfamily were all againstme. Luckily I came

across Sonia through afriend. She helped meand showed me my

enemies through a mirrorfor only R200. She did miracles in my life. She told me allmy problems without mentioning anything to her. Sheshowed me the people who worked hard to see me

suffering some of which were my friends and relatives. Sheperformed a special prayer, washed away my bad luck andcleansed my home. Gave me a love potion with a ring formy financial problems in less than five days, my husbandwas always by my side and my enemies confessed andasked for forgiveness. Come and visit me at Bayswater.

For appointments please callMama Marria 072 417 4249.

Visit –www.specialspells.co.zaX1PD8B1D-BN311014