5
GOD SE WIL IN 2015 ROM 12:1 – 5

God se wil in 2015

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: God se wil in 2015

GOD SE WIL IN 2015ROM 12:1 – 5

Page 2: God se wil in 2015

1) STEL JOU LIGGAAM AS OFFER

•En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie,

Kol 3:23

•maar so nie, laat dit u dan bekend wees, o koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.

Dan 3:18

Page 3: God se wil in 2015

2) WORD VERNUWE IN JOU GEDAGTES• terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,

2 Korint 10:5

• ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? ..... Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!

Ps 27:1 & 14

Page 4: God se wil in 2015

3) LEEF IN JOU BEDIENNING

•Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus.

1 Korint 12:12

•Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan;

Rom 12:9

Page 5: God se wil in 2015

LAAT JOU NIE DEUR DIE KWAAD

OORWIN NIE, MAAR OORWIN

DIE KWAAD DEUR DIE GOEIE.ROM 12:21