2
Preek Raamwerk 28 Januarie 2018 Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite by die koffie en tee - Kyk uit vir iConnect! Hulle sal jou kan help om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord! RESET – 2: Vertrou God se Beloftes “Elke belofte van God is betroubaar…” Spreuke 30:5 Romeine 4:18-25 (Genesis 17:5-6) Om verskillend te leef is om op so manier te leef dat dit ʼn verduideliking eis. Om ʼn lewe te leef wat anders is begin met ons vertroue op God se beloftes. Ons moet kies wie of wat ons die meeste gaan glo – God se beloftes of ons ervarings, emosies, omstandigheide, verlede, koerante, ens. Ons geloof word sterker wanneer daar oorwinning is oor die hindernisse wat geskep word deur die konflik van God se beloftes en die fisiese bewyse. Ons is geroep vir ʼn hoër lewe en uitkyk op die lewe. Preek Notas: ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ INDIEN JY NUUT IS OF MEER INLIGTING WIL VERKRY WAAR JY KAN INSKAKEL, GAAN NA DIE DIENS NA ICONNECT VIR MEER INLIGTING. 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za

RESET 2: Vertrou God se Beloftes - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2018/01/20180128-Vertrou-God-se-Be… · RESET – 2: Vertrou God se Beloftes “Elke belofte

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: RESET 2: Vertrou God se Beloftes - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2018/01/20180128-Vertrou-God-se-Be… · RESET – 2: Vertrou God se Beloftes “Elke belofte

Preek Raamwerk 28 Januarie 2018

Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die

kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens.

Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite by die koffie en tee - Kyk uit vir

iConnect! Hulle sal jou kan help om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord!

RESET – 2: Vertrou God se Beloftes

“Elke belofte van God is betroubaar…” Spreuke 30:5

Romeine 4:18-25 (Genesis 17:5-6)

Om verskillend te leef is om op so manier te leef dat dit ʼn verduideliking eis.

Om ʼn lewe te leef wat anders is begin met ons vertroue op God se beloftes.

Ons moet kies wie of wat ons die meeste gaan glo – God se beloftes of ons ervarings, emosies, omstandigheide, verlede, koerante, ens.

Ons geloof word sterker wanneer daar oorwinning is oor die hindernisse wat geskep word deur die konflik van God se beloftes en die fisiese bewyse.

Ons is geroep vir ʼn hoër lewe en uitkyk op die lewe.

Preek Notas: ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________

INDIEN JY NUUT IS OF MEER INLIGTING WIL VERKRY WAAR JY KAN INSKAKEL,

GAAN NA DIE DIENS NA ICONNECT VIR MEER INLIGTING.

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za

Page 2: RESET 2: Vertrou God se Beloftes - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2018/01/20180128-Vertrou-God-se-Be… · RESET – 2: Vertrou God se Beloftes “Elke belofte

Preek Raamwerk 28 Januarie 2018

Belangrike Inligting

TIENERS Ons kom elke Vrydag aand om 17:30-19:30 bymekaar by die kerk. Ons begin 26 Januarie. Kom geniet dit saam met ons en bou verhoudings met ander tieners. Vir meer inligting kontak

vir Willie – [email protected] of 082 309 5342

KINDERKERK Indien jy graag betrokke wil raak om kinders op ʼn relevante en genotvolle manier van Jesus te leer, kontak vir Annette by [email protected]

GROEPE

Indien jy graag betrokke wil raak by ʼn kleingroep sodat jy kan groei in jou geloof en toegerus kan word om uit te reik na ander mense, kontak vir Petrie by [email protected]. Ons begin Woensdag 7 Feb met ons nuwe struktuur vir kleingroepe.

GROEP VIR 18-30’s

Daar is ook ʼn groep vir studente en jong werkendes wat op Dinsdae aande 19h00 bymekaar kom in die Klein Kerkie. Kontak vir Willie vir meer inligting – [email protected]

LESOTHO UITREIK Die volgende uitreik na Lesotho is 15-18 Februarie. Kontak Erika Malan (072 291 5683) voor

of op 3 Februarie.

HOOR SY STEM ʼn Nuwe kursus by die kerk wat jou kan help leer hoe om die Here se stem beter te hoor. Hierdie opwindende vars nuwe kursus begin die 6de Februarie om 19h00 - 20h00 in die

Timoteus Saal. Ons kom elke Dinsdag-aand bymekaar vir 6 weke. Gee jou naam gerus by Nala op – [email protected]