34
Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus : God se hemelse Leraar

  • Upload
    danika

  • View
    99

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Jesus : God se hemelse Leraar. Weird!!. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus : God se hemelse Leraar

Page 2: Jesus : God se hemelse Leraar

Weird!!• In ‘n aangrypende nuwe boek, The Jesus Manifesto, skryf Leoard

Sweet en Frank Viola dat van die 100 topverkoper boeke van die Christian Booksellers Association in die VSA is meer as 50% op die familie en gesin gerig terwyl die res oor die self handel. Slegs 6 boeke in die topverkoper kategorie gaan oor die Bybel, 4 direk oor Jesus en 3 oor evangelisasie. “Personal, pivate and interior” het die nuwe geloofsraamwerk vir vele geword. Wel, as geloof in ‘n goedvoel ervaring of ‘n geestelike selfverbetering program verander, dan is ons in die moeilikheid. As God net geld, veiligheid, mag en gesondheid moet waarborg en mense moet laat goedvoel oor hulleself, dan kyk ons Jesus mis. As ek Hom reg verstaan, bied sy pad nie sulke byvoordele bied nie. Sy roete is een van kruisdra; verlies van status; tweede viool speel en selfs gevaar. Ons volg Hom op sy voorwaardes. Of het ek dit verkeerd.

Page 3: Jesus : God se hemelse Leraar

Watter Jesus?

• George Tyrell (1913) se eeu-oue waarskuwing dat vele wat Jesus in die put van die geskiedenis soek net om hul eie refleksie daarin te sien en dit met Jesus te verwar! ‘n Jesus na ons eie beeld dus!

• Hy oorleef die kruis en trou met Maria Magdalena (Michael Baigent: The Jesus papers, 2006)

• Die graftombe van Jesus (S Jacobovici & c. Pellegrino, The Jesus Family Tomb, 2007)

• Bestudeerder van godsdienste in Indië (H. Kersten. Jesus lived in Inda, 1994)

• Jesus was toe al die tyd Paulus (L. Einhorn, The Jesus Mystery, 2007)

• Jesus was nie ‘n historiese figuur nie (The incredible shrinking Son of man, 2004)

Page 4: Jesus : God se hemelse Leraar

JESUS EN DIE MAGTE VAN DIE DAG

• Keisers Augustus en sy pax Romana

• Tiberius

• Die Herodiane

• Joodse groeperings

Page 5: Jesus : God se hemelse Leraar

Hoofnuus: God se nuwe

basileia is hier...

Page 6: Jesus : God se hemelse Leraar

Hooftemas en motiewe in die sinoptiese evangelies

• Koninkryk van God • Toekomstige beloning (bv: Mrk 8:35; 9:41; 10:28-39)• Toekomstige oordeel (Mrk 3:29; 9:42-48;)• Lyding en vervolging (Mrk 8:34-9:13; Mt 5:10)• Oorwinning oor die magte (Mrk 9:14-29; Lk 10:18)• Johannes die Doper (Mt 3:14-15; 11:14-15)• Seun van die mens (Matt 8:20; 10:23; 13:37, 41; 16;13,27-28; 24:30, 39; 25;31 • God as Vader • Dien, vergeef van ander (Matt 5:23-4; 6;14-15 18:21-35; 23:11-12; 25;31ff)• Ontferming oor minder belangrikes (Matt 25:31-46)• Vyandskap jeens rykdom (Lk 6:24-6 11:41 12:13-21; 14:12=14; 16:1-12, 19ff)• Konflik met godsdienstige leiers (Mt 15:12-13; 23:8ff • Wonderwerke (Mt 9:24-7; 14:28-33; 26:53)• Dissipels se roeping (Matt 10; 13:36-43; 16:17ff; 28;18-20)

Page 7: Jesus : God se hemelse Leraar

Prominentste onderrig vorms van Jesus

• Gelykenisse• Retoriese vrae (Mrk 2:8,9, 19, 25; 3:4, 23, 33: 4:21,

30: 5:39: 8:36: 12:24, 26: Mt 12:5; 11-12, 34: 21:28:23:17, 19; Lk 13:2,4, 15; 14:5,31; 16:11; 17:7-9:23:31)

• Amen uitsprake (Mt 5:18;26; 6:2,5,16)• Goddelike passief (daar is gesê)• Hiperbool of oordrywing: (Mt 5:29-30; 6:3)• Aforismes• Paradoksale woorde (die koninkryk is vir kleintjies

bedoel; dit werk soos suurdeeg; Jesus roep sondaars, nie regverdiges nie; elkeen wat sy lewe wil red sal dit verloor)

Page 8: Jesus : God se hemelse Leraar

wysheid

Page 9: Jesus : God se hemelse Leraar

Wysheid vir homo religiosusWysheid in Bybelse era: internasionaal en ook sekuler. Wysheidleraars

vra wat die allerdaagse lewe kan leer hoe om in eerbied voor God te leef in lyn met sy morele kodes wat inherent in God se goeie skepping verpak is

Die oorspronklike plekke vir Joodse wysheid - die markplein, huis en orale situasies. Wysheidleraars is “wide of ear” en “broad of heart”

Wysheid begin met vrees vir Jahwe. Dit word verkry deur observasie van mense en skepping; ouer persone; spesiale ontmoetings met God

Teen 700 vC word wysheid amptelik deur skrifgeleerdes versamel in tyd van koning Hiskia (716-686 vC)

Page 10: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus ben Sirag

• 180 vC: Wysheid, Tora, Vrees vir die Here (19:20)

• Behou ‘n eerbare naam tot na jou dood (41:12-13)

• Goeie en slegte dade kry hul “beloning” (2:7)

• Hoe jy sterf wys hoe jy geleef het (1:13; 3:26)

• Die juk om te dra = wysheid. (6:23-31).

• Die wysheidsleraar as geinspireerde, soos die profete (24:33; 39:1)

Page 11: Jesus : God se hemelse Leraar

• Jesus onderrig dmv aforismes, vrae, verhalende spreuke

• Jesus volg nie die konvensionele wysheidsroete- beklemtoon nie dat wysheid gesoek moet word, geen partriargale opmerkings, ens.

• Doel: om die koninkryk van God aan te kondig wat teen die grein ingaan

Jesus se profetiese wysheid teen die grein

Page 12: Jesus : God se hemelse Leraar

By even a conservative estimate, at least 70% of the Jesus tradition is in the form of some sort of Wisdom utterance such as an aphorism, riddle, or parable”

- B. Witherington, Jesus the Sage, 2000.

In Matthew, Mark and Luke there are at least 247 parables of various forms

- R. Riesner, Jesus als Lehrer, 1984

Page 13: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus: God se eskatologiese wysheidsleraar (Matteus)

• Jesus beliggaam in Homself die volle wysheid van God. Hy is Emmanuel

• Die rolle van profeet, wysheidsleraar en skrifgeleerde vloei saam in Hom.

• Hy is groter as Salomo (Matt 12:42)• Sy wysheid en koninklike

teenwoordigheid oortref aardse wysheid (Matt 7:29). Tog verstaan mense dit nie (13:54)

Page 14: Jesus : God se hemelse Leraar

Die beginpunt vir wysheid: metanoia (Matt 3:2; 4:17)

“Metanoia is the process by which you enter the kingdom. Jesus asks for a deep shift in worldview.... One of the most difficult things to do is to change the way you imagine your place in life. ...once this takes place, nothing could be more vitalizing. Truly, it’s as if you are born a second time. Your eyes open to a different world...

Metanoia comes at a great cost. You are to give up an understanding of life that has been in place for a long time.”

- Thomas Moore, Writing in the sand. Jesus & the Soul in the Gospels. Hay House, 2009.

Page 15: Jesus : God se hemelse Leraar

Vreemde onderrig spasies (9:9-14, 35)

Page 16: Jesus : God se hemelse Leraar

Die veld en die berg (Matt 5-7)

Page 17: Jesus : God se hemelse Leraar

God se aardse hoofkwartier: Jerusalem

Page 18: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus se aforismes (teen tradisionele wysheid)

• “An aphorism, in contrast with a proverb, involves a persona; and individual insight, though like a proverb it is formulated in an non-narrative manner as an insertion”

- B. Witherington, Jesus the Sage, 2000.

• Daar’s minstens 167 aforismes in die evangelies

- Die mens is nie vir die sabbat gemaak nie..,– Mrk 2:27- Wie sy lewe wil behou sal dit verloor... Mrk 8:35- Julle kan nie God en Mammon dien– Matt 6:24

Page 19: Jesus : God se hemelse Leraar

Die basileia aforisties

• Die koninkryk = herorientasie deur disorientasie- nuwe manier van leef en doen binne die Missio dei.

• Koninkryk as toekomstig en teenwoordig (5:3-20) • Die Koninkryk as enigste gesoekte werklikheid (6:33), en

as verbeurde werklikheid (7:21; 8:11-12)• Omgekeerde rolle – 11:11• Sabbat -12:11• Die satan kom tweede – 12:28• Geheime van die koninkryk vir julle – 13:11• Vermy blinde leiers- 15:14

Page 20: Jesus : God se hemelse Leraar

Die basileia: Stories/gelykenisse as vensters en spieels

• Profetiese vertellings en kommentaar op gebeure as Jesus se dominante vorm van diskoers

• In lyn met Joodse gelykenisse het dit meer as een punt van vergelyking.

• Anders as Joodse gelykenisse is dit nie kommentaar op die Skrif nie.

• Gebruik die allerdaagse/bekende en vervreem dit om die realiteit paradoksaal te herbesien vanuit basileia perspektief

Page 21: Jesus : God se hemelse Leraar

• Saad• Onkruid• Mosterdsaad• Skat in saaigrond • Perels• Visnet

Verhale oor die aard van die koninkryk : MATTEUS 13

Page 22: Jesus : God se hemelse Leraar

Die gevolg: stryd tussen Jesus en die religieuse magte

Page 23: Jesus : God se hemelse Leraar

Strydgesprekke (Challenge-Riposte)

Kultus verteenwoordigers versus Jesus

Die spelreëls:

a. Slegs gelykes kan mekaar se eer uitdaagb. Dit gebeur altyd in die openbaarc. Uitdaging d.m.v. woorde, gebare, aksiesd. Respons om die uitdagers op hul plek te sit. Hiersonder

verloor uitgedaagde sy eer en bring skande oor homself

Page 24: Jesus : God se hemelse Leraar

Gelykenisse as respons

• Matt 21:28-32: twee seuns• Matt 21:33-45: die wingerd• Die godsdienstige reaksie (46): dood!

• Matt 22:1-14 die fees as skildery van God se koninkryksfees

• Die arrogansie om ‘n feeskleed te weier as laaste kinkel in die kabel

Page 25: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus se volgelinge as leerders• Groep/skool van dissipels• Leer, studie, koinonia• Hulle ken Jesus as Heer (8:21,25 14:28; 16:22.

Joodse leiers en Judas noem Hom rabbi (8:19; 12:38; 26:25).

• Jesus is die enigste leraar- derhalwe geen titels vir volgelinge (23:8-10)

• Skrifgeleerdes (13:52). Deur lering gebeur die evangelie, as interpreteerder van Jesus se wysheid en diegene wat sy gelykenisse verstaan (13).

Page 26: Jesus : God se hemelse Leraar

Gestuurde leerders

• Die bind en losmaak (16:17f) vir Petrus en dissipels is primer lering wat mense laat ingaan in God se ryk (teenoor die Fariseers 23:13-15).

• Opdrag tot dissipelmaak (28:16ff) is dmv lering. Hul funksie- gehoorsaamheid en lering. In die voetspore van hul Leermeester dus. Inhoud: die evangelie te einde Immanuel teenwoordig te stel (1:23; 18:20; 28:20)

Page 27: Jesus : God se hemelse Leraar

Eskatologie: Hou die einde in sig • Matteus 24-25: Leef in die lig van die

naderende einde.

• Die eindtyd as katastrofes (hfst 24) en Jesus se rol as komende Seun van die mens

Page 28: Jesus : God se hemelse Leraar

Goeie slaaf, slegte slaaf (24:45-51)

• “A long obedience in the right Direction”• Geloof se groeikurwe gaan van maklik na

moeilik; nooit omgekeerd• Dit word “gemeet” aan optrede jeens

medegelowiges• Die kennis van die definitiewe, maar

onverwagse, koms van die Here moet elke slaaf in sy diens inspireer

Page 29: Jesus : God se hemelse Leraar

TalmudRabbi: “how do you know the first moment of dawn has

arrived?”

Student 1: “when you can tell the difference between a sheep and a dog”

Student 2: “When you can tell the difference between fig tree and an olive tree”

Rabbi: “You know the first moment of dawn has arrived when you look into the eyes of another human being and see yourself”

Page 30: Jesus : God se hemelse Leraar

Jesus se nuwe kyk

Page 31: Jesus : God se hemelse Leraar

Die eindoordeel vertel van diens hier en nou (Matt 25:31-46)

• Die skokkende oordeel:• Oordeel op grond van optrede jeens mense wat minderbevoorreg is:

dorstiges, vreemdelinge, sonder klere, siekes, gevangenes in tronk• Gedrag jeens ander mense (die geringstes) bepaal die oordeel se

uitslag!

Page 32: Jesus : God se hemelse Leraar

Daardie sending (Matt 10)

• Nabyheid van die koninkryk vir Israel se afgedwaalde skape (8)

• Sorgvryheid en God se sjalom deur verhoudings (11-15)

• Gevaarlike sendings, na luid van die Leermeester (16-25)

• Eerbied vir die Vader in die Hemel (26-31)• Daarom, die belydenis (32-39)

Page 33: Jesus : God se hemelse Leraar

Koinonia (Matt 18)

• Nuwe rolle: kindertjies en kleintjies

• Nuwe verhoudings: 2-3 en meer en die Heer!

• Deel van die soekgeselskap (10-14)

• Die regte hantering van probleme in die gemeente (15-20)

• Vergifnis (21-35).

Page 34: Jesus : God se hemelse Leraar

“Our thoughts about God will determine not only who we are but how we live.”

“ We can predict the

‘spiritual future’ of a person just by knowing what they think about God”

James Bryan Smith, The Good and Beautiful God. Falling in Love with the God Jesus Knows. 2009