26
Afrikaanse Skoollesse

Afrikaanse skoollesse

  • Upload
    riana-l

  • View
    2.120

  • Download
    8

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse vir onderwysers, ouers wat tuis onderrig en leerders.

Citation preview

Page 1: Afrikaanse skoollesse

Afrikaanse

Skoollesse

Page 2: Afrikaanse skoollesse

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint lesse.

TAALSTRUKTURE

Hierdie lesse kan in klaskamers gebruik word.

Is geskik vir ouers wat tuisonderrig doen.

Selfs leerders kan lesse gebruik om vanaf te leer of om hersiening te doen, of voor te berei

vir ‘n toets of eksamen.

Lesse is geskik vanaf Gr 3 - 7

Page 3: Afrikaanse skoollesse

‘n Lekker interaktiewe Afrikaanse PowerPoint les om leerders vergelykings te leer.

Page 4: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les kan gebruik word vir aanleer, inskerping en remediëring van voornaamwoorde. Baie geskik vir leerders wat Afrikaans as addisionele

taal aanleer.

Page 5: Afrikaanse skoollesse

‘n Les vir aanbieding: Leer my om ‘n formele brief te skryf.

Page 6: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van ‘n halfuur en sluit ‘n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets.

Page 7: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les is geskik vir toets van kennis, inoefening en intervensie.

Page 8: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les kan gebruik word vir intervensie, inskerping of aanleer van voorsetsels. Tydsduur is volgens leerder se vermoë.

Page 9: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les verduidelik wat die bywoord se funksie is en help om bywoorde te identifiseer.

Page 10: Afrikaanse skoollesse

‘n Les vol animasies vir intervensie, inskerping en aanleer. Geskik vir leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.

Page 11: Afrikaanse skoollesse

Les is geskik vir inskerping, intervensie en aanleer van geslagsvorme.

Page 12: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Kan byvoorbeeld as ‘n vasvra oefening tussen twee spanne in klas gehou

word.

Page 13: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. ‘n Interessante les vir toetsvoorbereiding.

Page 14: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les is geskik vir herhaling, hersiening en intervensie. Dit kan ook gebruik word vir toetsvoorbereiding en inskerping.

Page 15: Afrikaanse skoollesse

Leerders word geleer wat skryftekens is, die kappie, die deelteken, die koppelteken, die afkappingsteken en wat is ‘n hoofletter.

Page 16: Afrikaanse skoollesse

In hierdie les word vier soorte voornaamwoorde behandel: Persoonlike, besitlike, betreklike en vraende voornaamwoorde.

Page 17: Afrikaanse skoollesse

In hierdie les word vier soorte spelreëls behandel: deeltekens, kappie, afkappingstekens en aksent.

Page 18: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les verduidelik goed wat direkte en indirekte rede is.

Page 19: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les verduidelik wat die verskil is tussen klankgrepe en lettergrepe en hoe om woorde in lettergrepe te verdeel.

Page 20: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les verduidelik wat sinonoeme, antonieme en homofone is. Elke term word goed beskryf en is geskik vir inoefening, intervensie, herhaling

en toetsvoorbereiding.

Page 21: Afrikaanse skoollesse

‘n Interessante les vol animasies om soortname, stofname, versamelname, eiename en abstrakte soorte naamwoorde te behandel.

Page 22: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les behandel verskeie idiome. Propvol animasies vir inoefening en intervensie.

Page 23: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les handel oor aanleer van rympatrone.

Page 24: Afrikaanse skoollesse

Hierdie les verduidelik drie soorte werkwoorde.

Page 25: Afrikaanse skoollesse

‘n Lekker speletjieles om sinsoorte aan leerders te verduidelik. Die les is baie geskik vir leerders wat Afrikaans as tweede taal aanleer.

Page 26: Afrikaanse skoollesse

Besoek ons webblad vir meer inligting.

http://skoollesse.moonfruit.com