7
. . . leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za  [email protected]  Afrikaanse Produkte Die  Somme(r) Pret-reeks  is propvol opwindende  aktiwiteite  om  basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!! Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel- speel! 30  wiskunde  aktiwiteitsbladsye  met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin) Prys: R40 elk Somme(r) Pret Begin (vir +-5-6jariges): ISBN 978-0-620-73643-5 Somme(r) Pret 1 (vir +- graad 1 en 2): ISBN 978-0-620-73609-1 Somme(r) Pret 2 (vir +- graad 3 en 4): ISBN 978-0-620-73610-7 Somme(r) Pret 3 (vir +- graad 5-7): ISBN 978-0- 620-73611-4 Elke Lente Pret-pak  bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R tot 3, onderskeidelik . Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen. Prys: R9 elk Lente Pret Graad R  bevat optel en aftrek binne 10, tel, patrone en na-trek oefeninge. Lente Pret Graad 1  bevat optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoektog en skrifoefening. Lente Pret Graad 2  bevat optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2- en 5-maaltafel en ‘n woordsoektog Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2-, 3-, 4-, en 5-maaltafel en ‘n woordsoektog.

Afrikaanse Produkte - Lomi

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

www.lomi.co.za  [email protected] 
Afrikaanse Produkte
Die  Somme(r)   Pret­reeks  is   propvol opwindende   aktiwiteite   om   basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.  Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!!  Gryp   ‘n   potlood,   inkleurkryte   en   ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel­ speel!  30   wiskunde   aktiwiteitsbladsye   met antwoorde ingesluit (buiten in Somme(r) Pret Begin) Prys: R40 elk  Somme(r)   Pret   Begin   (vir   +­5­6jariges):   ISBN 978­0­620­73643­5 Somme(r) Pret 1 (vir  +­ graad 1 en 2):  ISBN 978­0­620­73609­1 Somme(r) Pret 2 (vir  +­ graad 3 en 4):  ISBN 978­0­620­73610­7 Somme(r) Pret 3 (vir +­ graad 5­7): ISBN 978­0­ 620­73611­4
Elke  Lente   Pret­pak  bevat   10   aktiwiteite (met   antwoordstel)   vir   graad   R   tot   3, onderskeidelik   .   Dit   bevat   aktiwiteite   om basiese wiskunde vaardighede in te oefen. Prys: R9 elk  Lente   Pret   Graad   R  bevat   optel   en   aftrek binne 10, tel, patrone en na­trek oefeninge. Lente Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne 20,   groter   as,   simmetrie,   grafieke,   vorms, meting en ‘n woordsoektog en skrifoefening. Lente Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne 50,   getal   rangskikking,   simmetrie,   grafieke, breuke, 2­ en 5­maaltafel en ‘n woordsoektog Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2­, 3­, 4­, en 5­maaltafel en ‘n woordsoektog.
Elke  Robot   Pret­pak   Graad   5  bevat   9   aktiwiteite   (met antwoordstel).   Dit   bevat   basiese   berekeninge,   breuke, koördinate,   wins   en   verlies,   volume,   oppervlak,   omtrek   en   'n logika probleem.  Prys: R9  
Ridder en Prinses Pret­pakke bevat elk 8 aktiwiteite vir graad   4.   Die   twee   pret­pakke   se   aktiwiteite   is dieselfde, die tema verskil net om dit meer geskik te maak vir seuns of dogters. Dit bevat optel en aftrek, maalsomme,   'n   grafiek,   breuke,   patroon ontwikkeling,   posisie   in   'n   rooster,   omtrek   en oppervlak aktiwiteite.  Prys: R8 elk 
Prinsesse Pret­pak Voorskool bevat 8 aktiwiteite met getal erkenning, tel, na­trek, 'n doolhof, spieëlbeeld teken, rangskikking van minste na meeste en kleinste na grootste  en skaduwee pas.. Prys: R8 
Speel­Speel Maaltafels  bevat 4    speletjies om maaltafels mee te oefen.   Die   eerste   2   vir   tafels   tot   by   6x6   (dobbelsteenspeletjies) Die   3de   speletjie   maaltafels   tot   by   12x12. Die 4de speletjie vir tafels van 3x tot 9x tafels. Prys: R6
Meeste maaltafels in 'n ry bevat 10 bladsye om  2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10 en 11 maaltafels tot by 10x te oefen. Prys: R6
Maaltafelparkering bevat ‘n speletjie om maalsomme van 2X2 tot by 7x7 te oefen. Druk die dobbelsteen en parkeerarea (9  bladsye) uit en parkeer speelgoedkarretjies op die antwoord van die maalsom.  Prys: R5
Dino   Raaisels   en   Kop­krappers  bevat  14   raaisels,   logika   en perseptuele   probleme,   almal   rondom   'n   dinosourus   tema   vir   die jongspan. Kom krap saam kop.  Prys: R11
Reëndag Kop­krappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika en perseptuele probleme om die  jongspan besig  te hou op  reëndae. Kom krap saam kop.  Prys: R8
Reëndag Speletjies bevat 5 speletjies om die jongspan mee besig te hou   op   reëndae.   Oefen   so   ook   sommer   bietjie   optel,   aftrek   en datahantering. Speletjies in die pret­pak is 'n diagonale speletjie  en en langste optel en aftrek vir 2 spelers en geheime­kode ontsyfering en dinosourus grafiek vir alleen speel.  Prys: R5
Pret met getalle  bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel / aftrek/ maal somme mee te oefen. Die speletjies maak gebruik van 4 draaiers (spinners) om getalle tot 5, 6, 10 en 12 onderskeidelik kan draai.  Gebruik  die 5 en 6 draaiers  vir   jonger  kinders  wat  nog met kleiner getalle werk vir optel/aftrek/maal en die 10 en 12 draaier vir ouer kinders wat al met groter getalle kan werk.  Prys: R5
Dol Breuke Kaartspeletjie  is 'n kaartspeletjie vir 2 of meer spelers. Dit bevat 2 stelle kaarte. Die basis stel bevat 64 kaarte vir  eenvoudige breuke (½, 1/3, ¼, 1/5, 1/6 en 1/8) en is geskik vir jonger kinders. Die uitbreiding   stel   bevat   'n   verdere   56   kaarte   wat   by   die   basis   stel gevoeg kan word. Dit dek breuke (2/8, 2/4, 4/8, 3/6, 5/10, 2/6, 2/10, 2/3, 4/6, ¾, 6/8) waarvoor eers die ekwivalente breuk bereken moet word om die kaart se maats te vind. Prys: R10
Rooster inkleur / Grid Colour­in bevat 5 roosterprente om in te kleur. Die pak  is tweetalig (Afrikaans/Engels).  Vir elke roosterprent  is  daar die opsie om te kies tussen getal inkleur of om die optel en/of aftrek somme in te kleur.  Prys: R5
Getal­aktiwiteitsboek bevat 18 aktiwiteite vir kinders wat getalle van 1 ­ 9 begin uitken. Die aktiwiteite sluit  in natrek, pas die skaduwee, roosterinkleur, soek die verskille,   verbind die kolle (“dot to dot”), tel, patroon uitbreiding en 'n doolhof.  Prys: R15
Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun bevat 13 voorskoolse aktiwiteite. Die pak is tweetalig (Afrikaans/Engels). Die aktiwiteite sluit in natrek, pas   die   skaduwee,   roosterinkleur,   soek   die   verskille,     tel, papierpoppe, inkleur en 'n doolhof.  Prys: R12
Graad 4­7 in 'n neutedop bevat 22 bladsye met al die belangrikste woordeskat wat kinders nodig het om wiskunde baas te raak. Want wiskunde is 'n taal op sy eie! Dit bevat ook visuele voorstellings om dit makliker maak om te verstaan.  Prys: R20
Kopieerboeke
My Eerste Drukskrifboek is 36 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om drukskrif   te   oefen.  Dit  bevat   onder  andere   teksverse,   diftong woorde en getalle   sowel  as  aktiwiteite   soos  doolhowe,   teken  en prente   kopieer,   patrone   uitbrei,   verskille   soek,   woordsoektog   en inkleur.  Vir begin lesers wat nog lettervorming oefen. Prys: R25
My   kopieerboek:   Drukskrif  is   45   bladsye   met   kopieerwerk   en aktiwiteite om drukskrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, gedigte   van   Leipoldt,   woordsoorte,   Suid­Afrika   se   provinsies,   en maande   sowel   as   aktiwiteite   soos   doolhowe,   teken   en   prente kopieer,   patrone   uitbrei   en   inkleur.     Vir   ouer   kinders   wat   reeds lettervorming geleer het en hul drukskrif wil verbeter.  Prys: R30
My kopieerboek:  Lopende skrif  is  55 bladsye met kopieerwerk  en aktiwiteite   om   lopende   skrif   te   oefen.   Dit   bevat   onder   andere teksverse,   gedigte   van   Leipoldt,   meer   gevorderde   woordsoorte, Suid­Afrika se tale en simbole, planete en boeke van die Bybel sowel as   aktiwiteite   soos   doolhowe,   teken   en   prente   kopieer,   patrone uitbrei, woordsoek en inkleur.   Prys: R37
Insekte   kopieerboek:   Deel   1  is   35   bladsye   met   kopieerwerk   en aktiwiteite   om   druk­   en/of   lopende   skrif   te   oefen.   Dit   is   propvol insekte inligting en woordeskat. Dit bevat onder andere teksverse, sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken,  prente kopieer, patrone uitbrei, woordsoek en 'n blokkiesraaisel.   Temas wat gedek word is dierkunde,   'algemene   insekte   terme,   hul   lewensiklusse   en   leefstyl, asook sosiale insekte (miere, heuningbye, wespe en termiete.)  Prys: R30
Stories 
Kolle­kuiken kry  'n gesin  is die verhaal van die kolganskuiken wat ons gesin gevind en groot gemaak het. Kom kleur self ons storie in, leer   meer   oor   kolganse   en   geniet   die   5   kolgansaktiwiteite.   54 bladsye  Prys: R30
Loer   gerus   ook   by  https://lomi.co.za/salomie­se­storiehoekie/  vir luisterstories geskryf en voorgelees deur my 11 jarige dogter. 
Naam: ____________________________________
E-pos: ____________________________________
Somme(r) Pret 1 e-boek (vir +- graad 1 en 2) R40-00
Somme(r) Pret 2 e-boek (vir +- graad 3 en 4) R40-00
Somme(r) Pret 3 e-boek (vir +- graad 5-7) R40-00
Lente Pret-Pak: Graad R R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 1 R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 2 R 9-00
Lente Pret-Pak: Graad 3 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad R R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 1 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 2 R 9-00
Robot Pret-Pak: Graad 3 R 9-00
Robot Pret-Pak Graad 5 R 9-00
Ridder Pret-Pak: Graad 4 R 8-00
Prinsesse Pret-Pak Voorskool R 8-00
Prinses Pret-Pak: Graad 4 R 8-00
Speel-speel Maaltafels R 6-00
Maaltafelparkering R 5-00
Reëndag kop-krappers en logika speletjies R 8-00
Reëndag speletjies R 5-00
Dol Breuke Kaartspeletjie R10-00
Getal-Aktiwiteitboek R15-00
Graad 4 tot 7 in 'n neutedop R20-00
Kolle-kuiken kry 'n gesin R30-00
My Eerste Drukskrifboek R25-00
My Kopieerboek: Drukskrif R30-00
TOTAAL:
Vir kontant binne die bank inbetalings: Voeg asb R50 by vir bankkoste (Dit is nie van toepassing op ATM in betalings nie)
BANKBESONDERHEDE: Lizelle Rademeyer; Nedbank 1633397823; Takkode: 163345; Lopende rekening; Verwysing: Lomi + U Naam en Van