TygerBurger Eersterivier 20160601

  • View
    299

  • Download
    52

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Text of TygerBurger Eersterivier 20160601

  • Woensdag, 1 Junie 2016 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za

    WINNERBEST FREE

    NEWSPAPER IN SA

    EERSTERIVIER

    @TygerBurger TygerBurger

    168 Blue Downs Way,

    Blue Downs

    Flooring

    &

    Decor Zone

    Flooring

    &

    Decor Zone

    nazier@flooranddecorzone.co.za

    Laminated

    Flooring

    Laminated

    Flooring

    R 99

    69

    R 99

    69

    R 99

    49

    R 99

    49

    R 99

    99

    R 99

    99

    /m2/m2

    **

    fromfrom

    1200x2700x12.5mm1200x2700x12.5mm

    1 Colour Only1 Colour Only

    /m/m

    Terms & Conditions

    apply

    excl. VATexcl. VAT

    Partitioning

    Boards

    Partitioning

    Boards

    TilesTiles

    Blinds made to order

    021 909 5802

    081 751 2793

    INSTALLATION

    Laminated

    Floorin

    INSTALLATION

    Laminated

    Flooring

    of

    A

    t

    d

    i

    s

    c

    o

    u

    n

    t

    e

    d

    p

    r

    i

    c

    e

    s

    X1RFKLBD-AL010616

    SASSA: VROU OOR FOON LEI BEJAARDES OM BOS; MOONTLIK DEEL VAN SINDIKAAT

    Bedrogspul knou oues

    RICHARD ROBERTS

    @richardjohn_rj

    n Bejaarde egpaar van Kuilsrivier tel van-

    dag onder die talle pensioenarisse wat

    weens n bedrogspul armer gelaat is.

    Die egpaar is nou moedeloos nadat hulle

    in kennis gestel is dat hulle vandag (1 Junie)

    gesamentlik R600 minder sal ontvang geld

    wat volgens hulle broodnodig is.

    Die egpaar gebruik hul pensioengeld om

    daagliks brood, melk of elektrisiteit te koop,

    maarweet nie hoe hulle die volgendemaand

    gaan oorleef nie, het die man, wat anoniem

    wil bly, verlede week vertel.

    Diemanenvrou is tweeondermeer asdui-

    sende ander wie se staatspensioen- en toe-

    laes vanjaar besteel is. TygerBurger en sy

    susterskoerant, Peoples Post, het vroer

    vanjaar oor enkele van di gevalle berig.

    Hopelik is die verskynsel iets van die ver-

    lede, danksy die arrestasie van n bedrogsin-

    dikaat waarvan party lede amptenare van

    die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maat-

    skaplike Sekerheid (Sassa) is.

    Volgens die Kuilsrivier-bejaarde is daar

    verlede Woensdagmiddag n oproep na hul

    huis gemaakenhet n vrouhaar as eneChar-

    maine Beukes van Sassa bekendgestel.

    Volgens die egpaar het die vrou baie pro-

    fessioneel en oortuigend geklink.

    Die vrou het haar identiteitsnommer so-

    wel as kantoor se kontaknommer aan die be-

    jaardes verskaf, glo in n poging om hul ver-

    troue te wen.

    Sy het vir my vrou ges daar is te veel

    korrupsie by Sassa en dat hulle tans besig

    is om hul stelsel op te knap. Hulle wou seker

    maak ons inligting op hul stelsel is nog op

    datum.

    Onwetend verskafmyvrou toe al haar in-

    ligting aan die vrou.Die vrou soudie volgen-

    de dag (Donderdag) terugbel, maar het nie,

    vertel die bedroefde pensioenaris.

    Die egpaar is glo laat weet dat indien hulle

    nie die inligting sou verskaf nie, hulle vir

    twee maande nie hul pensioen sal ontvang

    nie. Die egpaar het hul identiteitsnommers,

    sowel as Sassa-kaartnommers, aan die vrou

    verskaf.

    Hulle het agterdogtig begin raak en het

    VrydagdieKaapsekantore vanSassa gekon-

    tak waarna hulle ingelig is dat dit moontlik

    n bedrier is en dat daar reeds R300 uit elk

    van hul Sassa-rekeninge vermis is.

    Die egpaar is gewaarsku om onder geen

    omstandighedehul persoonlike besonderhe-

    de oor die telefoon aan enigiemand te gee

    nie.

    V Na bladsy 2.

    Hundreds of people took

    part in the inaugural Relay

    Against Racism event at

    Vygieskraal Athletics Track

    this weekend to show

    their support in the fight

    against racism. TygerBur

    gers sister publication in

    the southern suburbs

    Peoples Post, was the

    official media sponsor of

    the event organised by

    Cycle of Life which. The

    race comprised of 22 laps

    around the track, each

    one representing a year of

    South Africas democracy.

    Entertainer Salome Damon

    Johansen enjoyed the walk

    with participants. See

    more photos on page 8.

    PHOTO: RASHIED ISAACS

    Herewe

    go againstg g

    racism

  • Woensdag, 1 Junie 2016 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za

    WINNERBEST FREE

    NEWSPAPER IN SA

    EERSTERIVIER

    @TygerBurger TygerBurger

    168 Blue Downs Way,

    Blue Downs

    Flooring

    &

    Decor Zone

    Flooring

    &

    Decor Zone

    nazier@flooranddecorzone.co.za

    Laminated

    Flooring

    Laminated

    Flooring

    R 99

    69

    R 99

    69

    R 99

    49

    R 99

    49

    R 99

    99

    R 99

    99

    /m2/m2

    **

    fromfrom

    1200x2700x12.5mm1200x2700x12.5mm

    1 Colour Only1 Colour Only

    /m/m

    Terms & Conditions

    apply

    excl. VATexcl. VAT

    Partitioning

    Boards

    Partitioning

    Boards

    TilesTiles

    Blinds made to order

    021 909 5802

    081 751 2793

    INSTALLATION

    Laminated

    Floorin

    INSTALLATION

    Laminated

    Flooring

    of

    A

    t

    d

    i

    s

    c

    o

    u

    n

    t

    e

    d

    p

    r

    i

    c

    e

    s

    X1RFKLBD-AL010616

    SASSA: VROU OOR FOON LEI BEJAARDES OM BOS; MOONTLIK DEEL VAN SINDIKAAT

    Bedrogspul knou oues

    RICHARD ROBERTS

    @richardjohn_rj

    n Bejaarde egpaar van Kuilsrivier tel van-

    dag onder die talle pensioenarisse wat

    weens n bedrogspul armer gelaat is.

    Die egpaar is nou moedeloos nadat hulle

    in kennis gestel is dat hulle vandag (1 Junie)

    gesamentlik R600 minder sal ontvang geld

    wat volgens hulle broodnodig is.

    Die egpaar gebruik hul pensioengeld om

    daagliks brood, melk of elektrisiteit te koop,

    maarweet nie hoe hulle die volgendemaand

    gaan oorleef nie, het die man, wat anoniem

    wil bly, verlede week vertel.

    Diemanenvrou is tweeondermeer asdui-

    sende ander wie se staatspensioen- en toe-

    laes vanjaar besteel is. TygerBurger en sy

    susterskoerant, Peoples Post, het vroer

    vanjaar oor enkele van di gevalle berig.

    Hopelik is die verskynsel iets van die ver-

    lede, danksy die arrestasie van n bedrogsin-

    dikaat waarvan party lede amptenare van

    die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maat-

    skaplike Sekerheid (Sassa) is.

    Volgens die Kuilsrivier-bejaarde is daar

    verlede Woensdagmiddag n oproep na hul

    huis gemaakenhet n vrouhaar as eneChar-

    maine Beukes van Sassa bekendgestel.

    Volgens die egpaar het die vrou baie pro-

    fessioneel en oortuigend geklink.

    Die vrou het haar identiteitsnommer so-

    wel as kantoor se kontaknommer aan die be-

    jaardes verskaf, glo in n poging om hul ver-

    troue te wen.

    Sy het vir my vrou ges daar is te veel

    korrupsie by Sassa en dat hulle tans besig

    is om hul stelsel op te knap. Hulle wou seker

    maak ons inligting op hul stelsel is nog op

    datum.

    Onwetend verskafmyvrou toe al haar in-

    ligting aan die vrou.Die vrou soudie volgen-

    de dag (Donderdag) terugbel, maar het nie,

    vertel die bedroefde pensioenaris.

    Die egpaar is glo laat weet dat indien hulle

    nie die inligting sou verskaf nie, hulle vir

    twee maande nie hul pensioen sal ontvang

    nie. Die egpaar het hul identiteitsnommers,

    sowel as Sassa-kaartnommers, aan die vrou

    verskaf.

    Hulle het agterdogtig begin raak en het

    VrydagdieKaapsekantore vanSassa gekon-

    tak waarna hulle ingelig is dat dit moontlik

    n bedrier is en dat daar reeds R300 uit elk

    van hul Sassa-rekeninge vermis is.

    Die egpaar is gewaarsku om onder geen

    omstandighedehul persoonlike besonderhe-

    de oor die telefoon aan enigiemand te gee

    nie.

    V Na bladsy 2.

    Hundreds of people took

    part in the inaugural Relay

    Against Racism event at

    Vygieskraal Athletics Track

    this weekend to show

    their support in the fight

    against racism. TygerBur

    gers sister publication in

    the southern suburbs

    Peoples Post, was the

    official media sponsor of

    the event organised by

    Cycle of Life which. The

    race comprised of 22 laps

    around the track, each

    one representing a year of

    South Africas democracy.

    Entertainer Salome Damon

    Johansen enjoyed the walk

    with participants. See

    more photos on page 8.

    PHOTO: RASHIED ISAACS

    Herewe

    go againstg g

    racism

  • 2 TYGERBURGER Eersterivier & BlueDowns Woensdag, 1 Junie 2016NUUS

    To adopt contact Tracey

    021 534 6426

    071 000 1557

    adopte@aacl-ct.co.za

    A

    d

    o

    p

    t

    i

    o

    n

    f

    e

    e

    :

    R

    6

    5

    0

    i

    n

    c

    l

    :

    S

    t

    e

    r

    i

    l

    i

    z

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    M

    i

    c

    r

    o

    c

    h

    i

    p

    ,

    V

    a

    c

    c

    i

    n

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    D

    e

    w

    o

    r

    m

    i

    n

    g

    a

    n

    d

    I

    D

    t

    a

    g

    .

    Bruno

    Bruno

    1 year old

    X Breed

    1 year old

    X Breed

    Well socialised

    and obedient

    Loves a good belly rub

    An angel

    Well so