TygerBurger De Grendel 20160601

  • View
    356

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Text of TygerBurger De Grendel 20160601

  • Woensdag, 1 Junie 2016 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za

    WINNERBEST FREE

    NEWSPAPER IN SA

    DE GRENDEL

    ALL COME STANDARD WITH COLOURBOND ROOF SHEETS

    LARGE STOCK OF WENDY HOUSES, GARDEN SHEDS & TOOL SHEDS

    MANUFACTURE INSTALL RETAIL STORE DIRECT TO PUBLIC

    15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the R300 Freeway ! ) TEL: 021 949 5555 CELL: 082 658 9130 WEB: www.timbacore.co.za

    HARDWARE

    POLES

    LATTE

    RAILWAY SLEEPERS STRUCTURAL TIMBER FENCING & GATES TRELLIS LATTE PANELS RUSTIC FENCING WIRE MESH

    RAILWAY SLEEPER

    FURNITURE

    DECKSWENDY HOUSES

    WE SELL

    WE SUPPLY

    WE INSTALL

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    2

    0

    %

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    T

    &

    C

    '

    s

    A

    p

    p

    l

    y

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    C

    l

    a

    i

    m

    y

    o

    u

    r

    2

    0

    %

    2

    0

    %

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    D

    I

    S

    C

    O

    U

    N

    T

    o

    n

    r

    e

    t

    a

    i

    l

    ,

    n

    o

    w

    Taurusstraat 10, Brackenfell Tel (021) 981 4501

    www.gho.co.za info@gho.co.za

    Geskik vir Opel, VW,

    Toyota ens.

    Bespaar op EXIDE

    628 BATTERYE

    99

    WAS 786

    NOU SLEGS

    99

    699

    99

    699

    Terwyl voorraad hou

    TROTSE DIENS

    Skakel ons vir ander Exide-battery pryse !

    004

    BOTHASIG: VERSLAAFDES SE NAALDE L ROND

    Moeg vir

    nes van

    dwelms

    BRENDEN RUITER

    @ruitervaniewind

    I

    nwoners van Bothasig is moeg

    vir n huis in di dorp wat as n

    dwelmnes beskryf word.

    Dwelmverslaafdes gebruik glo

    oop en bloot dwelms in die agter-

    plaas van die huis op die hoek van

    Bosheuwel- en Gerhardstraat,

    asook in die strate voor die huis.

    Kobus Marais van Bothasig s

    hy het al soveel as agt gebruikte

    dwelmnaalde buite die huis opge-

    tel. Elke keer as ek daar verby-

    loop sien ekdie goeddaar l. Skool-

    kinders stap elke dag daar verby

    en daar is n crche om die draai.

    Wat as n kind een van die goed

    optel en gesteek word? Ek sidder

    om te dink wat sal gebeur, s Ma-

    rais.

    Probleem in gemeenskap

    Volgens Marais is die huis al n

    geruime tyd n probleem in die ge-

    meenskap. Dit lyk egter of nie-

    mand iets aan die saak doen nie.

    Daar hang baie snaakse karak-

    ters by daardie huis rond. Ek won-

    der hoekom die polisie nie net die

    mense daar uitsit nie, s Marais.

    Marais s hy het een keer groot

    geskrik toe sy agtjarige seun met

    n gebruikte spuitnaald in sy sak

    by die huis aankom. Ek het my

    boeglam geskrik en het hom gevra

    waar hy aan die ding kom. Daar

    was nog bloed aan die naald.

    Ao. Jacques Mostert, polisie-

    woordvoerder, s dit is nie somak-

    lik om mense uit te sit nie.

    Die huis is al n geruime tyd op

    die polisie se radar. Ons deursoek

    die huis gereeld en het al by ver-

    skeie geleenthede dwelms gevind

    en verdagtes in hegtenis geneem.

    Die uitsetting van mense is eg-

    ter nie ons afdeling nie. Soos ek

    verstaan is daar eers boetes wat

    opgel word voor daar, n baie an-

    der prosesse, op uitsetting besluit

    word, s Mostert.

    Geskok oor hoe dit daar gaan

    Helen Carstens, raadslid vir die

    gebied, s sy is bewus van die pro-

    bleme by die huis.

    Ek was Maandagoggend by die

    huis en is geskok oor hoe dit daar

    gaan.

    Verskeie afdelings van die Stad

    Kaapstad ondersoek op die oom-

    blik die situasie. Die huis is ook

    reeds op die lys van probleemge-

    boue aangebring, want dit is erg

    gevandaliseer. Daar is ook reeds n

    groot klomp vullis uit die agter-

    plaas verwyder. Die inwoners het

    kennis gekry om die perseel binne

    sewe dae te verlaat, s Carstens.

    Volgens Carstens is die huis in

    n boedel van wyle Lukas Mathee

    aan een van sy seuns nagelaat.

    Dinge is bietjie deurmekaar,

    want dit blyk Mathee het die huis

    van die Wes-Kaapse regering ge-

    koop, maar dat dit nooit op sy

    naam oorgedra is.

    V Na bladsy 2.

    @TygerBurger TygerBurger

    g @g

    004

    Ouma Grietjie de Jong het as kind n vrees vir perde ontwikkel. Sy het onlangs, op negentig, vir die eerste keer

    perdgery en haar vrees oorkom. Lees die volledige berig op bladsy 2.

    Oorkom vrees op 90

  • 2 TYGERBURGER De Grendel Woensdag, 1 Junie 2016NUUS

    To adopt contact Tracey

    021 534 6426

    071 000 1557

    adopte@aacl-ct.co.za

    A

    d

    o

    p

    t

    i

    o

    n

    f

    e

    e

    :

    R

    6

    5

    0

    i

    n

    c

    l

    :

    S

    t

    e

    r

    i

    l

    i

    z

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    M

    i

    c

    r

    o

    c

    h

    i

    p

    ,

    V

    a

    c

    c

    i

    n

    a

    t

    i

    o

    n

    ,

    D

    e

    w

    o

    r

    m

    i

    n

    g

    a

    n

    d

    I

    D

    t

    a

    g

    .

    Bruno

    Bruno

    1 year old

    X Breed

    1 year old

    X Breed

    Well socialised

    and obedient

    Loves a good belly rub

    An angel

    Well socialised

    and obedient

    Loves a good belly rub

    An angel

    X1RCH8YR-AL010616

    Find us online

    www.tygerburger.co.za

    facebook.com/Tygerburger

    twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)

    youtube.com/tygerburgerweb

    issuu.com/tygerburgerweb

    Uitgewer:

    TygerBurger word uitgegee deur WP Media en is

    deel van die Media 24-groep

    Verspreding:

    TygerBurger De Grendel word elke Woensdag

    in die volgende gebiede afgelewer:

    Bothasig, Burgundy Estate, De Duin, Edgemead,

    Kaapzicht, Kleinbosch, Monte Vista, Northgate,

    Panorama, Plattekloof, Plattekloof Glen,

    Richwood, Sonnendal, Welgelegen.

    Totale verspreiding: 18 522

    TygerBurger het 14 verskillende uitgawes vir die

    volgende gebiede: Bellville, Durbanville, Parow,

    Goodwood, Brackenfell, Kraaifontein, Kuilsrivier,

    De Grendel, Tyger Valley, Milnerton, Table View,

    Eersterivier/Blue Downs, Ravensmead/Belhar en

    Elsiesrivier.

    Totale verspreiding: 301 119

    Vir enige verspreidingsklagtes skakel

    021 910 6500 of e-pos:

    verspreiding@tygerburger.co.za

    Kontak ons:

    Redakteur:

    Marita Meyer

    021 910 6500

    nuus@tygerburger.co.za

    Joernalis:

    Brenden Ruiter

    021 910 6552

    brenden.ruiter@tygerburger.co.za

    Advertensiebestuurder:

    Garth Hewitt

    021 910 6520

    ghewitt@tygerburger.co.za

    Hoofkoerant advertensies:

    Michiel Engelbrecht

    021 910 6524 of

    073 609 6648

    mengel@tygerburger.co.za

    Geklassifiseerd:

    087 740 1091

    www.tygerburger.co.za

    Korreksies:

    Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger

    verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die

    koerant se inhoud en stel ons beduidende foute

    so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor

    die regstelling van foute in die koerant aan die

    ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers,

    George Claassen, by

    george.claassen@media24.com of skakel 021 851

    3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook klagtes oor

    die inhoud by die Persombudsman van Suid-

    Afrika, mnr. Johan Retief, aanhangig maak. Skakel

    in daardie geval gerus011 484 3612/8, stuur

    'n faks na011 484 3619 of 'n e-pos na

    nakhanyim@ombudsman.org.za or

    johanr@ombudsman.org.za

    BRENDEN RUITER

    @ruitervaniewind

    n

    Ouma (90) van Monte Vista het on-

    langs haar vrees oorkom vir perde,

    wat sy jare gelede in Nederland ont-

    wikkel het.

    Grietjie de Jong het een dag saam met

    haar dogter en kleinseun gegaan toe hulle

    gaan perdry. My ouma het toe by die perde

    gaan staan en dit het haar opgeval hoe lief-

    devol die kyk in die diere se o is. Sy het

    toe besef dat perde nie almal so wild is nie

    en sy het begin om haar vrees te oorkom.

    n Paar dae later het sy gewonder of dit

    moontlik sal wees vir haar om op 90 nog

    perd te ry. Die eienaar van die perde is ge-

    kontak om uit te vind en haar reaksie was

    natuurlik is dit moontlik, s Sonja Innes,

    Grietjie se kleindogter.

    De Jong se vrees vir perdehet as jongkind

    in Nederland ontstaan. Ek het op n klein

    plasie naby Waspik, Brabant in Nederland

    grootgeword. Op die buurplaas het hulle n

    perd gehad en al wat die perd geskei het van

    die plaas was n waterstroompie. Wanneer

    ek daarlangs geloop het, het die perd altyd

    al snorkende enmet skuim uit sy bek opmy

    afgestorm. Ek het altyd gedink hy kanmak-

    lik oor die sloot spring hoewel hy dit nooit

    gedoen het nie. Daar het my vrees vir perde

    begin, s De Jong.

    De Jong het die dag by die perde vreeslik

    geniet en kon nie uitgepraat raak daaroor

    nie. Ek het goed gevoel op die

    perd en nie verwag om so op

    my gemak tewees nie. Dit was

    vir my n groot o