Prayer sildeshow sonder intro show

  • View
    126

  • Download
    27

Embed Size (px)

Text of Prayer sildeshow sonder intro show

Slide 1

Psalm 27 : 4 EEN DING vra ek van die Here, en dit sal ek bly soek: Om in die huis van die Here te bly al die dae van my lewe, om my te verbly in sy goedheid en in sy tempel daaroor na te dink.

NetEenDING !KindergebedKonferensie

Kom bid saam!

Kom leer saam!

Kom wees saam!

TEENWOORDIGHEID IN DIE VAN god

Wie?

ALMAL!!KleutersKindersTienersOuersOupa En Ouma

Wanneer?

Waar?

Heidekoppie - Die Gemeente met oop deureProteawegProteahoogteBrackenfellWes-Kaap

Koste?R50 per persoon

Navrae en inskrywings

Gerhard Botha

pray@mweb.co.za083 537 9770016 423 5972

Inskrywings sluit 18 MAART

* KINDERGEBEDSNETWERK VAN SUID-AFRIKA AANGEBIED DEUR:In samewerking met:

Heidekoppie

Uitsig Gemeente

CPNSA Wes-Kaap

Vir die TOERUS en OPRIG van n generasie INTERSESSORS