Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

Embed Size (px)

Citation preview

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    1/20

    1

    Gemeente van die AGS

    An Apostolica Faith Mission Congregation

    Bulletin 1

    2016

    Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!

    Our mission is to lead people to Jesus by any means

    possible.

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    2/20

    2

    BIRTHDAYS

    02/2016

    2 Marco Zacharlasse 4 Adriana Visagie 9 Ivor Thompson (9)

    9 Melissa Rottcher 11 Alet Stemmet 12 Alta Smith

    14 Jacobus Uys 17 Stephan vd Walt 27 Maraleze Bosman28 Annika du Plessis (3) 29 Pieter Visser

    03/2016

    5 Hennah Flesch 7 Annamarie

    Boyder

    7 Hanette

    Rautenbach

    8 Jaco du Plessis (7) 9 Thys Verreynne 10 Petro Strydom

    14 Samantha Beukes

    (15)

    24 Henley Booysen 24 Maretha Visser

    25 Louisa Booysen 26 Willem Boyder 31 Mieke du Toit

    31 Markus du Toit

    HUWELIKHERDENKINGS

    02/2016 03/2016

    10 Patti & Hanrich van Dyk 8 Christine & Kootjie

    Laubscher

    14 Lilanie & Richard Thomson 9 Alta & Dave Smith16 Elize & Frans White 17 Jaco & Charmain Bruwer

    19 Wendy & Anton Strydom 28 Jo & Ollie Prentice

    29 Edith van Niekerk

    30 Annetjie & Danie Pienaar

    Indien jou inligting verkeerd is of nie ingesluit is nie, laat weet asb vir

    Petru Groenewald per epos:[email protected] wil

    graag die gemeente databasis op hoogte hou.

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]
  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    3/20

    3

    UITPASTOORLOURENS SE HART:N CHRISTEN?

    As iemand jou vandag vra: Is jy `n Christen? Wat sal jy dan antwoord? As

    iemand jou moet vra: wat beteken die woord Christen? Watter antwoord sal

    jy gee? Miskien vra iemand vir jou: Hoe word mens `n Christen?

    Miskien dinkjy: wel wat s die Bybel? Ongelukkig gaan die Bybel jou nie helpmet hierdie een nie.

    Die woord Christen kom slegs drie keer in die Bybel voor, naamlik: in

    Handelinge 11:26, Handelinge 26:28 en 1 Petrus 4:16. Die volgelinge van

    Jesus het na hulleself verwys as mense van Die Weg (Handelinge 9:2, 19:9,

    19:23, 24:14, 24:22). Die Weg. Dit was `n beweging. Dit het gegaan oor `n

    pad wat mense stap. Die woordjie Christen is n woord wat deur ander

    mense gebruik is om die volgelinge van Jesus te bestempel of te beledig. Die

    Bybel definieer die woord nie vir ons nie. Christen is dus n gemaklike woord.Jy kan self `n betekenis vir hom invul.

    As jy tien verskillende mense vra wat Christen beteken, sal jy waarskynlik tien

    verskillende antwoorde kry. Op wie was hierdie woord (Christen) aanvanklik

    van toepassing? Handelinge 11:26 is `n geweldig interessante teks. Daar

    staan: die dissipels is in Antiochi vir die eerste keer Christene genoem.

    Hulle het hulleself nie so genoem nie. Die ander mense het hulle so genoem.

    Die antwoord is dus: die dissipels is Christene genoem.

    Daar is dus `n belangriker en beter vraag om te vra as: Is jy `n Christen?. Die

    beter vraag is: Is jy n dissipel? Die woordjie dissipel is nie `n gemaklike

    woord nie. Hy kom honderde kere in die Nuwe Testament voor. Dit is `n

    woord wat baie duidelik afgegrens en gedefinieer word. n Dissipel is iemand

    wat by Jesus leer. Meer nog, `n dissipel is iemand wat by Jesus hoort. `n

    Dissipelis iemand wat vir Jesusja ges het. `n Dissipel laat sy karakter deur

    Jesusvorm. `n Dissipel stap die pad met Jesusen deel in Jesus se bestemming.

    `n Dissipel se lewe is Jesus. Om `n Christen te wees is maklik, want `n mens

    kan self die betekenisvan jou Christenskap

    invul. Maar om `n

    dissipel te wees is `n

    ander saak.

    Mag die Here jou in

    hierdie jaar sen terwyl

    jy voortreis op die Weg

    en streef na die lewevan `n dissipel.

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    4/20

    4

    Contribution by Annie Naud

    During the Christmas Season we

    had the opportunity to dig into

    our old music files and enjoy some

    of the golden Christmas oldies. Those familiar tunes put a smile on my face

    because it reminds me that it's holiday! But I also knew that these songs were

    more than holiday music. As I prepared those set lists for our congregational

    worship, the lyrics of these songs ministered to my heart. So deeply. They were

    preparing me for what God is calling me to do in 2016.

    As I was singing these words I was reminded of the Living Word, our

    Sympathetic High Priest (Hebrews 4:14-15). Christmas time was a time toremember the day that Jesus was sent to earth to live as we live, to feel what

    we feel. He knows us and desires that we seek to live as He lived.

    In 2016, may we take every opportunity to worship Him whole heartedly. May

    we allow the Holy Spirit to speak to us. May we be obedient to His Word. May

    we have wonderful times together in God's presence, wherever we get

    together and may we remember Jesus.

    Hark the herald angels sing

    Glory to the new-born King!

    Peace on earth, and mercy mild,

    God and sinners reconciled!

    Joyful, all ye nations rise,

    join the triumph of the skies,

    with the angelic host proclaim,

    Christ is born in Bethlehem

    Hark! The herald angels sing

    Glory to the new-born King!

    Hail the heaven-born Prince of Peace!

    Hail, the Sun of righteousness!

    Light and life tot all He brings,

    Risen with healing in His wings

    Hark! The herald angels sing

    Glory to the new-born King.

    Christ, by Highest heaven adored

    Christ, the everlasting Lord,

    Late in time behold Him come,Offspring of a virgin's womb.

    Mild, He lays His glory by

    Born that man no more may die

    Born to raise the sons of earth

    Born to give them second birth

    Hark! The herald angels sing

    Glory to the new-born King.

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    5/20

    5

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    6/20

    6

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    7/20

    7

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    8/20

    8

    KINDERBEDIENINGBydrae deur Thys Verreynne |[email protected]

    n Nuwe jaar met nuwe uitdagings het aangebreek. Wie sou nou kon dink dat

    2016 so gou hier sal wees? Dit voel nie of dit vakansie was nie want daar was

    nog gereeld elke Sondag kinders by ons Kinderkerk. Ja, selfs deur die vakansiehet ons nog elke Sondag bymekaar gekom en net lekker in Jesus se

    teenwoordigheid gekuier. EK is so bly Jesus gaan nooit weg met vakansie nie,

    want wat sou ons dan doen? Het jy al ooit daaraan gedink?

    Iets wat my opgewonde gemaak het, is dat die kinders s: Dis lekker hier

    binne. Ons dakwaaiers is op! Ons het lank gewag, lank daaroor gepraat, vir

    hulle gekyk in hul verpakking onder die tafel en toe is hulle op. Wat n sen is

    dit nie nou op die warm dae nie! (Ongelukkig is daar nie vir julle almal plek nie,

    so ons sal die kinders eerste plek gee in die koeler gebou, jammer!) Dankie aanelkeen wat ook daar n bydrae gemaak het, ons kinders waardeer dit opreg.

    Het julle al ooit gewonder wie is God? Hoe oud is God? Is God regtig perfek?

    Was Jesus soos ek? Ons gaan hierdie en nog meer interessante vrae die jaar

    behandel. Ons het afgeskop met die verhaal van Danil in die leeukuil,

    geluister hoe getrou Danil God aanbid het en wat die uiteinde daarvan was.

    Dit is ook n goeie les vir elkeen van ons om op God te vertrou, maak nie saak

    wat gebeur nie. Dit is ook n uitdaging vir ons om ook hierdie jaar n Danil te

    wees.Thys het reeds sy eerste kursus gedoen by CEF ( Child Evangelism Fellowship )

    en Tina haar tweede vir die jaar en dit is ook ons gebed dat elkeen wa t n hart

    vir kinders het hier betrokke sal raak. Kontak ons indien jy meer wil uitvind.

    Kom gesels gerus met ons indien jy ook Sondae by ons betrokke wil raak.

    Ons bid vir n jaar waar kinders opnuut n ontmoeting met God sal ervaar en so

    ook sal weet Hy is die enigste lewende God.

    Groete van ons NL3 Span.

    mailto:[email protected]:[email protected]
  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    9/20

    9

    Nuweledeland Akademie het Maandag 4 Januarie vir die 2016 jaar oopgemaak.

    Daar het 'n paar veranderinge plaasgevind.

    Maraleze Bosman het by Annie Naude oorgeneem as die hoof. Annie is nou

    Nuwelewe Gemeente se Program kordineerder.

    Tina Verreyne is nou permanent betrokke by Nuwelewestudente Sentrum

    asook die transformasie span van die gemeente.

    Die personeel by Nuweleweland Akademie is :

    Anne-Marie McKay - Babasentrum

    Velentia de Koker - Babasentrum

    Maraleze Bosman - Hoof en Peutersklas

    Thea van der Westhuizen - Peuterklas

    Melissa Rottcher - Kleuterklas

    Die getalle in die klasse is:

    Babasentrum - 1 baba

    Peuterklas - 19 kinders

    Kleuterklas - 15 kinders

    Nuweleweland Akademie het op 13 Januarie

    ook ons 2de verjaarsdag gevier!!

    Jesaja 54:13 AOV: En al jou kinders sal deur

    die Here geleer wees, en die vrede van jou

    kinders sal groot wees.

    Wat 'n voorreg is dit nie om betrokke te wees by 'n crche waar die Here

    welkom is en die Hoofopvoeder is nie?!

    Bydrae deur Maraleze Bosman

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    10/20

    10

    Nuweleweland Akademie vier hulle 2de verjaarsdag.

    From the Cross to Pentecost. T.D. Jakes

    Contribution by the Abigails Ministry

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    11/20

    11

    VAKANSIETOESIGPROGRAM20152016

    Die vakansietoesigprogram het op 7 Desember 2015 afgeskop met 16 kinders.Die program was vol pret, soveel so dat die kinders party dae nie eers wou huis

    toe gaan nie! Die hoogte punt was die waterpret, veral met ons buitengewone

    warm dae!

    Jaco het die kinders bederf met sy wonderlike bouspeelgoed en sy groot

    treinstel wat die hele saal vol gebou kon word! Die kinders het hulleself

    behoorlik geniet!

    Die kinders was kreatief en het hul self goed moeg gespeel.Bok in die hok

    was die gunsteling speletjie.

    Die program was n groot sukses. Ons beplan om voortaan elke vakansie die

    toesigprogram aan te bied.

    Ons dank God vir die geleentheid om ons gemeenskap ook op so n manier te

    kan bedien.

    SUKSES is die somtotaal van klein pogings wat dag in en dag uit

    herhaal word. Robert Collier.

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    12/20

    12

    NUWELEWE STUDENTESENTRUM

    Die Nuwe Lewe Studentesentrum het weer 13 Januarie saam met die skole

    geopen.

    Ons pak n nuwe uitdaging aan en neem die jaar Graad RR en Graad R kinders

    in vir nasorg in die middae. Ons het tans 23 kinders! Ons loof God vir diewonderlike groei!

    Die Here is ons so genadig dat ons hulp kon inkry om die kinders te help met

    Wiskunde. Met harde werk, deursettingsvermo, talent en krag wat die

    Hemelse Vader ons gee, is ons tot alles in staat!

    Daar is n behoefte aan borge vir kinders om die Studente sentrum by te woon.

    Jou bydrae kan help om n kind n kans te gee om sy talente te ontwikkel en die

    toekoms beter voorbereid in te gaan. Dit is n voorreg en n belegging wat

    waardevol vir jou en die kind sal wees.

    Kontak Tina gerus by 076 287 4415/ 076 557 4006 of epos

    [email protected].

    Ons wens julle n gesende 2016 toe. Mag die jaar n opwindende en

    vreugdevolle jaar vir elk van julle wees.

    Tina en Annamarie

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]
  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    13/20

    13

    2016 lvoor ons met soveel uitdagings, geleenthede, besluite om te neem enkeuses om te maak. Dit is n voorreg om deel te wees van al ons gelowige

    familielede se stap met God en om selfin geloof te kan groei! Dit is ook n

    voorref om te kan bedien in die gemeente en ook in die gemeenskap. Ek wil

    elkeen uitdaag om by n bediening aan te sluit en betrokke te raak. Ons wil

    Montagu opdra aan God en elkeen in ons dorp die geleentheid te kan gee om

    hul keuse vir God te maak.

    Kom ons vat hande en wen Montagu vir God! Ons kan dit nie alleen doen nie

    maar met God wat in ons woon en deur ons werk om Sy Naam te verheerlik enSy koninkryk uit te brei, kan ons! Ek huppel van vreugde om deel te kan wees

    van wat God vir ons gemeente en ons dorp beplan. Ek nooi julle ook uit om

    deel daarvan te word.

    Nuus van ons sendelinge:

    Estie Mellet is nie meer betrokke by YWAM nie. Sy studeer tans in Pretoria vir

    n 2 jaar Diploma (Veterinary Nursing DVN). Sy was 18 jaar betrokke in

    sendingwerk. Hiervan het sy 14 jaar in Malawi sendingwerk gedoen. Estie

    bedank elkeen wat haar ondersteun het en wat vir haar gebid het. Mag God

    julle ryklik sen, want sy sou dit nie kon doen sonder julle nie. Dra haar nog op

    in julle gebede en bemoedig haar met haar studies.

    Heb. 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy

    gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy die

    ark gebou om sy huisgesin te red. Sy geloof was n veroordeling van die

    wreld, maar dit het hom erfgenaam gemaak van die vryspraak wat deur die

    geloof kom.

    Hier lees ons van Noag se geloof in God. Gelowiges word deur die wreld

    veroordeel, maar ons weetdat ons geloof ons erfgename maak van die

    vryspraak wat deur die geloof kom. Laat dit jou bemoedig! Wees jy net

    gehoorsaam aan jou opdrag van God.

    Sterkte vir julle vir 2016 en mag die jaar tot groot sen wees vir julle.

    Groete

    Tina

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    14/20

    14

    LIEFDE

    Bydrae deur Susan Retief | [email protected]

    2016 is reeds volstoom aan die gang. 2016 - 'n jaar met nuwe drome en ideale,

    vooruitsigte en verwagtinge.

    Terwyl jy worstel deur die 'nuwejaarsvoorneme'- hou moed, die maand van

    liefde is net om die draai!

    Johannes 13:34-35 Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefh. Soos

    Ek julle lief het, moet julle mekaar ook liefh. As julle mekaar liefhet, sal

    almal weet dat julle dissipels van My is.

    Wat is jou definisie van liefde?

    Ldit in daardie warm gevoel wat jy kry nadat jy 'n tranetrekker gekyk het, jou

    gunsteling liedjie waarna jy oor en oor luister, of die mooi roman wat jou

    meevoer? Of dalk die heimwee van 'n diepe hunkering na meer as net die

    daaglikse roetine en 'n wegglip ete nou en dan?

    Daar is al soveel geskryf en gesing oor die liefde, raad gegee en besin en eintlik

    is die liefde maar die alledaagse.

    Dit ljuis daarin om iemand nie sleg te behandel wat jou irriteer nie; om

    mense dit wat hulle kry te gun, sonder om lelik daaroor te wees as jy dit dalk

    self nie het nie; nie die heeltyd oor jouself te praat en te spog nie; te maak of jybeter as ander mense is nie; om ongeskik te wees of om ander ongemaklik

    saam met jou te laat voel nie; om sommer vir niks kwaad te word nie en elke

    liewe dingetjie wat iemand verkeerd doen te onthou sodat jy hom of haar kan

    terugkry nie!

    In die boek 'The Five Love Languages' word die liefdestale as volg opgedeel:

    Woorden persoon wil hoor dat iemand vir hom lief is en nie net afbrekende

    woorde nie

    Kwaliteit tydom tyd saam met n persoon te spandeer beteken dat jy omgee

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    15/20

    15

    Om iets te geen persoon hou daarvan om blomme, sjokolade of iets moois

    te ontvang

    Doenom iets vir n persoon te doen, want dit svir hom hy is belangrik

    Aanrakingselfs net 'n drukkie laat jou goed voel.

    Dit is dus kardinaal om die taalvan jou geliefde te kan praat.Gebruik ons hierdie selfde taal om met die Here te praat en volg ons dieselfde

    resep as hierbo om die Here met ons woorde te dien, sodat die mense om ons

    kan hoor dat ons die Here liefhet?

    Spandeer ons genoeg kwaliteit tyd met die Here? Wat gee ons vir die Here en

    wanneer laas het jy vir die Here iets gedoen?

    Onvoorwaardelike liefde wanneer ons luister na die taal van die Here die

    sagte woorde waarmee Hy met ons praat; die kwaliteit tyd juis omdat Hy ons

    liefhet; die seninge wat ons daagliks ontvang; die aanraking van die Heilige

    Geesalles daagliks, sonder voorbehoud.

    Dit is my wens dat 2016 'n liefdevolle jaar sal wees vir Nuwe Lewe Montagu

    ons met oortuiging sal sing - Ek nooi U uit, kom leef in my en dat ons sal

    uitreik in liefde na mekaar, sal intree vir mekaar en ons almal mekaar se

    belange op die hart sal dra!

    Mag Februarie se liefde ons regdeur die jaar dra!

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    16/20

    16

    Article by Dave Smith

    How richly has God blessed us! In 2015 we launched the L2L (Learn to Lead /

    Lead to learn) ministry. We had a number of very successful events which were

    well attended and enjoyed by all. We saw dynamic speakers from our own

    congregation present amazing topics. The feedback was very positive. We are

    thankful that God has provided this amazing opportunity to use the talentsthat we have.

    I hope you dont mind if I use this platform for some personal testimony I call

    it a life changing moment.

    Has something ever happened to you that changed your life from that moment

    on? I have been privileged enough to have listened to a number of

    testimonies by people who have come to serve God in their own special way. I

    guess that each individual has their own story to tell.The point of this whole introduction is that when I first became a Christian, I

    never expected my own experience to come from such an unlikely source.

    I first met Tom when I was made a workshop foremanTom was the

    workshop manager and my first impression of him was that here was of a bit of

    a rough diamond to say the least. He was almost as round as he was tall, but

    the one thing that made Tom stand out from his colleagues was the

    determined almost aggressive thrust of his chin and the steely glint in his eyes.

    I had read somewhere in a detective novel about someone having a steely

    glint in their eyes, but this was the first time that I had actually seen it in true

    life! Tom surveyed everyone he met with a calculated and obviously

    judgmental glare that had the power to reduce even the giants like myself

    down to size. They say that the eyes are the widows to the soul and it did not

    take long for anyone to assess that here was someone to be reckoned with.

    Yet at the same time there was an innate sense of humor, kindness and

    compassion that could not help but to sparkle through the steely glare that

    Tom projected.

    Anyway, I think you get the point, Tom was not the type of person that I

    expected to get up close and personal with. But God had other plans! It was

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    17/20

    17

    a Wednesday, much the same as any other working

    day and I needed to get the okay from Tom to

    order some expensive parts. I walked in to Toms

    office and he gave me one of those benevolent

    looks that were as rare as diamonds. Dave he

    said, I need to ask you something, please close the

    door. I closed the door to his office with my heart

    almost popping out of my mouth in trepidation.

    Please sit. He went on, I have noticed that you

    seem to have something on your mind lately, is there anything that I can do to

    help?

    I was completely astounded. It took a while for me to get my breath. Tom had

    hit the nail squarely on the head! I managed to stammer something out in

    explanation but he was not going to be put off so easily. I cant remember

    exactly everything that he said to me that day, but what I do remember werethe three basic concepts of life and belief that he gave me.

    Hopefully I will do God (and Tom) justice in the retelling of the concepts that

    were revealed to me that day by this unlikely messenger of God.

    THREE BASIC PRONCIPLES

    1. Dont expect things to change in your life if you do not start to make a

    difference in the way that you live. In Toms words If things dont change

    they are going to remain the same.

    Mt 18:3: And he said: I tell you the truth, unless you change and become

    like little children, you will never enter the kingdom of heaven

    2. Right now, you have everything you need to get everything that you want.

    There is something you are not seeing in your life today and it could be

    costing you dearly.

    Luke 19:41-42: As he approached Jerusalem and saw the city, he wept

    over it and said. If you, even you, had only known on this day what

    would bring you peacebut now it is hidden from your eyes.

    3. God loves you. Thats the whole point. That something so profound could

    be said in so few words is a miracle in itself.

    John 13:34-35: A new command I give you: Love one another. As I have

    loved you, so you must love one another. All men will know that you are

    my disciples if you love one another.

    Obviously there is much more that one can say about personal development

    but I hope this short story leads someone to a better understanding.

    Blessings, Peace and Love

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    18/20

    18

    Liewe Martie.

    Baie dankie vir jou heerlike geselsbriefie. Ek het veral jou ondervinding met

    jou kleindogter wat weggeraak het in die mall, met opgehoue asem en groot

    o gelees. Sjoe, ek is so dankbaar saam met jou dat julle haar in die

    troeteldierwinkel in die eensame hondjie se hok gekry het!

    En wat n interessante week het ek net nie gehad nie. Ek het jou raad met die

    moeilike kollega gevolg en het met haar verjaardag vir haar n bos blomme

    gegee met n kaartjie wat ek self gemaak het. Sy was totaal oorbluf en het virdie eerste keer in maande geglimlag! Dis vir my asof sy ietwat sagter teenoor

    my geword het. Ek sal aanhou om vriendelik te weesek weet dit sal haar

    wen.

    Ai vriendin, die nuwe jaar is nog nie eers 3 weke oud nie en ek het

    alreeds soveel lewenstoetse gedop!

    Ek het gedink aan al die dinge waarop die Gees my op die Vrouekamp in Okt

    15 kom attent maak het. Die gejaagde weke en hoe min tyd ek maak om voor

    die Vader stil te word, om intimiteit met Hom te soek en Sy wil vir my lewe teken, om te groei en te word waartoe Hy my geroep het.

    En daar lees ek in Klaagliedere 3 v 22-24 dat daar GEEN einde aan Sy

    ontferming is nie en dat dit ELKE more nuut is. Dat ek ELKE oggend mag

    opstaan met dieselfde opgewondenheid in my hart soos op 1 Januarie hier

    kom nuwe dinge. Ek steur my nie aan my flops van gister nie. Ek begin vandag

    NUUT deur Sy genade. En volgende keer gaan ek die vraestel van die lewe

    deurkom!

    Mag dit vir jou n lieflike week wees. Mag Vader vir jou vooruit loop na elke

    klint wat jy gaan besoek en Sy wysheid gee oor hoe jy hulle moet ondersteun.

    Groete.

    Corrie

    Bydrae: Elsa van Heerden

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    19/20

    19

  • 7/25/2019 Nuwe Lewe Bulletin 1 - 2016

    20/20

    Morning service

    Oggenddiens

    Sunday 08:3009:30 (English service)

    Sondae 10:0011:15Communion

    Nagmaal

    1st Sunday of the month

    1ste Sondag van die maand

    Woordskool / Bible Class Sondae / Sunday 18:3019:30

    Creche Gedurende oggenddienste / During morning services

    Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services

    Men @ 6 Vrydae 6:007:00 in die kerksaal

    Dames biduur Dinsdae 9:3010:30 in die kerksaal

    Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 [email protected]

    KONTAK ONS/CONTACT USAbigails Wendy Strydom 084 501 7377

    Admin Petru Groenewald 0733705416

    [email protected]

    Chaplin / Kapelaan Richard Thomson 083 990 [email protected]

    Ouderlinge / Elders Johan Stemmet 082 572 [email protected]

    Gebedsaksie / Prayer action Hannes van Rooyen 084 517 1226

    Jeug / Youth Emile Verreynne 079 624 3021 [email protected]

    Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086

    [email protected] Zelda Roscherr 082 469 0094 [email protected]

    Manne / Men Cobus Uys 082 789 [email protected]

    Learn 2 Lead Dave Smith 082 990 7955 [email protected]

    Musiekspan / Worship team Annie Naud 079 877 3929 [email protected]

    NuweLeweLand Akademie Maraleze Bosman 083 301 9047 [email protected]

    Nuwe Lewe Studente Sentrum Tina Verreynne 023 100 0049 [email protected]

    Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 [email protected]

    Tegnies / Technical Stephan van der Walt 079 311 [email protected]

    Terrein & Geboue / Maintenance Frans White 073 318 [email protected]

    Transformasie / Transformation Tina Verreynne 076 287 4415 [email protected] / Women Elsa van Heerden 083 641 5826

    [email protected]

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]