8
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 32 16 Oktober 2014 Vinkie Laerskool Fairland BELANGRIKE DATUMS 21 Oktober Seniorkoor: Sing in Harmonie 22 Oktober Sokkie vir gr. 6- en gr. 7-leerders 23 Oktober Algemene Ouervergadering om 19:00 29 Oktober Kerslig & Klank Dankfees (18:30) 7 November Gr. 1- tot gr. 6-afsluiting 10 November Gr. 4- tot gr. 6-prysuitdeling (Sport en Kultuur) 11 November Gr. 7-prysuitdeling (Akademie, Sport en Kultuur) 14 – 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders 27 November Gr. 7-afsluiting (Gold Reef City) UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer, leerder en personeellid. Mag die laaste skof van 2014 aan elkeen se verwagting voldoen. Personalia Ons dink aan Louise le Roux en Pieter waar hy vandeesweek ‘n beenmurgoorplanting ontvang. Ons wens Hendrik Eloff ‘n spoedige herstel toe na sy operasie en dra julle in ons gebede op aan ons Hemelse Vader. Dis met leedwese wat ons kennis geneem het van die afsterwe van Samantha Rabé, Joshua (gr. R) se mamma. Ons bid julle vertroosting toe in die moeilike tyd. Mag ons Hemelse Vader julle styf vashou in Sy beskermende hand. Van die personeel Mnr.Willie, baie welkom terug – ons sien uit na die laaste kwartaal saam met u. Ons verseker u van ons heelhartige samewerking en ondersteuning. Motorkompetisie Baie dankie aan Keith Bateman en die beheerliggaam vir hulle inisiatief met dié kompetisie. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat so hard gewerk het om kaartjies te verkoop. Baie dankie aan elke personeellid wat die leerders so aangemoedig het. Motorkompetisie: Wenners week 7 & 8 Baie geluk aan die volgende leerders: Gr. R - Kian Vermaak Gr. 1 - Josiah Stroh Gr. 2 - Herman Goosen Gr. 3 - Shané Mengel Gr. 4 - Charné Coetser Gr. 5 - Herman du Plessis Gr. 6 - Marna van Greunen Gr. 7 - Jacques Kendall Topverkopers (leerders): 1. Marna van Greunen - 114 (wenner van I-Pad) 2. Jacques Kendall - 71 3. Josiah Stroh - 66 Topverkopers (klasse): 1. Gr. 6/04 - wenpartytjie ter waarde van R3 000 2. Gr. 1/22 3. Gr. 7/42 Personeellid van klas wat meeste kaartjies verkoop het: Juf. Lillian Fouché - wen I-Pad Leerder wat wenkaartjie verkoop het: Stefan Carlson - wen R1 000 kontant en R10 000 belegging VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Lillian Fouché - 18 Oktober Nadia Basson - 18 Oktober Fraser Muller - 20 Oktober (Beheerliggaam) Adele Ekron - 22 Oktober Ons glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees. REDAKSIE Nederigheid is een van die Afrikaanse woorde wat gemengde gevoelens by jou oproep. Terwyl almal weet dat dit ‘n aantreklike en aanbeveelbare eienskap is, wat met ‘n goeie waardestelsel verband hou, dwing die wêreld ons op ‘n manier om juis voluit dit na te jaag wat jou op die voorgrond plaas.

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

  • Upload
    others

  • View
    23

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 32 16 Oktober 2014

Vinkie Laerskool Fairland

BELANGRIKE DATUMS21 Oktober Seniorkoor: Sing in Harmonie22 Oktober Sokkie vir gr. 6- en gr. 7-leerders23 Oktober Algemene Ouervergadering om 19:0029 Oktober Kerslig & Klank Dankfees (18:30)7 November Gr. 1- tot gr. 6-afsluiting10 November Gr. 4- tot gr. 6-prysuitdeling (Sport en Kultuur)11 November Gr. 7-prysuitdeling (Akademie, Sport en Kultuur)14 – 27 November Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders27 November Gr. 7-afsluiting (Gold Reef City)

UIT DIE HOOF SE KANTOORBaie welkom aan elke ouer, leerder en personeellid. Mag die laaste skof van 2014 aan elkeen se verwagting voldoen.PersonaliaOns dink aan Louise le Roux en Pieter waar hy vandeesweek ‘n beenmurgoorplanting ontvang.Ons wens Hendrik Eloff ‘n spoedige herstel toe na sy operasie en dra julle in ons gebede op aan ons Hemelse Vader.Dis met leedwese wat ons kennis geneem het van die afsterwe van Samantha Rabé, Joshua (gr. R) se mamma. Ons bid julle vertroosting toe in die moeilike tyd. Mag ons Hemelse Vader julle styf vashou in Sy beskermende hand.Van die personeelMnr. Willie, baie welkom terug – ons sien uit na die laaste kwartaal saam met u. Ons verseker u van ons heelhartige samewerking en ondersteuning.MotorkompetisieBaie dankie aan Keith Bateman en die beheerliggaam vir hulle inisiatief met dié kompetisie. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat so hard gewerk het om kaartjies te verkoop. Baie dankie aan elke personeellid wat die leerders so aangemoedig het.

Motorkompetisie: Wenners week 7 & 8Baie geluk aan die volgende leerders:Gr. R - Kian Vermaak Gr. 1 - Josiah StrohGr. 2 - Herman Goosen Gr. 3 - Shané MengelGr. 4 - Charné Coetser Gr. 5 - Herman du PlessisGr. 6 - Marna van Greunen Gr. 7 - Jacques KendallTopverkopers (leerders):1. Marna van Greunen - 114 (wenner van I-Pad)2. Jacques Kendall - 713. Josiah Stroh - 66Topverkopers (klasse):1. Gr. 6/04 - wenpartytjie ter waarde van R3 0002. Gr. 1/223. Gr. 7/42Personeellid van klas wat meeste kaartjies verkoop het:Juf. Lillian Fouché - wen I-PadLeerder wat wenkaartjie verkoop het:Stefan Carlson - wen R1 000 kontant en R10 000 belegging

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat verjaar:Lillian Fouché - 18 OktoberNadia Basson - 18 OktoberFraser Muller - 20 Oktober (Beheerliggaam)Adele Ekron - 22 OktoberOns glo en vertrou dat jul nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

REDAKSIENederigheid is een van die Afrikaanse woorde wat gemengde gevoelens by jou oproep. Terwyl almal weet dat dit ‘n aantreklike en aanbeveelbare eienskap is, wat met ‘n goeie waardestelsel verband hou, dwing die wêreld ons op ‘n manier om juis voluit dit na te jaag wat jou op die voorgrond plaas.

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

2

Die mens word van alle kante gebombardeer met oproepe tot uitmuntendheid. Ons beloon prestasie en diegene wat uitblink. Die grense vervaag en dit word moeiliker om in gedagte te hou dat alles net genade is.Kinders word veral aangespoor om die beste te wees en te reken op die erkenning wat daarmee saamgaan.Werklike nederigheid vereis dat jy “selfloos is”, dat jy insig toon vir jou klein-klein rolletjies in die groter bestel en dat jy nie verwag om verhewendheid te bereik vir elke sukses nie. Dit beteken ook dat jy nie altyd “reg” kan wees nie en dat jy dikwels die ondankbare werk moet verrig sonder om te murmureer.Nederigheid – ‘n rare verskynsel, maar die moeite werk om aan te leer!!!Erika Joubert

AKADEMIEEKSAMENROOSTER

DAG DATUM GR. 4 GR. 5 GR. 6 GR. 7

Vrydag 14/11 Engels Engels Engels EBW

Maandag 17/11 Wiskunde Wiskunde Wiskunde Engels

Dinsdag 18/11 LO

Woensdag 19/11 Afrikaans Afrikaans Afrikaans Wiskunde

Donderdag 20/11 SK

Vrydag 21/11 SW SW SW Afrikaans

Maandag 24/11 NW NW NW NW

Dinsdag 25/11

Woensdag 26/11 LV LV LV SW

Donderdag 27/11 Tegnologie

KULTUURREVUEDaar is nog 2 tasse en 2 houtbokse by juf. Erika. Dit kan enige tyd daar afgehaal word.In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen.DVD’sOns sal julle laat weet sodra dit beskikbaar is. Bestellings word op kontantbasis by klasonderwyseres geplaas. Laat asb. tyd toe vir aflewering. Koste: R150.00 per DVD.KOORSing in HarmonieFairland se seniorkoor het die kykerskeuse vir ons episode van Sing in Harmonie gewen. Ons

dring deur na die finaal op 21 Oktober 2014 by die Mosaiek Teatro. Baie dankie vir elke getroue ondersteuner wat gestem het en vir ons koorlede hierdie voorreg ‘n werklikheid gemaak het. Ons sien daarna uit om ons skool daar te verteenwoordig. SeniorkoorOefening: 17:00 – 19:00 (Dinsdae)JuniorkoorOefening: 14:00 – 15:30 (Donderdae)SATCHNeem asb. kennis dat alle SATCH - uitslae en navrae van nou af aan juf. Joyce (K41) gerig moet word.Erika Joubert

SPORTRUGBYKonkadatums 2015o/9A - 19 – 21 Maart 2015o/10A - 23 – 25 Maart 2015o/11A - 6 – 9 April 2015o/13A - 30 Maart – 2 April 2015NETBALRalokadatum 2015o/10 – o/13 - 17 – 19 April (A- tot D-spanne)TENNISSeniorsLigawedstryde:Hier volg die voorlopige ligadatums vir die seniorspelers:Seuns A (Donderdae)16 Oktober BYE23 Oktober vs Trinity (tuis)30 Oktober vs Fontainebleau (tuis)Seuns B (Donderdae)16 Oktober vs King David School (weg)23 Oktober vs Trinity (weg)30 Oktober vs Louw Geldenhuys (tuis)Dogters A (Woensdae)15 Oktober vs Parkview (weg)22 Oktober vs Trinity (weg)29 Oktober BYE5 November vs King David School (tuis)

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

3

Tennisoefening: Maandae 17:00 – 18:00 (by Jean – Top 8 seuns en dogters) Indien ‘n leerder nie bogenoemde oefening kan bywoon nie, moet daar vooraf verskoning by juf. Nadia gemaak word.JuniorsTennisoefening: Maandae 16:00 – 17:00 (by Jean – Top 8 seuns en dogters) Indien ‘n leerder nie bogenoemde oefening kan bywoon nie, moet daar vooraf verskoning by juf. Lizahn gemaak word.KRIEKETKrieketbepalings van 13 -16 Oktober:Let asb. daarop dat dit voorlopige bepalings is en moontlik kan verander:

Maandag 13 Okt.

Dinsdag 14 Okt. Woensdag 15 Okt.

Donderdag 16 Okt.

Vrydag 17 Okt.

o/9A vs Dalmondeor(W)

1ste vs BPMS(W)

1ste vs Dalmondeor(T)

o/9-GEEL vs Dalmondeor(T)

o/10A vs Dalmondeor(T)

o/11A vs Dalmondeor(W)

o/10-GROEN vs BPMS(W)

o/10-GEEL vs Fonties(W)

o/10A vs BPMS(W)

o/9-Groen vs Unika (W)

Uitslae:o/9-Geel Fairland 52/1 vs Dalmondeor 51/9 Beste Kolwers: Emile Terblanche 12* Emile Liebenberg 12* Beste Bouler: Emile Liebenberg Fariland wen met 9 paaltjies.o/9A Fairland 64/7 vs Dalmondeor 64/6 Beste Bouler: Manie Groenewald 2 paaltjies, 15 lopies, 4 beurteFairland verloor met 4 paaltjies.o/9A Fairland 79/6 vs Bryanston Parallel 74 Beste Kolwer: Cor Muller 22 Beste Bouler: Manie Groenewald 2 paaltjies, 2 lopies, 4 beurteFairland wen met 4 paaltjies.o/10-Groen Fairland 55 vs Bryanston Parallel 78/4 Beste Kolwer: Arno 15* Beste Bouler: Jack van der Merwe 6 lopies; 4 paaltjies; 3 beurteFairland wen met 10 paaltjies.

Voorlopige ligabepalings:Neem asb. kennis dat die bepalings slegs voorlopig is en dat wedstryde nog bevestig moet word.Week van 20 – 23 Oktobero/9A - Fontainebleau (weg) (23/10)o/9-Groen - Cliffview (weg) (23/10)o/9-Geel - Bryanston Parallel (tuis) (23/10)o/10A - Fontainebleau (tuis) (22/10)o/10-Groen - Esperanza (weg) (22/10)o/10-Geel - Cliffview (weg) (22/10)o/11A - Fontainebleau (weg) (21/10)2de span - Dalmondeor (weg) (20/10)1ste span - Fontainebleau (tuis) (20/10)Week van 29 en 30 Oktobero/9-Groen - o/9-Geel (tuis) (30/10)o/10-Groen - o/10-Geel (tuis) (29/10)Oefentye:o/9 – o/13: Maandae: 14:15 – 15:45 Dinsdae: 13:45 – 15:15 Woensdae: 13:45 – 15:15Micheal VermeulenMini-KrieketOefeningtye:Let asb. die veranderde oefentye: Maandae: 13:35 – 14:30Dinsdae: Gr. 1 (o/7): 13:05 - 14:15 Gr. 2 (o/8): 13:05 - 14:30Donderdae: Wedstryde by Randburg-sportgrondeDinsdae: Gr. R (o/6): 13:10 – 14:10 Woensdae: Gr. R (o/6): 13:10 – 14:10 Estelle VenterATLETIEKVriendskaplike byeenkoms teen L/s Orion 28 Oktober (weg)Daar sal ook ‘n professionele fotograaf teenwoordig wees om foto’s van die atlete te neem. Ouers kan self by fotograaf foto’s koop.AtletiekkliniekMaandag 20 Oktober - 14:15 – 15:45 (almal is welkom)Die kursus word deur die volgende persone aangebied:Shaun Jackson - HoogspringDanie Lindeque - NaellopeStefan Lindeque - Hekkies

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

4

Orazio Cremonia - GewigstootPhyllis de Fouw - LangafstandeOefentye is soos volg:

14:10 – 14:40 14:40 – 15:10 15:10 – 16:10 15:45 – 17:00

Maandag Naellope(o/11 & o/12)Velditems(o/9 – o/12)

Naellopeo/9 – o/10Velditemso/11 – o/12

Hekkies Middelafstande

13:50 – 14:20 14:20 – 14:50 14:50 – 15:50 15:45 – 17:00

Dinsdag Naellope(o/9 – o/12)

Naellope(o/9 – o/12)

Hekkies Middelafstande

Woensdag Velditems(o/9 – o/10)

Velditems(o/11 – o/12)

Hekkies Middelafstande

Middelafstande Landloopseisoen is nou verby en leerders word uitgenooi om in te skakel by middelafstande.Oefentye: 15:45 – 17:00 (Maandae, Dinsdae) 14:00 – 15:00 (Donderdae)Kom oefen saam en word lekker fiks saam met ons.ONDERSTEUNERSHEMDE EN –PETTEDaar is nog ondersteunershemde- en pette beskikbaar by Adele Ekron in die kantoor. Ons doen ‘n beroep op ons ouers om asb. ‘n ondersteunershemp en –pet aan te skaf sodat Fairland se ondersteuners duidelik kan uitstaan.

INLIGTINGSENTRUMWOW-spelfees: Nasionale RondteBaie sterkte aan nasionale spellers wat op 18 Oktober te Stellenbosch deelneem.Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASVere-kastye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Vere-kasgroeteLillian Ankersmit082 324-5034

WINEX 2014 31 Oktober – Help ons om van die aand ‘n sukses te maak!Vriende van Fairland hou op 31 Oktober weer ‘n Winex-funksie waar ons kwaliteitwyne opveil met die doel om fondse in te samel. Ons fondse word aangewend vir behoeftige gesinne van Laerskool Fairland.Wynskenkings sal hoog op prys gestel word. Skakel Rouaan Bredenkamp (082 098 4345)Dames kan ook aanbied om as gasvrou van ‘n tafel op te tree. E-pos Alet Beyl by [email protected] EN SEUN-KAMPOns soek foto’s van hierdie jaar se pa en seun-kamp vir die jaarblad. Enige ouer wat in besit is van foto’s, kan dit e-pos na [email protected] en seun-kamp 2015: 6 – 8 Maart (Malonjeni)MA EN DOGTER-KAMP6 – 8 Maart 2015SOKKIELet Wel: Datum van sokkie het verander van 21 Oktober na 22 Oktober.Die Fairland Seniorkoor het deurgedring na die finaal van Sing in Harmonie op TV en derhalwe moes ons die sokkiedatum skuif.Gr. 6- en gr. 7-leerders (Bywoning is vrywillig)Datum: 22 Oktober vanaf 18:00 – 21:00.Tema: StraatkarnavalPlek: SkoolsaalKoste: R75.00 (sluit in 2 pizza-skywe en ‘n vrugtesap)Kaartjies te koop by juf. Charmaine (K30).KERSLIG EN KLANK DANKFEES – 29 OktoberAlle gr. R-ouers: Bring asb. vir ons 5 x 2 liter leë koeldrankbottels voor 23 Oktober.Handig asb. in by juf. Melissa – K10.TROFEëAlle trofeë moet voor/op Vrydag 17 Oktober ingehandig wees by juf. Leanie of in kantoor. Maak seker dat trofeë gegraveer is: 2013 NAAM EN VAN

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDDie beheerliggaam het besluit dat daar vir die volgende vier sportkodes (buiteskoolverband) koördineerders uit die personeel aangestel word. Hierdie persone sal slegs die nodige inligting deurgee. Geen afrigting sal verskaf word nie. • Gholf - Ruan Basson ([email protected])• Swem - Johanette Judels ([email protected])• Avontuursport - Lindsay Stadtlander ([email protected])• Ruitersport - Marli Grobbelaar ([email protected])

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

5

SPORT/KULTUUR BUITE SKOOLVERBAND: SLEGS van toepassing op Gr. 4- tot gr. 7-leerdersVolgens die huidige norm van Laerskool Fairland sal daar voortaan tydens toekenningsgeleenthede slegs melding gemaak word van die hoogste/beste prestasie wat ‘n leerder in ‘n sportsoort of kultuuritem buite skoolverband behaal het gedurende die betrokke jaar. U word versoek om sodanige bewyse in die vorm van oorspronklike sertifikate in te handig in die kantoor of direk by juf. Leanie Taljaard in die inligtingsentrum voor/op Vrydag 17 Oktober. Geen medaljes of trofeë moet hiermee saam ingehandig word nie. Die Sertifikate moet ‘n kort beskrywing met die nodige inligting (bv. ouderdomsgroep/ gewigsgroep/dissipline, ensovoorts) bevat asook die datum en plek van byeenkoms waar toekenning verwerf is.SWEMGalabyeenkoms: Vrydag 17 Oktober by Randpark Primary. Leerders moet asb. om 14:15 aanmeld.Adres: Boekenhoutstraat, RandparkrifNB!! Onthou asb. dat leerders in bottelgroen swempette deelneem en nie in neongroen nie!

ADVERTENSIESCONSTANTIA SKOOLKLEREOuers kan nou vir Constantia kontak om te hoor of hul reeds die klere ontvang het.Tel.no.: (011) 791-1300Adres: Hoërskoolsentrum, Malibongwerylaan, Robindale, Randburge-posadres: [email protected] leweransier:Sportmans Warehouse:Tel.no.: (011) 431-0406Adres: Heathway Square, Beyers Nauderylaan, Cresta, Johannesburgwebtuiste: www.schoolandleisure.co.zaRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOLKlavier // Dromme // Viool // Sang - Beginners tot gevorderd. Berario Ontspanningsentrum.Retha – 081 351-7491

Begin nou met jou voorbereiding vir die eksamen! Hersieningsklasse vir Afrikaans, Engels en Wiskunde.Maandag – Saterdag. Bespreek nou jou plek!PERFECT FOR “ME AND US-TIME”Beautiful garden setting complete with our own bubbling brook. Guest house, spa, slimming, mani’s & pedi’s, Breakfast, Lunch, High Teas and Picnics / Events venue for private functions / Free Wi- Fi / Mon- Sat 9:00 – 16:00 / Sorry no children under 13 / 4 Argyle Ave cnr Alexandra Ave Craighall / www.handsonretreat.co.za / 0113260066

BURGERS BROTHERS/BROERS - 50% SALE ON ALL SCHOOLWEAR! CASH ONLY ! NO REFUNDS, FIRST COME FIRST SERVE,SELF HELP SERVICE,NO OVER THE PHONE QUOTES OR PRICING. 159 Beyers Naude Drive, Northcliff Tel: 011 782 1055

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

6

iA5-grootte asb. Sheree!

YO

UN

G M

AN U

RG

ENTLY LO

OK

ING

FOR

WO

RK

W

ork Experience: Steel Work (W

elding, Grinding, Building); R

enovating (Alterations, Building & painting) Kitchen C

upboard (Fitting); Air-con (Installation and service); Painting (Indoors and Outdoors); Tiling;

Flooring (Wooden Floors); Plum

bing (Installation and Maintenance); Security G

uard I am

urgently looking for work and available to start im

mediately. I am

honest, hardworking and eager to

learn new skills. I am

a fast learner, neat and presentable. Neal G

erhardus Bosman – Tel. 072 968 3704

PET OW

NER

S! N

eed someone to care for your dear pets w

hilst you have to be away from

home?

Secure loving hom

e environment : Allens N

ek, Constantia K

loof, Little Falls, Randpark R

idge and W

eltevreden Park or your own environm

ent. Phone Ester : 084 331 2681

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

7

AA

5-GR

OO

TTE ASB

. SHER

EE!!

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 ... · In dieselfde asem sê ons dankie aan almal wat so gaaf was om vir ons die tasse te leen. DVD’s Ons sal julle laat weet sodra dit

8

B

UR

GER

S BR

OTH

ERS/B

RO

ERS - 50%

SALE ON

ALL SCH

OO

LWEA

R!

CA

SH O

NLY ! N

O R

EFUN

DS, FIR

ST CO

ME FIR

ST SERVE,SELF H

ELP SERVIC

E,NO

OVER

THE

PHO

NE Q

UO

TES OR

PRIC

ING

. 159 Beyers N

aude Drive, N

orthcliff Tel: 011 782 1055