4
Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 40 Lewe en lewende dinge Die eiers wat jy in die winkel koop, sal nie uitbroei nie. Hierdie eiers is nie bevrug nie. Jy sal in Graad 5 meer oor bevrugting leer. Praktiese taak 1 Datum: .................................. Hierdie praktiese taak kan as klas voltooi word. Doel: Om te bepaal wat n boontjiesaad nodig het om weer te begin leef. Wat gaan jy nodig hê? Boontjiesade Water Sonlig Watte n Bakkie/piering Metode: 1. Plaas n groot stuk watte in die bakkie. Boontjiesade

Lewe en lewende dinge - docscientia.co.za · Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41 Lewe en lewende dinge 2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal

  • Upload
    others

  • View
    55

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Lewe en lewende dinge - docscientia.co.za · Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41 Lewe en lewende dinge 2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 440

Lewe en lewende dinge

Die eiers wat jy in die winkel koop,

sal nie uitbroei nie. Hierdie eiers

is nie bevrug nie. Jy sal in

Graad 5 meer oor

bevrugting leer.

Praktiese taak 1 Datum: ..................................

Hierdie praktiese taak kan as klas voltooi word.

Doel: Om te bepaal wat ’n boontjiesaad nodig het om weer te begin “leef”.

Wat gaan jy nodig hê?

• Boontjiesade• Water• Sonlig• Watte• ’n Bakkie/piering

Metode:

1. Plaas ’n groot stuk watte in die bakkie.

Boontjiesade

Page 2: Lewe en lewende dinge - docscientia.co.za · Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41 Lewe en lewende dinge 2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41

Lewe en lewende dinge

2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal klam is.

3. Plaas die boontjiesade op die nat stuk watte.

4. Plaas ’n tweede stuk watte bo-op die boontjiesade. Die watte moet die sade heeltemal toemaak.

5. Maak die boonste watte nat met water sodat dit heeltemal klam is.

6. Plaas die bakkie op ’n vensterbank. Dit moet soveel as moontlik son kry.

7. Voel elke dag aan die watte. Maak dit weer nat wanneer dit uitgedroog is.

Page 3: Lewe en lewende dinge - docscientia.co.za · Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41 Lewe en lewende dinge 2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 442

Lewe en lewende dinge

8. Maak aantekeninge van wat jy waarneem.

Wees versigtig!Moenie te veel water in die Petri-bakkie gooi nie. Daar moenie water onderin die bakkie wees nie. Die watte moet net klam gehou word.

Vrae:

1. Hoe lank het dit geneem vir die wortels om te begin groei?

.....................................................................................................................................................................................

2. Hoe lank het dit geneem vir die stingel om te begin groei?

.....................................................................................................................................................................................

.....................................................................................................................................................................................

3. Hoe lank het dit geneem vir blare om te begin groei?

.....................................................................................................................................................................................

.....................................................................................................................................................................................

4. Watter woord gebruik ons om ’n plantjie wat uit saad begin groei, te beskryf?

.....................................................................................................................................................................................

Page 4: Lewe en lewende dinge - docscientia.co.za · Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 41 Lewe en lewende dinge 2. Maak die watte nat met water sodat dit heeltemal

Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 4 43

Lewe en lewende dinge

5. Wat het ’n boontjiesaad nodig om weer te begin “lewe”?

.....................................................................................................................................................................................

6. Watter lewensproses(se) kan ons in die aktiwiteit waarneem? Verduidelik elke keer waarom jy so sê.

.....................................................................................................................................................................................

.....................................................................................................................................................................................

.....................................................................................................................................................................................

Praktiese taak 2 Datum: ..................................

Hierdie praktiese taak kan as klas voltooi word.

Doel: Om te bepaal wat droë gis nodig het om weer te begin “leef”.

Wat gaan jy nodig hê?

• ’n Pakkie droë gis• Warm water – nie kokend warm nie• Suiker• ’n Glasfles• ’n Lepel• ’n Groot ballon• ’n Rekkie

Droë gis