1
Pa, kan ek jou rekenaar gebruik? DNS DNS DNS DNS Geen speletjies totdat jy jou huis- werk klaar gemaak het nie. Dit is geen speletjie nie. Dit is Bio-informatika. Ek will uitvind of ek familie van Madiba is! Bio wat? Bio-informatika! Dit gaan oor die gebruik van rekenaars om biologiese vrae te beantwooord. Deur my DNS te bestudeer, kan ek vasstel wie my voorgeslag is. Kom ek verduidelik. Familie van Madiba? Cool. Lewende kode Selle van alle lewende dinge bevat DNS. DNS bestaan uit vier chemiese boustene (ons noem hulle kortweg A, C, G en T). Hierdie boustene vorm ’n kode of resep, ’n stel instruksies wat gebruik word om die proteÏene waarvan die sel gebou word, te vorm. Ons DNS kom van ons ouers en hul DNS van hul ouers. Derhalwe het familielede soort gelyke DNS. DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS DNS Deur die DNS van baie mense te vergelyk kan weten- skaplikes bepaal hoe hulle verwant is. Hoe doen hulle dit? EEN GROOT FAMILIE EEN GROOT FAMILIE EEN GROOT FAMILIE EEN GROOT FAMILIE Velselle word van binne die wang geneem - dit is nie seer nie! Die DNS word in ’n laboratorium uit hierdie selle geneem. Deur gebruik te maak van rekenaars word hierdie DNS vergelyk met DNS wat van mense oor die hele wÊrEld versamel is. BIO-INFORMATIKA BIO-INFORMATIKA BIO-INFORMATIKA BIO-INFORMATIKA Wetenskaplikes glo nou dat al die mense op aarde verwant is aan ’n klein groepie mense wat eens in Afrika gewoon het. Die Khoi San van suidelike Afrika is hul naaste lewende familie. Madiba is naby verwant aan die Khoi San-mense. Miskien is ek ook! Atlantiese Oseaan AFRIKA Bye! Ons gebruik dus die krag van rekenaars saam met ons kennis van biologie om vrae te beantwoord. Dit word bio-informatika genoem. Bio- informatika word ook bebruik vir: BEKAMPING VAN MALARIA TOETS VAN GENEESMIDDELS Rekenaars kan die patroon van proteÏene voorspel (die boustene van alle lewende wesens). Hulle kan ook gebruik word om seker te maak dat behandeling van malaria die malaria proteÏene vernietig maar nie die mens s’n nie. Rekenaars kan geprogrammeer word om hulle soos selle te gedra. Ons kan die effek van ’n nuwe geneesmiddel op die rekenaar toets eerder as op ’n lewende sel. Uitstekend - Ons moes dit lankal gedoen het. The Public Understanding of Biotechnology (PUB) is implemented by SAASTA on behalf of the Department of Science and Technology. Visit us at www.pub.ac.za, email: [email protected] Tel: (012) 392 9300 Fax: (012) 320 7803. Produced by Jive Media (www.jivemedia.co.za) and Rapid Phase (Pty) Ltd. This product is licensed under a Creative Commons Attribution-Non-Commercial-No Derivative Works 2.5 South Africa License (www.creativecommons.org)

BEKAMPING VAN MALARIA TOETS VAN …new.pub.ac.za/wp-content/uploads/2015/06/print-Bioinformatics... · Lewende kode Selle van alle lewende dinge bevat DNS. DNS bestaan uit vier chemiese

  • Upload
    vominh

  • View
    222

  • Download
    8

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BEKAMPING VAN MALARIA TOETS VAN …new.pub.ac.za/wp-content/uploads/2015/06/print-Bioinformatics... · Lewende kode Selle van alle lewende dinge bevat DNS. DNS bestaan uit vier chemiese

Pa, kan ek jou rekenaar gebruik?

DNSDNSDNSDNS

Geen speletjies totdat jy jou huis-werk klaar gemaak het nie.

Dit is geen speletjie nie. Dit is Bio-informatika. Ek will uitvind of ek familie van Madiba is!

Bio wat?

Bio-informatika! Dit gaan oor die gebruik van rekenaars om biologiese vrae te beantwooord.

Deur my DNS te bestudeer, kan ek vasstel wie my voorgeslag is. Kom ek verduidelik.

Familie van Madiba? Cool.

Lewende kode

Selle van alle lewende

dinge bevat DNS.

DNS bestaan uit vier chemiese boustene (ons noem hulle kortweg A, C, G en T).

Hierdie boustene vorm ’n kode of resep, ’n stel instruksies wat gebruik word om

die proteÏene waarvan die sel gebou word, te vorm.

Ons DNS kom van ons ouers en hul DNS van hul ouers. Derhalwe het familielede soort gelyke DNS.

DNSDNS

DNSDNS

DNSDNS

DNSDNS

DNSDNS

DNSDNS

Deur die DNS van baie mense te vergelyk kan weten-skaplikes bepaal hoe hulle verwant is.

Hoe doen hulle

dit?

EEN GROOT FAMILIEEEN GROOT FAMILIEEEN GROOT FAMILIEEEN GROOT FAMILIEVelselle word van

binne die wang geneem - dit is nie seer nie!

Die DNS word in ’n laboratorium uit

hierdie selle geneem.

Deur gebruik te maak van rekenaars

word hierdie DNS vergelyk met DNS wat

van mense oor die hele wÊrEld

versamel is.

BIO-INFORMATIKABIO-INFORMATIKABIO-INFORMATIKABIO-INFORMATIKA

Wetenskaplikes glo nou dat al die mense op aarde verwant is aan ’n klein groepie mense wat eens in Afrika gewoon het.

Die Khoi San van suidelike Afrika is hul naaste

lewende familie. Madiba is naby verwant aan die Khoi San-mense. Miskien

is ek ook!

Atlantiese

Oseaan

AFRIKA

Bye!

Ons gebruik dus die krag van rekenaars saam met ons kennis van biologie om vrae te beantwoord.

Dit word bio-informatika genoem.

Bio-informatika word ook

bebruik vir:

BEKAMPING VAN MALARIA TOETS VAN GENEESMIDDELSRekenaars kan die patroon

van proteÏene voorspel (die boustene van alle lewende

wesens). Hulle kan ook gebruik word

om seker te maak dat behandeling van malaria die malaria proteÏene

vernietig maar nie die mens

s’n nie.

Rekenaars kan geprogrammeer word om hulle soos selle te gedra. Ons kan die effek van ’n nuwe geneesmiddel op die rekenaar toets eerder as op ’n lewende sel. Uitstekend

- Ons moes dit lankal gedoen

het.

The Public Understanding of Biotechnology (PUB) is implemented by SAASTA on behalf of the Department of Science and Technology. Visit us at www.pub.ac.za, email: [email protected] Tel: (012) 392 9300 Fax: (012) 320 7803. Produced by Jive Media (www.jivemedia.co.za) and Rapid Phase (Pty) Ltd.

This product is licensed under a Creative Commons Attribution-Non-Commercial-No Derivative Works 2.5 South Africa License (www.creativecommons.org)