6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 17 30 Mei – 6 Junie 2014 OUERS: SKOOLREËLS: Nog ‘n uittreksel uit die skoolreëls word by die nuusbrief ingesluit. Ouers kan dit gerus saam met hulle kinders deurgaan. EKSAMENROOSTER / EKSAMENWERK: Die eksamenrooster word by die nuusbrief ingesluit vir ouers se kennisname. Leerders het ook reeds skriftelik hulle eksamenwerk vir elke vak ontvang. HANDSKOENE EN SERPE: [AFSKEURSTROKIE] Ouers wat belangstel kan vir hulle kinders bottelgroen serpe en/of handskoene bestel waarop die volgende geborduur word: HANDSKOENE (slegs een grootte, meer geskik vir gr 4 – 7 leerders): Naam van kind (R40) bv. Hennie SERP: Voorletters van die kind se naam en van (R50) bv. H v Z Sluitingsdatum vir bestellings: Vrydag, 6 Junie om 13:30. Jammer, geen laatbestellings. Kontant met bestelling asseblief. KOMBERSPROJEK: Die winter is hier en hoewel ons warm slaap elke aand is daar baie mense en veral kinders wat nie so bevoorreg is nie. Diens van Barmhartigheid van die NG Kerk Jacobsdal loods ‘n projek om so veel as moontlik komberse in te samel om in hierdie dringende behoefte te voorsien. Hiermee daag ons alle instansies in ons gemeenskap uit om komberse te skenk. Enige kombers in enige toestand is welkom. Komberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons skool ten minste een kombers kan skenk. Ouers kan komberse by die kantoor afgegee. Christus liefde KOSHUIS: Ouers moet asseblief genoeg medisyne vir koshuiskinders in hulle 2L roomysbakke koshuis toe gee. Nare kieme doen die rondte. Baie dankie vir produkte wat die volgende ouers geskenk het: Lee Boucher: Pampoene Helicia Delport: Eiers BUITEMUURS: Alle rugby en netbal staak ná Woensdag, 4 Junie se wedstryde teen Hartswater. 0/7 Netbal het reeds gestaak. Gimnastiek gaan egter normaal voort. Wiskunde klub en Skaak eindig op 12 Junie. LEERDERDEELNAME: RUGBY EN NETBAL TEEN STAATS / HOPETOWN: Netbal: SPAN: STAATS: HOPETOWN: 0/7 Verloor 9 – 0 Wen 15 – 13 0/9A Verloor 9 – 2 Wen 2 – 1 0/9B Verloor 3 – 0 Verloor 4 – 0 0/11A Wen 19 – 6 Wen 20 – 3 0/11B Verloor 12 – 3 Verloor 5 – 2 0/11C Verloor 8 – 0 ---

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 17 30 Mei – 6 Junie 2014OUERS:SKOOLREËLS:Nog ‘n uittreksel uit die skoolreëls word by die nuusbrief ingesluit.Ouers kan dit gerus saam met hulle kinders deurgaan.

EKSAMENROOSTER / EKSAMENWERK:Die eksamenrooster word by die nuusbrief ingesluit vir ouers se kennisname. Leerders het ook reeds skriftelik hulle eksamenwerk vir elke vak ontvang.

HANDSKOENE EN SERPE: [AFSKEURSTROKIE]Ouers wat belangstel kan vir hulle kinders bottelgroen serpe en/ofhandskoene bestel waarop die volgende geborduur word:HANDSKOENE (slegs een grootte, meer geskik vir gr 4 – 7 leerders): Naam van kind (R40) bv. HennieSERP: Voorletters van die kind se naam en van (R50) bv. H v ZSluitingsdatum vir bestellings: Vrydag, 6 Junie om 13:30. Jammer, geen laatbestellings. Kontant met bestelling asseblief.

KOMBERSPROJEK:Die winter is hier en hoewel ons warm slaap elke aand is daar baie mense en veral kinders wat nie so bevoorreg is nie. Diens van Barmhartigheid van die NG Kerk Jacobsdal loods ‘n projek om so veel as moontlik komberse in te samel om in hierdie dringende behoefte te voorsien. Hiermee daag ons alle instansies in ons gemeenskap uit om komberse te skenk. Enige kombers in enige toestand is welkom.Komberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons skool ten minste een kombers kan skenk.Ouers kan komberse by die kantoor afgegee.Christus liefde

KOSHUIS:Ouers moet asseblief genoeg medisyne vir koshuiskinders in hulle 2L roomysbakke koshuis toe gee. Nare kieme doen die rondte.Baie dankie vir produkte wat die volgende ouers geskenk het:Lee Boucher: PampoeneHelicia Delport: Eiers

BUITEMUURS:Alle rugby en netbal staak ná Woensdag, 4 Junie se wedstryde teen Hartswater. 0/7 Netbal het reeds gestaak. Gimnastiek gaan egter normaal voort. Wiskunde klub en Skaak eindig op 12 Junie.

LEERDERDEELNAME:RUGBY EN NETBAL TEEN STAATS / HOPETOWN: Netbal:

SPAN: STAATS: HOPETOWN:0/7 Verloor 9 – 0 Wen 15 – 130/9A Verloor 9 – 2 Wen 2 – 1 0/9B Verloor 3 – 0 Verloor 4 – 0 0/11A Wen 19 – 6 Wen 20 – 3 0/11B Verloor 12 – 3 Verloor 5 – 2 0/11C Verloor 8 – 0 ---0/13A Verloor 20 – 12 Wen 15 – 13 0/13 B Verloor 9 – 2 Verloor 17 – 6 0/13C Verloor 17 – 4 ---

Rugby:

SPAN: STAATS: HOPETOWN:0/7 Verloor 10 – 0 Wen 10 – 5 0/9 Gelykop 7 – 7 Wen 29 – 5 0/11A Wen 14 – 12 Wen 12 – 0 0/11B ---- Verloor 29 – 0 0/13 Gelykop 19 – 19 Wen 14 - 10

XHARIEP NETBALDAG:Ons 0/13 netbalspan het op 28 Mei aan die Xhariep Netbaldag in Bloemfontein deelgeneem en 35 – 5 teen Zastron en 26 – 7 teen Bergmanskop verloor.

RUGBY TEEN PRIESKA:Die 0/13 rugbyspan speel op Maandag, 2 Junie om 15:30 ‘n wedstryd teen Prieska hier op ons veld.

RUGBY EN NETBAL TEEN HARTSWATER:Die volgende rugby- en netbalspanne speel op Woensdag, 4 Junie teen Hartswater op hulle bane. Rugby: 0/7, 0/9, 0/11A en B en 0/13.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

Netbal: 0/9A, 0/11A, B en C en 0/13A en B‘n Program vir die middag word by die nuusbrief ingesluit. Die skool verdaag vir almal om 10:45 en die busse vertrek om 11:00. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 2 Junie, saam met R50 bus/vervoergeld, na die klasonderwysers terugstuur.

0/9 TENNISRONDOMTALIE:Die 0/9 dogtertjies word herinner aan hulle tennisrondomtalie wat op Maandag, 2 Junie vanaf 14:15 plaasvind. Ons gaan probeer klaarmaak op daardie dag.

LAPEZA:Spelers wat by Lapeza tennis neem het elkeen ‘n briefie gekry.

SKAAK: [AFSKEURSTROKIE]Daar vind op 6 en 7 Junie ‘n skaaktoernooi in Philippolis plaas. Inskrywingsgeld is R85 en leerders kan die afskeurstrokie invul en op Maandag, 2 Junie saam met die inskrywingsgeld by juffrou Naomi inhandig.Ouers vervoer spelers self na die toernooi.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 4-klas hou op Maandag, 2 Junie hulle koekieverkoping. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

‘n “Giftcard” is met die Entrepreneursdag verlede Vrydag by die perdesport opgetel. Navrae by die kantoor.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Bartus vd Merwe (operasie)Ané Joubert (ouma oorlede)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

EKSAMENROOSTER 17 - 26 Junie 2014

Dag: Dat: Gr 3(KT) Gr 4: Gr 5: Gr 6: Gr 7:

Di: 17 SW ENG 1 AFR 2(Opstel)

AFR 2(Taal, begripLetterkunde)

Wo: 18 NWT AFR 1 ENG 2(Writing)

ENG 2(Language)

Don: 19 AFR WISK SWAFR 3

(Taal en begrip)

AFR 3(Opstel)

KK

Vry: 20 AFR 1 NWTENG 3

(Comp andLanguage)

ENG 3(Writing)

SW

Ma: 23 WISK ENG 1 LV WISK WISK

Dins: 24 ENG 2 ENG 2 SW NW

Wo: 25 AFR 2 WISK NWT EBW

Don: 26 LV AFR 2 LV LO

Vry: 27 SKOOL SLUIT

UITTREKSEL UIT DIE SKOOLREËLS:

4. IN DIE KLASKAMER:4.1 Alle reëls met betrekking tot optrede (gedrag) in die klaskamer moet

gerig wees op die handhawing en bevordering van ‘n positiewe onderrig- en leerkultuur, bv.

4.1.1alle opdragte van die opvoeder moet noukeurig uitgevoer word.4.1.2huiswerk moet in die skool dagboek of werkplan aangeteken word en

stiptelik voltooi word.4.1.3daar mag onder geen omstandighede op meubels, mure, ens geskryf

of gekrap word nie.4.1.4persoonlike eiendom van opvoeders en leerders moet uitgelos en

gerespekteer word.4.1.5rommelstrooi is ‘n ernstige oortreding4.1.6geen werk/opdragte/take mag by ‘n ander persoon afgeskryf of op

enige wyse gedupliseer word nie of vir sodanige doeleindes beskikbaar gestel word nie.

4.1.7leerders moet opstaan as ‘n opvoeder of fasiliteerder die klas binnekom of verlaat.

4.1.8reëls wat deur leerders in die klaskamers opgestel is, moet nagekom word.

4.1.9 Selfone is verbode en moet voor skool by die kantoor ingehandig word om in die kluis gebêre te word.

4.1.10 Die 5 belangrike reëls moet aan leerders bekendgestel word en in die klaskamer sigbaar wees.

5. GESAG:5.1 Leerders respekteer die gesag van opvoeders van hierdie skool.5.2 Leerders moet die gesag van skoolleiers, koshuisleiers, medialeiers,

sportleiers en klasleiers respekteer.5.3 Leiers mag egter nie misbruik maak van hul gesagsposisie nie.5.4 Leiers wat hul balkies tydelik of permanent verloor, sal tydens ‘n

saalperiode op die verhoog verskyn waar dit bekend gemaak sal word. (Alleenlik na ernstige oortreding en in oorleg met die tugkomitee)

5.5 Punte 9.1 tot 9.4 geld vir ALLE leierskapposisies.

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

AFSKEURSTROKIE: SERPE EN HANDSKOENE (Sluitingsdatum: Vry, 6 Junie om 13:30)

OUER SE NAAM EN VAN: _____________________________

LEERDER/S SE NAAM EN VAN:

_____________________________________________________

WIL GRAAG DIE VOLGENDE BESTEL:

SERP (R50): _________ (AANTAL)

HANDSKOENE (R40): __________ (AANTAL)

BEDRAG INGESLUIT: R_________

HANDTEKENING: ____________________ DATUM: _____________

SALON LYDIA

AFSKEURSTROKIE: RUGBY EN NETBAL - HARTSWATER (Woensdag, 4 Junie)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

(SPELER SE NAAM EN VAN) _________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA HARTSWATER VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND/ERS BENODIG VERVOER NA HARTSWATER:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R30

Ons skool benodig asseblief:Houtpale, doringdraad en sifdraad.

Indien daar ouers is wat hierdie items by hulle huise het,

en dit nie gaan gebruik nie, kan u dit groot asseblief

vir ons skool skenk.

Baie dankie by voorbaat

AFSKEURSTROKIE: SKAAKTOERNOOI (6 & 7 Junie)

OUER SE NAAM EN VAN ___________________________________

OUER SE TELEFOONNOMMER: ________________________

OUER SE EPOSADRES: ____________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN _________________________________

SPELER SE ID NOMMER: __________________________________

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Inskrywingsgeld: R85

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewKomberse sal saam met die graad 7-klas se “Sop en brood projek” ter viering van Jeugdag, uitgedeel word. Kom ons kyk of elke gesin in ons

SALON LYDIA