55
Hoërskool Pretoria-Noord Graad 8 Inligtingsaand 202018

Hoërskool Pretoria-Noord · 8F Mnr. Fourie. DOELWITTE VIR 2020 •Om ‘n 100% slaagsyfer aan die einde van graad 8 te hê. •Om goed gebalanseerde, gesonde en gelukkige kinders

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • HoërskoolPretoria-NoordGraad 8 Inligtingsaand

    202018

  • PROGRAM1. Opening Mnr. R. Theyse2. Welkom in graad 8 Me. A. Smith3. Dissipline Mnr. H. Badenhorst4. Akademie Personeel5. Sport Mnr. R. Portheine6. Kultuur en Leierskap Me. C. Oosthuizen7. Noorderlig Me. A. Oliver8. Afsluiting Mnr. B. Fourie

  • OPENING

    Mnr. R. Theyse

  • WELKOM IN GRAAD 8

    Me. A Smith

  • VOOGPERSONEEL 2020

    Me. A. Smith

    Graadhoof

    8A

    Me. Louw

    8B

    Me. Bruyns

    8C

    Me. Venter-Kruger

    8D

    Me. Oosthuizen

    8E

    Mnr. Theyse

    8F

    Mnr. Fourie

  • DOELWITTE VIR 2020

    • Om ‘n 100% slaagsyfer aan die einde van graad 8 te hê.

    • Om goed gebalanseerde, gesonde engelukkige kinders in die hoërskool tekweek.

    • Om ‘n groep leerders te ontwikkel wat gereed is om die res van hulhoërskoolloopbaan met ywer enentoesiasme aan te pak.

  • AFWESIGHEDE

    • Kontak die skool wanneer u kind nie by die skool kan wees nie.

    • Handig ‘n mediese sertifikaat by die voogpersoneellid in op die eerste dag wat u kind terug is by die skool.

    • Indien ‘n kind vir meer as tien daeaaneenlopend afwesig is sonder verskoningmag die kind van die skool se register verwyder word.

  • • Indien ‘n leerder afwesig is tydens ‘n toets, eksamen of assesseringsopdrag moet ‘n mediese sertifikaat ingehandig word. Slegsdan sal die leerder as afwesig gemerk word op die puntelys andersins sal die leerdergeen punt (0) vir daardie opdrag kry nie.

    • Poog ten alle tye om onnodige afwesighedete vermy aangesien die leerders baie werkverloor.

  • VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR

    • Indien ‘n kind tydens skooltyd siek word of seerkry sal die skoolkantoor die ouers in kennis stel.

    • Moedig asseblief u kind aan om kantoor toe te gaan en nie self hul ouers te bel nie.

  • VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR

    • Indien ‘n leerder die skool tydens skooluremoet verlaat a.g.v. ‘n geldige rede moet die ouer ‘n dag voor die tyd ‘n brief aan die graadhoof rig.

    • Die graadhoof sal erkenning daarvan en toestemming in die leerder se dagboekonderteken.

    • Neem egter kennis dat leerders nie in die middel van ‘n periode die klas mag verlaatnie.

  • AKADEMIESE INGESTELDHEID

    • Die skep van ‘n leerkultuur is PNHS se eersteprioriteit.

    • Alle skrifte en handboeke van die betrokkedag se vakke moet by die skool wees.

    • Huiswerk moet getrou gedoen word te middevan ‘n besige buitemuurse program.

    • Leerders moet voorbereid skooltoe kom en gereed wees om te leer.

  • KOMMUNIKASIE

    • Weeklikse omsendskrywes• Kwartaalprogram• Communicator • Facebook• SMS’e• Webbladsy• Volledige bespreking van die dag se program

    tydens opening elke oggend.

  • KOMMUNIKASIE-KANALE

    1. Voogpersoneellid of vakpersoneellid2. Graadhoof of departementshoof3. Adjunkhoof4. Hoof

  • SELFONE

    •Geen selfone word tydensvoogperiode, toetsperiode enlesperiodes toegelaat nie.

    • Selfone moet gedurende hierdie tyeafgeskakel wees en in die tas gebêreword.

    • Selfone mag nie as sakrekenaarsgebruik word nie.

  • DISSIPLINE

    Me. H. Badenhorst

  • Huiswerkboek

    Skoolreëls

    Vlakoortredings

    Punte

    Rekordhouding

    PN 93

    Ouer word ingelig

    Gedragsprobleme

    Detensie

    Drie of meer detensies per vak - gerekordeer

    Onderhoud

    Ouers

    Adjunkhoof

    Hoof

    Dissiplinêre verhoor

  • Vakpersoneel

    AKADEMIE

  • Juf. K PortheineJuf. C Oosthuizen

    AFRIKAANS

  • Kwartaal 1:

    Taak 1: Mondeling (Lees)Taak 2: TransaksioneelTaak 3: OpstelTaak 4+5: Kwartaaltoets (Taal en begrip)

    Kwartaal 2:

    Taak 6: MondelingTaak 7: Opstel en transaksioneel (word voor die eksamen geskryf)Taak 8: Eksamen (Taal en begrip)

    Kwartaal 3:

    Taak 9: MondelingTaak 10: Letterkunde toetsTaak 11: Kreatiewe skryfwerk (projek)

    Kwartaal 4:

    Taak 12: LuistertoetsTaak 13: Opstel en transaksioneel (word voor die eksamen geskryf)Taak 14: Eksamen (Taal en begrip)

  • Juf. D BezuidenhoutJuf. A PrinsMnr. R Portheine

    ENGELS

  • TEXTBOOKS - x3Learner’s bookReaderNovel (Holes)

  • TERM 1: Task 1 – Oral = Prepared speechTask 2 – Writing task = Essay & TransactionalTask 3 – Language and comprehension

    TERM 2: Task 1 – Oral = Listening testTask 2 – Writing task = TransactionalTask 3 – Exam = Paper 1 – Oral

    Paper 2 – Language, Comprehension, Literature

    Paper 3 – Creative writing

    TERM 3: Task 1 – Oral = Prepared readingTask 2 – Writing task = Essay & TransactionalTask 3 – Language and comprehension

    TERM 4: Task 1 – Oral = Group discussionTask 2 - ProjectTask 3 – Exam = Paper 1 – Oral

    Paper 2 – Language, Comprehension, Literature

    Paper 3 – Creative writing

  • Juf. A van NiekerkJuf. J Reyneke

    WISKUNDE

  • ❖ Klastoetse sal op ‘n gereëlde basis op Vrydae geskryfword.

    ❖Daar sal tydens die akademiese uur op Woensdae ekstraklas wees van 14:00 – 15:00

    ❖Sakrekenaar: Casio fx – 991ZA PLUS

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    Kwartaal 1:19 Februarie – Opdrag 112 Maart – Toets 1

    Kwartaal 2:5 Mei – OndersoekJunie Eksamen

  • Kwartaal 3:27 Julie – Projek27 Augustus – Toets 218 September – Toets 320 September - Toets 4 (Tel vir Kw 4)

    Kwartaal 4:Eindjaar eksamen

    SBA – 40%Eindjaareksamen – 60%

  • Mnr. G van AswegenJuf. J Reyneke

    NATUURWETENSKAP

  • ❖In graad 8 het die leerders 6 periodes in ‘n week NW.

    ❖Die leerders maak gebruik van ‘n skrifen handboek.

    ❖Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe word dus gesamentlik as Natuurwetenskappe aangebied.

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    KWARTAAL ASSESSERINGS

    Kwartaal 1 Praktiese opdragKwartaaltoets

    Kwartaal 2 Praktiese opdragHalfjaareksamen

    Kwartaal 3 NavorsingsprojekKwartaaltoets

    Kwartaal 4 Eindjaareksamen

  • Mnr. H BesterMnr. T Pieterse

    LEWENSORIËNTERING

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    Kwartaal 1:• Opdrag

    Kwartaal 2:• Junie Eksamen

    Kwartaal 3:• Opdrag

    Kwartaal 4:• November Eksamen

  • LO Sport

    ❖Tel 30% van elke kwartaal se punt.

    ❖Baie belangrik dat leerders daaraan deelneem.

    ❖Indien ‘n leerder nie daaraan kan deelneem nie, moet hulle ‘n doktersbrief saambring.

  • Juf. SwartJuf. Venter-KrugerJuf. Heystek

    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

  • EBW

    ❖Wat is EBW?

    ❖ EBW bestaan uit twee aspekte:

    Besigheidstudies en Rekeningkunde

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    Graad 8Kwartaal Opdrag

    1Datarespons

    Gekontroleerde toets 1

    2Projek

    Junie Eksamen

    3Gevallestudie

    Gekontroleerde toets 2

    4Jaarpunt 40%

    November eksamen 60%

    Finale punt 100%

  • Juf. M HeystekMnr. D BotesMnr. F Venter

    SOSIALE WETENSKAPPE

  • • SW word verdeel in twee aparte vakke, naamlik:

    • Geografie – Mnr Venter

    • Geskiedenis – Mnr. Botes en Juf Heystek

    • Kwartaaliks sal Geografie 50% en Geskiedenis50% tot die rapportpunt bydrae.

    • Finale jaarpunt = Kwartaal 1 + 2 + 3 = 40%

    Eindjaareksamen = 60%

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    KWARTAAL ASSESSERING

    KWARTAAL 1 Geografie – KwartaaltoetsGeskiedenis – Toets

    KWARTAAL 2 Geografie – EksamenGeskiedenis - Eksamen

    KWARTAAL 3 Geografie – TaakGeskiedenis -Kwartaaltoets

    KWARTAAL 4 Geografie – EksamenGeskiednis - Eksamen

  • SKEPPENDE KUNS

    Me. Du Plessis

  • ❖ Skeppende Kuns is nodig om u kind ‘n gebalanseerde opvoeding te verskaf.

    ❖ Van die tegnieke wat in Kuns aangeleer word, word ook in ander vakke toegepas.

    ❖ Kuns word saamgestel uit visuele kuns endrama.

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020

    • Drama - Improvisasie

    • VK - Mitologiese houer

    • Drama - Inheemse digkuns

    • VK - Sosiale kwessies

    • EKSAMEN - Skriftelike teorie eksamen

    • Drama - Storie vertelling

    • VK - Loopbaan

    • Drama - Fliek

    • VK - VK: Praktiese eksamen

  • Mnr. T. Kruger

    TEGNOLOGIE

  • ASSESSERINGSPLAN VIR 2020• Kwartaal 1: 1x Mini PAT 70 punte 70%• 1x Kwartaal toets 60 punte 30%

    • Kwartaal 2: PAT 70 punte 70%Eksamen 90 punte 30%

    • Kwartaal 3: 1x Mini PAT 70 punte 70%• 1x Kwartaal toets 60 punte 30%

    • Kwataal 4: PAT 70 punte 70%Eksamen 120 punte 30%

    • Jaarpunte = mini PAT’s en toetse = 40= eksamen = 60%

  • Mnr. Portheine

    SPORT

  • Me. Oosthuizen

    KULTUUR EN LEIERSKAP

  • Me. Oliver

    NOORDERLIG

  • VISIE EN MISSIE

    Ons visie is om 'n groep te wees waar leerders se behoeftes raakgesien word, hulle menswaardigheid erken word, en 'n omgewing te skep waar leerders gelukkig kan wees.

    Die beskerming en opheffing van die leerder in nood. Die kweek en instandhouding van Christelike waardes en morele standaarde. Om 'n skoolomgewing te vestig waar elke leerder gelukkig kan wees en ondersteun word om sy volle potensiaal te bereik.

  • WAT IS REEDS GEDOEN?

    • Noordehoekie – agter saal

    • Saaidae – Kwartaaliks

    (Lys van produkte per graad)

    • Broodjies vir Omgeekinders

    • Kersbokse

  • NOORDEHOEKIE

  • KERSBOKSE

  • SKRYFBEHOEFTES

  • Wie help reeds?

    • Mammas wat bid (Woensdae oggende)

    • Broodjie mammas

    • Helpende Hand

    • Groep onderwysers

  • Waar om hulp te vra?

  • WORD DEEL VAN ONS…

    • Kwartaalikse vergaderings. (20 Januarie 2020)

    • Fondsinsamelings –

    * “Hoedown” met Brendan Peyper: 20 Februarie

    * Stalletjie tydens Karnaval (Mei maand)

  • Mnr. Fourie

    AFSLUITING