2
Prediker: Ds. Gideon du Toit Skriflesing: Efesiërs 4:5 Tema: Daar is net een Here, een geloof ,een doop...Liedere: 334:1-4; 168:1-3; 290:1-3 265:1,2; 491:1-5 Rusoord: 10:30 & 16:45 JEUG: 18:00 Rig jou oog op God Psalm 25 : 15 My oë is altyd op die Here gerig…” Amy Grant sing so n pragtige lied: Turn your eyes upon Jesus, look full in his wonderful face, and the things of earth will look strangely dim, in the light of His glory and graceWat ook al jou aandag aflei van God, keer jou blik op Hom. Uitdagings en probleme het die manier om jou in die nag wakker te maak en dan lyk hul eers grotesk. Jy rol rond en wonder hoe op dees aarde jy hul gaan oorkom. Op die ou end spandeer jy die groot deel van die nag om planne te beraam, net om uiteindelik deur die wekker tot die wrede werklikheid teruggeruk te word. Vir jou voel dit of jy nie n oog toegemaak het nie. Ek weet dis makliker gesê as gedaan, maar fokus op God. Wanneer jy jou oë vasgenael hou op Sy dierbare gesig, sal die probleme soos mis voor die son verdwyn. . Onthou dat God nooit verander het nie. Dis steeds dieselfde God wat destyds die see vir Moses oopgekloof het, wat die leeus se bekke gesluit het toe Daniel in die leeukuil was, wat vir Abraham en Sarah n kindjie gegee het op n baie hoë ouderdom, wat die storm stil gemaak het, wat n skare mense kos gegee het met vyf vissies en twee broodjies, wat die dood oorwin het. Sy getuigskrif spreek tog vanself. Gerhard Fourie WWJD <[email protected]> Vervolg van vorige bladsy. Sus Boshoff het n plaveiselkarsinoom van haar kopvel laat verwyder. Dit gaan n tyd neem om te genees, bid asb. dat sy die Here se genade en liefde beleef. Alida van Zyl sal nog vir drie weke moet plat lê, bid vir haar dat sy krag en genade sal kry vir die herstel periode. Krit Gouws herstel goed na die rugoperasie wat sy gehad het, ons bid nog vir haar. Die Aankondiger 16 September 2018 Help my asb. om seker te maak u besonderhede is op datum en korrek op my stelsel. Naam_____________________________________________________ Noemnaam:________________________________________________ Adres:____________________________________________________ Telefoon nr.:_______________________________________________ Vrou name en nooiensvan: ___________________________________ Telefoon nr.:_______________________________________________ Noemnaam:________________________________________________ Baie geluk aan Willem en Leanne Schwartz (en natuurlik ook aan die trotse grootouers) met die doop van hul dogtertjie, Leamay Nicole Schwartz.

Efesiërs 4:5 Liedere€¦ · Liedere: 334:1-4; 168:1-3; 290:1-3 265:1,2; 491:1-5 Rusoord: 10:30 & 16:45 JEUG: 18:00 Rig jou oog op God Psalm 25 : 15 “My oë is altyd op die Here

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Efesiërs 4:5 Liedere€¦ · Liedere: 334:1-4; 168:1-3; 290:1-3 265:1,2; 491:1-5 Rusoord: 10:30 & 16:45 JEUG: 18:00 Rig jou oog op God Psalm 25 : 15 “My oë is altyd op die Here

Prediker: Ds. Gideon du Toit

Skriflesing: Efesiërs 4:5

Tema: “Daar is net een Here, een geloof ,een doop...”

Liedere: 334:1-4; 168:1-3; 290:1-3 265:1,2; 491:1-5

Rusoord: 10:30 & 16:45 JEUG: 18:00

Rig jou oog op God

Psalm 25 : 15 “My oë is altyd op die Here gerig…”

Amy Grant sing so ‘n pragtige lied: Turn your eyes upon Jesus, look full in his wonderful face, and the things of earth will look strangely dim, in the light of His glory and grace… Wat ook al jou aandag aflei van God, keer jou blik op Hom. Uitdagings en probleme het die manier om jou in die nag wakker te maak en dan lyk hul eers grotesk. Jy rol rond en wonder hoe op dees aarde jy hul gaan oorkom. Op die ou end spandeer jy die groot deel van die nag om planne te beraam, net om uiteindelik deur die wekker tot die wrede werklikheid teruggeruk te word. Vir jou voel dit of jy nie ‘n oog toegemaak het nie.

Ek weet dis makliker gesê as gedaan, maar fokus op God. Wanneer jy jou oë vasgenael hou op Sy dierbare gesig, sal die probleme soos mis voor die son verdwyn. .

Onthou dat God nooit verander het nie. Dis steeds dieselfde God wat destyds die see vir Moses oopgekloof het, wat die leeus se bekke gesluit het toe Daniel in die leeukuil was, wat vir Abraham en Sarah ’n kindjie gegee het op ‘n baie hoë ouderdom, wat die storm stil gemaak het, wat ’n skare mense kos gegee het met vyf vissies en twee broodjies, wat die dood oorwin het.

Sy getuigskrif spreek tog vanself. Gerhard Fourie WWJD <[email protected]>

Vervolg van vorige bladsy.

Sus Boshoff het ‘n plaveiselkarsinoom van haar kopvel laat verwyder. Dit gaan ‘n tyd neem om te genees, bid asb. dat sy die Here se genade en liefde beleef. Alida van Zyl sal nog vir drie weke moet plat lê, bid vir haar dat sy krag en genade sal kry vir die herstel periode. Krit Gouws herstel goed na die rugoperasie wat sy gehad het, ons bid nog vir haar.

Die A

ankondiger 1

6 S

ep

tem

be

r 20

18

Help my asb. om seker te maak u besonderhede is op datum en korrek op my stelsel.

Naam_____________________________________________________

Noemnaam:________________________________________________

Adres:____________________________________________________

Telefoon nr.:_______________________________________________

Vrou name en nooiensvan: ___________________________________

Telefoon nr.:_______________________________________________

Noemnaam:________________________________________________

Baie geluk aan Willem en Leanne Schwartz (en natuurlik ook aan die trotse grootouers) met die doop van hul dogtertjie,

Leamay Nicole Schwartz.

Page 2: Efesiërs 4:5 Liedere€¦ · Liedere: 334:1-4; 168:1-3; 290:1-3 265:1,2; 491:1-5 Rusoord: 10:30 & 16:45 JEUG: 18:00 Rig jou oog op God Psalm 25 : 15 “My oë is altyd op die Here

Baie geluk aan almal wat 16 September tot 22 September verjaar

ONS WAARDES Lê OPGESLUIT IN EFESIëRS 4: 1 - 3

Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid

wat die Gees bewerk het, bewaar.

BRUINGELD Tans is die daar vanaf Mei 2017 al R 3529.00 ingesamel vir Sending

BYBELSTUDIEGROEPE : Maandag 09:00 Rusoord Dinsdag 09:00 Noorde 10:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand 10:00 Lofdal Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 La Borie 11:00 Protea

Help my asb. om seker te maak u besonderhede is op datum en korrek op my stelsel. Naam_____________________________________________________ Noemnaam:________________________________________________ Adres:____________________________________________________ Telefoon :nr.:_______________________________________________ Vrou name en nooiensvan: ___________________________________ Telefoon nr.:________________________________________________ Noemnaam:__________________________________________________

Noemnaam Van Verjaar Landlyn Selfoon

Hanlie Erasmus 09/16 082 451 3723

Cornelius Claassen 09/17

Anita Groenewald 09/17 082 896 3772 083 417 2966

Andriethe Van Der Berg 09/17 012 644 0032 082 875 1661

Louise Vosloo 09/17 012 664 2736 079 856 2748

Ina De Klerk 09/18 012 664 4824 082 896 0644

Miempie Prinsloo 09/18 082 7197 174

Elsa Nöthling 09/19 012 664 0354 082 463 8138

Leon Malan 09/21 012 644 1692 071 686 0905

Rae Burger 09/22 012 664 4636

Jake Erasmus 09/22 012 664 0996 082 773 8010

Jan-Louis Van Rooyen 09/22 012 664 0136 082 568 1571

Robbie Turner het met die bloedklont nie net met sy hart skade opgedoen nie, maar het ook ’n ligte beroerte gehad. Kom ons bid vir hom dat die Here in hierdie moeilike ekonomiese klimaat die bekommernisse uit ons harte sal weer.

Bets de Wet het met die lang hospitalisasie en twee operasies, verswak. Bid asb. dat sy weer vertroue sal kry om te loop en haar krag sal herwin.

Dink steeds in u gebede aan Issie de Kock (motorneuronsiekte), haar seun Jacques wat terminaal is aan kanker lê swaar op haar gemoed. Pierre du Toit was in en uit die hospitaal. Hy is weer ontslaan en is saam met Ans oppas see toe saam met die kinders. Bid asb. dat dit goed sal gaan,

Thys Pistorius (jnr.) is gediagnoseer met Hodgkins se siekte, hy sal weer gehospitaliseer moet word en dalk chemo behandeling moet kry. Bid asb. vir hom. Blaai asb. om