128
Die lelike eendjie

Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Die lelike eendjie

Page 2: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

God nooi ons binne

Page 3: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Page 4: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 5: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

So moet die mense sê wat deur die

Here bevry is, die wat God uit hulle

nood bevry het en uit baie lande

versamel het, uit die ooste en die

weste, die noorde en die suide.

Page 6: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 7: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Party van julle het in die woestyn verdwaal.

Julle wou doodgaan van honger en dors.

Toe het julle na die Here geroep en Sy het

julle gered. God het julle na 'n stad toe

gelei. Loof die Here, want Hy het julle weer

laat eet en drink!

Page 8: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 9: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Party van julle was in die tronk in 'n

vreemde land. Party van julle was lelik met

die Here. Toe het God julle laat siek word.

Julle kon nie eet nie en was amper dood.

Toe het julle na die Here geroep en Sy het

julle gered.

Page 10: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Hy het julle gesond gemaak en julle weer

krag gegee. Loof die Here omdat Hy so

goed is vir ons! Vertel vir almal hoe goed

Hy vir julle was.

Page 11: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 12: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Party van julle was op die see in die moeilikheid. Party van julle het op skepe op die see uitgevaar. Julle het gesien hoe groot die Here is, want die see luister na Hom. God het 'n storm op die see laat

opkom. Toe het julle op en af gedobber. Julle het nie geweet hoe julle lewendig

daar gaan uitkom nie.

Page 13: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Julle het na die Here geroep en Sy het julle gered. Sy het die wind laat ophou

waai en die see kalm gemaak. Julle was bly want God het julle na die hawe toe gebring waar julle wou wees. Loof die Here omdat Hy so goed is vir mense! Vertel vir almal wat in God glo hoe die

Here julle gered het!

Page 14: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 15: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Die Here kan mense op enige plek laat woon.

Die Here kan enigiets doen. Hy laat riviere

opdroog en Hy maak damme in 'n woestyn.

As 'n volk lelik is met ander mense, maak Hy

dat hulle koring nie wil groei nie. Maar God

het al damme in 'n droë land gemaak en

mense daar in 'n stad laat bly.

Page 16: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Hulle het koring geplant en vrugtebome wat

baie vrugte gegee het. Die Here het hulle

baie mense laat word en vir hulle baie beeste

en skape gegee. Toe het God hulle weer laat

swaar kry. Julle het al minder geword omdat

hulle so swaar kry.

Page 17: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Voorganger:

Die Here laat belangrike mense partykeer

soos boemelaars word. Maar Sy sorg ook vir

mense wat niks het nie. Goeie mense sien

dit raak en hulle is bly daaroor. As iemand

verstandig is sal hulle sien hoe goed die Here

eintlik vir 'n mens is.

Page 18: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Page 19: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Seën

Page 20: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Lofprysing

Page 21: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Al die lof, aanbidding en ere

Page 22: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Ons is ‘n oomblik; U is vir altyd,

God van die eeue, God voor die tyd.

Ons is ‘n asem, U is vir ewig.

U wat ons lief het, altyd getrou.

Page 23: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Heilig, heilig,

Heer, God, Almagtig!

Waardig is die lam wat regeer.

Al die lof, aanbidding en ere

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer.

Page 24: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Ons is gebroke, U is geneser,

Jesus, Verlosser, Redder en Vriend.

Ons vra die vrae, U is die antwoord;

ons die verdwaaldes, U is die weg.

Page 25: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Heilig, heilig,

Heer, God, Almagtig!

Waardig is die Lam wat regeer.

Al die lof, aanbidding en ere

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer.

Page 26: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Better days

Page 27: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And you ask me what

I want this year

and I try to make this

kind and clear:

just a chance

that maybe we’ll find,

better days.

Page 28: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

‘cause I don’t need boxes

wrapped in strings

and desire or love

and empty things.

Just a chance

that maybe we’ll find,

better days.

Page 29: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x2)

Page 30: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And it’s someplace simple

where we could live,

and it’s something only

you can give

and that’s; faith and trust

and peace while we’re alive.

Page 31: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And the one poor child

that saved this world

and there’s 10million more,

who probably could,

if we all just stopped

and said a prayer for them.

Page 32: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x2)

Page 33: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

I wish everyone was

loved tonight,

and somehow stop this

endless fight.

Just a chance

that maybe we’ll find

better days.

(x2)

Page 34: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x3)

Page 35: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here Redder groot en magtig

Page 36: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here, Redder groot en magtig,

U oorskou ons lewenspad.

In u liefde en genade

het U ook ons hand kom vat.

Heer, u leiding bring bevryding

U het ook my hand kom vat x2

Here, Redder groot en magtig,

U oorskou ons lewenspad.

In u liefde en genade

het U ook ons hand kom vat.

Heer, u leiding bring bevryding

U het ook my hand kom vat x2

Page 37: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

U, my Redder, groot en magtig,

U het my ook raakgesien.

Ek is feilbaar, swak, onseker,

tog wil ek U dankbaar dien.

God, my Here – u is Here!

Vas kan ek op U vertrou,

vas kan ek op U vertrou.

U, my Redder, groot en magtig,

U het my ook raakgesien.

Ek is feilbaar, swak, onseker,

tog wil ek U dankbaar dien.

God, my Here – u is Here!

Vas kan ek op U vertrou,

vas kan ek op U vertrou.

Page 38: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Lei my, Heer, na dié bestemming

in u Woord my opgedra.

Laat my leef en werk met vreugde

want dit sal volharding vra.

Heer, u lyding bring bevryding:

Al ons skuld het U gedra,

al ons skuld het U gedra.

Lei my, Heer, na dié bestemming

in u Woord my opgedra.

Laat my leef en werk met vreugde

want dit sal volharding vra.

Heer, u lyding bring bevryding:

Al ons skuld het U gedra,

al ons skuld het U gedra.

Page 39: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 40: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Ons storie…

Page 41: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Martin Luther&

Johannes Calvyn

Page 42: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Martin Luther was gebore op 10 November 1483 in Eisleben, Duitsland en was gedoop as ‘n Katoliek.

Martin Luther

Page 43: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

In daardie tyd (1500’s) het die Rooms-Katolieke kerk vereis dat deur om geld aan die kerk te gee die enigste manier was om hul sondes te laat vergewe.

Die Bybel was net in Latyns beskikbaar.

Page 44: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Luther het daarop aangedring dat hierdie verkeerd is en dat net God kan vergewe.

Op Halloween van 1517, het Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur op Wittenberg vasgespyker, wat die Rooms-Katolieke Kerk van kettery op kettery beskuldig het.

Baie mense beskou hierdie Wet as die primêre begin punt van die Protestantse Hervorming.

Page 45: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Martin Luther was die eerste persoon om die Bybel te vertaal van Latyns na die taal van die mense.Die Luther Duitse Nuwe Testament is vir die eerste keer gepubliseer in September 1522. In 1534 was die volle Duitse Bybel gepubliseer.Luther se Duitse vertaling van die Nuwe Testament was deur William Tyndale gebruik as bron vir die Engelse Nuwe Testament in 1525-26.

Page 46: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Johannes Calvyn

• Johannes Calvyn is gebore op 10 July 1509 en oorlede op ‘n ouderdom van 54 op 27 May 1564.

Page 47: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Dit was vir hom belangrik dat ons mense besef dat godsdiens nie net iets is vir Sondae en kerk nie, maar dat ‘n mens in alles wat jy doen, moet wys dat jy ‘n Christen is.

Volgens Calvyn strek die gedagte dat God se voorsienigheid alles regeer, die gelowige tot troos. Die mens word nie geregeer deur die lot nie, maar deur die goeie God.

Page 48: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Totale verdorwenheid van die mens.

Onvoorwaardelike uitverkiesing.

Beperkte versoening.

Onweerstaanbare genade.

Volharding van die heiliges.

Vyf Punte van Calvinisme

Page 49: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Martin Luther se laaste geskrewe woorde was : "Know that no one can have indulged in the Holy Writers sufficiently, unless he has governed churches for a hundred years with the prophets, such as Elijah and Elisha, John the Baptist, Christ and the apostles... We are beggars: this is true."

Page 50: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 51: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Die lappiesmous

Page 52: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 53: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Aanbidding

Page 54: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here I am to worship

Page 55: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Light of the world

You stepped down into darkness.

Open my eyes. Let me see.

Beauty that made

this heart adore You

Hope of a life spent with You.

Page 56: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

Page 57: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

King of all days

oh, so highly exalted

glorious in heaven above.

Humbly You came

to the earth You created.

All for Love’s sake became poor.

Page 58: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

(x2)

Page 59: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

I’ll never know how much it cost

to see my sin upon that cross.

(x3)

Page 60: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

Page 61: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

God praat met ons

Page 62: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gebed

Page 63: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

SkriflesingEfesiërs 2: 1 – 10

Page 64: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Die lelike eendjie

Page 65: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 66: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gebed

Page 67: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

God bedien ons

Page 68: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

U kom oral en altyd ons dank toe, Here ons

God, deur Jesus Christus, ons Heer. ’n

Nuwe dag is gebore. U toekoms het begin.

Toe die aarde nog donker was het ons u

lewenslig aanskou: die hemel gaan vir ons

oop en u heil kom binne ons bereik, Uself

word ons naaste en ons vrede word u eer.

Page 69: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Daarom Here ons God, verhef ons ons stem

om saam met engele, herders en wyses met

die vroue, manne en kinders wat u lig ontdek

het as hulle lewenslig

U diep uit die hart

die lof toe te sing.

Page 70: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Daar is geen einde aan die liefde

van die Here nie,

dit is elke môre nuut!

Page 71: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Here, ons God, dit is gepas dat ons ons

dank aan U bring. Ons wil dit altyd en oral

doen deur Jesus Christus ons Here.

Ons dank U, want dit is U wat die hemel

en die aarde geskape het

en wat alle dinge altyd in stand hou.

Page 72: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

U het ons ook geskape en aan ons u

skepping as woonplek gegee. U het aan ons

die vermoë gegee om U te mag ken en lief te

mag hê; en om U te mag vertrou en te mag

dien. U het ons as mense vir mekaar gegee

om lief te hê en na mekaar om te sien. U het

u wêreld aan ons sorg toevertrou.

Page 73: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Daarvoor dank ons U.!

Page 74: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

In die volheid van die tyd het U u Seun, Jesus

Christus, na die wêreld toe gestuur om ons

sonde te kom dra, om alle dinge met God te

kom versoen, om die vrede te kom herstel

deur sy bloed wat aan die kruis gevloei het.

Daarom prys ons u Naam saam met die

hemelse wesens, saam met die profete en

apostels, saam met alles wat asem het.

Page 75: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Heilig, heilig, heilig is die Here die

Almagtige. Die hele aarde is vol van sy

magtige teenwoordigheid. Hosanna vir

die Seun van Dawid! Loof Hom wat in

die Naam van die Here kom! Hosanna

in die hoogste hemel!

Page 76: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Ons dank U vir Jesus Christus, u enigste

Seun, wat vir ons gebore is, wat onder ons

kom leef het, wat mense kom leer het, kom

versorg het, kom dien het. Ons dank U dat Hy

oorgelewer is ter wille van ons sonde, dat Hy

gesterf het en dat Hy opgestaan het, sodat

ons vrygespreek kan word.

Page 77: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Want in die nag waarin Hy oorgelewer is, het Hy brood geneem en, nadat Hy God daarvoor

gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam, dit is vir julle. Gebruik dit

tot my gedagtenis.” Net so ook het Hy ná die maaltyd die beker

geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, wat deur

my bloed beseël is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink,

tot my gedagtenis.”

Page 78: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Terwyl ons dan nou die maaltyd van die

Here vier, dank ons U vir die lyding en

sterwe van ons Here en Verlosser,

Jesus Christus, en vir sy opstanding.

Ons dank U dat Hy leef en regeer, en

dat Hy weer sal kom. Ons wil sy dood

verkondig totdat Hy kom. .

Page 79: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Christus het gesterwe!

Christus het opgestaan!

Christus regeer in heerlikheid!

Christus kom weer!

Amen!

Kom, Here Jesus!

Page 80: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Saam in herinnering aan U

nader ons U, o God,

met hierdie brood

en hierdie wyn

en bid ons:

onthou die offer

van die Seun van u liefde

en aanvaar ons offer van dank.

Page 81: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

I believe in Jesus

Page 82: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Oh I believe in Jesus;

I believe He is the Son of God.

I believe He died and rose again;

I believe He paid for us all.

Page 83: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And I believe that He’s here now,

He is standing in our midst

Here with the power to heal now

And the grace to forgive.

Page 84: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Oh I believe in You Lord;

I believe You are the Son of God.

I believe You died and rose again;

I believe You paid for us all.

Page 85: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And I believe that You’re here now,

You are standing in our midst

Here with the power to heal now

And the grace to forgive.

Page 86: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Here, gee aan ons die genadige werking

van die Heilige Gees, sodat ons geloof

deur die viering van hierdie maaltyd

versterk sal word met die oog op beter

en meer ywerige diens aan u koninkryk.

Bind ons deur u Gees onderling in liefde

saam as lede van die één liggaam

Page 87: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Gaan voort om u gemeente te vergader

uit alle volke, nasies en tale. Gee dat die

ryk van vrede wat U in u Seun, Jesus

Christus, beloof het, spoedig in sy volle

heerlikheid sal aanbreek. Ons bid nou

soos U ons geleer het:

Page 88: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Ons Vader wat in die hemel is,

laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom;

laat u wil ook op die aarde geskied,

net soos in die hemel.

Page 89: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Gee ons vandag ons daaglikse brood

en vergeef ons ons oortredings

soos ons ook dié vergewe

wat teen ons oortree;

en laat ons nie

in die versoeking kom nie

maar verlos ons van die Bose

Page 90: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gemeente:

Aan U behoort die koninkryk

en die krag en die heerlikheid

tot in ewigheid.

Amen.

Page 91: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Uitdeel van nagmaal

Page 92: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Genade onbeskryflik groot

Page 93: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Genade, onbeskryflik groot

het U aan my bewys:

verlore seun - ‘n wegloopkind -

weer in die vaderhuis.

Genade, onbeskryflik groot

het U aan my bewys:

verlore seun - ‘n wegloopkind -

weer in die vaderhuis.

Page 94: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Ek is die naam van kind nie werd -

wou self my sake reël.

My lewe, kanse, tyd en geld

is nutteloos verspeel.

Ek is die naam van kind nie werd -

wou self my sake reël.

My lewe, kanse, tyd en geld

is nutteloos verspeel.

Page 95: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Maar U sien ver, oneindig ver.

U sien my honger, dors.

Nog voordat ek kon skuld bely,

druk U my aan die bors.

Maar U sien ver, oneindig ver.

U sien my honger, dors.

Nog voordat ek kon skuld bely,

druk U my aan die bors.

Page 96: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Genade, onbeskryflik groot -

daar's fees, ek is weer tuis.

U Seun bring my - verlore mens -

weer in die vaderhuis.

Genade, onbeskryflik groot -

daar's fees, ek is weer tuis.

U Seun bring my - verlore mens -

weer in die vaderhuis.

Page 97: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Genade onbeskryflik groot

Page 98: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Ek weet vir seker: Jesus is Heer -

Hy het my sonde uit liefde vergeef.

Ek was verlore, maar is gevind;

nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Ek weet vir seker: Jesus is Heer -

Hy het my sonde uit liefde vergeef.

Ek was verlore, maar is gevind;

nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Page 99: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Page 100: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Lig is sy las en sag is sy juk.

Hy gee vermoeides die ware geluk.

Selfs as ek struikel, en dit berou -

Hy sal vergewe, Hy bly getrou.

Lig is sy las en sag is sy juk.

Hy gee vermoeides die ware geluk.

Selfs as ek struikel, en dit berou -

Hy sal vergewe, Hy bly getrou.

Page 101: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Page 102: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 103: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Eet die brood, drink die wyn

Page 104: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Eet die brood, drink die wyn,

Kom na Christus, Hy stil U honger.

Eet die brood, drink die wyn.

Glo in Hom en Hy les u dors.

(x3)

Page 105: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

ontferm U oor ons;

Page 106: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

gee ons vergifnis;

Page 107: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

gee ons vrede.

Amen.

Page 108: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Instelling en gebruik

Page 109: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Gebed

Page 110: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Offergawes

Page 111: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Give thanx

Page 112: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Give thanks with a grateful heart

Give thanks unto the Holy One

Give thanks because He's given Jesus

Christ, His Son

Page 113: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Give thanks with a grateful heart

Give thanks unto the Holy One

Give thanks

because He's given Jesus Christ,

His Son

Page 114: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And now let the weak say;

"I am strong"

Let the poor say;

"I am rich because of what

the Lord has done for us"

Page 115: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

And now let the weak say;

"I am strong"

Let the poor say;

"I am rich because of

what the Lord has done for us"

Give thanks...

Page 116: Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Page 117: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

God stap saam met ons uit

Page 118: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Aankondigings

Page 119: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Slotlied:Shout to the Lord

Page 120: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

My Jesus, my savior,

Lord, there is none like You.

All of my days, I want to praise

the wonders of You’re mighty hand.

Page 121: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

My comfort, my shelter,

tower of refuge and strength.

Let every breath, all that I am,

never cease to worship You.

Page 122: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Shout to the Lord!

All the earth, let us sing;

tower of majesty.

Praise to the king!

Mountains bow down

and the seas will roar

at the sound

of Your name .

Page 123: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

I sing for joy at the works

of Your hand.

Forever I love You,

forever I’ll stand.

Nothing compares

to the promise I have,

in You.

Page 124: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

My Jesus, my savior,

Lord, there is none like You.

All of my days, I want to praise

the wonders of You’re mighty hand.

Page 125: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

My comfort, my shelter,

tower of refuge and strength.

Let every breath, all that I am,

never cease to worship You.

Page 126: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Shout to the Lord!

All the earth, let us sing;

tower of majesty.

Praise to the king!

Mountains bow down and the seas will

roar at the sound of Your name.

Page 127: Efesiërs 2 Die lelike eendjie

I sing for joy at the works

of Your hand.

Forever I love You,

forever I’ll stand.

Nothing compares to the promise

I have,

in You.

(x2)

Page 128: Efesiërs 2 Die lelike eendjie