2
Die Aankondiger ! EREDIENS: 12 Februarie 2017 om 9:00 Prediker: Ds. Gideon du Toit Skriflesing: Hebreërs 6:13-20 Tema: Jou siel is geanker en God se beloftes is vas. Liedere: 163 x2; 175 x2; 219:1,2; 284:1-3; 280:1-3 Rusoord: 16:45 Jeug: 18:00 Gebedsversoeke Dit is vandag Biddag vir Onderwys. Skole het die ondersteuning van gemeentes broodnodig. Die NG Kerk het n kosbare geskiedenis van betrokkenheid by die onderwys. Sake waarvoor voorbidding gedoen kan word is: Die minister van Onderwys en plaaslike onderwysstrukture Dankbaarheid vir uitstekende skoolhoofde, onderwysers, dosente, ouers en leerders Plaaslike skole, skoolhoofde, beheerliggame, onderwysers en leerders Die rol wat organisasies soos die SAOU en FEDSAS speel om gehalte onderwys te verseker Kalmte en veilige omstandighede op Universiteite en Technikons vir student om te studeer Die saak waarin ses skole oor hul godsdiensbeleid deur die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie (Ogod) voor die hof gedaag word, wat van 15 tot 17 Mei in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word. Die Federasie vir Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) verteenwoordig die ses skole in die saak. Die NG Kerk is as vriend van die hof by die saak betrokke. Corine Naude het in die hospitaal beland nadat sy bloeding ervaar het, dit is gelukkig onder beheer, ons bid vir haar. Mike Coetzee het n terugslag met sy hart gehad, ons dra vir hom en Sus aan die Here op. Annatjie Janse van Rensburg se voetoperasie is gedoen. Sy ervaar net ongemak maar haar skouer sal volgende gedoen moet word. Ons is saam met haar en Klaas bly oor die vordering. Ons bid vir Antoinette Germishuys, daar is goeie vordering gemaak met die versoening met haar familie dat hulle vir haar versorging soek in Bloemfontein. Ons loof die Here vir hierdie vordering. Elsa Honniball het gesterf. Ons dra haar kinders aan die Here op en nooi almal wat haar geken het na die diens op Woensdag om 12:00 in die kerk. Gerda Viljoen kry steeds behandeling in n inrigting. Bid spesiaal vir haar. Ollie Olckers benodig nog jul gebede. Hy is tuis maar nog steeds swak. Elize Harrington van Protea, Ilse en Ernie Blignaut se moeder , het plek gekry in Rusoord vanaf begin Maart. Martin Odendal het so herstel dat hy uitgeplaas is na n gewone saal, ons loof die Here vir sy hartoorplanting en herstel. Bid asb. vir Rene wat hom sal moet versorg wanneer hy ontslaan word. Erika Kambouris is onder dokters behandeling en sal einde Maart aan haar gesig geopereer moet word, ons vra voorbidding vir haar dat die operasie suksesvol sal wees. Helena Jacobs se broer is Donderdag oorlede . Ons dink aan haar en bid dat sy haar hartseer te verwerk. Tielman en Engela Nieuwoudt se moeder is oorlede. Alhoewel sy op hoë ouderdom was, was die afgelope tyd vir haar n lyding en is ons saam dankbaar dat sy nou by haar Here is.

Die Aankondiger€¦ · Maandag 09:00 Rusoord Dinsdag 09:00 Noorde 2016/201710:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Lofdal 10:00 La Borie 11:00 Protea

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Aankondiger€¦ · Maandag 09:00 Rusoord Dinsdag 09:00 Noorde 2016/201710:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Lofdal 10:00 La Borie 11:00 Protea

Die Aankondiger ! EREDIENS: 12 Februarie 2017 om 9:00

Prediker: Ds. Gideon du Toit

Skriflesing: Hebreërs 6:13-20

Tema: Jou siel is geanker en God se beloftes is vas.

Liedere: 163 x2; 175 x2; 219:1,2; 284:1-3; 280:1-3

Rusoord: 16:45 Jeug: 18:00

Gebedsversoeke Dit is vandag Biddag vir Onderwys. Skole het die ondersteuning van gemeentes broodnodig. Die NG Kerk het ‘n kosbare geskiedenis van betrokkenheid by die onderwys. Sake waarvoor voorbidding gedoen kan word is: • Die minister van Onderwys en plaaslike onderwysstrukture • Dankbaarheid vir uitstekende skoolhoofde, onderwysers, dosente, ouers en leerders • Plaaslike skole, skoolhoofde, beheerliggame, onderwysers en leerders • Die rol wat organisasies soos die SAOU en FEDSAS speel om gehalte onderwys te verseker • Kalmte en veilige omstandighede op Universiteite en Technikons vir student om te studeer • Die saak waarin ses skole oor hul godsdiensbeleid deur die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie (Ogod) voor die hof gedaag word, wat van 15 tot 17 Mei in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word. Die Federasie vir Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) verteenwoordig die ses skole in die saak. Die NG Kerk is as vriend van die hof by die saak betrokke.

Corine Naude het in die hospitaal beland nadat sy bloeding ervaar het, dit is gelukkig onder beheer, ons bid vir haar. Mike Coetzee het ‘n terugslag met sy hart gehad, ons dra vir hom en Sus aan die Here op. Annatjie Janse van Rensburg se voetoperasie is gedoen. Sy ervaar net ongemak maar haar skouer sal volgende gedoen moet word. Ons is saam met haar en Klaas bly oor die vordering. Ons bid vir Antoinette Germishuys, daar is goeie vordering gemaak met die versoening met haar familie dat hulle vir haar versorging soek in Bloemfontein. Ons loof die Here vir hierdie vordering. Elsa Honniball het gesterf. Ons dra haar kinders aan die Here op en nooi almal wat haar geken het na die diens op Woensdag om 12:00 in die kerk. Gerda Viljoen kry steeds behandeling in ‘n inrigting. Bid spesiaal vir haar. Ollie Olckers benodig nog jul gebede. Hy is tuis maar nog steeds swak. Elize Harrington van Protea, Ilse en Ernie Blignaut se moeder , het plek gekry in Rusoord vanaf begin Maart. Martin Odendal het so herstel dat hy uitgeplaas is na ’n gewone saal, ons loof die Here vir sy hartoorplanting en herstel. Bid asb. vir Rene wat hom sal moet versorg wanneer hy ontslaan word. Erika Kambouris is onder dokters behandeling en sal einde Maart aan haar gesig geopereer moet word, ons vra voorbidding vir haar dat die operasie suksesvol sal wees. Helena Jacobs se broer is Donderdag oorlede . Ons dink aan haar en bid dat sy haar hartseer te verwerk. Tielman en Engela Nieuwoudt se moeder is oorlede. Alhoewel sy op hoë ouderdom was, was die afgelope tyd vir haar ’n lyding en is ons saam dankbaar dat sy nou by haar Here is.

Page 2: Die Aankondiger€¦ · Maandag 09:00 Rusoord Dinsdag 09:00 Noorde 2016/201710:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Lofdal 10:00 La Borie 11:00 Protea

ONS WAARDES Lê OPGESLUIT IN EFESIëRS 4: 1 - 3

Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid wat die Gees bewerk het, bewaar.

UITGAWES: 4% vir spesiale rekeninge soos: Jeug, Diens van Barmhartigheid, Sending, Bybel aankope, Vrouaksie. 69% Personeel uitgawes. 6% Administratiewe uitgawes 15% Geboue en persele. 6% Ander soos: Kursusse Leraars, Sinode, Ring, Sang en musiek, Basaar aankope ens.

Deurkollekte

Die week gaan dit vir: Diens van Barmhartigheid

BRUINGELD

Sedert 21/11/2012 beloop die bedrag R 19, 071-00

Baie geluk aan almal wat 12 Februarie tot 18 Februarie verjaar

Omgee-Manne

Alle mans is welkom! Saterdagoggend om 6:30. Kom versterk jou innerlike met God se woord.

Die volgende persone is verkies tot die Kerkraad Fanie Venter Hennie Cruywagen Jake Erasmus

BYBELSTUDIEGROEPE : Maandag 09:00 Rusoord Dinsdag 09:00 Noorde 10:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Lofdal 10:00 La Borie 11:00 Protea

Omgee-Vroue

Jansie soek dringend na ‘n stootwaentjie vir ‘n vrou in Ivory Park wat 3 km loop met haar jaaroue seuntjie op haar rug om ons naaldwerkklasse by te woon. Die kind is swaar en dit is vir ma en kind warm op die rug. Indien u ons kan help, bel ons assebelief by 073-179-3295.

Doelwit vir 10de maand Oesfees bydra

R100 000 R 110 501.00

R90 000

R85 000

R80 000

R70 000

Noemnaam Van Verjaar Landlyn Selfoon

Marna Van Wyk 02/12 079 075 2250 079 075 2250

Hennie Bester 02/13 082 651 8184 079 214 3717

Daleen Van Jaarsveld 02/13 012 644 0837 072 945 9188

Jacques Duvenage 02/14 082 771 9897

Rina Engelbrecht 02/14 012 664 2674 083 489 1202

Annatjie Roets 02/14 083 287 2468

Anna Prins 02/15 012 664 5835

Starlyn George 02/16 071 674 7849

Ruaan Jordaan 02/16 012 664 0813

Francis Burger 02/17

Marietjie Laurie 02/17 072 375 0057

Jana Kilian 02/18 082 775 5606 071 604 9769

MELISSA Van Aarde 02/18

4%

35%

7%17%

6%

15%

2%2%

0% 1%

11%

UITGAWES tot op datum vir 2016/2017