41
Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart • 1

Die Groot V y f Traumas

  • Upload
    blade

  • View
    79

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die Groot V y f Traumas . • Misdaad • 30 Maart •. Eksodus 20:13 Jy mag nie moord pleeg nie. Eksodus 20:15 Jy mag nie steel nie. Eksodus 20:15 Jy mag nie vals getuienis lewer nie. Effesiërs 4:28 - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Die Groot V y f Traumas

1

Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

Page 2: Die Groot V y f Traumas
Page 3: Die Groot V y f Traumas
Page 4: Die Groot V y f Traumas
Page 5: Die Groot V y f Traumas

Eksodus 20:13

Jy mag nie moord pleeg nie.

Page 6: Die Groot V y f Traumas

Eksodus 20:15

Jy mag nie steel nie.

Page 7: Die Groot V y f Traumas

Eksodus 20:15

Jy mag nie vals getuienis lewer nie.

Page 8: Die Groot V y f Traumas

Effesiërs 4:28

As iemand 'n dief is, moet hy ophou

steel; hy moet deur harde werk op 'n

eerbare manier self in sy

lewensonderhoud voorsien; dan sal hy

iets hê om vir die armes te gee.

Page 9: Die Groot V y f Traumas

• Verantwoordelik vir 27% van

die land se misdaad gevalle

• 2968 moorde

• 3594 pogings tot moord

• 12 213 seksuele misdaad

gevalle

• 40591 aanranding met die

doel om ernstige liggaamlike

besering aan te bring

Page 10: Die Groot V y f Traumas

• 40591 aanranding met die doel

om ernstige liggaamlike

besering aan te bring

• 44717 aanranding

• 15484 diefstal gevalle

• 35785 diefstal gevalle met

verswarende omstandighede

• 109631 ander ernstige vorme

van misdaad

Page 11: Die Groot V y f Traumas
Page 12: Die Groot V y f Traumas

Common Shock – Kaethe Weingarten

“Witnessing violence and violation can

produce common shock. I chose the

word common to emphasize that the

experience is widespread, it is collective,

and it belongs to all of us.”

Page 13: Die Groot V y f Traumas

Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

13

Page 14: Die Groot V y f Traumas

“Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my

ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink,

draai my gedagtes vas. Maar...”

Klaagliedere 3:18

Page 15: Die Groot V y f Traumas

15

Page 16: Die Groot V y f Traumas

Reconciliation Day Koos Kombuis

Taliep TaliepIs laasnag in die kop geskiet

Hulle dink dit was 'n hitSo se sy pa

Taliep TaliepHy was die man met die music

Hy was die guru van die ghoemalied in Suid-Afrika

Page 17: Die Groot V y f Traumas

Ons voel so mismoedigOns is so hartseer en droewig

Ons is so kwaad en so moegWant ons wonder waar is die law

Van vroeg tot laatIs daar net gangs in die straat

Wat help dit om te praatOns is in 'n state of war

Page 18: Die Groot V y f Traumas

Is daar geen antwoord hierTussen die duiwel en die diep blou vuur

Ons fight met ons rug teen die muur'Cos crime shouldn't pay

Die mens wik en God beskikMaar die mamma's en die pappas skrik

Want hulle kinders is verslaaf aan tikOp Reconciliation Day

Page 19: Die Groot V y f Traumas

Taliep TaliepIs laasnag in die kop geskiet

Hy's in sy eie huis tereggestelDis nie die eerste keer my braDat so-iets hier gebeur, jy vra

Hoekom bly die cops dan weg as ons daai number bel?

Page 20: Die Groot V y f Traumas

Ons is so sad en so lonelySonder daai man met sy melodyAl daat tunes en daai harmonies

deurmekaarHy was die prophet of the city

Nou's hy running on emptyVir altyd in eternity

Ek hoop hy's happy daar

Page 21: Die Groot V y f Traumas

Is daar geen antwoord meerIs daar dan niemand wat wil reageer

Aan wie moet ons dit rapporteerHoe lank moet ons stry

Die strate is vol bloedElke dag 'n begrafnisstoet

Hulle steel al ons goedOp Reconciliation Day

Page 22: Die Groot V y f Traumas
Page 23: Die Groot V y f Traumas

23

Page 24: Die Groot V y f Traumas

Lukas 10: 25 - 37

Page 25: Die Groot V y f Traumas

Wat moet ek doen?

Page 26: Die Groot V y f Traumas

Liefde

Page 27: Die Groot V y f Traumas

Wie?

Page 28: Die Groot V y f Traumas
Page 29: Die Groot V y f Traumas
Page 30: Die Groot V y f Traumas
Page 31: Die Groot V y f Traumas
Page 32: Die Groot V y f Traumas
Page 33: Die Groot V y f Traumas
Page 34: Die Groot V y f Traumas
Page 35: Die Groot V y f Traumas
Page 36: Die Groot V y f Traumas

Hoe help ek...

Page 37: Die Groot V y f Traumas
Page 38: Die Groot V y f Traumas
Page 39: Die Groot V y f Traumas
Page 40: Die Groot V y f Traumas

“Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie;

daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

Klaagliedere 3:21

Page 41: Die Groot V y f Traumas

Die Groot Vyf Traumas • Misdaad • 30 Maart •

41