24
DIE GROOT 5 KANKERS WAT VROUE IN SA AFFEKTEER 1 Bors kanker 2 Servikale kanker 3 Kolorektale kanker 4 Baarmoeder kanker 5 Long kanker

KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

DIE GROOT 5 KANKERS

WAT VROUE IN SA

AFFEKTEER

1 Bors kanker

2 Servikale kanker

3 Kolorektale kanker

4 Baarmoederkanker

5 Long kanker

Page 2: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Leer ken die ‘Groot Vyf’ wat Suid-Afrikaanse vroue bedreig

Die verband tussen die Groot 5 en Suid-Afrikaanse vroue het alles te doen met die vyf mees algemene kankers wat

by vroue in SA gediagnoseer word:

1 Bors kanker2 Servikale kanker3 Kolorektale kanker

4 Baarmoeder kanker5 Long kanker

Page 3: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer

* Nasionale Kankerregister (NKR) 2012

Leeftydrisikovir Bors kanker

onder SA vroue:

1 in 26*

Leeftydrisikovir Servikale kanker

onder SA vroue:

1 in 39*

Page 4: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Waarskuwingstekens van bors kanker

Page 5: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Gereelde bors-selfondersoeke speel ’n belangrike rol in die opsporing van borskanker CANSA beveel

’n jaarlikse

mammogram

aan vanaf

ouderdom 40

vir doeleindes

van nie-

simptomatiese

sifting. Vroue

met ouderdom

55 en ouer

kan hul

patroon

verander na ’n

mammogram

elke 2 jaar

’n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3

Page 6: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Servikale kanker word veroorsaak deur die Menslike Papillomavirus (HPV) - wat is HPV?• Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n

groep van meer as 100 verwante virusse

• Sowat 40 tipes MPV word seksueel versprei deur genitalekontak terwyl 2 tipes (tipes 16 en 18) hoë risiko MPV's in Suid-Afrika, bykans 70% van alle servikale kankers veroorsaak

• MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deurliggaamsvloeistowwe

• Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voeteveroorsaak, versprei nie maklik nie

Page 7: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
Page 8: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Die meeste kolorektale kankers begin as ’n POLIEP, ’n klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en

wat later versprei tot in die middel van die kolon of rektum. Dokters kan poliepe tydens ’n kolonoskopie

prosedure verwyder.

Sekere KANSA Sorgsentra landswyd bied fekaleokkultbloedtoetse. Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n

dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kanker is nie.

• Verandering in derm-gewoontes, insluitende diarree/hardlywigheid

• Rektale bloeding of bloed in die stoelgang

• Voortdurende abdominaleongemak (krampe, gas of pyn)

Tekens & Simptome

• 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemalledig nie

• Swakheid of moegheid• Onverklaarbare

gewigsverlies

Page 9: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

• Kanker van die uterus word ook kanker van die baarmoeder of endometrium kanker genoem

• Endometrium kanker is ‘n siekte wat gevorm word as kwaadaardige kankerselle in die weefsel van die endometrium of baarmoeder voorkom

• Die endometrium is die voering van die uterus of baarmoeder, in ‘n vrou se pelvis of bekken

• Kanker van die endometrium is nie dieselfde as kanker van die spierweefsel van die baarmoeder of die uterus nie – dit word sarkoom van die uterus genoem

RISIKO FAKTORE

• Ouderdom

• Obesiteit (vetsug) en gebrek aan oefening

• Rook

• Die gebruik van alkohol

• Familiegeskiedenis

• Genetika

• Onvermoë om swanger te raak

• Onreëlmatige menstruasiesiklus of die aanvang van menstruasie voor die ouderdom van 12 jaar

• Estrogeen-vervangingsterapie sonder die gebruik van progesteroon

Page 10: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Waarskuwingstekens

Hierdie simptome kan

veroorsaak word deur 'n

ander gesondheids-

probleem, maar as een of

meer van hierdie simptome

voortduur, raadpleeg jou

mediese praktisyn sonder

versuim

Page 11: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
Page 12: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
Page 13: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
Page 14: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Onthou...

Vind uit by joumediese praktisyn, of op ons webwerfwww.cansa.org.za

of by ’n KANSA Sorgsentrum wat jy

kan doen om joukankerrisiko te

verlaag

Wees fisies aktief, waak

teen oorgewig, beperk jou

rooivleisinname en vermy alkohol

Jy kan jou kanse om kanker te kry, verlaag deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en deur omgewings-

karsinogene (kankerveroorsakende

stowwe) te vermy

Dit is moontlikom kanker te

ontwikkelsonder datenige risiko

faktorebetrokke is

Page 15: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Kennisis soos verf,

dit dien eers ’n doelsodra dit aangewend word

Gereelde siftingstoetse

is belangrik

Page 16: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Siftingstoetse beskikbaar vir vroue• Doen maandelikse bors-selfondersoeke

(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)

• Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra landswyd(http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)

• Simptoom-vrye vroue behoort vanaf die ouderdom van 40 elke jaar ’n mammogram te laat doen

• SureTouch - nie-indringende toestel vir veilige vooraf-siftingstoetse(nie ’n diagnostiese hulpmiddel) – beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra

• Gaan vir gereelde Papsmeer toetse(’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)

• Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra(monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kolonkanker is nie.

Page 17: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Kanker siftingstoetseword landswyd by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke

of Sorgsentra gedoen

Lede van die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), bied 'n spesiale mammografie

aanbod in Oktober 2017. Dit behels die voorsieningvan toegang tot 'n mammogram (waarvoor mediese

fondse nie betaal nie) in RSSA geaffilieërdemammografie klinieke teen 'n verlaagde prys:

http://www.cansa.org.za/files/2017/10/RSSA-Discount-Breast-Awareness-Participation-2017.pdf

of kontak die RSSA op 011 794 4395, e-pos [email protected] of

besoek www.rssa.co.za

Page 18: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Wat doen KANSA om te help?• Ons erken die belangrike rol wat vroue speel

in die maatskaplike en ekonomiese welvaart van ons land.

• Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik

• En ons ondersteun ook pasiënte en hulfamilies deur berading, ondersteunings-groepe en tuis-weg-van-die-huis akkommodasie by Sorgtuistes

• KANSA speel ’n aktiewe rol in die proses om die Suid-Afrikaanse Patente Reg te beïnvloed en te wysig, wat die resultaat kan hê dat meer kankerpasiënte toegang kan kry tot bekostigbare medikasie.

Page 19: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Booklet 6

Wat doen KANSA om te help?• KANSA Navorsing is trots om ’n nuwe CANSA

Detectives booklet deur Prof Jennifer Moodleybekend te stel, getiteld Women’s Pathways to Breast Cancer Diagnosis and Care.

• Haar navorsing is gebaseer op die simptomatiese bewustheid vir borskanker enfaktore vir gesondheidsoekende- enverwysingsroetes.

• Dit is die eerste studie in Suid-Afrika wat vrouese borskankerdiagnose roetes aandui deur die model van Pathways to Treatment as ’n teoretiese raamwerk te gebruik.

Lees oor KANSA Navorsing hier: www.cansa.org.za/cancer-research/Prof Jennifer

Moodley

Page 20: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Wat kan jy doen om te help?

• Gedurende Oktober kan mensedeelneem aan KANSA ‘Shades of Pink’ geleenthede om bewustheidoor kankers wat vroue raak, teverhoog en vir befondsing vir KANSA se sifting- en ondersteunings-dienste vir vroueKlik hier vir naaste geleentheid

• Jy kan ook jou Sorgsentrum vrawanneer die Mobiele Gesondheids-eenhede in jou gemeenskap isKlik hier vir skedule

• Like en Share ons gesondheids-materiaal op jou sosiale media

CANSA The Cancer Association of South Africa

@CANSA

@CancerAssociationOfSouthAfrica

Page 21: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Om KANSA te help om ons kankersiftings-programme uit te brei, oorweeg ditasseblief om 'n skenking by enige van onsKANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn byhttp://www.cansa.org.za/personal-donation-options/

of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper op jou slimfoon

Wat kan jy doen om te help?

Page 22: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Kontak ons…• Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos [email protected]

• Whatsapp: 0721979305 vir English en Afrikaans en0718673530 vir Xhosa, Zulu, Sotho en Siswati

• Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:CANSA The Cancer Association of South Africa

• As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groepter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors

• As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep terondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers

• Volg ons op Twitter: @CANSA

• Volg ons op Instagram: @CancerAssociationOfSouthAfrica

• Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa

Page 23: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

Vrywaring:

Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het metdie samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbiedingnie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enigepersoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, vaninligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

Page 24: KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017

DIE GROOT 5 KANKERS

WAT VROUE IN SA

AFFEKTEER

1 Bors kanker

2 Servikale kanker

3 Kolorektale kanker

4 Baarmoederkanker

5 Long kanker