View
97
Download
3
Category
Preview:
Citation preview
DIE GROOT 5 KANKERS
WAT VROUE IN SA
AFFEKTEER
1 Bors kanker
2 Servikale kanker
3 Kolorektale kanker
4 Baarmoederkanker
5 Long kanker
Leer ken die ‘Groot Vyf’ wat Suid-Afrikaanse vroue bedreig
Die verband tussen die Groot 5 en Suid-Afrikaanse vroue het alles te doen met die vyf mees algemene kankers wat
by vroue in SA gediagnoseer word:
1 Bors kanker2 Servikale kanker3 Kolorektale kanker
4 Baarmoeder kanker5 Long kanker
Bors- en servikale kanker is die twee mees algemene kankers wat vroue in Suid-Afrika affekteer
* Nasionale Kankerregister (NKR) 2012
Leeftydrisikovir Bors kanker
onder SA vroue:
1 in 26*
Leeftydrisikovir Servikale kanker
onder SA vroue:
1 in 39*
Waarskuwingstekens van bors kanker
Gereelde bors-selfondersoeke speel ’n belangrike rol in die opsporing van borskanker CANSA beveel
’n jaarlikse
mammogram
aan vanaf
ouderdom 40
vir doeleindes
van nie-
simptomatiese
sifting. Vroue
met ouderdom
55 en ouer
kan hul
patroon
verander na ’n
mammogram
elke 2 jaar
’n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3
Servikale kanker word veroorsaak deur die Menslike Papillomavirus (HPV) - wat is HPV?• Die Menslike Papilloomvirus (MPV) bestaan uit 'n
groep van meer as 100 verwante virusse
• Sowat 40 tipes MPV word seksueel versprei deur genitalekontak terwyl 2 tipes (tipes 16 en 18) hoë risiko MPV's in Suid-Afrika, bykans 70% van alle servikale kankers veroorsaak
• MPVs word versprei deur vel-tot-vel kontak en deurliggaamsvloeistowwe
• Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voeteveroorsaak, versprei nie maklik nie
Die meeste kolorektale kankers begin as ’n POLIEP, ’n klein uitgroeisel van weefsel wat in die voering begin en
wat later versprei tot in die middel van die kolon of rektum. Dokters kan poliepe tydens ’n kolonoskopie
prosedure verwyder.
Sekere KANSA Sorgsentra landswyd bied fekaleokkultbloedtoetse. Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n
dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kanker is nie.
• Verandering in derm-gewoontes, insluitende diarree/hardlywigheid
• Rektale bloeding of bloed in die stoelgang
• Voortdurende abdominaleongemak (krampe, gas of pyn)
Tekens & Simptome
• 'n Gevoel dat die dikderm nie heeltemalledig nie
• Swakheid of moegheid• Onverklaarbare
gewigsverlies
• Kanker van die uterus word ook kanker van die baarmoeder of endometrium kanker genoem
• Endometrium kanker is ‘n siekte wat gevorm word as kwaadaardige kankerselle in die weefsel van die endometrium of baarmoeder voorkom
• Die endometrium is die voering van die uterus of baarmoeder, in ‘n vrou se pelvis of bekken
• Kanker van die endometrium is nie dieselfde as kanker van die spierweefsel van die baarmoeder of die uterus nie – dit word sarkoom van die uterus genoem
RISIKO FAKTORE
• Ouderdom
• Obesiteit (vetsug) en gebrek aan oefening
• Rook
• Die gebruik van alkohol
• Familiegeskiedenis
• Genetika
• Onvermoë om swanger te raak
• Onreëlmatige menstruasiesiklus of die aanvang van menstruasie voor die ouderdom van 12 jaar
• Estrogeen-vervangingsterapie sonder die gebruik van progesteroon
Waarskuwingstekens
Hierdie simptome kan
veroorsaak word deur 'n
ander gesondheids-
probleem, maar as een of
meer van hierdie simptome
voortduur, raadpleeg jou
mediese praktisyn sonder
versuim
Onthou...
Vind uit by joumediese praktisyn, of op ons webwerfwww.cansa.org.za
of by ’n KANSA Sorgsentrum wat jy
kan doen om joukankerrisiko te
verlaag
Wees fisies aktief, waak
teen oorgewig, beperk jou
rooivleisinname en vermy alkohol
Jy kan jou kanse om kanker te kry, verlaag deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en deur omgewings-
karsinogene (kankerveroorsakende
stowwe) te vermy
Dit is moontlikom kanker te
ontwikkelsonder datenige risiko
faktorebetrokke is
Kennisis soos verf,
dit dien eers ’n doelsodra dit aangewend word
Gereelde siftingstoetse
is belangrik
Siftingstoetse beskikbaar vir vroue• Doen maandelikse bors-selfondersoeke
(http://www.cansa.org.za/steps-how-to-do-a-breast-self-examination-bse/)
• Gaan vir gereelde kliniese borsondersoeke, beskikbaar by 28 KANSA Sorgsentra landswyd(http://www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-details/)
• Simptoom-vrye vroue behoort vanaf die ouderdom van 40 elke jaar ’n mammogram te laat doen
• SureTouch - nie-indringende toestel vir veilige vooraf-siftingstoetse(nie ’n diagnostiese hulpmiddel) – beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra
• Gaan vir gereelde Papsmeer toetse(’n siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker)
• Fekale okkultbloedtoetse by sommige KANSA Sorgsentra(monster van stoelgang word verkry om sodoende klein hoeveelhede bloed op te spoor). Positiewe resultate vereis 'n verwysing na 'n dokter alhoewel dit nie altyd 'n indikasie van kolonkanker is nie.
Kanker siftingstoetseword landswyd by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke
of Sorgsentra gedoen
Lede van die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), bied 'n spesiale mammografie
aanbod in Oktober 2017. Dit behels die voorsieningvan toegang tot 'n mammogram (waarvoor mediese
fondse nie betaal nie) in RSSA geaffilieërdemammografie klinieke teen 'n verlaagde prys:
http://www.cansa.org.za/files/2017/10/RSSA-Discount-Breast-Awareness-Participation-2017.pdf
of kontak die RSSA op 011 794 4395, e-pos radsoc@iafrica.com of
besoek www.rssa.co.za
Wat doen KANSA om te help?• Ons erken die belangrike rol wat vroue speel
in die maatskaplike en ekonomiese welvaart van ons land.
• Ons het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik
• En ons ondersteun ook pasiënte en hulfamilies deur berading, ondersteunings-groepe en tuis-weg-van-die-huis akkommodasie by Sorgtuistes
• KANSA speel ’n aktiewe rol in die proses om die Suid-Afrikaanse Patente Reg te beïnvloed en te wysig, wat die resultaat kan hê dat meer kankerpasiënte toegang kan kry tot bekostigbare medikasie.
Booklet 6
Wat doen KANSA om te help?• KANSA Navorsing is trots om ’n nuwe CANSA
Detectives booklet deur Prof Jennifer Moodleybekend te stel, getiteld Women’s Pathways to Breast Cancer Diagnosis and Care.
• Haar navorsing is gebaseer op die simptomatiese bewustheid vir borskanker enfaktore vir gesondheidsoekende- enverwysingsroetes.
• Dit is die eerste studie in Suid-Afrika wat vrouese borskankerdiagnose roetes aandui deur die model van Pathways to Treatment as ’n teoretiese raamwerk te gebruik.
Lees oor KANSA Navorsing hier: www.cansa.org.za/cancer-research/Prof Jennifer
Moodley
Wat kan jy doen om te help?
• Gedurende Oktober kan mensedeelneem aan KANSA ‘Shades of Pink’ geleenthede om bewustheidoor kankers wat vroue raak, teverhoog en vir befondsing vir KANSA se sifting- en ondersteunings-dienste vir vroueKlik hier vir naaste geleentheid
• Jy kan ook jou Sorgsentrum vrawanneer die Mobiele Gesondheids-eenhede in jou gemeenskap isKlik hier vir skedule
• Like en Share ons gesondheids-materiaal op jou sosiale media
CANSA The Cancer Association of South Africa
@CANSA
@CancerAssociationOfSouthAfrica
Om KANSA te help om ons kankersiftings-programme uit te brei, oorweeg ditasseblief om 'n skenking by enige van onsKANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn byhttp://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper op jou slimfoon
Wat kan jy doen om te help?
Kontak ons…• Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za
• Whatsapp: 0721979305 vir English en Afrikaans en0718673530 vir Xhosa, Zulu, Sotho en Siswati
• Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:CANSA The Cancer Association of South Africa
• As jy ’n kankeroorwinnaar is, sluit asseblief aan by ons Facebook groepter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors
• As jy ’n versorger, sluit asseblief aan by ons Facebook groep terondersteuning van kanker versorgers: CANSA Caring for the Carers
• Volg ons op Twitter: @CANSA
• Volg ons op Instagram: @CancerAssociationOfSouthAfrica
• Kyk ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het metdie samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbiedingnie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enigepersoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, vaninligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
DIE GROOT 5 KANKERS
WAT VROUE IN SA
AFFEKTEER
1 Bors kanker
2 Servikale kanker
3 Kolorektale kanker
4 Baarmoederkanker
5 Long kanker
Recommended