View
12
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 4
20-24 April 2020
Memo:1.a. ‘n Teken of prentjie wat gebruik word in die plek van ‘n voorwerp.
b. ‘n Lys simbole met hulle betekenisse.
2.a. By die Spar draai regs in Maroelastraat. In Maroelastraat ry jy reguit aan vir
600m (voorbeeld) totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit
aan en aan jy linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in.
OF
By die Spar draai links in Derde straat. Ry reguit aan vir 100m (voorbeeld) totdat jy
by ‘n stopstaat/robot (voorbeeld) kom. Draai regs en ry vir 600m (voorbeeld) reguit
aan totdat jy die 3de stopstraat/robot (voorbeeld) kom dan ry jy reguit aan en aan jy
linkerkant sal jy die kliniek sien. Draai links in of by die robot draai links , ry vir 50m
aan en draai dan regs.
3. By Thabo se huis draai jy regs in Koedoestraat, jy ry vir 50m (voorbeeld) reguit
aan tot by die stopstraat/robot (voorbeeld). Draai links in Impalastraat tot by die
stopstraat/robot (voorbeeld). Draai dan regs in Hoofstraat en ry vir 750m (voorbeeld)
reguit aan. By die 2de stopstraat/robot (voorbeeld) ry jy vir nog 70m (voorbeeld) aan,
draai dan regs dan is jy by die polisiestasie.
Recommended