23
Sonder bloedvergieting is daar geen vergifnis vir sonde nie . . . to copyright.

Wie dra jou straf

  • Upload
    meliscl

  • View
    467

  • Download
    3

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wie dra jou straf

Sonder bloedvergieting is daar geen vergifnis vir sonde nie . . .

to copyright.

Page 2: Wie dra jou straf

God is Heilig . . .

Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom! - Openbaring 4:8(b)

Page 3: Wie dra jou straf

God is Regverdig . . .

U troon, o God, is vir ewig & altyd, die septer van U Koningkryk is ‘n regverdige septer. U

het geregtigheid lief & haat goddeloosheid Psalms 45:7-8(a)

Page 4: Wie dra jou straf

Omdat God Heilig is . . . Is enige oortreding van God se standaard, sonde. . . teen God self

Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oe . . . Psalm 51: 6

Page 5: Wie dra jou straf

Die natuurlike uitwerking van sonde teen God, is dood, nie net fisiese dood nie, maar ewige dood!

Want die loon van die sonde is die dood . . . Romeine 6:23

Page 6: Wie dra jou straf

Omdat God Regverdig is tref Hy ‘n duidelike onderskeid tussen die regverdige & die goddelose, tussen die wat God dien & die wat Hom nie dien nie . .

Maleagi 4: 1 Want kyk, die dag kom,

en dit brand soos ‘n oond. Dan sal al die vermeteles &

almal wat goddeloosheid

bedrywe, ‘n stoppel wees; en die dag wat kom sal hulle aan die

brand steek, se die Here van die

leerskare; sodat dit vir hulle geen

wortel of tak sal oorlaat nie

Maar vir julle wat My Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal . . . Maleagi 4: 2

Page 7: Wie dra jou straf

As ek my sondes voor God bely, Hy is getrou en Regverdig om my te vergewe, maar geen sonde sal ooit ongestraf gelaat word nie . . .

Exodus 34:6-7 Here, Here, barmhartige & genadige God, lankmoedig & groot van goedertierenheid & trou; wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid & oortreding & sonde vergewe, maar NOOIT ongestraf laat bly nie; wat die ongeregtigheid van die Vaders besoek aan die kinders & aan die kindskinders, aan die derde & aan die vierde geslag. . .

Page 8: Wie dra jou straf

Alhoewel God barmhartig is, is Hy ook regverdigGod bly getrou aan Sy verbond dat sonde strafbaar is met die dood. . .

Die kruisdood van Jesus Christus toon beide die liefde & regverdigheid van God, deur Sy eie

Seun nie te spaar nie, maar Hom oor te gee aan die bitter straf vir sonde sodat ek & jy deur die geloof ‘n

kans tot ewige lewe het . . .

Golgotha is die hoogste bewys van God se Liefde & Regverdigheid . . .

Page 9: Wie dra jou straf

Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom

sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou

begeer nie. Hy was verag & deur die mense verlaat, ‘n Man van

smarte & bekend met krankheid; ja, soos Een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg; Hy was verag &

ons het Hom nie geag nie. Nogtans het Hy ons krankhede op Hom geneem & ons smarte- die het Hy gedra; maar ons het Hom gehou vir Een wat geplaag, deur

God geslaan & verdruk was.

Maar Hy is ter willie van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighedeis Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom; en deur

Sy wonde het daar vir ons genesing gekom – Jesaja 53:2(b)-5

WAT BEHELS GOD SE STRAF

Page 10: Wie dra jou straf

Alhoewel die dood ‘n regverdige straf vir sonde teen die Skepper van die

mens is, sien ons die liefdevolle vergewinsgesindheid van Ons Dierbare Here wanneer Hy in Esegiel 33:11 se:“ So waar as Ek leef” spreek die Here

Here, gewis: “Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar

daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg & lewe . . .”

“ Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde wee! Waarom tog wil julle sterwe?” - Esegiel 33:11(b)

Page 11: Wie dra jou straf

Die keuse om lewe en dood is in jou eie hande . . .Aan die kruis op Golgotha word ‘n riet met ‘n asynlap in Christus se mond gesit . . .

Soos ‘n Septer in die hand van ‘n Regverdige God . . .

Page 12: Wie dra jou straf

Soos elke mens wat deur God die lewe gegee is . . . maak hul ‘n eie keuse om hul straf oor te gee aan die Seun van God deur te erken dat hul verlore is;

of om self die straf vir hul oortredings teen God te dra . . .

Hier kom die twee rowers weerskante van Jesus aan die kruis by ‘n T-aansluiting in hul lewens . . .

Page 13: Wie dra jou straf

Jesus Christus sal die lewende en die dode oordeel by Sy verskyning . . . II Timotheus 4:1

Page 14: Wie dra jou straf

En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe

Page 15: Wie dra jou straf

Hebreers 10: 30“ My kom die

wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here . . . die Here sal Sy volk

oordeel. Vreeslik is dit om

te val in die hande van die lewende God.”

Page 16: Wie dra jou straf

Die smarte van hulle wat ‘n ander god met gawes vereer, sal menigvuldig wees; ek sal hulle drankoffers van bloed nie uitgiet en hulle name op my lippe nie neem nie – Psalms 16:4

Die verering van ander wesens as gode . . .

Page 17: Wie dra jou straf
Page 18: Wie dra jou straf

Wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit

Voor Hom sal al die nasies versamel word,

Page 19: Wie dra jou straf

Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit . . .

Hy sal die nasies van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei . . .

Page 20: Wie dra jou straf

Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader . . .

. . . beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af . . .

Page 21: Wie dra jou straf

Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes . . .

. . . in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele . . .

Page 22: Wie dra jou straf
Page 23: Wie dra jou straf