6
MOENIE FOKUS VERLOOR NIE! Neh. 2:17-20, 6:1- 8

Moenie fokus verloor nie!

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Moenie fokus verloor nie!

MOENIE FOKUS VERLOOR NIE!

Neh. 2:17-20, 6:1-8

Page 2: Moenie fokus verloor nie!

Wonderlike geskiedenis

Nehemia luister na ander

Wat maak hy met die inligting?

Nehemia het eers met God gepraat

Die vyand gaan jou probeer stop

Die vyand spot met Nehemia en sy mense

Page 3: Moenie fokus verloor nie!

Neh 2:19 Maar toe Sanbállat, .... en Tobía, ....en Gesem, .... dit hoor, het hulle ons bespot en ons verag en gesê: Wat is dit vir ‘n ding wat julle doen?

Kind van God, moenie fokus verloor nie!

Die gespot word meer direk

Neh 4:1-3 Maar toe Sanbállat hoor dat ons die muur bou, het hy kwaad geword.... en hy het met die Jode gespot en voor sy broers en die leër van Samaría gespreek ...Wat maak die magtelose Jode? Sal ‘n mens hulle laat begaan? Sal hulle offer? Sal hulle dit vandag nog voltooi? Sal hulle die klippe uit die grondhope lewendig maak, al is dit deur brand verniel? En Tobía, .... het langs hom gestaan en gesê: Wat hulle ook al bou—as ‘n jakkals daarteen opspring, sal hy hulle klipmuur omgooi!

Page 4: Moenie fokus verloor nie!

Die vyand verander weer strategie

Neh 6:2 .... Kom laat ons bymekaarkom in een van die dorpe, in die laagte van Ono; .....

Neh 6:3 ....”Ek is besig met baie belangrike werk, ek het nie nou tyd om soontoe te kom nie. In elk geval, waarom moet ek die werk laat stilstaan om na julle toe te kom?” (Die Boodskap)

Jy is veilig solank jy besig is met God se projek

Page 5: Moenie fokus verloor nie!

Neh 6:5 -7 Daarop stuur Sanbállat ....vir die vyfde keer sy dienaar na my met ‘n ope brief .... Daarin was geskrywe: Die gerug gaan rond onder die volke, .... Jy en die Jode is van plan om te rebelleer; daarom bou jy die muur, en jy sal hulle koning word—dergelike dinge. Ook het jy profete aangestel om van jou in Jerusalem uit te roep en te sê: Koning in Juda! En nou, sulke dinge sal deur die koning gehoor word; kom dan nou en laat ons saam beraadslaag!

God se plan vir 2015

Moenie fokus verloor nie!

Page 6: Moenie fokus verloor nie!