30
Roodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk?? Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Vraag 1: Lees en soek die klank. 2. Vraag 2: Lees die storie en voorspel wat sou gebeur het. 3. Vraag 3: Beantwoord die begripstoets 4. Vraag 4: Teenoorgesteldes 5. Vraag 5: Skommel die letters om ‘n nuwe woord te maak. 6. Vraag 6: Verbind die Alfabetletters. 7. Vraag 7: Voorsetsels 8. Vraag 8: Skryf ‘n sin oor die volgende objekte in die skildery. 9. Vraag 9: Meervoude 10. Vraag 10: Verlede tyd 11. Vraag 11: Advertensie 12. Vraag 12: Skryf van getalname 1 – 20 13. Vraag 13: Spelling en Sigwoorde INSTRUKSIES: 1

 · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

  • Upload
    others

  • View
    9

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Roodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPSAfrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep

Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??

Liewe Leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud.

1. Vraag 1: Lees en soek die klank. 2. Vraag 2: Lees die storie en voorspel wat sou gebeur het.3. Vraag 3: Beantwoord die begripstoets4. Vraag 4: Teenoorgesteldes5. Vraag 5: Skommel die letters om ‘n nuwe woord te maak.6. Vraag 6: Verbind die Alfabetletters.7. Vraag 7: Voorsetsels8. Vraag 8: Skryf ‘n sin oor die volgende objekte in die skildery.9. Vraag 9: Meervoude 10.Vraag 10: Verlede tyd11.Vraag 11: Advertensie 12.Vraag 12: Skryf van getalname 1 – 20 13.Vraag 13: Spelling en Sigwoorde

INSTRUKSIES:

Voltooi al die vrae. Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit!!!

Groete

Mev. M Jones

1

Page 2:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 1 Lees en soek die ‘ie’ klankWat sien ek daar?

Dit is mos ‘n dief.

Hy staan by Pa se kar.

Hy wil die kar se wiel afhaal.

Staan stil dief. Ek vang die dief.

Ek maak die dief vas met Pa se riem.

Jy mag nie my pa se wiel vat nie.

Sies dief sies!

Skaam vir jou. (Boek 2, bl.6)

2

Page 3:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

1.1 Soek sewe woorde met die - ie klank.

1.2 Soek ses woorde met die aa - klank.

1.3 Soek sewe woorde met een a-klank.

1.4 Soek drie die woorde met e klank.

1.5 Soek drie woorde met die – y-klank

Vraag 2 Voorspel wat sou gebeur het as….

Lees die storie. Dink mooi oor die gevolge en voorspel wat verder gaan gebeur.

Anton en Riaan speel op die stasie.Anton en Riaan is tweeling boeties. Hulle is dertien jaar oud. Hulle is die jongste van vyf kinders in hulle huisgesin.

Hulle woon ver van die naaste skool af.

“Grendeltyd is verby en dis tyd dat julle tweetjies terug skooltoe moet gaan” sê Mamma.

“Juffrou het gesê dat dit baie belangrik is, dat julle van nou af elke dag by die skool moet wees, sodat julle al die skoolwerk kan inhaal.” Sê Pappa

Die twee boeties ry altyd met die trein skooltoe. Treinry is vir hulle baie lekker. Hulle is baie opgewonde om weer skooltoe te kan gaan en al hulle maats weer te kan sien. Daarom het hulle vroeg opgestaan.

“Julle sal moet gou maak, anders gaan julle die trein verpas” sê Ousus.

Anton en Riaan weet die trein wag vir niemand nie. Daar is net elke twee ure ‘n passasiers trein, wat by die stasie stop.

Die eerste trein is half sewe op die stasie, en dit is die trein waarop hulle moet klim.

3

Page 4:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Die twee sluk die laaste bietjie milo in hulle bekers.

Hulle stap op die sement paadjie, sodat daar nie stof op hul blink gepoleerde skoene moet vas sit nie.

Kort-kort loer Riaan om. “Waarom kyk jy so baie om “? vra Anton. Ek kyk of ons ander maats ook oppad is na die stasie. Ons almal moet vandag terug wees by die skool.

Die stasie is klein. Dit is net ‘n op en afklim plek vir mense. Daar is ‘n gebou en bankies onder die afdak waar hulle kan sit en wag vir die trein.

Op die bord staan die stasie se naam: “Florida”

Anton kyk op sy horlosie. “Dit is tien oor ses”. sê hy vir Riaan. “Dan sal die trein eers oor twintig minute hier wees, boetie” sê Riaan.

Die twee boeties is nou baie verveeld. Wat kan hulle doen? “Kyk daar is ‘n tas”! sê Riaan.

Die twee boeties stap nader om die tas te ondersoek. Dis ‘n groot blou tas met vier wiele en ‘n stewige handvatsel.

“Wie het die tas hier vergeet? Die twee boeties maak die tas oop. Die tas is leeg.

Riaan kyk vir Anton en die twee boeties weet sommer dadelik dat hierdie tas ‘n lekker speelding kan wees. Anton klim in die tas en maak die deksel toe, terwyl Riaan die tas vining heen en weer trek en woes in die rondte draai. Dis ‘n baie lekker speletjie om so rond getrek te word in die groot tas.

Hulle maak beurte om mekaar in die tas rond te trek en te stoot. Hoe langer hulle speel hoe lekkerder en al hoe rowwer speel die twee boeties. Hulle lag uit hul mae van plesier

Skielik, hoor hulle die trein aankom. Die trein maak Tjoek! Tjoek! Peep! Peep!

Anton probeer die tas oopmaak, sodat Riaan kan uitklim. Die slot sit vas en kan glad nie los kom nie! “Maak oop! maak oop! ek wil uitklim” skreeu Riaan.

“Jy mag my nie binne in die tas los nie boetie!” skreeu Riaan. “Nee, Boetie, ek sal nie, jy is dan my tweeling broer” Skreeu Anton terug.

“Maar wat gaan ons maak, Boetie”?

4

Page 5:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

2.1 Skryf nou die storie verder. Wat dink jy gaan gebeur?

__________________________________________________________________________

Vraag 3 Begripstoets Beantwoord die vrae volledig in vol sinne.

1. Wat is die twee boeties se name?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

2. Hoe oud is hulle?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. Hoeveel kinders is in hulle huisgesin?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4. Hoekom was die tweeling vir ‘n lang tyd nie by die skool nie?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

5. Waarmee ry die boeties skooltoe?

5

Page 6:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

6. Hoekom is hulle opgewonde om terug skooltoe te gaan?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

7. Wat beteken die woord “verpas”?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

8. Hoe laat kom die trein op die stasie aan?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

9. Wat het die seuns gedrink?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

10.Hoekom stap die seuns eerder op die sement paadjie?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

11.Waarom kyk Riaan kort-kort om?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

12.Wat is die stasie se naam?____________________________________________________________________

13.Hoe laat het hulle op die stasie aangekom?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

14.Wat het hulle op die stasie gekry____________________________________________________________________

15.Beskryf in vol sinne hoe lyk die tas?____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

___________________________________________________________________

16.Skryf drie woorde wat verduidelik hoe hulle met die tas gespeel het. ____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

6

Page 7:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

17.Hoe weet jy dit was ‘n lekker speletjie vir hulle?____________________________________________________________________

Vraag 4 Teenoorgesteldes

4.1 Skryf die teenoorgesteldes van die woorde.

oop naaste

ver baie

mamma laaste

boetie loop

klein blink

inklim vergeet

stoot leeg

lekker in

vas langer

lag binne

nee mevrou

dogter ma

nefie ouma

vrou meisie

sout suur

7

Page 8:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

verkeerd hard

nat vroeg

hartseer stadig

Vraag 5 Skommel die letters om ‘n woord te maak.

Kyk na die letters en plaas dit in die regte volgorde, sodat dit ‘n woord kan vorm.

ene nee ptso stopptsa stap ark kargsel sleg feid diefklbin glad mlik klimlksoo skool kslu slukkrte trek liwe wielleeps speel tsol slotalg lag dty tyd

Vraag 6 Verbind die Alfabet letters.6.1 Verbind die alfabet letters en kleur die prentjie mooi in.

6.2 Skryf twee sinne oor die soort vervoermiddel onder op die lyntjies.

6.2.1._____________________________________________________________________

______________________________________________________________________8

Page 9:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

6.2.2______________________________________________________________________

______________________________________________________________________

Vraag 7 Waar is die kat? 7.1 Kleur elke kat ‘n ander kleur in.

9

Page 10:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 8 Woorde wat rym

10

Page 11:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

8.1 Lees die gediggie en skryf die rym woorde.

Die woorde aan die einde van elke reël in die gedig klink baie dieselfde.

8.1.1 Skryf die woorde neer wat mekaar rym.

___________________ __________________

___________________ __________________

___________________ __________________

___________________ __________________

___________________ __________________

___________________ __________________

8.1.2 Skryf woorde wat rym met die woord in die eerste blok.

sit lap

lank vuur

tien rok

keel boom

been broek

fees sing

vaal vol

ken huis

11

Page 12:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 9 Kyk na die skildery.9.1 Skryf vier sinne oor wat jy raak sien in die prent.

1. ____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

2. ____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. ____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4. ____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

12

Page 13:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 10 Meervoude 10.1 Lees die taalreël oor hoe jy sal weet hoe om die meervoude van die vokale te skryf.

10.2 Skryf die onderstaande woorde se meervoude, deur die taalreël toe te pas.

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoudtrek kar

stop tas

stap plek

slot dak

kop ster

kan kruk

lip bus

mat mes

13

Page 14:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 11 Verlede tydKom ons leer nou hoe om ‘n sin in die verlede tyd te skryf.

Vandag = teenwoordige tyd. Dit is nou.

Gister = Verlede tyd. Dit is iets wat klaar gebeur het.

Sin: Die kat sit op die mat.

Stap 1

Wat doen die kat?

Die kat sit. Dit is die werkwoord.

In die plek van die woord “sit” moet jy nou die woord “het “ inskryf.

Die kat het…….

Stap 2

Skuif die woord sit na die einde van die sin en skryf aan die voorkant van die woord “sit” - ge

Nou lyk die sin so..

Die kat het op die mat gesit.

Die woord ‘het’ en die werkwoord aan die einde van die sin, dui die verlede tyd aan.

Die tweeling speel. Die tweeling het gespeel.

Hulle maak die tas oop. Hulle het die tas oop gemaak

14

Page 15:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

11.1 Skryf die volgende sinne in die verlede tyd.

1. Die kinders drink milo.

____________________________________________________________________

2. Die seuns ry met die motor.

____________________________________________________________________

3. Anton wag vir die trein.

____________________________________________________________________

4. Hulle sien ‘n tas.

____________________________________________________________________

5. Die seuns staan vroeg op.

____________________________________________________________________

6. Ons hardloop vining.

____________________________________________________________________

7. Julle wen die kompetisie.____________________________________________________________________

15

Page 16:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 12 AdvertensiesLees die twee advertensies sorgvuldig deur.

Beantwoord die vrae.

No. 1

12.1 Wat word geadverteer?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

12.2 Wat is die belofte wat die adverteerder maak in die advertensie.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

12.3 Wat sal die kostes wees.

____________________________________________________________________

12.4 Wie moet jy bel?

____________________________________________________________________

12.5 Wat is sy telefoon nommer?

____________________________________________________________________

16

Page 17:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 13 Advertensie nommer 2

Beantwoord die vrae

13.1 Wat is die geleentheid wat geadverteer word.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

17

Page 18:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

13.2 Wie bied dit aan?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

13.3 Wat is die datum van die geleentheid?

____________________________________________________________________

13.4 Hoe laat vertrek die deelnemers?

____________________________________________________________________

13.5 Op watter pad gaan die 4x4 roete wees?

____________________________________________________________________

13.6 Wat is die roete aanwysings van die Boesmanspad?

____________________________________________________________________

13.7 Wat is die koste per voertuig om aan die pretrit deel te neem?

____________________________________________________________________

13.8 Wat sluit hierdie kaartjie in?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

13.9 Hoeveel kos die addisionele etekaartjies vir volwassenes?

____________________________________________________________________

13.10 Hoeveel kos die addisionele etekaartjies vir kinders?

____________________________________________________________________

13.11 Voor watter datum moet die deelnemers registreer?

____________________________________________________________________

13.12 Wie word uitgenooi na hierdie geleentheid?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

13.13 Hoe lank is die roete?

____________________________________________________________________

13.14 Beskryf die roete waarlangs die 4x4 voertuie gaan ry?

____________________________________________________________________

13.15 Sal dit moeilik wees om die roete te ry?

____________________________________________________________________

13.16 Sal jy met ‘n gewone bakkie of kar die roete kan ry?

____________________________________________________________________

18

Page 19:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

13.17 Hoe lank sal dit neem om die roete te voltooi?

____________________________________________________________________

13.18 Waar begin die roete?

____________________________________________________________________

13.19 Waar eindig die roete?

____________________________________________________________________

13.20 Wat sal die hindernisbaan toets?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

13.21 Wat is die persoon se naam wat jy moet bel as jy saam wil gaan?

____________________________________________________________________

13.22 Wat is sy selfoon nommer?

____________________________________________________________________

13.23 Wat is die dominee se epos adres?

____________________________________________________________________

13.24 Wat is die kerkkantoor se telefoon nommer?

____________________________________________________________________

13.25 Wat is die kerkkantoor se epos adres?

____________________________________________________________________

13.26 Wat moet jy alles saam neem die dag wanneer jy die roete gaan ry?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

13.27 Hoe verskil die 2 advertensies van mekaar?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

19

Page 20:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 14 Skryf die getalname 1-20

1 112 123 134 145 156 167 178 189 1910 20

20

Page 21:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Vraag 15 Spelling en sigwoorde 15.1 Lees die woorde en skryf dit in die blokkies langsaan

15.2 Ken die spelling goed.

stasie

broer

belangrik

vang

staan

drink

blink

kinders

skaam

lekker

binne

maats

bekers

passasiers

plesier

skielik

sleutel

probeer

dadelik

vroeg

21

Page 22:  · Web viewRoodepark Skool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS. Afrikaans HT: W3,4 en 5 Termyn 3: Pre-Prep. Welkom by COVID – 19 . Tuisonderrig. Hoop almal is gesond en veilig. Is

Sigwoorde (Die woorde moet jy in een sekond kan lees)

hulle groot

julle heen

moet kyk

baie vinnig

daarom elke

mekaar gaan

sommer sodat

hierdie gou

anders tyd

wees dag

weer daar

weet moet

dit mag

dat sien

vat jou

vas mos

vir wat

vas wil

van met

22