42
Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 1 van 42 Regmerk.co.za Wiskunde Werkkaarte vir Graad 9 Leerders Gratis Promosie Weergawe Deur Lourens Breytenbach 2017 Uitgawe H/V Königlaan & Kilburnstraat Horison 1709 Roodepoort Gauteng Suid-Afrika www.regmerk.co.za E-Pos: [email protected] Foon: +27 (0)11 763 5831 (w) Sel: +27 (0) 82 341 2572 facebook.com/regmerk.co.za twitter.com/regmerkza Hierdie e-boek is ‘n gratis hulpbron. U mag dit vrylik druk, kopiëer en aanstuur vir vriende. Die volledige weergawe van hierdie e-boek is beskikbaar by: www.regmerk.co.za/produkte Dankie vir u ondersteuning!

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe ......Hierdie GRATIS e-boek is die tweede in my reeks wat begin het met die Graad 8 boekie in 2016. As jou kind in graad 8/9

  • Upload
    others

  • View
    10

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 1 van 42

    Regmerk.co.za

    Wiskunde Werkkaarte

    vir Graad 9 Leerders

    Gratis Promosie Weergawe Deur Lourens Breytenbach

    2017 Uitgawe

    H/V Königlaan & Kilburnstraat

    Horison 1709

    Roodepoort

    Gauteng

    Suid-Afrika

    www.regmerk.co.za E-Pos: [email protected]

    Foon: +27 (0)11 763 5831 (w)

    Sel: +27 (0) 82 341 2572

    facebook.com/regmerk.co.za twitter.com/regmerkza

    Hierdie e-boek is ‘n gratis hulpbron.

    U mag dit vrylik druk, kopiëer en aanstuur vir vriende.

    Die volledige weergawe van hierdie e-boek is beskikbaar by:

    www.regmerk.co.za/produkte

    Dankie vir u ondersteuning!

    http://www.regmerk.co.za/mailto:[email protected]://www.regmerk.co.za/produktehttps://www.facebook.com/regmerk.co.zahttp://twitter.com/regmerkza

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 2 van 42

    INHOUD

    1. Voorwoord bl. 2

    2. Voorwaardes bl. 3

    3. Wenke bl. 4

    4. Lys van Werkkaarte bl. 5

    5. Die “WAT WEET JY” toets bl. 6

    6. Werkkaarte bl 8

    7. Antwoorde en Oplossings bl. 23

    8. Slotwoorde bl. 42

    1. Voorwoord

    Geagte Leser,

    My naam is Lourens Breytenbach.

    Baie dankie dat jy hierdie gratis e-boek afgelaai het.

    Ek is ‘n Wiskunde onderwyser by Hoërskool Roodepoort aan die

    Wesrand van Gauteng in Suid-Afrika. Ek het meer as 20 jaar

    ervaring en ek hoop dat hierdie e-boek aan jou ‘n voorsmakie sal gee

    van wat ons volledige produkte bied. Lekker lees en leer!

    Hierdie GRATIS e-boek is die tweede in my reeks wat begin het met die Graad 8

    boekie in 2016. As jou kind in graad 8/9 sukkel met wiskunde wil ek daardie

    hulpbron ook sterk aanbeveel. Lees meer op ons webblad by www.regmerk.co.za.

    Geniet asseblief hierdie boek en sterkte met jou leerder(s) se studies!

    “Share” asseblief hierdie hulpbron deur die volgende skakel met vriende en kollegas te

    deel: www.regmerk.co.za

    http://www.lourensbreytenbach.com/http://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/http://www.regmerk.co.za/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 3 van 42

    2. Voorwaardes vir gebruik Die volgende is die reëls en voorwaardes vir die gebruik van hierdie GRATIS eBoek:

    1. Hierdie e-boek is ‘n GRATIS (VOORSKOU) weergawe van die volledige boek wat vanaf ons

    webblad verkry kan word by www.regmerk.co.za/produkte.

    2. Die leermateriaal, werkkaarte, antwoorde, vraestelle met memorandums asook die artikels (en

    dus ENIGE inhoud) in hierdie e-Boek word beskerm deur Kopiereg © Regmerk.co.za en Lourens

    Breytenbach en mag nie verkoop, herverpak of herdruk word as deel van enige kursus, seminaar,

    leerplan of enige aanbieding van enige aard onder ‘n ander naam nie. Dit mag ook nie gedeeltelik

    of in geheel deel word van ‘n ander diens, produk of publikasie waarvoor betaal word sonder die

    skrywer se skriftelike toestemming nie.

    3. Hierdie GRATIS eBoek mag egter vrylik afgelaai, aangestuur, aanbeveel, gedeel of gedruk word

    vir eie gebruik, solank as wat die kopieregkennisgewing en naam van die webblad en skrywer

    duidelik sigbaar bly.

    4. Onderwysers mag hierdie werkkaarte vir hul eie klasse kopiëer, met die voorwaarde dat die

    webblad www.regmerk.co.za se naam duidelik sigbaar bly. U mag NIE die “header” en/of

    “footer” afsny en die werkkaarte “spoeg-en-plak” nie. Werkkaarte moet asseblief presies soos dit

    hier aangebied word afgerol word.

    5. Hierdie diens is ongelukkig nie ‘n “ekstra klas” besigheid nie, en ons verduidelik ook nie somme

    oor die foon of per e-pos nie. Kontak altyd jou skool en veral jou wiskunde onderwyser as jy hulp

    nodig het.

    6. Al die produkte wat op die webblad http://www.regmerk.co.za (wat geskep is en onderhou word

    deur Lourens Breytenbach) beskikbaar gemaak word, is digitale produkte wat in die vorm van

    .pdf lêers aangebied word. Geen boeke, dokumente, sagteware of enige ander leermateriaal

    word afgelewer of gepos as gedrukte dokumente of ander fisiese/digitale produkte nie.

    7. Daar mag dalk berekeningsfoute (asook taalfoute) in hierdie boek

    voorkom. Wees asseblief so gaaf om ons per e-pos te laat weet by

    [email protected] .

    Ons volledige graad 8 e-boek met meer as 260 bladsye (en ander produkte) vol werkkaarte, antwoorde

    en vraestelle (met hand-uitgewerkte memorandums) is in AFRIKAANS en ENGELS beskikbaar by die

    volgende skakels:

    www.tickmark.co.za en www.regmerk.co.za

    Volgende: “Wenke vir gebruik” ...

    http://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/http://www.regmerk.co.za/mailto:[email protected]://www.tickmark.co.za/http://www.regmerk.co.za/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 4 van 42

    3. Wenke vir gebruik

    HOE om die meeste waarde uit hierdie GRATIS

    e- boek te verkry:

    1. Druk die bladsye van dié e-boek as jy dit vir ‘n leerder wil gebruik. Wiskunde word nie “online”

    gedoen nie. ‘n Kind wil kan skryf en krap. Druk sommer ekstra weergawes van die oningevulde

    werkkaarte. Ek het gevind dat die kinders soms die werkkaart weer ‘n keer netjies wil oordoen om

    later in die jaar vir hersiening te gebruik.

    2. Gebruik ‘n spesifieke lêer vir jou kind se “Regmerk” boek. Dan kan hy/sy die blaaie bêre en mooi

    netjies bymekaar hou vir hersiening. Daar is voorblaaie in die bunusmateriaal agter in die volledige

    boek. Leerders behoort ook ‘n oefenboek of “skrif” te gebruik vir oefeninge waar daar nie genoeg

    spasie is vir die bewerkings is nie.

    3. Ek het ‘n spesifieke werkwyse wat ek wil voorstel vir sukses. My manier van doen is dalk nie die

    enigste of die beste wyse nie, maar dit werk vir my leerders. Geniet die leerproses saam met die

    leerder. Maak dit pret en beloon jou leerders soos jy goed dink.

    4. Jammer vir my lelike handskrif op die antwoordblaaie – dis dalk primitief, maar dis (hopelik) maklik

    om te lees en die stappe wat die leerder moet toon word met regmerkies aangedui vir makliker

    begrip.

    5. Die doelwit met hierdie boek is om jou kind se selfvertoue op te bou en om sy/haar

    houding teenoor die vak te verbeter.

    6. Leerders MOET verkieslik ‘n CASIO of Sharp wetenskaplike sakrekenaar hê om

    WISKUNDE behoorlik te kan doen. Hy/sy sal dit tot matriek en verder kan gebruik.

    Dit maak breuke asook statistiek maklik en word deur meeste onderwysers gebruik.

    Volgende: Die “Wat weet jy?” toets!

    Hierdie “Toets” is sommer net vir die pret, maar dis wel op

    Graad 8 en 9 werk gebasseer. Hier’s die reëls:

    1. Slegs papier en pen is nodig.

    2. Geen sakrekenaar of fone nie!

    3. Jy mag nie “GOOGLE” nie!

    4. Moenie “kroek” deur na die antwoorde aan die einde te kyk

    nie!

    LET WEL: Hierdie is nie 'n diagnostiese assesseringstoets vir leerders nie.

    ‘n Volledige 50-vraag diagnostiese vraestel (met oplossings en volledige bespreking) is slegs in die volle

    weergawe van hierdie boek beskikbaar by www.regmerk.co.za/produkte.

    Is jy gereed? Hier gaan ons ...Blaai na bladsy 6!

    http://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/produkte

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 5 van 42

    Volgende: Die “Wat weet jy” toets en voorbeelde van die

    werkkaarte wat u kan verwag om te ontvang as deel van die

    volledige weergawe van hierdie werkkaartboek.

    Lees meer ... www.regmerk.co.za

    The English versions of our worksheets are

    also now available at www.tickmark.co.za

    5. Werkkaarte Werkkaart NOMMER

    ONDERWERPE Vrae is op bladsy ...

    Antwoorde is op bladsy

    ... Die “Wat weet jy” toets 6 23 – 25

    EEN Rasionale Getalle Breuke, Desimale en Persentasies

    8 26

    TWEE RASIONALE GETALLE Ondersoek 9 – 11 27 – 31 DRIE ALGEBRA 12 – 15 32 – 35

    VIER Gemengde Oefening 16 – 18 36 – 38 VYF Volume en Buite-oppervlak van 3D figure 19 39

    SES Breinknopers 21 41

    http://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/http://www.tickmark.co.za/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 6 van 42

    4. Die “Wat weet jy” toets!

    Beantwoord die volgende 20 vrae so vinnig as moontlik:

    1. Vermeerder R456 met 10% sonder ‘n sakrekenaar.

    2. ‘n Skootrekenaar kos R5700 met die BTW ingesluit. Hoeveel is die belasting?

    3. ...)1(123

    4. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:

    "Alle kongruente driehoeke is ook gelykvormig."

    5. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:

    32 is ‘n negatiewe getal

    6. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:

    "Alle reghoeke is ook paralellogramme."

    7. Wat is die verskil tussen 'n rasionale en 'n irrasionale getal?

    [Wenk: Hoe lyk hulle as desimale breuke op ‘n sakrekenaar?]

    8. Vereenvoudig: 144136100 6

    9. ‘n Reghoek se lengte is twee keer so lank soos die breedte. Die omtrek is 30 cm.

    Hoe breed is die reghoek? [Wenk: teken ‘n prentjie]

    10. Watter een van die volgende is die korrekte beskrywing vir ‘n trapesium?

    A) ‘n Vierhoek waarvan die teenoorstaande binnehoeke gelyk is.

    B) ‘n Vierhoek waarvan twee pare teenoorstaande sye gelyk is.

    C) ‘n Vierhoek waarvan slegs een paar teenoorstaande sye gelyk is.

    D) ‘n Vierhoek waarvan slegs een paar teenoorstaande sye ewewydig is

    11. Voeg nog twee terme by die volgende ry: 23 ; 11 ; -1 ; ___ ; ___

    12. Wat is 0x gelyk aan? En hoekom?

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 7 van 42

    13. Bestudeer die volgende patroon:

    Hoeveel vuurhoutjies sal jy nodig hê vir 10 “huisies”?

    Hoeveel huisies sal jy met 86 vuurhoutjies kan bou?

    14. Die getal (of dan die griekse letter pi) word in bewerkings met sirkels gebruik. Dit word soms afgerond tot 3,142. Waar kom dit vandaan?

    [Wenk: Hoe word hierdie getal bereken?]

    15. Kelly ry met haar fiets skooltoe. Haar huis is 5 km van die skool af en sy ry teen ‘n

    gemiddelde spoed van 15 km/h. Hoeveel minute neem dit haar om skool toe te ry?

    16. Daar is 4 dogters vir elke 3 seuns in ‘n klas. Daar is 35 leerders. Hoeveel seuns is

    daar in die klas?

    17. ‘n Reghoekige driehoek se langste sy is 169 cm lank en die kortste sy is 5cm. Hoe

    lank is die ander sy?

    18. Bereken 29x =

    19. Hoe verwerk mens kubieke sentimeter ( 3cm ) na milliliter?

    20. Wat is die waarskynlikheid dat ‘n mens drie keer na mekaar “kop” met ‘n muntstuk

    sal gooi? Gee jou antwoord as ‘n breuk.

    So ... hoe het dit gegaan?

    Sien die antwoorde en bespreking van die

    oplossings agter in hierdie boek.

    Kry ons volledige werkkaart e-boeke vir jou kind nou teen afslag-pryse by

    www.regmerk.co.za

    http://www.regmerk.co.za/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 8 van 42

    Werkkaart 1: Rasionale Getalle Breuke, Desimale en Persentasies

    VRAAG 1: Voltooi die tabel deur al die oop spasies in te vul:

    Gewone breuk (in eenvoudigste

    vorm)

    Desimaal Persentasie

    50%

    4

    3

    0,25

    8

    1

    0,8

    3

    2

    75%

    8%

    9

    1

    9

    2

    0,9

    0,625

    0,333…

    20%

    1,0

    9

    5

    200%

    0,625

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 9 van 42

    WERKKAART 2: RASIONALE GETALLE: ONDERSOEK

    VRAAG 1: Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde: (Skryf in jou oefenboek of aparte los blaaie en beantwoord volledig met verduidelikings)

    WENK: Gebruik jou handboek se indeks of woordelys

    1. Wat is ‘n rasionale getal? Is daar verskillende soorte? 2. Hoe lyk ‘n rasionale getal? Wys voorbeelde. 3. Wat is ‘n irrasionale getal? Gee voorbeelde. 4. Gee voorbeelde van hoe ons gemengde getalle na onegte breuke verander. 5. Hoe tel ons twee gewone breuke op. Wys die stappe. Verduidelik die metodes. 6. Verduidelik met voorbeelde wat die term “ekwivalente breuke” beteken.

    7. Ek wil 35

    20in die eenvoudigste vorm skryf. Wat moet ek doen?

    8. Verduidelik die vermenigvuldiging (maal) van breuke. 9. Hoe deel ‘n mens een breuk in ‘n ander breuk in? 10. Hoe word ‘n desimale getal na ‘n gewone breuk verander? 11. Watter stappe moet gevolg word om ‘n gewone breuk na ‘n desimale getal te

    verander? (Wenk: wys die langdeling metode) 12. Hoe skryf ons desimale breuke as persentasies. 13. Wat is ‘n repeterende desimale breuk? Watter simbole gebruik ons? 14. Verduidelik hoe om desimale getalle korrek op te tel. 15. As ek die getal 3.3764 wil afrond tot 2 desimale plekke, hoe gaan ek te werk?

    Iets om oor te dink:

    Is 7

    1 repeterend? Is dit eindigend?

    Die getal 7

    22word soms in die plek van gebruik. Is

    7

    22dus ook irrasionaal?

    Wat is ‘n reële getal? En is daar getalle wat nie-reël of irreël is? Hoe lyk hulle?

    Hierdie opdrag word as ‘n volledige PROJEK in die volle weergawe van hierdie pakket aangebied. Die antwoorde, bespreking en rubriek vir die assessering van hierdie “taak” is beskikbaar as deel van die volledige weergawe van hierdie e-boek by www.regmerk.co.za/produkte (Kies die gr. 9 pakket). Vir hierdie GRATIS weergawe word die rubriek as merk-instrument en antwoorde aan die einde van die e-boek verskaf. Blaai na die oplossings agter in hierdie e-boek.

    http://www.regmerk.co.za/produkte

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 10 van 42

    Vraag 2: VEREENVOUDIG:

    2.1) 13

    2 +

    13

    15 2.2)

    8

    7 ×

    5

    3 ×

    2

    1

    2.3) 11

    4 ÷

    33

    8 2.4)

    3

    7 – 7

    3

    2.5) 25

    2 – 1

    3

    1 2.6) 3

    7

    2 ÷ 4

    2.7) 9

    1(3 – 2

    3

    1) +

    3

    1 2.8) 0,1 ×

    10

    1

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 11 van 42

    Vraag 3: Jaco het die volgende berekening verkeerd gedoen. Help hom asseblief!

    Jaco se som: Beskryf sy fout in

    woorde:

    Wat moes hy gedoen het?

    (Die regte oplossing)

    Vraag: 4

    3 +

    5

    3 ×

    2

    1

    = 20

    1215 =

    20

    27 ×

    2

    1

    = 40

    27

    VRAAG 4: Wetenskaplike notasie

    4.1) Skryf hierdie getalle in wetenskaplike notasie:

    4.1.1) 3412

    4.1.2) 0,000 567

    4.1.3) 97 000 000 000

    4.2) Skryf as ‘n gewone getal:

    4.2.1) 41042,3

    4.2.2) 6105,6

    4.2.3) 10107,9

    Iets om oor te dink: Hoe skryf mens een miljard uit? Of is dit eintlik ‘n biljoen? Is hulle verskillend? Hoeveel is ‘n triljoen dan? Is dit dieselfde in Afrikaans of Engels?

    Die konsep van wetenskaplike notasie is baie moeilik vir MEESTE leerders om te verstaan. Dié werk word in detail

    in die volle weergawe van hierdie pakket verduidelik. Bestel dit gerus nou by www.regmerk.co.za/produkte

    http://www.regmerk.co.za/produkte

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 12 van 42

    WERKKAART 3: ALGEBRA VRAAG 1: Vereenvoudig:

    1.1) )17(3 ba 1.2) )412)(4( aa

    1.3) )428(4

    3yx 1.4) 249x ×

    281x

    1.5) )2)(2(222 yxyxyx 1.6)

    2)2( yx

    1.7) 880 925 bba 1.8) 32

    74

    5

    125

    qp

    qp

    1.9) yx

    yx

    22 1.10)

    yx

    yxxy3

    22

    5

    520

    1.11) 5

    105 a 1.12)

    200 )6( ba

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 13 van 42

    1.13) 72

    45

    ba

    ba

    1.14)

    16

    )4(2

    82

    42

    p

    p

    p

    p

    1.15 A) 3345

    5

    22

    2

    2525

    25

    yx

    yx

    xxx

    x

    1.15 B) 3

    38253

    3

    3249

    ab

    abbaba 1.16)

    a

    aa

    3

    36 2

    1.17) 22

    2

    61915

    915

    yxyx

    xyx

    1.18)

    yp

    yx

    xp

    yx3

    34

    2

    42

    10

    8

    5

    16

    1.19) 3410

    24234

    )(

    )2()(

    cb

    caabc

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 14 van 42

    1.20) bac

    ba44

    232 )4( 1.21)

    223546 )()( nmnm

    1.22) 24132 )(3 baba 1.23) 0

    0

    )2( a

    a

    1.24) yx

    yx1

    34

    1.25) 53

    243

    )(ab

    baab

    1.26) 22 )(2.2 xx

    VRAAG 2: Vereenvoudig

    2.1) 134 xxxx 2.2) 23

    42

    10.10

    10.10

    2.3) 7)1( 2.4)

    32 2)2( xx

    2.5) 302 333 2.6) 32

    23

    cab

    cba

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 15 van 42

    VRAAG 3: Vergelykings: (Los op vir die onbekende)

    3.1) 5x + 1 = 11

    3.2) – 7a = –a

    3.3) 10(y – 2) = 4(2 – y) – 15y + 1

    3.4) 5

    3x –

    3

    5x =

    3

    2 - x

    3.5) 6x = 3(2x – 1) – 4

    3.6) 3p² – 11p + 10 = 0

    3.7) 3(8 + x²) = 27x

    3.8) x² = 9

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 16 van 42

    Werkkaart 4: Gemengde oefening

    VRAAG 1:

    1.1) ‘n Winkel verkoop oor 9 opeenvolgende dae die volgende aantal Lotto kaartjies:

    5 9 8 15 5 7 26 5 10

    1.1.1) Wat is die omvang (variasiewydte) van die data?

    1.1.2) Bepaal die modale aantal kaartjies wat verkoop is.

    1.1.3) Wat is die mediaan aantal kaartjies wat verkoop is.

    1.1.4) Wat is die gemiddelde aantal kaartjies wat verkoop is?

    1.2) Die volgende verteenwoordig die wiskunde punte (%) van 30 graad 9 leerders.

    29 89 80 89 89 50

    71 96 91 7 99 37

    9 60 54 57 89 20

    30 54 42 21 64 7

    49 12 37 81 42 89

    1.2.1) Voltooi die volgende frekwensietabel om die bogenoemde inligting weer te gee:

    Punte Telling Frekwensie

    0 tot 20 21 tot 40

    41 tot 60

    61 tot 80

    Meer as 80

    Totaal

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 17 van 42

    1.2.2) Teken ‘n histogram om die data voor te stel.

    VRAAG 2: Enkelvoudige en saamgestelde rente

    2.1) Goodness belê R1500 vir 2 jaar teen 11% enkelvoudige rente per jaar.

    Hoeveel geld sal sy in die bank hê na 2 jaar.

    2.2) Nico belê ‘n bedrag van R22 750 vir 8 jaar teen ‘n saamgestelde rentekoers

    van 8,5%.

    2.2.1) Bepaal die eindbedrag wat hy in die bank sal hê.

    2.2.2) Hoeveel rente het hy verdien?

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 18 van 42

    Vraag 3: Finansiële Wiskunde: Rond telkens jou finale antwoord tot 2 desimale af

    3.1) Michael het R4 500 in sy spaarrekening. Die bank betaal hom 'n saamgestelde

    rentekoers van 4,25% p.j. Bereken die totale eindbedrag wat hy sal ontvang indien

    hy besluit om die geld na 30 maande te onttrek.

    3.2) Die volgende advertensie is gepubliseer vir die aankoop van 'n SKOETER deur

    van 'n huurkoopkontrak vir die lening gebruik te maak:

    Koopprys: R5 999 Deposito: R600 Terme van lening: 18 maande, teen 8% p.j. enkelvoudige rente

    3.2.1) Bereken die totale bedrag wat geskuld word (na deposito).

    3.2.2) Bereken die maandelikse bedrag waarvoor 'n persoon moet begroot om die

    fiets te betaal.

    3.2.3) Wat is die totale bedrag wat aan rente betaal sal word vir die volle termyn

    van die lening?

    3.3) Janine het 5 jaar gelede ‘n bedrag van R20 000 belê teen ‘n saamgestelde rente

    koers van i %, Haar belegging is nou R38 465,60 werd. Bereken i.

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 19 van 42

    WERKKAART 5: Verhouding en eweredigheid

    1.1) Skryf die volgende verhouding in die eenvoudigste vorm:

    12 : 30 : 48

    12) 4 boeke kos R128,00. Hoeveel kos 9 boeke?

    1.3) Verdeel R8700 tussen twee persone, A en B in die verhouding 2: 3

    1.4) ‘n Boer kan sy lande in 12 dae omploeg as hy 5 trekkers gebruik.

    1.4.1) Hoe lank sal dit hom neem as hy net 3 trekkers gebruik?

    1.4.2) Is dit direkte of indirekte (omgekeerde) eweredigheid?

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 20 van 42

    WERKKAART 6: Volume en Buite-oppervlak van 3D figure

    VRAAG 1: Bestudeer die volgende figuur en antwoord die vrae wat volg:

    12cm

    1.1) Benoem hierdie figuur.

    1.2) Bereken die volume van hierdie figuur. Gee die formule en toon alle stappe.

    1.3) Bereken die totale buite-oppervlakte van hierdie figuur. Toon alle stappe.

    VRAAG 2: Bestudeer die volgende figuur en antwoord die vrae wat volg:

    Die deursnee van die sirkel wat die basis van

    hierdie figuur vorm is 58 cm.

    Die hoogte is 96 cm

    2.1) Benoem hierdie figuur.

    2.2) Bereken die volume van hierdie figuur.

    Gee die formule en toon alle berekeninge.

    2.3) Bereken die totale buite-oppervlakte van hierdie figuur. Toon alle stappe.

    45 cm

    18cm

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 21 van 42

    Werkkaart 7: Twee BONUS breinknopers:

    Breinknoper EEN:

    Skryf die getalle 1, 2, 3 ... tot 10 langs mekaar neer. Of tel op jou vingers.

    Skryf hulle nou weer agteruit langs mekaar van 1 tot 10. Soos volg:

    1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

    10 9 8 7 6 5 4 3 2 1

    VRAAG: Hoekom is 5 nie die middelste getal nie?

    Die oplossing vir hierdie breinknoper is agter in hierdie boekie.

    Breinknoper TWEE:

    Jy leen R50 by jou Pa en nog R50 by jou Ma. Jy koop 'n hemp vir R97. Jy het R3 kleingeld oor.

    Jy gee R1 vir jou pa terug en ook R1 vir jou ma. Jy steek die oorblywende R1 in jou eie sak.

    So nou skuld jy jou ma R49 en ook R49 vir jou pa. Dus is R49 + R49 = R98.

    Plus jou R1 gee R99.

    VRAAG: Waar is die ander R1 heen?

    Die oplossing vir hierdie breinknoper is agter in hierdie boekie.

    Lees meer oor die Regmerk Projek by www.regmerk.co.za

    http://www.regmerk.co.za/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 22 van 42

    6. Antwoorde vir werkkaarte

    Werkkaart NOMMER

    ONDERWERPE Vrae is op bladsy ...

    Antwoorde is op bladsy

    ...

    Die “Wat weet jy” toets 6 23 – 25 EEN Rasionale Getalle Breuke, Desimale en

    Persentasies 8 26

    TWEE RASIONALE GETALLE Ondersoek 9 – 11 27 – 31

    DRIE ALGEBRA 12 – 15 32 – 35 VIER Gemengde Oefening 16 – 18 36 – 38

    VYF Volume en Buite-oppervlak van 3D figure 19 39

    SES Breinknopers 21 41

    Onthou asseblief dat hierdie ‘n promosie-

    weergawe van ons volledige e-boek is wat

    beskikbaar is op ons webblad by

    www.regmerk.co.za

    Like ons op Facebook

    Koop premium produkte

    lourensbreytenbach.com

    http://www.regmerk.co.za/https://www.facebook.com/regmerk.co.zahttps://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.lourensbreytenbach.com/

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 23 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 24 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 25 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 26 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 27 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 28 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 29 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 30 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 31 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 32 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 33 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 34 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 35 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 36 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 37 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 38 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 39 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 40 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 41 van 42

  • Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9 Promosie Weergawe www.regmerk.co.za

    Kopiereg©Regmerk.co.za Lourens Breytenbach Bl. 42 van 42

    8. Slotwoorde Baie dankie dat jy hierdie eBoek afgelaai het. Ek hoop jy as ouer/onderwyser en leerder het elke bladsy

    gelees en geniet. Ek sluit graag hierdie GRATIS e-boek af met dieselfde woorde as wat ek in die graad 8

    boekie gebruik het.

    Aan al die onderwysers:

    Hou moed, werk hard en geniet elke dag. Vergewe maar die stoutgatte en help die kinders wat sukkel.

    Hulle sal jou vir altyd onthou. Gee om vir elke leerder (al is dit soms onmoontlik) en behou jou passie.

    Aan al die OUERS:

    Maak jou tienerkind met liefde en geduld groot. Onthou jou eie jonkwees (nie so lank gelede nie) en

    gebruik humor, deernis en meeste van alles – jou tyd – om seker te maak die jongmens in jou lewe word

    ‘n oordentlike grootmens. Ons onnies maak staat op julle.

    Aan al die leerders:

    Onthou jou maniere en wees altyd nederig, betyds, vriendelik en behulpsaam. Werk baie hard en maak

    seker jy bly gelukkig deur ‘n geballanseerde lewe te geniet. Wees positief oor jou skoolwerk en ... sit af

    daai foontjie as jy in die klas is!

    Een van die dae is jy klaar met skool ….

    Ek hoop werklik dat jy ons volle weergawe van hierdie pakket sal aanskaf by

    www.regmerk.co.za/produkte

    Nogmaals dankie en Seënwense vir jou en joune. Baie sterkte vir die res van die akademiese jaar.

    Groete,

    Lourens Breytenbach

    Vir meer inligting oor hierdie e-Boek, die outeur en om nog wiskunde

    hulpbronne af te laai, besoek ons webblad: www.regmerk.co.za

    “Share” asseblief hierdie hulpbron deur die volgende skakel met vriende en

    kollegas te deel: www.regmerk.co.za

    Visit the ENGLISH version of this website at www.tickmark.co.za

    Like ons op Facebook by https://www.facebook.com/regmerk.co.za

    Kontak Lourens Breytenbach deur ‘n e-pos boodskap aan [email protected] te stuur.

    www.regmerk.co.za

    www.tickmark.co.za

    http://www.regmerk.co.za/produktehttp://www.regmerk.co.za/http://www.regmerk.co.za/http://www.tickmark.co.za/https://www.facebook.com/regmerk.co.zamailto:[email protected]