4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Mathewson Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE Naweek koster Vir die oop- en toesluit van lokale oor naweke, skakel voortaan asb. vir Roelf Jacoby by 083 485 4876. 08:15 & 10:00 Rikus Hangh - Fokus 4 Deurkollekte: Sin. Kol. Bedieningsmateriaal 18:30 Jong Erediens Belydenisaflegging vir Jongmense SONDAG 10 Maart 2019 08:15 & 10:00 Charles James (DOOP) - Fokus 3 Tema: Geskenk Teks: Kol 2:12 e.a Deurkollekte: Sin. Kol. Gemeente Ondersteuning 08:15 & 10:00 Kleur Kabouters: 4 - 6 jaar in die kleuterkamer by die kerkkantoor 08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 & by Pres. Brand Skool -Fxit: Graad 5 en 6 kom in die voortuin van die kerk bymekaar 10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal 18:30 Jong Erediens Tema: Watermerk SONDAG 3 Maart 2019 Gemeentelede en besoekers word uitgenooi na die WIP geleentheid van Woensdag 6 Maart om 18:30 by die kerk. Gasspreker: Madeleen Steenkamp Tema: Seks Huweliksverryking Kostes: R100 vir volwassenes R50 kinders 12 en jonger Kaartjies beskikbaar: -Kerkkantoor -Crazy Daisy winkels -Sondae na die eredienste in die voortuin. Etes beskikbaar: Burgers, Footlong en Koeldrank. Bestellings by die kerkkantoor. 5 April 2019 19:00 Kwartaal Afsluiting Sondag, 10 Maart Pienkvoetjies, Kleur Kabouters, KFC en Fxit 15-16 Maart 2019 - by Hugenoot Gemeente GRATIS vir hoërskool leerders! Studente betaal R150 en volwassenes R250. Dit sluit etes vir Vrydagaand en Saterdagmiddag in! Registrasie is noodsaaklik vir almal! As jy nie registreer nie, kan jy nie kom nie! Registreer aanlyn by JONKKERK.CO.ZA (hps://jonkkerk.co.za) Inskrywings sluit Vrydag 8 Maart.

Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en ......navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562. Is jy lus vir n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na [n lang week? Dan

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en ......navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562. Is jy lus vir n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na [n lang week? Dan

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Mathewson

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 917 / 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

Naweek koster

Vir die oop- en toesluit van lokale oor naweke, skakel

voortaan asb. vir Roelf Jacoby by 083 485 4876.

08:15 & 10:00 Rikus Hattingh - Fokus 4

Deurkollekte: Sin. Kol. Bedieningsmateriaal

18:30 Jong Erediens Belydenisaflegging vir Jongmense

SONDAG 10 Maart 2019

08:15 & 10:00 Charles James (DOOP) - Fokus 3

Tema: Geskenk

Teks: Kol 2:12 e.a

Deurkollekte: Sin. Kol. Gemeente Ondersteuning

08:15 & 10:00 Kleur Kabouters: 4 - 6 jaar in die

kleuterkamer by die kerkkantoor

08:15 & 10:00 -KFC: Graad 1 - 4 & by Pres. Brand Skool

-Fxit: Graad 5 en 6 kom in die voortuin

van die kerk bymekaar

10:00 Pienkvoetjies: 0 - 3 jaar in die keldersaal

18:30 Jong Erediens

Tema: Watermerk

SONDAG 3 Maart 2019

Gemeentelede en besoekers word uitgenooi na die WIP geleentheid van Woensdag 6 Maart om 18:30 by die kerk. Gasspreker: Madeleen Steenkamp Tema: Seks

Huweliksverryking

Kostes: R100 vir volwassenes R50 kinders 12 en jonger Kaartjies beskikbaar: -Kerkkantoor -Crazy Daisy winkels -Sondae na die eredienste in die voortuin.

Etes beskikbaar: Burgers, Footlong en Koeldrank. Bestellings by die kerkkantoor.

5 April 2019

19:00

Kwartaal Afsluiting Sondag, 10 Maart

Pienkvoetjies, Kleur Kabouters, KFC en Fxit

15-16 Maart 2019 - by Hugenoot Gemeente

GRATIS vir hoërskool leerders! Studente betaal R150 en volwassenes R250. Dit sluit etes vir Vrydagaand en

Saterdagmiddag in! Registrasie is noodsaaklik vir almal! As jy nie registreer nie, kan jy nie kom nie! Registreer aanlyn by JONKKERK.CO.ZA (https://jonkkerk.co.za)

Inskrywings sluit Vrydag 8 Maart.

Page 2: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en ......navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562. Is jy lus vir n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na [n lang week? Dan

Baie dankie aan elkeen wat ons help om van die Wit Olifanttafel ‘n sukses te maak!

Ons benodig GEREEDSKAP….. manne het jy in jou motorhuis / gereedskapkas items wat jy nie meer

gebruik nie…..skenk dit vir ons asb! Speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware en ander items wat jy nie meer wil hê nie, is baie welkom!

Bring dit asb. vir ons Sondae kerk toe en plaas dit in die Wit Olifant se houtkas onder die afdak, of skakel

Jimmy Kramer by 082 688 6197 en hy sal dit by jou kom afhaal.

Ons Kinderhuis -DOEPHUIS-

KAN JY HELP MET SKOOLTASSE ASB?

Doephuis werkgroep benodig dringend nuwe of goeie

gebruikte skooltasse vir dogters. 5 tasse vir

Graad 1 tot 4 en 7 tasse vir graad 5 tot 7.

Kontak asseblief vir Anna Fourie by 066 266 0040 of

handig dit in by die kerkkantoor.

Ons kort nog heelwat bestanddele. Skakel die kerkkantoor vir meer inligting asb.

Bied aan...

DAMES, Daar nog 14 plekke beskikbaar. Inskrywingsvorms in die voortuin beskikbaar na die eredienste.

Tot verdere kennisgewing kan jy jou herwinningsprodukte neem na die parkeer-area by Fichardtpark Biblioteek. Elke tweede Saterdag en laaste Saterdag van ‘n maand om 09:00 tot 11:00. Volgende geleenthede: 9 en 30 Maart; 13 en 27 April.

Baie dankie aan almal wat ons help herwin!

19 TOT 21 APRIL

Ons benodig hulp op Vrydag 19 April met die bemanning van die stasies asb. Kontak André Viviers by 082 200 4461.

PROGRAM 18 April: 18:30 Nagmaal 19 April: 07:00 tot 12:00 Stil Nagmaal

21 April: Opstandingsdiens

Is jy moeg? Leeg? Kom vertel Hom daarvan. Skep plek

in jou lewe vir ‘n “Nuwe Asem”. Hy wag vir jou in die

stilte van jou hart.

Page 3: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en ......navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562. Is jy lus vir n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na [n lang week? Dan

Kom kuier saam na eredienste Kom geniet ‘n gratis koppie tee/koffie of koeldrank by die ontvangs-area na die eredienste saam met

die Alwyn Smit se omgeegroep.

Daar is ook heerlike cappuccino en koek te koop @ R5 elk.

DVD van EREDIENSTE Bestel jou DVD van die eredienste / doop by

die ontvangs-area in die voorportaal of alternatiewelik SMS/ WhatsApp jou naam,

kontaknommer en die erediens-datum na Basie Botha by 082 777 2211. DVD’s word die daaropvolgende

Sondag afgehaal.

Hospitaalbesoeke

Mense wat graag wil betrokke raak by die Siekebediening kan gerus vir Rossouw Botes kontak.

Besoeke geskied op grond van AANMELDING!

Ons wil jou graag besoek, maar ons kan dit slegs doen as ons van jou weet! Indien jy besoek wil word, of weet

van iemand wat besoek wil/moet word skakel asb. vir Sandra by die kerkkantoor OF SMS/WHATSAPP

Rossouw Botes by 083 653 2287 OF meld asb. by die ONTVANGS-AREA in die voorportaal aan.

“En onthou: Ek is by julle tot die einde van die wêreld.” Matteus 28:20

Gebedsversoeke vir die week

1. Bid vir ons regering. Bid dat al die pogings om korrupsie uit te roei sal slaag en dat die opheffing van ons land sal begin.

2. Bid vir die verkiesing van 8 Mei. Bid dat die aanloop tot die verkiesing vreedsaam sal verloop.

3. Bid vir die kinders wat vandag gedoop gaan word, asook vir hul ouers om die doopbelofte getrou na te kom. Bid ook vir elke gemeentelid om die sakrament van die doop opnuut weer te herontdek en ons eie te maak.

KAN ONS VIR JOU BID?

Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere. Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

Kom bid vandag saam met ons tussen die twee eredienste in die moederskamer. Almal is welkom!

DOOP - Doopgeleenthede vind

elke eerste Sondag van ’n maand plaas.

Indien jy graag jou baba wil laat doop op Sondag, 7 April word jy

versoek om die doopregistrasievorm te voltooi en nie later

as Maandag, 4 Maart by die kerkkantoor in te handig nie.

Doopgesprek met ouers Maandag, 11 Maart om

18:00 by kerkkantoor.

NUWE LIDMATE EN BESOEKERS Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, of as

lidmaat of by ‘n omgeegroep wil inskakel, kan jy gerus na die eredienste die INLIGTINGS-TOONBANK in

die voorportaal besoek. Alternatiewelik kan jy gedurende die week die

kerkkantoor skakel of besoek.

SENIOR BYBELSTUDIE Alle Senior Burgers van die gemeente word hartlik uitgenooi na ons Bybelstudie geleenthede, Dinsdae om 09:00 in die keldersaal / kapel.

Vir navrae, skakel gerus vir: Alta van der Merwe 072 603 5244 / 051 422 4465 Frieda du Plessis 072 656 2682 / 051 422 4498

Tekkiebende Kwartaal Afsluiting - graad 1 tot 5

Vrydag 8 Maart om 18:00 - 19:30 in die keldersaal. Vir

navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562.

Page 4: Voltydse leraars: harles James, Francois Lamprecht en ......navrae, skakel Ilandrie Mouton by 082 562 2562. Is jy lus vir n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na [n lang week? Dan

Is jy lus vir ‘n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na ’n

lang week? Dan is Koffie@Vrydagaand net vir jou! Kom

maak ‘n draai, kom ontspan saam met ons.

Die koffie/tee is gratis en die Cappuccino en iets kleins

om te eet is R5 elk.

Vir meer inligting, kontak Elsmarie Engelbrecht by

082 829 5144 of Rozel Brand by 072 358 3817.

Bly Gesond Stap groep - Sandra Swart 072 705 3339

Bergfiete - Jannie de Wet 083 445 3108

Golf - Willie Paulsen 083 231 0466

Hardloop/loop - Rika Stevenson 083 561 6659

Jong Werkende Ongetroudes - Debbie Swanepoel

073 486 6370

Kampeerders - PS Venter 081 428 6772

Koffie@Vrydagaand - Elsmarie Engelbrecht

082 829 5144

Kreatiwiteits groep - Leana van Vuuren 073 310 7436

Motorfietsry - AD Schutte 079 505 1699

Paintball - Bennie Botha 078 406 7206

Visvang - Frikkie van Wyk 083 441 3907

Wynproewers - Gerda Stander 083 451 3979

4 x 4 - Koos Janse van Rensburg 082 556 0446

Ons kom elke Saterdagoggend om 06:00 by die kerk

bymekaar om saam te gesels, te bid en mekaar te

ondersteun. Vir verdere inligting, skakel Piet de Wet by

082 453 8419. Alle manne baie welkom!

Nuwe Bediening

Om te verseker dat ons ten alle tye jou en jou gesin (kinders ook) se nuutste

inligting het, kontak asb. die kerkkantoor indien een van die volgende

verander het:

Woonaders

Selfoonnommer

E-posadres