3
6 Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00 Oneindig groot is die Here in sy genade!!! Skriflesing: Hand 17:16-34 Teksvers: Hand 17:16-34 Sing: Ps 48-1: 1, 4, 5 Lied 169: 1-3 Lied 151: 1, 2 Sb 5-3: 1, 4, 5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Daniël Maritz GK Brooklyn S O N D A G A A N D 18:00 Die krag van die evangelie! Skriflesing: 2 Kronieke 33; 2 Konings 21 Teksvers: 2 Kron 33:12, 13 Sing: Lied 169:1,2,3 Ps 42:1,7 Ps 46:3,6 Lied 184:1,2,3,4 Ps 75:1,6 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Jaco Wattel Klank: Charl vd Bergh Prediker: Ds Paul vd Berg Voordat Manasse in ballingskap weggevoer is, het hy die mees gruwelike sondes gepleeg. Hy was openlik uittartend teenoor die Here en het die Here op elke denkbare manier geminag. Nadat die Here hom en die volk sonder sukses gewaarsku het, het Hy vir koning Manasse in groot vernedering en in pyn in ballingskap laat wegvoer. In die ballingskap het dit nog slegter met Manasse gegaan. In die diepste ellende het Manasse toe tot die Here sy God om genade gesmeek. Die Here het hom tot bekering gelei en Hy het opregte berou voor die Here getoon. In die ballingskap het hy gebid om genade en uitkoms. Sy fokus was op die Here alleen. Die Here was hom genadig en het sy smeekbede verhoor en hom laat teruggaan na Jerusalem. Sy koningskap is herstel. Manasse het toe geweet dat die Here die enigste ware God is. Sy hele lewe het verander en hy het hom aan die Here en die Here se saak toegewy tot met sy dood. Groot en oneindig is die Here se genade! In Handelinge 17 kry ons te doen met Paulus se model van evangelisasie. Nadat hy moes vlug vir sy lewe, arriveer hy in Athene, en word daar gekonfronteer met 'n klomp vrae en aan- valle teen die Christelike geloof. Kom luister saam om te sien hoe hy dit hanteer en beantwoord, en ook hoe hy homself handhaaf. Daar is 'n klomp dinge wat ons by hom kan leer oor hoe ons evangeliseer en vrae oor die evangelie beantwoord. OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K Jaargang 44 Nr 28 25 Augustus 2019 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Sondig en tog vergewe In 2 Samuel 7 hoor ons Dawid se versugting om vir die Here ‘n tempel te bou. Tog sê die Here, ten spyte van sy mooi intensies, dat hy nie die tempel mag bou nie omdat hy in te veel oorloë betrokke was. Sy seun, Salomo, sou wel die tempel mag bou. Verder beloof die Here dat daar altyd ‘n koning in Israel uit die geslag van Dawid sal wees. Ons weet egter dat daar oor baie jare al geen koning in Israel is nie. Het die Here dan sy belofte vergeet? Nee, beslis nie. Jesus Christus wat uit die geslag van Dawid kom, het deur sy lyding en kruisiging hier op aarde heen, sy ewige Koning- skap oor die ganse heelal kom bevestig. Kyk maar net Dawid wat ‘n besondere man van die Here was. Diep gelowig en tog sondaar. Wanneer die Here straf oor Dawid aankondig as gevolg van sy owerspel, bedrog en moord, aanvaar Dawid die Here se regverdige oordeel. Hy verootmoedig hom voor die Here en pleit om genade. Alhoewel die Here Dawid se sonde vergewe het, sterf die kind tog wat in owerspel verwek is. So leer ons dat die Here Dawid se sonde vergewe, maar die onmiddellike gevolge van sy sonde word nie sommer opgehef nie. Hierdie diep berou, anders as in Saul se geval, word verwoord in Psalm 32 en Psalm 51. Leer dan hoe groot en genadig die Here is oor die gebroke sondaar wat sy toevlug tot die Here neem. Die Here maak die sondaar in Jesus Christus nuut. Die Here verseker ons deur die Woord en die Heilige Gees dat ons sondes werklik vergewe is. In Psalm 32 erken Dawid dat hy die Here se liefde en genade en goedheid glad nie verdien nie. Hy erken in Psalm 32: 1 en 2 dat hy die wet en gebooie van die Here nie kon gehoorsaam nie. Dit ten spyte van die pragtige woorde wat hy in Psalm 119 oor die wet van die Here geskryf het. Dawid bely in Psalm 51 dat hy al sondig was voor sy geboorte. Dit wys op die erkenning van die erfsonde wat in sy menswees ‘n realiteit is. Daar is niks goeds in hom as die Here nie die goeie deur die Heilige Gees in hom werk en hom gewillig maak om meer en meer te lewe soos wat die Here dit van hom vra nie. In Psalm 51:11-13 erken Dawid dat hy nie gered kan word deur ‘n vroom lewe nie. Hy erken dat redding alleen ‘n genade daad van die Here is. Daarom kon hy pleit om ‘n “ nuwe hart”. Hy pleit dat die Here nie sy Gees van hom af sal wegvat soos wat dit die geval met Saul was nie. Hy weet dat die Here alle reg het om sy rug op hom te keer. Sonder die Here se genade is daar nie vergifnis en lewe nie. Dawid het opregte berou oor dit wat hy teenoor die Here verkeerd gedoen het. Vir ons is die realiteit van die genadige Here wat vergifnis gee deurslaggewend in ons daaglikse handel en wandel. Ds Paul

Sondig en tog vergewegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/08/25-aug.pdf“Jubel in die Here, regverdiges, sing ‘n loflied, opregtes! Loof die Here met die lier, speel vir Hom

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sondig en tog vergewegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/08/25-aug.pdf“Jubel in die Here, regverdiges, sing ‘n loflied, opregtes! Loof die Here met die lier, speel vir Hom

6

Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00

Oneindig groot is die Here in sy genade!!!

Skriflesing: Hand 17:16-34 Teksvers: Hand 17:16-34

Sing:

Ps 48-1: 1, 4, 5 Lied 169: 1-3 Lied 151: 1, 2 Sb 5-3: 1, 4, 5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Daniël Maritz GK Brooklyn

S O N D A G A A N D 18:00

Die krag van die evangelie!

Skriflesing: 2 Kronieke 33; 2 Konings 21 Teksvers: 2 Kron 33:12, 13 Sing: Lied 169:1,2,3 Ps 42:1,7 Ps 46:3,6 Lied 184:1,2,3,4 Ps 75:1,6 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Jaco Wattel Klank: Charl vd Bergh Prediker: Ds Paul vd Berg

Voordat Manasse in ballingskap weggevoer is, het hy die mees gruwelike sondes gepleeg. Hy was openlik uittartend teenoor die

Here en het die Here op elke denkbare manier geminag.

Nadat die Here hom en die volk sonder sukses gewaarsku het, het Hy vir koning Manasse in groot vernedering en in pyn in ballingskap laat wegvoer. In die ballingskap het dit nog slegter met Manasse gegaan. In die diepste ellende het Manasse toe tot die Here sy God om genade gesmeek. Die Here het hom tot

bekering gelei en Hy het opregte berou voor die Here getoon.

In die ballingskap het hy gebid om genade en uitkoms. Sy fokus was op die Here alleen. Die Here was hom genadig en het sy smeekbede verhoor en hom laat teruggaan na Jerusalem. Sy koningskap is herstel. Manasse het toe geweet dat die Here die

enigste ware God is.

Sy hele lewe het verander en hy het hom aan die Here en die Here se saak toegewy tot met sy dood. Groot en oneindig is die

Here se genade!

In Handelinge 17 kry ons te doen met Paulus se model van evangelisasie. Nadat hy moes vlug vir sy lewe, arriveer hy in Athene, en word daar gekonfronteer met 'n klomp vrae en aan-

valle teen die Christelike geloof.

Kom luister saam om te sien hoe hy dit hanteer en beantwoord, en ook hoe hy homself handhaaf. Daar is 'n klomp dinge wat ons by hom kan leer oor hoe ons evangeliseer en vrae oor die

evangelie beantwoord.

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K

Jaargang 44 Nr 28 25 Augustus 2019 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

Sondig en tog vergewe In 2 Samuel 7 hoor ons Dawid se versugting om vir die Here ‘n tempel te bou. Tog sê die Here, ten spyte van sy mooi intensies, dat hy nie die tempel mag bou nie omdat hy in te veel oorloë betrokke was. Sy seun, Salomo, sou wel die tempel mag bou. Verder beloof die Here dat daar altyd ‘n koning in Israel uit die geslag van Dawid sal wees. Ons weet egter dat daar oor baie jare al geen koning in Israel is nie. Het die Here dan sy belofte vergeet? Nee, beslis nie. Jesus Christus wat uit die geslag van Dawid kom, het deur sy lyding en kruisiging hier op aarde heen, sy ewige Koning-skap oor die ganse heelal kom bevestig.

Kyk maar net Dawid wat ‘n besondere man van die Here was. Diep gelowig en tog sondaar. Wanneer die Here straf oor Dawid aankondig as gevolg van sy owerspel, bedrog en moord, aanvaar Dawid die Here se regverdige oordeel. Hy verootmoedig hom voor die Here en pleit om genade. Alhoewel die Here Dawid se sonde vergewe het, sterf die kind tog wat in owerspel verwek is. So leer ons dat die Here Dawid se sonde vergewe, maar die onmiddellike gevolge van sy sonde word nie sommer opgehef nie. Hierdie diep berou, anders as in Saul se geval, word verwoord in Psalm 32 en Psalm 51.

Leer dan hoe groot en genadig die Here is oor die gebroke sondaar wat sy toevlug tot die Here neem. Die Here maak die sondaar in Jesus Christus nuut. Die Here verseker ons deur die Woord en die Heilige Gees dat ons sondes werklik vergewe is.

In Psalm 32 erken Dawid dat hy die Here se liefde en genade en goedheid glad nie verdien nie. Hy erken in Psalm 32: 1 en 2 dat hy die wet en gebooie van die Here nie kon gehoorsaam nie. Dit ten spyte van die pragtige woorde wat hy in Psalm 119 oor die wet van die Here geskryf het.

Dawid bely in Psalm 51 dat hy al sondig was voor sy geboorte. Dit wys op die erkenning van die

erfsonde wat in sy menswees ‘n realiteit is. Daar is niks goeds in hom as die Here nie die goeie

deur die Heilige Gees in hom werk en hom gewillig maak om meer en meer te lewe soos wat die

Here dit van hom vra nie.

In Psalm 51:11-13 erken Dawid dat hy nie gered kan word deur ‘n vroom lewe nie. Hy erken dat

redding alleen ‘n genade daad van die Here is. Daarom kon hy pleit om ‘n “nuwe hart”. Hy pleit dat

die Here nie sy Gees van hom af sal wegvat soos wat dit die geval met Saul was nie. Hy weet dat

die Here alle reg het om sy rug op hom te keer. Sonder die Here se genade is daar nie vergifnis en

lewe nie. Dawid het opregte berou oor dit wat hy teenoor die Here verkeerd gedoen het.

Vir ons is die realiteit van die genadige Here wat vergifnis gee deurslaggewend in ons daaglikse

handel en wandel. Ds Paul

Page 2: Sondig en tog vergewegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/08/25-aug.pdf“Jubel in die Here, regverdiges, sing ‘n loflied, opregtes! Loof die Here met die lier, speel vir Hom

2

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 417

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Oggenddiens: 9:00 Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 Afrikaanse Aanddiens: 18:00

DIENSBEURTE: Ouderlinge: Bauke Dijkstra Alethea: Cassie vd Walt

Diaken:

NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KLEINGROEPKOMMISSIE: Riaan van Schalkwyk [email protected] 072 436 4763

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za

LEWENDIGE VIDEO UITSENDINGS Volg skakel op gemeente se webblad (gkcenturion.co.za)

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)

LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: TOEP: Kerkdienst Gemist

BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae

KATKISASIE: Vandag: Hersiening Les 13-18, Sb 10-2:1

Volgende week: Les 19, Ps 8:1

KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 5).

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226

Faks: 012 664 0004 Lyttelton

Epos: Kerkkantoor—[email protected] 0140

Ds Maarten van Helden: 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 082 964 5595

Ds Paul van den Berg: 084 263 2055

Maandelikse bydraes dmv EFT Verwysing: Voorletters (almal) en Van sowel as Wyk nr

5

Gemeentekamp 2019 Tema: Loofhuttefees

Tema leier : Ds Maarten van Helden

Datum: 4 tot 6 Oktober 2019

Plek: Achterbergh Oase, Krugersdorp

Warm- en koueswembad, kampstaanplekke, huise en kamers beskikbaar. Kom geniet ‘n naweek van speel, eet en lekker kuier. Koste

(met etes vir die naweek):

Gesinskamers R330pppn, R300 per kind

Huise en luukse kamers R540pppn,

R510 per kind

Kamp R245pppn, R130 per kind

Kom ons loof die Here!

Kontak: PW Groenewald 0828990342

Geestelike Opbou

na afloop van die aanddiens

25 Aug 2019

olv ds Daniël Maritz

Is die Bybel regtig waar? Het Jesus regtig uit die dood uit opgestaan? Bestaan God ooit?

Is al die godsdienste nie maar dieselfde nie?

Hierdie is die tipe vrae waarmee Christene gekonfronteer word en nie altyd goeie ant-

woorde voor het nie.

Kom luister gerus saam om te hoor hoekom dit belangrik is vir Christene om hierdie tipe

vrae te antwoord.

Almal word hartlik uitgenooi na GK Centurion se

Orrelingebruikneming en

40-jaar feesviering

Sondagoggend, 15 September 2019 tydens die erediens.

Ons kuier na die erediens gesellig saam, rondom verversings.

KLASSE IN NOORD-SOTHO (SEPEDI)

Noord-Sotho is die algemene spreektaal in ons omgewing, daarom het ons besluit om van hierdie geleentheid gebruik te maak om ʼn inheemse taal aan te leer.

Die klasse sal vanaf September elke Donderdagmiddag van 17:00-18.30 in GK Centurion se konsi-storie aangebied word. Ds. Mosiwa van die GK Tembisa sal die leiding neem.

Donderdagmiddag, 29 Augustus om 17:00 word ʼn beplanningsvergadering in die konsistorie gehou. Alle belangstellendes word genooi om die vergadering by te woon. Idees, voorstelle en vrae sal verwelkom word. Sien jou daar!

Namens die Evangelisasiekommissie - Mieke van der Smit 074 667 7777

Page 3: Sondig en tog vergewegkcenturion.co.za/wp-content/uploads/2019/08/25-aug.pdf“Jubel in die Here, regverdiges, sing ‘n loflied, opregtes! Loof die Here met die lier, speel vir Hom

4

BELYDENDE LIDMATE

DOOPLIDMATE

VERJAARSDAE

“...U sorg vir my.” Ps 16:5

Hoop & Help Life Coaching en Pastorale berading, gratis, Maandagoggende by die Kerkgebou. Skakel

Esther du Plessis by 0718682257.

Centurion Florist skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee.(664-0685)

centurionflorist@discovery mail.co.za.

Kom luister en kuier saam oor hoekom dit so belangrik is om te weet wat jy eet. Aangebied deur Dr Nelly Silvis, 31 Aug 2019, 9:30 – 12:30, GK Centurion kerksaal, R150pp. Versnaperinge inge-

sluit. Besprekings teen 28 Aug. Ané 084 549 9831.

Tuinman soek werk. Andries werk al 25 jaar of langer by ons. Baie getrou en betroubaar. Hy is nou Dinsdae beskikbaar vir tuinwerk. Kontak Hein Kaiser

082 772 7718.

Damestee 12 Okt, 9:00-12:30, te Gk Centurion. Ten bate van Annabel Projek. Minderbevoorregte tiener dogters (Elandspoort). Ligte verversings ingesluit.

Kom ondersteun ons asb! Petro 0729888640.

TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en opruim na die erediens is in die kombuis

opgeplak.

GK Lyttelton—Kerk bazaar (hv Stasie en Monumentstr)

30/31 Augustus 2019 Vleis, groente, iets van alles...

Baie goedkoop!

25 Aug

A09 Zanie Kruger

A10 Louise van Niekerk

A11 Louisa van der Walt

1 Sep Tieners

25-Aug Petrus Gildenhuys C13 27827884169

Michelle le Roux B13 27840993443

Lenie Myburgh B11 27822293993

Lizette Reinecke A12 27834475822

26-Aug Cecilia Coetzee C08 27829273146

Johan Reinecke B11 27788938903

27-Aug Quintin Wait A06 27834581779

28-Aug Elke Nel B18 27824176286

Elmarie vd Walt C03 27826501953

29-Aug Willy Bakker B21 27722009778

Ida vd Walt B01 27824178460

30-Aug Johan Loock B13 27823317277

Retief Snyman A04 27836327603

Wimpie Swanepoel A09 27833104064

31-Aug Elmarie Blaauw C11 27825203747

Erich Jacobs C14 27828999176

25-Aug Eswee du Plessis E01 27722208330

Melindi Venter B17 27728007454

26-Aug Daniel Kruger A09 27820811030

27-Aug John Potgieter C09 27827722615

31-Aug Jeandre v Aswegen A04 27605250089

GK AKASIA Ons jaarlikse fondsinsameling geskied die jaar dmv ʼn Germandt Geldenhuys konsert op Vrydag, 20 Sept om 18:30. Renéstraat, Winternest. Kaartjies R150pp, Laerskoolkinders R80.

Skakel Wietske 082 927 9748 GEDAGTE VIR DIE WEEK

“Jubel in die Here, regverdiges, sing ‘n loflied, opregtes! Loof die Here met die lier, speel vir Hom op die harp! Sing vir Hom ‘n nuwe lied,

speel met volle oorgawe, jubel dit uit!”

Psalm 33:1-3

3

KOLLEKTES Kollektes word nog steeds in banke/deure opgeneem vir diegene wat nie Zapper gebruik nie

Plaas asb u bydraekoevertjies in die konsistorie se kluis

Ons gee om vir Mekaar “Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor...” Ps 91:15

Doedo Stavast het ʼn draai in die hospitaal gemaak (A7—082 379 2797).

Peter Lessing sterk aan in Unitas Hosp (B4—654 7263).

Hester Enslin sterk tuis aan (C2—664 4618).

Meelewing word betuig met:

Frik vd Walt en familie na die afsterwe van Hansie vd Walt. Die begrafnis gaan moontlik plaasvind

Saterdag, 31 Aug om 11:00 te Uitschot.

Johannes en Charlaine Kruger en gesin na die afsterwe van Charlaine se oupa.

Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra

Vergadering 28 Aug—Ouderlingtoerusting 19:00

Alethea Ministry 11:00

Worship Service Like us on facebook: https://www.facebook.com/aletheaministry/

Vandag: Tydens erediens: Barmhartigheid

Volgende week: Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Jeugsorg

By die deure: Transoranje

BYBELSKOOL van CENTURION bied aan

My identiteit in Jesus Christus olv ds Paul vd Berg

Datum: 20 Augustus tot 17 September 2019 Tyd: 19:00 – 20:30 Elke Dinsdagaand Plek: Gereformeerde Kerk Centurion

Koste: R100 pp