4
2017 KANKERPASIËNTE: SIEK OF IN DIE HOSPITAAL: Wimpie Espach,kleinseun van Kotie Espach 014 592 5162 Margaret Steyn 083 244 4591 Kobus Bothma 082 442 2762 Koos van der Merwe 082 755 1620 Hettie van der Merwe 084 942 5050 Mara van Straten 014 592 2450 Annatjie Smuts (Elsie dogter) 082 875 2124 Elisabeth Weyer 014 592 8117 Kallie en Wilma Insel 014 592 4167 Margarethe Schouwstra 084 332 3333 Bertha Meiring 083 511 5276 SPESIALE VOORBIDDING: Gemeente seun en gemeente kleinkinders wat dwelm afhanklik is. Priscylla Erasmus se dogter, (MS) 014 592 7685 Hansie en Bessie Ströh 014 533 4349 Neels Botha 083 253 6697 Belangrik: Kerkraadsvergadering van 23 Augustus skuif na 30 Augustus. Bedieningsvergaderings skuif ook na 30 Augustus. Vrouedag Vreugde Seminaar: Wat ‘n pragtige oggend was dit nie! Baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning! ‘n Bedrag van R6 000,00 is ge-ïn. Brothers in Arms, Rustenburg: Hulle kom tree hier by ons op, 15 September! Geleentheid vir fondsinsameling! Kom gee jou insette na die erediens by die tee! Hulp by klank: Indien jy graag wil help, kontak asb vir Abram 0832605105 of die kantoor. As jy rekenaarvaardig is, sal jy dit kan doen. Opleiding sal verskaf word. Sondag, 13 Augustus: 08:00 - 08:30 Voorbidding Fokus: Bejaardes 09:00 Erediens en kleuterkerk 10:00 Kategese Projekspan 3 Tee na die diens - Dankie E-wyke. Maandag, 14 Augustus: 09:00 Bybelstudie - Sering 17:15 Selgroepleiers Woensdag, 16 Agustus: 09:00 Bybelstudie 17:30 Bybelstudie Vrydag, 18 Augustus: 06:00 Mannebiduur 17:00-18:00 Kinderkrans Sondag, 20 Augustus: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Evangelie boodskap van die doop. 09:00 Erediens en kleuterkerk 10:00 Kategese Projekspan 1 Tee na die diens – Al die A-wyke.

Sondag, 13 Augustus: Vrydag, 18 Augustus: Maandag, … van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word

  • Upload
    vodiep

  • View
    239

  • Download
    7

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sondag, 13 Augustus: Vrydag, 18 Augustus: Maandag, … van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word

2017

KANKERPASIËNTE: SIEK OF IN DIE HOSPITAAL:

Wimpie Espach,kleinseun van Kotie Espach 014 592 5162 Margaret Steyn 083 244 4591 Kobus Bothma 082 442 2762

Koos van der Merwe 082 755 1620 Hettie van der Merwe 084 942 5050 Mara van Straten 014 592 2450 Annatjie Smuts (Elsie dogter) 082 875 2124 Elisabeth Weyer 014 592 8117 Kallie en Wilma Insel 014 592 4167 Margarethe Schouwstra 084 332 3333 Bertha Meiring 083 511 5276

SPESIALE VOORBIDDING: Gemeente seun en gemeente kleinkinders wat dwelm afhanklik is. Priscylla Erasmus se dogter, (MS) 014 592 7685 Hansie en Bessie Ströh 014 533 4349 Neels Botha 083 253 6697

Belangrik: Kerkraadsvergadering van 23 Augustus skuif na 30 Augustus. Bedieningsvergaderings skuif ook na 30 Augustus. Vrouedag Vreugde Seminaar: Wat ‘n pragtige oggend was dit nie! Baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning! ‘n Bedrag van R6 000,00 is ge-ïn. Brothers in Arms, Rustenburg: Hulle kom tree hier by ons op, 15 September! Geleentheid vir fondsinsameling! Kom gee jou insette na die erediens by die tee! Hulp by klank: Indien jy graag wil help, kontak asb vir Abram 0832605105 of die kantoor. As jy rekenaarvaardig is, sal jy dit kan doen. Opleiding sal verskaf word.

Sondag, 13 Augustus: 08:00 - 08:30 Voorbidding – Fokus: Bejaardes 09:00 Erediens en kleuterkerk 10:00 Kategese Projekspan 3 Tee na die diens - Dankie E-wyke. Maandag, 14 Augustus: 09:00 Bybelstudie - Sering 17:15 Selgroepleiers Woensdag, 16 Agustus: 09:00 Bybelstudie 17:30 Bybelstudie

Vrydag, 18 Augustus: 06:00 Mannebiduur 17:00-18:00 Kinderkrans Sondag, 20 Augustus: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Evangelie boodskap van die doop. 09:00 Erediens en kleuterkerk 10:00 Kategese Projekspan 1 Tee na die diens – Al die A-wyke.

Page 2: Sondag, 13 Augustus: Vrydag, 18 Augustus: Maandag, … van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word

Preke van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word. Nuwe intrekkers en besoekers: Baie welkom! Ontmoet Jakkals in die voorportaal en kom ontvang ‘n welkom-geskenkie. Daar is ‘n boek met nuwe intrekkervorms, voltooi asb. Stuur voltooide vorms na kantoor of plaas in kollektesak. Straatbediening: Dinsdae, 19:00 – 20:30. Indien jy wil saamgaan, kontak Stefan 0836255192 of Jakkals 0824559779 Verjaardae: Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, geseënde jaar, gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader. Verj. Naam Van Landlyn Selfoon e -Pos

08/13 Patsy Tolken 27845064676 [email protected]

08/13 Corne V.d. Berge 27828221960

08/14 Freddie De Lange 27714838798 [email protected]

08/14 Igna Klynsmith 27824561812 [email protected]

08/14 Loelie Ravenscroft 27836380600 [email protected]

08/14 Bernadine Rudolph 27849235128

08/14 Marina Spencer 27836592702

08/14 Karen Thomas 27764527395

08/14 Rina Van Wyk-82 27760532038

08/15 Emmie De Wet 27739895633

08/15 Carl J.v. Rensburg

08/15 Leeanne Kruger

08/15 Geraldene Nagel

08/18 Peet Bronkhorst

08/18 Manie Kotze 0145333327 27721198079 [email protected]

08/19 Johan Alberts 27824991865 [email protected]

08/19 Ronel Dann 27795388323

08/19 Danie Van Straten 0145923088 27824603320 [email protected]

Dankbaarheidshouer: ‘n Paar jaar gelede het ons met die houer as ‘n “Verjaarsdaghouer” begin, toe verander dit na “Dankbaarheidshouer”. Dit gee groter betekenis aan die houer! Dink net aan: hoe geseënd is ons, die reën, gesondheid, nuwe baba, verjaarsdag so kan ons baie opnoem. Jy kan bv ‘n R1,00 vir elke jaar wat jy gespaar is ingooi of vir elke kleinkind. Ons almal het iets waarvoor ons dankbaar is. Die inhoud van die houer word aangewend tot uitbreiding van God se koninkryk. Webblad: Gaan na ons webblad en registreer om Geloofsgimnasium en Kruisgenoot per e-pos te ontvang.

Munt Projek : Bring maar die 5c munte weer!! U is welkom om enige ander munte te bring. Plaas in kollektesak of handig by kantoor in.

Page 3: Sondag, 13 Augustus: Vrydag, 18 Augustus: Maandag, … van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word

Koeverte in die rakkies by deure: Die bruin koeverte: Vir maandelikse bydrae neem asb die een wat voorop voltooi moet word, die ander een is vir geloofsoffers. Die wit koeverte is vir die 1“10de-maand” dankoffer. Die koeverte kan dan in kollektesak geplaas word tydens opneem van kollekte. Tiende maand dankoffer: Elke gemeentelid is ‘n aandeelhouer in ons kerk. Daarom die versoek: Wil u nie dit asseblief oorweeg, behalwe diegene wat reeds hulle tiende gee, om Oktobermaand, die tiende maand, u tiende vir die Here te gee nie? Indien u u tiendemaand-dankoffer oor ‘n tydperk wil gee, is dit ook in orde. Ons het begrip vir die moeilike omstandighede waarin van ons lidmate verkeer. Praat met die Here oor hierdie saak. Toets Hom of Hy nie volgens Mal 3:10 die vensters van die hemel vir u wil oopmaak nie. Miskien moet ons elkeen weer vir onsself vra: Is my maandelikse dankoffer werklik ‘n weergawe van my dankbaarheid teenoor die Here? Koeverte beskikbaar by deure of u dienswerker. Begrafnis- en begrafnis verwante navrae: Skakel Cobus Combrinck by Econo Begrafnisdienste 081 379 8919/014 597 2731. Volledige gesubsidieerde begrafnispolis vir senior burgers teen R50,00 per maand. NG Proteapark beskik oor die volgende vakante pos: Saakgelastigde Volgende minimum vereistes: Goeie interpersoonlike verhoudings en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels Bereid wees om as kerklidmaat in te skakel Moet goed in ‘n span kan funksioneer Rekenaarvaardighede: MS Office. Ondervinding in WINkerk sal baie voordelig wees Werksure: Maandae tot Donderdae: 8h00-16h30 Vrydae: 8h00 – 13h00

Elke tweede Sondag: 8h30-10h30 Stuur asb CV na: [email protected] Aansoeke sluit 21 Augustus 2017

Hulp met wiskunde: Is jy in gr. 7, 8 of 9 en sukkel met wiskunde? Oom Eddie Landsberg sal jou graag wil help. Kontak hom. Selfoonnr: 083 607 4875. Iets om aan te dink

‘n Volgeling van Jesus wat soos Jesus wil voorloop, sal gewillig moet wees om soos Jesus behandel te word.

Sommige mense sal volg en ander sal klippe gooi.

(C. Gene Wilkes)

Leraar: Ds. Riaan Steyn, Krugerstraat 199, Rustenburg. Tel: 014 592 0116 Selfoon: 082 851 7310 E- pos: [email protected] Kantoor: Ure: Maand – Vryd. : 10:00 – 14:00. Tel: 014 592 2419 Faks: 014 592 4531. Selfoon: 071 436 0102 E-pos: [email protected]. Webblad: www.ngrustenburgsuid.co.za Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek. 1220580128

Page 4: Sondag, 13 Augustus: Vrydag, 18 Augustus: Maandag, … van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word