12
SECUNDA LANDBOU SKOU NPO Reg No: 2017/426311/08 Genade Vlakspruit Farm Trichardt 2300 2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU Inskrywing- en skousreëls Inskrywings op die program sal eers gemaak word na die bewys van betaling ontvang is. Die skou kommitee behou die reg om stalle te herverdeel of te verminder. Inskrywingsgeld beloop R50 per item. Stalfooie beloop R100 per toegeboude stal en R50 per stal onder afdakke vir die duur van die skou. (Stalkoste sluit bedding in). ‘n Nommer deposito van R20 per nommer is betaalbaar by ontvangs van die nommers Die finale inskrywingsdatum is 20 November 2017. Geen addisionele klasse sal na 20 November by die program bygevoeg word nie. Inskrywings tot die bestaande program na 20 November 2017 beloop R100 per inskrywing. Inskrywings kan op die webwerf www.skou.co.za of per e-pos aan [email protected] gedoen word. Kansellasies en verkeerde inskrywings is nie terugbetaalbaar nie. Reg van toegang word voorbehou deur die skou kommittee. Stal besprekings sal streng volgens ontvangs-volgorde gedoen word. Stal-, inskrywings nommers, programme en deelnemers toegangspermitte sal van Woensdag af beskikbaar wees by die Arena kantoor. Alle stalle is genommer, maak asb seker dat die korrekte perde in die korrekte stalle geplaas word. Alle diere is op die terrein op eie risiko. Vertoners kan verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies wat deur die dier/ toerusting wat deur hom vertoon word veroorsaak word. Die Skou word gevrywaar DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU

Inskrywing- en skousreëls Inskrywings op die program sal eers gemaak word na die bewys van betaling ontvang is.

Die skou kommitee behou die reg om stalle te herverdeel of te verminder.

Inskrywingsgeld beloop R50 per item.

Stalfooie beloop R100 per toegeboude stal en R50 per stal onder afdakke vir die duur van die skou. (Stalkoste sluit

bedding in).

‘n Nommer deposito van R20 per nommer is betaalbaar by ontvangs van die nommers

Die finale inskrywingsdatum is 20 November 2017. Geen addisionele klasse sal na 20 November by die program

bygevoeg word nie.

Inskrywings tot die bestaande program na 20 November 2017 beloop R100 per inskrywing.

Inskrywings kan op die webwerf www.skou.co.za of per e-pos aan [email protected] gedoen word.

Kansellasies en verkeerde inskrywings is nie terugbetaalbaar nie.

Reg van toegang word voorbehou deur die skou kommittee.

Stal besprekings sal streng volgens ontvangs-volgorde gedoen word.

Stal-, inskrywings nommers, programme en deelnemers toegangspermitte sal van Woensdag af beskikbaar wees by die

Arena kantoor.

Alle stalle is genommer, maak asb seker dat die korrekte perde in die korrekte stalle geplaas word.

Alle diere is op die terrein op eie risiko.

Vertoners kan verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies wat deur die dier/ toerusting wat deur hom vertoon

word veroorsaak word. Die Skou word gevrywaar

Enigeen wat die skou bywoon of daar tentoonstel doen dit op eie risiko en nog die skouvereniging, nog enige amptenaar

sal verantwoordelikheid aanvaar vir enige ongeluk, verlies of skade gely deur mens of dier, toeskouer, eienaars, werkers

of eiendom wat mag ontstaan of plaasvind as gevolg van die ongeluk.

GEEN persoon sal tydens die skou op die terrein toegelaat word tensy hy/sy ‘n lidmaatskapteken, beoordeellaarsteken,

gratis toegangspermit, offisiele teken of helperspas kan vertoon of na betaling vir vereiste toegangsfooi.

Alleenlik eerste en tweede klekke in die kwalifiserende klasse sal in aanmerking kom vir die kampioenskappe.

Ouderdomme van kinders is soos op die dag van kampioenskappe.

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 2: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

In alle ry-tuigkampioenskappe sal 5 plasings gemaak word, indien moontlik. Alle perde wat geplaas is in ry- en tuigklasse

kwalifiseer vir betrokke kampioenskappe.

Alle deelnemers moet by die versamelring bymekaar kom en by die versamelring-beampte aanmeld 10 minute voor die

item waarin hulle gaan deelneem.

Items sal plaasvind volgens die program. Die kommitee het die reg om die program te verander soos hulle goed dink.

Indien ‘n deelnemer, (perd of vertoner), die arena gedurende ‘n item verlaat sonder toestemming DISKWALIFISEER die

betrokke inskrywing hom-/haarself.

Beoordelaars sal die verskillende klasse volgens die betrokke standaard beoordeel.

Die is nie verpligtend dat beoordelaars ‘n eerste plek moet aanwys nie.

Perde wie se ysters gedurende ‘n item afval, mag op eie risiko voortgaan of die arena verlaat.

Maksimum hoeflengte is 15cm ysters ingelsuit. Maksimum dikte van ysters is 10mm. (Vir klasse waar ysters toegelaat

word).

Geen sole sal toegelaat word nie.

Juniors is ruiters onder die ouderdom van 19 jaar. Die skou kommittee behou die reg om aan te dring op bewys van

ouderdom.

Perde se ouderdom soos op die eerste dag van die skou.

Siertuig is stap en pronkdraf.

Enkeltuig is stap, draf, gestrekte draf en saamgevatte draf.

Tradisioneel – klem op aksie en styl.

Indien ‘n deelnemer appelleer teen ‘n uitslag of beslissing, moet dit op die voorgeskrewe vorm gedoen word, onmiddelik

na afloop van die klas, tesame met ‘n appelfooi van R200. Die beslissing van die appelkommitee is finaal en geld net vir

tegniese punte. Indien so ‘n appel sou slag, sal die appelfooi terugbetaal word. (Appelvorms is beskikbaar by die arena

kantoor).

Familieplaat word slegs deur DIREKTE familie gery. Moet 3 of meer familielede wees en moet deur ‘n ouer vergesel word.

(Indien klas aangebied word)

Indien ‘n groom kompeterend deelneem aan die gewonde ryklasse, MAG hy nie in die Ontwikkelingsklas meeding nie.

(Indien klas aangebied word).

Geen kruisinskrywings tussen 3-gang en 5-gang.

Geen kruisinskrywings tussen UNIVERSEEL EN TRADISIONEEL.

Kampioenskappe slegs UNIVERSEEL OF TRANDISIONEEL.

Geen kruisinskrywings tussen JUNIOR & SENIOR ruiters of ryperd klasse nie.

Fries perde sal tydens die streeksskou nie toegelaat word om aan die ope klasse deel te neem nie

FRIES IN-HAND KLASSE

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 3: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

Klas Nr Klas Beskrywing KampioenskapF1 Hingsvul (onder 12 maande) KwalifiserendF2 Merrieful (onder 12 maande) KwalifiserendF3 Hings (bo 1 onder 2 jaar) Outo KampF4 Merrie (bo 1 onder 2 jaar) Outo KampF5 Hings (bo 2 onder 3 jaar) KwalifiserendF6 Merrie (bo 2 onder 3 jaar) KwalifiserendF7 Hings (bo 3 onder 4 jaar) KwalifiserendF8 Merrie (bo 3 onder 4 jaar) KwalifiserendF9 Hings (bo 4 onder 5 jaar) Kwalifiserend

F10 Merrie (bo 4 onder 5 jaar) KwalifiserendF11 Senior Merrie (bo 5) Outo KampF12 Senior Hings (bo 5) Outo KampF13 Kampioen Reun (Alle ouderdomme) Outo KampF14 Langlyne N/A

FRIES RY KLASSEKlas Nr

Klas Beskrywing Tradisioneel Universeel

Kampioenskap

F15 3-gang junior merries (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF16 3-gang junior reuns (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF17 3-gang junior hingste (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF18 3-gang merries (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF19 3-gang reuns (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF20 3-gang hingste (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF21 3-gang senior merries (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF22 3-gang senior reuns (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF23 3-gang senior hingste (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF24 3-gang senior merries (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF25 3-gang senior reuns (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF26 3-gang senior hings (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF27 3-gang Plesierperd N/A KwalifiserendF28 Kinder ryperd (onder 11) Stap en Draf N/AF29 Kinder ryperd (onder 14) Universeel N/AF30 Kinder ryperd (bo 14 onder 18) Universeel N/AF31 Kinder ryperd (onder 14) Tradisioneel N/AF32 Kinder ryperd (bo 14 onder 18) Tradisioneel N/AF33 Kinder ruiter (onder 14) Universeel N/AF34 Kinder ruiter (bo 14 onder 18) Universeel N/AF35 Kinder ruiter (onder 14) Tradisioneel N/AF36 Kinder ruiter (bo 14 onder 18) Tradisioneel N/AF37 Dames met Rokke N/A N/A

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 4: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

FRIES KARRETJIE KLASSEKlas Nr Klas Beskrywing Tradisioneel

UniverseelKampioenskap

F38 Enkeltuig junior merries (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF39 Enkeltuig junior hingste (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF40 Enkeltuig junior reuns (onder 5 jaar) Universeel KwalifiserendF41 Enkeltuig junior merries (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF42 Enkeltuig junior hingste (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF43 Enkeltuig junior reuns (onder 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF44 Enkeltuig senior merries (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF45 Enkeltuig senior hingste (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF46 Enkeltuig senior reuns (bo 5 jaar) Universeel KwalifiserendF47 Enkeltuig senior merries (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF48 Enkeltuig senior hingste (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF49 Enkeltuig senior reuns (bo 5 jaar) Tradisioneel KwalifiserendF50 Enkeltuig Dames N/A Outo KampF51 Enkeltuig Kinders (onder 18 jaar) N/A Outo KampF52 Siertuig junior hingste en reuns N/A KwalifiserendF53 Siertuig junior merries N/A KwalifiserendF54 Siertuig senior hingste en reuns N/A KwalifiserendF55 Siertuig senior merries N/A KwalifiserendF56 Dubbeltuig merries N/A KwalifiserendF57 Dubbeltuig hingste N/A KwalifiserendF58 Dubbeltuig reuns N/A KwalifiserendF59 Tandem N/A Outo KompF60 4-Span N/A Outo KompF61 Klawer N/A Outo KompF62 8-Span N/A Outo Komp

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 5: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

OPE IN-HAND KLASSEKlas Nr Klas Beskrywing Kampioenskap

O1 Leiriem kinders KwalifiserendO2 Hingsvul (onder 12 maande) Outo KampO3 Merrievul (onder 12 maande) Outo KampO4 Hings (bo 1 onder 2) Outo KampO5 Merrie (bo 1 onder 2) Outo KampO6 Hings (bo 2 onder 3) KwalifiserendO7 Merrie (bo 2 onder 3) KwalifiserendO8 Hings (bo 3 onder 4) KwalifiserendO9 Merrie (bo 3 onder 4) Kwalifiserend

O10 Senior merrie (bo 4) Outo KampO11 Senior hings (bo 4) Outo KampO12 Kampioen reun, enige ouderdom Outo Kamp

OPE RY KLASSEKlas Nr Klas Beskrywing Kampioenskap

O13 Stap en draf KwalifiserendO14 Mans Ruiter KwalifiserendO15 Dames ruiter KwalifiserendO16 Kinder ryperd (onder 18) Outo KampO17 Kinder ruiter (onder 18) Outo KampO18 Kinder ruiter (onder 14) Outo KampO19 Kinder ryperd (onder 14) Outo KampO20 3-gang senior hingste en reuns (5 jaar en bo) KwalifiserendO21 3-gang senior merries (5 jaar en bo) KwalifiserendO22 3-gang damesperd merries en reuns Outo KampO23 3-gang nuweling (nog nie op skou nie) Outo KampO24 Plesierperd merries KwalifiserendO25 Plesierperd hinste en reuns Kwalifiserend

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 6: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

Besonderhede van vertoner

Naam en Van

Adres

Telefoon Nommer

Sel Nommer

E-pos Adres

Personeel wat skou gaan bywoon

Eienaar geselskap Trainer/ Vertoner/ Groom

Stalle Bespreking Hoeveelheid

Toegeboude hings stalle

Kraal hings stalle

Kraal Reun/ Merrie stalle

Perde inskrywings

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 7: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

Naam van perd

Naam van Eienaar

Perd Ras

Inskrywingsklas Fries OpeFries In-Hand Klasse Fries Ry-Klasse Fries Karretjie KlasseF1 F9 F15 F23 F31 F38 F46 F54F2 F10 F16 F24 F32 F39 F47 F55F3 F11 F17 F25 F33 F40 F48 F56F4 F12 F18 F26 F34 F41 F49 F57F5 F13 F19 F27 F35 F42 F50 F58F6 F14 F20 F28 F36 F43 F51 F59F7 F21 F29 F37 F44 F52 F60F8 F22 F30 F45 F53 F61

Ope In-Hand Klasse Ope Ry-KlasseO1 O7 O13 O19O2 O8 O14 O20O3 O9 O15 O21O4 O10 O16 O22O5 O11 O17 O23O6 O12 O18 O24

O25

Naam van perd

Naam van Eienaar

Perd Ras

Inskrywingsklas Fries OpeFries In-Hand Klasse Fries Ry-Klasse Fries Karretjie KlasseF1 F9 F15 F23 F31 F38 F46 F54F2 F10 F16 F24 F32 F39 F47 F55F3 F11 F17 F25 F33 F40 F48 F56F4 F12 F18 F26 F34 F41 F49 F57F5 F13 F19 F27 F35 F42 F50 F58F6 F14 F20 F28 F36 F43 F51 F59F7 F21 F29 F37 F44 F52 F60F8 F22 F30 F45 F53 F61

Ope In-Hand Klasse Ope Ry-KlasseO1 O7 O13 O19O2 O8 O14 O20O3 O9 O15 O21O4 O10 O16 O22O5 O11 O17 O23O6 O12 O18 O24

O25

Naam van perd

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE

Page 8: skou.co.zaskou.co.za/.../2017/11/Inskrywingsvorm-20171102.docx  · Web view2017 FRIES EN OPE STREEKSKOU. Inskrywing - en. skou. s. reëls. Inskrywings op die program sal eers gemaak

SECUNDA LANDBOU SKOUNPO Reg No: 2017/426311/08

Genade Vlakspruit FarmTrichardt

2300

Naam van Eienaar

Perd Ras

Inskrywingsklas Fries OpeFries In-Hand Klasse Fries Ry-Klasse Fries Karretjie KlasseF1 F9 F15 F23 F31 F38 F46 F54F2 F10 F16 F24 F32 F39 F47 F55F3 F11 F17 F25 F33 F40 F48 F56F4 F12 F18 F26 F34 F41 F49 F57F5 F13 F19 F27 F35 F42 F50 F58F6 F14 F20 F28 F36 F43 F51 F59F7 F21 F29 F37 F44 F52 F60F8 F22 F30 F45 F53 F61

Ope In-Hand Klasse Ope Ry-KlasseO1 O7 O13 O19O2 O8 O14 O20O3 O9 O15 O21O4 O10 O16 O22O5 O11 O17 O23O6 O12 O18 O24

O25

Naam van perd

Naam van Eienaar

Perd Ras

Inskrywingsklas Fries OpeFries In-Hand Klasse Fries Ry-Klasse Fries Karretjie KlasseF1 F9 F15 F23 F31 F38 F46 F54F2 F10 F16 F24 F32 F39 F47 F55F3 F11 F17 F25 F33 F40 F48 F56F4 F12 F18 F26 F34 F41 F49 F57F5 F13 F19 F27 F35 F42 F50 F58F6 F14 F20 F28 F36 F43 F51 F59F7 F21 F29 F37 F44 F52 F60F8 F22 F30 F45 F53 F61

Ope In-Hand Klasse Ope Ry-KlasseO1 O7 O13 O19O2 O8 O14 O20O3 O9 O15 O21O4 O10 O16 O22O5 O11 O17 O23O6 O12 O18 O24

O25

Bank Besonderhede Standard BankRekening Naam Mpumalanga Secunda Landbou SkouRekening Nommer 043341454Tak kode 053 444

DIREKTEURE: G KUHN, G KOTZE, K KOTZE