8
1 MOSIES Mnr. Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings vir die 2019 reeks van My Matriekafskeid is oop, en hierdie seisoen is dit nie net die meisies wat mag inskryf nie!! As jy jou reis na die matriekafskeid met Suid-Afrika wil deel, kliek op die skakel onder en volg die inskrywingsinstruksies. MMA S3 CTA V2 Wees deel van die derde seisoen van My Matriekafskeid op Via. TAFELTENNIS NETBAL JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 15/2019 TAFELTENNISUITSLAE NETBAL UITSLAE VS: DIRK POSTMA LIGA 2

JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

1

MOSIES

Mnr. Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk!

“MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET

Inskrywings vir die 2019 reeks van My Matriekafskeid is oop, en hierdie seisoen is dit

nie net die meisies wat mag inskryf nie!!

As jy jou reis na die matriekafskeid met Suid-Afrika wil deel, kliek op die skakel onder

en volg die inskrywingsinstruksies.

MMA S3 CTA V2

Wees deel van die derde seisoen van My Matriekafskeid op Via.

TAFELTENNIS

NETBAL

JV-NUUS

Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2

Rietfontein

Webblad: www.htsjv.co.za

No 15/2019

/2017

TAFELTENNISUITSLAE

NETBAL UITSLAE VS: DIRK POSTMA LIGA 2

Page 2: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

2

TENNIS

BERGFIETS

Daar was 700 bergfietsryers wat aan die eerste ligawedren vir die seisoen deelgeneem

het, 56 JVs het deelgeneem.

Leerders wat top 10-plekke behaal het: Benno Venter, Anton Roelofse, Edrich Scholtz,

Theunis Botha en Frank Munkelt.

Top 20: Kevin Scholtz

Top 30: Dean Shivas.

SKAAK

Die o/17 skaakspan is tans eerste in hul liga en die o/15 vierde. Baie geluk!

GRAPJAS

Die onnie pluk die twee seuns wat in die gang baklei uitmekaar en neem hulle

na die adjunkhoof se kantoor.

“Wie het die bakleiery begin?” vra die adjunkhoof.

“Ek dink dit was ses van die een en ‘n halfdosyn van die ander’” antwoord die

onnie.

“Is nie!” protesteer een van die seuns. “Dit was net ons twee!”

TRANSORANJE SKOOL

Ondersteun Transoranje Skool vir Dowes se jaarlikse Gholfdag op 6 Junie 2019 te

Pretoria Golf Club. Die Gholfdag is 'n uiters belangrike fondsinsameling vir die skool

om aan die spesiale behoeftes van 'n leerder met Doofheid te kan voorsien. SWING

FOR A DEAF CHILD GOLF DAY 6 June, Pretoria Golf Club. Tee-off from

10:30. R2200/4ball. Bookings & info: [email protected] or 012-3866072

Page 3: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

3

Hier is die voorlopige eksamenrooster. Let asseblief daarop dat dit mag verander onderhewig aan veranderinge vanaf die Departement.

GRAAD 8 GRAAD 9 GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12

Woensdag 22 Mei

SW (1½)) AFR V2 (2) Begrip;Taal

LOR (2) AFR V2 (2½)

Letk IGO V1 (3)

Donderdag 23 Mei

EBW (2) LOR (2) IT TEORIE (3)

Vrydag 24 Mei

IGO (2) WISK V1 (1)

TWISK V1 (2) FW V1 (3)

Teg WET V1 (3) FW V1 (3)

Teg WET V1 (3)

Maandag 27 Mei

SK (2) ENG V4 (1½)

Literature WISK V2 (1) FW V2 (3)

TEGNOLOGIE ELEKTRIES (3

TEGNOLOGIE MEGANIES (3)

Dinsdag 28 Mei

LOR (1) ENG FALV2 (2)

Lit IGO V1 (2)

Woensdag 29 Mei

WISK (2)

FW V2 (3)

Teg WET V2 (3 IT PRAKTIES (2)

Donderdag 30 Mei

AFR V2 (2) Begrip; Taal;

Letk ENG FAL V2 (2) Eng FAL P1 (2)

ENG V2 (2) Lit

AFR V2 (2½) Letk

Vrydag 31 Mei

NW (2) FW V1 (2)

Teg WET V1 (3) WISK V1 (2)

TWISK V1 (2) ENG FAL P1 (2)

Maandag 3 Junie

LOR (1) AFR V4 (1½)

Letk FW V2 (2)

WISK V2 (2) TWISK V2 (2

TEGNOLOGIE SIVIEL (3)

Dinsdag 4 Junie

ENG V2 (2) Comp;Lang;Lit

SW (1½)) AFR V2 (2) Letk LOR (2)

Woensdag 5 Junie

IGO (2) IT TEORIE (2)

TEGNOLOGIE MEGANIES (3)

ENG V2 (2)

TEGNOLOGIE ELEKTRIES (3)

IT PRAKTIES (3)

Donderdag 6 Junie

NW (1½) TEG (1) IGO (3)

TEGNOLOGIE SIVIEL (3)

IT PRAKTIES (3)

Vrydag 7 Junie

EBW (1½) SK (2) AFR V1 (2)

Taal IGO V2 (2)

WISK V1 (3) TWISK V1 (3)

Maandag 10 Junie

TEGNOLOGIE MEGANIES (3)

AFR V1 (2) Taal

IGO V2 (3)

Dinsdag 11 Junie

TEG (1) WISK (2) TEGNOLOGIE

SIVIEL (3) REKENINGKUNDE

V1 (2) WISK V2 (3)

TWISK V2 (3)

Woensdag 12 Junie

TEGNOLOGIE ELEKTRIES (3)

ENG FAL P1 (2) AFR V1 (2) Taal IT TEORIE (2)

Donderdag 13 Junie

REKENINGKUNDE

V2 (2) IGO V3 PAT (3)

Deel 1

Vrydag 14 Junie

AFR STELWERK (1½)

AFR STELWERK (1½)

AFR LET/KUNDE (1½)

AFR LET/KUNDE (1½)

IGO V3 PAT (3) Deel 2

VOORLOPIGE EKSAMENROOSTER

Page 4: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

4

SIEKTE EKSAMEN / TOETSREËLINGS

1. ‘n Leerder wat met ‘n wettige rede afwesig was dien die stawende

dokumente bv ‘n doktersbrief/begrafnisbrief by die spesifieke

vakonderwyser in. Die vak-onderwyser sal dan vir die leerder ‘n punt

bereken met in ag neming van die leerder se punte wat hy/sy reeds behaal het

in vorige opdragte asook die gemiddelde persentasie wat die graadgroep vir

die bepaalde opdrag (waartydens die leerder afwesig was) behaal het.

NB: Dit staan egter die bepaalde vakonderwyser vry om ENIGE

eksamen/toets wat die leerder gemis het, met genoeg kennisgewing te laat

oorskryf, indien die vakonderwyser die leerder se kennis in terme van

bepaalde werk wil toets.

2. Indien die leerder nie binne ‘n week na die afwesigheid die dokumente indien nie

sal die leerder nul vir die bepaalde opdrag kry.

3. Bogenoemde reëlings vrywaar nie die leerder om ook by sy/haar betrokke

klasvoog die bewyse/motivering vir afwesighede in te dien nie.

4. Indien enige leerder misbruik maak van die geleentheid om die formule-punt vir ‘n

bepaalde opdrag te kry sal die leerder summier nul vir die opdrag kry en ook aan

dissiplinêre aksies onderwerp word.

Ons vertrou dat bogenoemde reëlings vir u duidelik is en dat u daarby sal hou. Indien

daar egter nog enige verdere onsekerhede in die verband is, is u meer as welkom om

me Dowd enige tyd by die skool te skakel.

TUINRUBRIEK

SO TAAI SOOS ‘N RATEL. (“Honey Badger”.)

Hierdie is ‘n baie intelligente dier en ‘n meester in vele, as dit kom by beplanning om uit

moeilike situasies te kom.

Hulle gebruik alles wat aan hulle toebedeel is om uit situasies te kom soos grawe, grou,

hark en oopmaak.

Selfs gekompliseerde knippe sal nie in hulle pad staan nie. Niks keer hulle nie.

Die ratel staan bekend vir sy slim, taai en vreeslose geaardheid.

Hulle staan bekend vir “Veg tot die dood”.

‘n Houding en vreesloosheid sal hulle selfs nie laat terugstaan vir ‘n leeu nie.

Page 5: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

5

Die ratel se vel is 6mm dik en weerstaan vele aanvalle, hy kan selfs binne sy vel rond

draai!

Die vreter van slange en vreesloos val hy hulle aan. Wanneer deur giftiger slange gepik,

sal die ratel die gif “afslaap” en dan sy prooi opvreet.

Die ratel ken nie die woord “op-gee” nie.

Hy hou aan met sy doel totdat hy dit bereik het.

Hy is ‘n baie besig dier en altyd op soek na kos. Sy voorliefde is natuurlik “heuning” en

veral die larwes in die heuningnes. Met sy kloue en tande grawe hy tot binne die

heuning-korwe.

Die bye val verwoed aan! Die steke maak hom niks.

Met ‘n dik vel en immuniteit teen gif, gaan hy rustig voort om die soet heuning uit te

haal.

Wees versigtig vir hierdie diere, want hulle is selde vriendelik, eerder “Grumpy”.

Die klerebank is op soek na truie. Indien u JV-truie het wat te klein geword het,

bring dit asseblief na die klerebank, daar is ‘n groot behoefte, veral met die winter

wat op hande is.

FONDSINSAMELINGS

Total

Ondersteun asseblief vir Total wanneer u brandstof ingooi. By Total Hertzog-

straat gooi u die strokie in die houer gemerk HTS John Vorster. Die skool kry ‘n

gedeelte terug.

KLEREBANK

Page 6: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

6

My School

Gebruik u MySchool-kaart wanneer u aankope doen, die skool kry ‘n persentasie

en u kry ook afslag op u aankope. Vir meer inligting gaan na www.myschool.co.za

of skakel hulle op 0860 100 445. U kan ook ‘n aansoekvorm by die algemene

kantoor kom afhaal.

Makro

Daar is twee opsies:

• Indien u nie ‘n Makrokaart het nie, kan u aansoek doen om ‘n kaart te bekom.

U kaart word dan aan HTS John Vorster se rekening gekoppel en die skool

ontvang ‘n persentasie van die wins van die aankope in die vorm van ‘n rabat.

• Indien u wel ‘n Makrokaart besit, kan u ook die vorm voltooi en versoek dat die

kaart aan HTS John Vorster gekoppel word, sodat die skool vir alle aankope wat

u by Makro maak, die rabat ontvang.

Blits Elektries

Wanneer u enige aankope by Blits doen, noem die skool se naam sodat hulle

dit kan aanteken, die skool ontvang krediet.

STRESONTLAAIER

Page 7: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

7

ADVERTENSIES

Page 8: JV-NUUShtsjv.co.za/wp-content/uploads/2019/05/JV-Nuus15.pdf · Cobus Malan en me. Eileen Groenewald verjaar Dinsdag, 14 Mei. Baie geluk! “MY MATRIEKAFSKEID” OP KYKNET Inskrywings

8