Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Bybelstudie Ds. Janet en Nico nooi u hartlik uit om elke
Woensdag (nie gedurende vakansies nie)
by die Bybelstudie om 09:00 in die
Moederskamer in te skakel. Die boek
Jacobus is nou aan die beurt.
OMGEEGROEP
Coffee with Jesus Omgeegroep
vir hoërskoolleerders en studente
elke Dinsdag vanaf 19:00 in
#KoMa’In! Kontak Uzaan Wessels
vir meer inligting 083 219 9683
Kunste & Versieringsbediening
Het u GROOT vase / blompotte van glas, keramiek, koper ens, en wat waterbestand is wat u vir die bediening kan skenk?
GEMEENTEWEGBREEK 10-12 MAART 2017
Heerlike wegbreekgeleentheid vir oud en
jonk in gemeente (ongelukkig nie troeteldiere
nie). Plek: Kokoriba Wildreservaat &
Gesinsvakansieoord 120 km van Pretoria,
naby Beestekraal.
Bespreek kampstaanplek of lugversorgde
selfsorg-chalets. Daar is ‘n verskeidenheid natuurlewe en 300
aangetekende voëlspesies. Verhitte
swembad, restaurant, plus ander aktiwiteite
vir gesin o.a. minigholf, tafeltennis, voetslaan
en wildkyk. Kom geniet ‘n gemeentewegbreek met hul hartlike gasvryheid en puik diens vir
‘n onvergeetlike Bosveld-ervaring
Ons verlang asb. die deposito's teen
30 November 201 6. (datum verleng)
Nooi die gemeente …
Verwelkomingsbediening Hou jy daarvan om mense tuis te laat voel? Die gesinsbediening het behoefte aan lidmate wat lidmate by die deure kan verwelkom voor die oggend & aandiens Indien u belangstel kontak Annelize Meyer by die kerkkantoor.
Ons is besig met beplanning om gesinne wat swaarkry se nood te verlig. Hulpver-leners sluit dikwels vir die skoolvakansie in Desember en kom dan eers weer Januarie aan die gang. Ons wil graag oor die volgende 2 maande genoeg voorraad bymekaar kry om Desember groter pakkies as die gewone maandelikse pakkies uit te stuur.
Ons vra die steun van die gemeente om ons te help!
Oor die volgende 2 weke vra ons u steun met tandepasta, tandeborsels, seep, hande-room, toiletware en toiletpapier.
Alle nie-bederfbare kos is altyd welkom.
Ons nuwe stoorkamer het toesluitkaste waarin ons al die voorraad stoor—dus die voor-raad is veilig. Vooraad kan in die mandjies by die deure geplaas word of by die kerk-kantoor ingedien word. Ons maak weereens staat op die gemeente se steun vir hiedie projek.
Vir navrae kontak Rina Venter - 082 321 3720
Barmhartigheidsbediening, in samewerking met Mission 4 HIV & Sendingbediening
OP PUNTDIENS?
Mediese Gemoedsrus
27 Oktober 10:00
#KoMa’In!
Gee u naam op by die kerkkantoor of onder die bome na oggendiens.
Kom stap saam!
Saterdag 26 November
Inskrywing: R110.00pp
Persone onder 12 & bo 60 is R35.00pp
Kontakpersoon: Lezandra Grundling - 082 823 1189
Senior Sosiale funksie Dienswerkers
benodig
Het jy ’n passie vir seniors en wil jy hulle graag besoek en sommer net hulle be-hoeftes aanhoor? Ons benodig diens -
werkers. Indien jy die tyd het en graag sal wi l inskakel, kontak ds. Janet ([email protected]) in die verband of skakel vir Isabel by die Kerkkantoor.
SEPTEMBER is Lente- & Erfenismaand!
25 September 2016
Afsprake met Leraars U word hartlik uitgenooi om die Kerkkantoor te skakel, indien u 'n huisbesoek of 'n kantoorbesoek verlang. Stel ons asseblief ook in kennis as een van u gesinslede, familie, vriende of enige lidmaat tuis siek is, of in die hospitaal is. Maandag: Dr. Jorrie Potgieter Dinsdag: Ds. Janet Cruywagen
WEEKPROGRAM
Dinsdag 27 September
08:00-10:00 Kerkkantoor/
Ondersteuningspanvergadering
09:00 Bybelskool
19:00 Bybelskool
Woensdag 28 September
09:00 Arbeidsentrum
09:00 Bybelstudie: Liturg Nico Smit -
Moederskamer
18:00 Gebedsuur - #KoMa’In
Donderdag 29 September
10:00 Senior lenteoggend – Casa Toscana
(Besprekings sluit 25/9)
14:30 Tabitas
Vrydag 30 September
Skole sluit en heropen 10 Oktober
Saterdag 1 Oktober
07:00 Gebed sonder grense - #KoMa’In!
SONDAG 2 Oktober
DOOPSONDAG
Biddag vir reën & vir bejaardes
08:30 Familiediens: Ds. Janet Cruywagen
SONDAG 9 Oktober
08:30 Familiediens: Liturg Nico Smit
Gebedsbediening Gebedsposbus
Maak gerus gebruik van die gebedsposbus by die deure van die onderskeie ruimtes om jou gebedsversoeke in te plaas.
Enige gemeentelid wat voorbidding benodig, kan lede van die Gebedsbediening na die oggenddienste in #KoMa’In! ontmoet.
Voorbidding vir siekes
Frik Nel, Marijke Kostelijk, Mien Green, Harris Kaplan, Odie Coetzee, Mariba Hildebrandt, Martie Stone, Betsie Botha, Bonus & Ralie Willemse, Ferdi Kriel, Ronald Murray en Patsy Greybe.
Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in versorgingsoorde.
08:30 Dieperdelfdiens : Liturg Nico Smit 08:30 Gesinsdiens: Ds Janet Cruywagen 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven diens: Liturg Nico Smit 17:30 Aanddiens: Liturg Nico Smit Tienerdissipelskapgroepe na die aanddiens
Gemeentewegbreek 10 - 12 Maar t 2017
Kokoriba Die kerkkamp neem die formaat van ‘n Gemeentewegbreek aan, waar gemeentelede
saam weg kan breek, geestelik versterk word en as familie saam kan kuier.
Daar is slegs100 plekke beskikbaar - almal, oud & jonk word uitgenooi.
17 eenhede (Boendoe kamp/Oukamp en Kokok) is beskikbaar (slaap 4 persone, eie
badkamer en kombuis): Koste vir so ‘n eenheid beloop R1750 per eenheid. ‘n Deposito
van R500 word verlang @ 31 Oktober 2016.
11 kamers (Makoro) is beskikbaar (slaap elk 2 persone, deel badkamer en kombuis
geriewe): Koste vir hierdie kamers beloop R720 per kamer. ‘n Deposito van R200 word
verlang @ 31 Oktober 2016.
2 Groot kamers (Makoro) is beskikbaar (slaap elk 5 persone, deel badkamer en kombuis
geriewe): Koste per persoon beloop R320. ‘n Deposito van R100 word verlang
@ 31 Oktober 2016. Hierdie 2 kamers het ons gedink is ideaal vir tieners/studente wat
nie saam met hul ouers kom kamp nie.
Kostes sluit in: Verblyf vir 2 nagte, beddegoed, etes en geestelike program.
Slegs ontbyt is nie ingesluit nie. Gaan loer gerus in by www.kokoriba.co.za