32
Kopiereg voorbehou 1032.2S BIOLOGIE VRAESTEL 2 BIOLOGY PAPER 2 STANDAARDGRAAD STANDARD GRADE MAART / MARCH 2007 SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION – 2007 Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. This question paper consists of 16 pages. Blaai om asseblief Copyright reserved Please turn over PUNTE: 150 MARKS: 150 2 UUR 2 HOURS

SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Kopiereg voorbehou

1032.2S BIOLOGIE VRAESTEL 2 BIOLOGY PAPER 2 STANDAARDGRAAD STANDARD GRADE

MAART / MARCH 2007

SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION – 2007

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. This question paper consists of 16 pages.

Blaai om asseblief Copyright reserved Please turn over

PUNTE: 150 MARKS: 150 2 UUR 2 HOURS

Page 2: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 2 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae.

Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK neer.

Begin elke vraag se antwoord boaan ’n NUWE bladsy.

Nommer die antwoorde presies soos die vrae genommer is. Skryf netjies en leesbaar.

Indien antwoorde nie volgens die instruksies vir elke vraag aangebied word nie, sal kandidate punte verloor. ALLE tekeninge moet met potlood gemaak word en die byskrifte met ink.

Teken slegs diagramme en vloeidiagramme indien dit vereis word. Die diagramme in die vraestel is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. Die gebruik van grafiekpapier is NIE toelaatbaar NIE. Nieprogrammeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word.

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 3: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 2 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

INSTRUCTIONS AND INFORMATION Read the following carefully before answering the questions: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Answer ALL the questions.

Write ALL the answers in the ANSWER BOOK.

Start the answer to each question at the top of a NEW page. Number the answers exactly as the questions are numbered. Write neatly and legibly.

If answers are not presented according to the instructions for each question, candidates will lose marks. ALL drawings should be done in pencil and labelled in ink.

Only draw diagrams and flow charts when requested to do so. The diagrams in the question paper may not necessarily be drawn to scale. The use of graph paper is NOT permitted. Non-programmable calculators, protractors and compasses may be used.

Please turn over Copyright reserved

Page 4: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 3 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie moontlike antwoorde word vir elke vraag verskaf. Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die letter van jou keuse langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.

1.1.1 Die groeireaksie van sekere plantorgane op lig staan bekend as … A

B C D

geotropisme. apikale oorheersing. fototropisme. afsnyding van blare.

1.1.2 Wanneer ‘n donker kamer van buite af binnegegaan word, sal die

pupil …

A B C D

eers toeneem en dan afneem in grootte. eers afneem en dan toeneem in grootte. onveranderd bly. toeneem en die vergrote grootte behou.

1.1.3 Chemiese koördinasie by die mens word deur die ... stelsel

teweeg- gebring.

A

B C D

senuwee- endokriene urinêre limf-

1.1.4 Watter EEN van die volgende hormone reguleer die soutinhoud in

die mens se liggaam?

A B C D

Tiroksien ADH Aldosteroon Adrenalien

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 5: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 3 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

SECTION A

QUESTION 1

1.1 Various possible answers are provided for each question. Indicate the correct answer by writing only the letter of your choice next to the relevant question number.

1.1.1 The growth response of certain plant organs towards light is

called …

A

B C D

geotropism. apical dominance. phototropism. leaf abscission.

1.1.2 On entering a dark room from the outside, the pupil will …

A B C D

first increase and then decrease in size. first decrease and then increase in size. remain unchanged. increase and maintain the increased size.

1.1.3 Chemical co-ordination in humans is brought about by the …

system.

A

B C D

nervous endocrine urinary lymphatic

1.1.4 Which ONE of the following hormones regulates the salt content of

the human body?

A B C D

Thyroxin ADH Aldosterone Adrenalin

Please turn over Copyright reserved

Page 6: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 4 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

1.1.5 In meersellige organismes is die selle gespesialiseer om sekere

funksies te verrig. Watter kombinasie van selle verrig al die volgende funksies?

(i)

(ii) (iii) (iv)

Ondersteuning Vervoer van water Vergemaklik gaswisseling Beskerming

Blaai om asseblief

A

B C D

Selwand, epidermis, floëem Floëem, xileem, epidermis Chloroplaste, floëem, epidermis Stomata, xileem, epidermis

1.1.6 Die belangrikste uitwerking van ouksiene in plante is dat dit ...

bevorder.

A

B C D

selverlenging veroudering metabolisme water absorpsie

1.1.7 In vergelyking met die bloed wat die niere binnegaan, bevat bloed

wat die niere verlaat …

A

B C D

meer water. minder ureum. meer suurstof. minder koolsuurgas. (7 x 2)

(14)

Kopiereg voorbehou

Page 7: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 4 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

1.1.5 In multicellular organisms, cells are specialised to perform certain

functions. Which combination of cells performs all of the following functions?

(i)

(ii) (iii) (iv)

Support Transport of water Facilitates gaseous exchange Protection

Please turn over

A

B C D

Cell wall, epidermis, phloem Phloem, xylem, epidermis Chloroplasts, phloem, epidermis Stomata, xylem, epidermis

1.1.6 The most important effect of auxins on plant cells is that they

promote …

A

B C D

cell elongation. ageing. metabolism. the absorption of water.

1.1.7 In comparison with the blood entering the kidney, the blood leaving

the kidney contains …

A

B C D

more water. less urea. more oxygen. less carbon dioxide. (7 x 2)

(14)

Copyright reserved

Page 8: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 5 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf

slegs die term langs die toepaslike vraagnommer neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7

‘n Organiese, chemiese stof wat in klein hoeveelhede geproduseer word en dan vervoer word na waar dit groei en ontwikkeling op ‘n spesifieke manier kan beheer Die vloeistoflaag wat die selle in diere omring Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote tiroïed gekenmerk word Die buis wat die middeloor met die keelholte verbind Die spiere in die iris wat in dowwe lig saamtrek Die laag in die menslike oog wat baie bloedvate bevat Die deel van die nierbuisie wat tussen die proksimale en distale kronkelbuise aangetref word

(7)

1.3 Pas die inligting in KOLOM II by die items in KOLOM I deur slegs die korrekte

letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.

KOLOM I KOLOM II

A Stimuleer die tiroïedklier B Open in die nierkelke C Wande bevat podosiete D Strukturele eenheid van die nier E Beïnvloed die metaboliese tempo F Ondeurlatend vir water G Plantgroeistowwe H Stoor van uriene

1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6

Buise van Bellini Tiroksien Sitokiniene TSH Blaas Kapsel van Bowman

I Vervoer urien uit die liggaam uit

(6 x 2) (12)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 9: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 5 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

1.2 Give the correct biological term for each of the following descriptions. Write

only the term next to the relevant question number.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7

An organic chemical substance produced in small quantities and then transported to where it can control growth and development in a particular way The layer of liquid that surrounds animal cells The disease characterised by an enlarged thyroid gland, resulting from iodine deficiency The tube connecting the middle ear with the throat cavity The muscles in the iris that contract in dim light The layer in the human eye that contains many blood vessels The part of the renal tubule found between the proximal and distal convoluted tubules

(7)

1.3 Match the information in COLUMN II with the items in COLUMN I by writing

only the correct letter next to the relevant question number.

COLUMN I COLUMN II

A Stimulates the thyroid gland B Open into the calyces of the kidney C Walls contain podocytes D Structural unit of the kidney E Influences metabolic rate F Impermeable to water G Plant growth substances H Storage of urine

1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6

Ducts of Bellini Thyroxin Cytokinins TSH Bladder Bowman's capsule

I Transports urine to the outside of the body

(6 x 2) (12)

Please turn over Copyright reserved

Page 10: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 6 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

1.4 Bestudeer onderstaande apparaat wat vir ‘n ondersoek opgestel was en

beantwoord die vrae wat volg. Dit is verkeerdelik opgestel.

water

kurkprop

plastiek

takkie

Apparaat in ‘n ondersoek gebruik

1.4.1 Indien die apparaat korrek opgestel was, wat sou die leerder

ondersoek het? (1)

1.4.2 Verduidelik TWEE maniere waarop die leerder die die akkuraatheid

van die apparaat kan verbeter. (4)

1.4.3 Gee EEN voordeel van die proses wat ondersoek word. (1)

(6)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 11: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 6 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

1.4 Study the apparatus below which was set up in an investigation and answer

the questions that follow. It has been set up incorrectly.

water

cork stopper

plastic

twig

Apparatus used in an investigation

1.4.1 If the apparatus were set up correctly, what would the learner be

investigating? (1)

1.4.2 Explain TWO ways in which the learner could improve the

accuracy of the apparatus. (4)

1.4.3 Give ONE advantage of the process being investigated. (1)

(6)

Please turn over Copyright reserved

Page 12: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 7 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

1.5 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg:

B

C

D

A

Sluit-selle met stomata en aangrensende selle

E

1.5.1 Benoem selle A en B. (2) 1.5.2 Tabuleer TWEE strukturele verskille tussen sel A en sel B. (5) 1.5.3

Identifiseer die strukture genommer C en E en noem die rol wat elke deel speel in die opening en sluiting van deel D.

(4) (11)

TOTAAL VRAAG 1:

TOTAAL AFDELING A:50 50

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 13: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 7 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

1.5 Study the following diagram and answer the questions that follow:

B

C

D

A

Guard cells with stoma and adjacent cells

E

1.5.1 Label cells A and B. (2) 1.5.2 Tabulate TWO structural differences between cell A and cell B. (5) 1.5.3

Identify the structures labelled C and E and state the role that each part plays in the opening and closing of part D.

(4) (11)

TOTAL QUESTION 1:

TOTAL SECTION A:50 50

Please turn over Copyright reserved

Page 14: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 8 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

AFDELING B VRAAG 2 2.1 Diagramme A, B, C en D toon sommige prosesse en strukture wat in ‘n

reflekshandeling betrokke is. Bestudeer die diagramme en beantwoord die vrae wat volg.

A B C D

Gedurende ‘n reflekshandeling is hierdie prosesse en strukture in ‘n bepaalde

volgorde betrokke. Beskryf hierdie gebeure deur die onderstaande tabel te voltooi. Skryf slegs die vraagnommers 2.1.1 tot 2.1.8 neer en langs elk die korrekte antwoord.

(8)

Orde

Korrekte volgorde van prosesse en strukture betrokke (A, B, C of D)

Beskrywing van wat gebeur

1ste 2.1.1 2.1.5 2de 2.1.2 2.1.6 3de 2.1.3 2.1.7 4de 2.1.4 2.1.8

2.1.9 Noem die spasie tussen twee neurone waarlangs impulse

oorgedra word. (1)

2.1.10 Noem TWEE reseptore behalwe tasreseptore wat in diagram B

gestimuleer sal word. (2) (11)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 15: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 8 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

SECTION B QUESTION 2 2.1 Diagrams A, B, C and D show some of the processes and structures involved

in a reflex action. Study the diagrams and answer the questions that follow.

A B C D

During a reflex action, these processes and structures are involved in a

particular sequence. Describe these events by completing the table below. Write only the question numbers 2.1.1 to 2.1.8 and next to each the correct answer.

(8)

Order

Correct sequence of processes and structures

involved (A, B, C or D)

Description of what is happening

1st 2.1.1 2.1.5 2nd 2.1.2 2.1.6 3rd 2.1.3 2.1.7 4th 2.1.4 2.1.8

2.1.9 Name the space between two neurons across which impulses are

transmitted. (1)

2.1.10 Name TWO receptors other than touch receptors which will be

stimulated in diagram B. (2) (11)

Please turn over Copyright reserved

Page 16: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 9 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

2.2 Bestudeer die onderstaande diagram hieronder en beantwoord die vrae wat

volg:

A

B

C

Dele van die inwendige oor van die mens

2.2.1 Benoem dele A, B en C. (3) 2.2.2 Noem die vloeistof wat hierdie struktuur vul. (1) 2.2.3 Verduidelik TWEE maniere waarop hierdie deel van die oor

beskerm word. (4)

2.2.4 Gee die funksie van elk van die dele genommer A en B. (2) 2.2.5 Noem TWEE ander reseptore wat by ewewig betrokke is, maar nie

deel van die strukture in die diagram is nie. (2) (12)

2.3 Verduidelik waarom ‘n baba haar/sy moeder ‘n paar dae na geboorte kan

herken sonder om na haar voorkoms te kyk. (2)

TOTAAL VRAAG 2: 25

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 17: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 9 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

2.2 Study the diagram below and answer the questions that follow:

A

B

C

Parts of human internal ear

2.2.1 Label parts A, B and C. (3) 2.2.2 Name the fluid which fills this structure. (1) 2.2.3 Explain TWO ways in which this part of the ear is protected. (4) 2.2.4 Give the function of each of the parts labelled A and B. (2) 2.2.5 Name TWO other receptors which are involved in balance that are

not part of the structures represented in the diagram. (2) (12)

2.3 Explain why a baby can recognise its mother a few days after birth without

looking at her features. (2)

TOTAL QUESTION 2: 25

Please turn over Copyright reserved

Page 18: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 10 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

VRAAG 3 3.1 Die eerste ses weke van lewe besit ‘n baba nie die vermoë om te bewe, of om

sy/haar metaboliese tempo, deur normale hormoonverandering,te verhoog nie.

3.1.1 Hoe kan ‘n vier weke oue baba gehelp word om oormatige

hitteverlies aan die omgewing te voorkom? (1)

3.1.2 Verduidelik waarom ‘n vier maande oue baba, onder dieselfde

omgewingstoestande, neig om meer hitte aan die omgewing af te gee as ‘n vierjarige kind.

(3) (4)

3.2 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae wat volg:

Blaai om asseblief

A CB

Menslike velkapillêre onder verskillende toestande

veloppervlak

3.2.1 Wanneer die liggaam in ‘n noodtoestand verkeer, sal die vel soos

A, B of C lyk? (1)

3.2.2 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2.1. (2) 3.2.3 Watter van die kapillêre (A, B of C) kan die nouste met die

volgende geassosieer word:

(a)

(b) Verslapping van die haarspiere Sweetkliere wat minder aktief is

(1) (1)

3.2.4 Watter van die kapillêre (A, B of C) sal soortgelyk wees aan die

kapillêre in die tong van ‘n hond wat hyg? (1)

Kopiereg voorbehou

Page 19: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 10 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

QUESTION 3 3.1 The human baby does not have the ability to shiver, nor to increase its

metabolic rate by hormonal changes, for the first six weeks of life.

3.1.1 How can a four-week-old baby be assisted to prevent excessive

heat loss to the environment? (1)

3.1.2 Explain why a four-week-old baby will tend to lose more heat to the

environment than a four-year-old child under the same environmental conditions.

(3) (4)

3.2 Study the following diagrams and answer the questions that follow:

Please turn over

A CB

Human skin capillaries under different conditions

skin surface

3.2.1 When the body is faced with an emergency, will the skin look like

A, B or C? (1)

3.2.2 Explain your answer to QUESTION 3.2.1. (2) 3.2.3 Which of the capillaries (A, B or C) can most closely be associated

with the following:

(a)

(b) Relaxation of the erector muscles Less active sweat glands

(1) (1)

3.2.4 Which of the capillaries (A, B or C) will be similar to the capillaries

in the tongue of a panting dog? (1)

Copyright reserved

Page 20: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 11 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

3.2.5 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2.4. (4)

(10) 3.3 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: Gedurende die kinderjare kan die lang bene van die liggaam in lengte

toeneem en dit het tot gevolg dat die persoon langer raak. Op ‘n sekere stadium neem die lang bene nie meer toe in lengte nie, maar die platbene (by voorbeeld, bene van die skedel) groei steeds. Die groeihormoon (GH) is nie net primêr vir die verlenging van die bene verantwoordelik nie, maar ook vir die verdikking daarvan. Indien ‘n baie hoë konsentrasie GH gedurende die groeitydperk afgeskei word, raak die lang bene baie lank en die persoon word ‘n reus. ‘n Baie lae GH- konsentrasie gedurende die groeitydperk veroorsaak dat die persoon ‘n dwerg word.

Aangepas uit: PRINCIPLES OF ANATOMY AND PHYSIOLOGY Gerard J. Torta et al.

3.3.1 Noem die endokriene klier wat die GH afskei. (1) 3.3.2 Waarom verwys ons na hierdie klier, in VRAAG 3.3.1 genoem, as

‘n endokriene klier? (2)

3.3.3 Presies waar in die menslike liggaam word hierdie klier, in

VRAAG 3.3.1 genoem, aangetref? (1)

3.3.4 Noem TWEE teikenorgane van die GH in die menslike liggaam. (2) 3.3.5 Die kop van ‘n volwasse dwerg is proposioneel groot in vergelyking

met die liggaam. Gee ‘n moontlike verduideliking hiervoor. (2)

3.3.6 Is dit moontlik om dwergagtigheid, indien dit vroeg genoeg

opgespoor word, te voorkom? (1)

3.3.7 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.3.6. (2)

(11) TOTAAL VRAAG 3: 25

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 21: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 11 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

3.2.5 Explain your answer to QUESTION 3.2.4. (4)

(10) 3.3 Read the following passage and answer the questions that follow. During the childhood years, the long bones of the body can grow in length,

causing the person to become taller. At some point, the long bones do not increase in length, but the flat bones (for example, the bones of the skull) still grow. Growth hormone (GH) is not only primarily responsible for the lengthening of the bones, but also for the thickening thereof. If very high concentrations of GH are secreted during the growth period, the long bones become very long and the person becomes a giant. Very low GH concentrations during the growth period cause the person to become a dwarf.

Adapted from: PRINCIPLES OF ANATOMY AND PHYSIOLOGY Gerard J. Torta et al.

3.3.1 Name the endocrine gland that secretes the GH. (1) 3.3.2 Why do we refer to this gland named in QUESTION 3.3.1 as an

endocrine gland? (2)

3.3.3 Exactly where in the human body is this gland named in

QUESTION 3.3.1 found? (1)

3.3.4 Name TWO target organs of the GH in the human body. (2) 3.3.5 The head of an adult dwarf is proportionally large in contrast to the

body. Give a possible explanation for this. (2)

3.3.6 Is it possible to prevent dwarfism if detected early enough? (1) 3.3.7 Explain your answer to QUESTION 3.3.6. (2)

(11) TOTAL QUESTION 3: 25

Please turn over Copyright reserved

Page 22: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 12 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

VRAAG 4 4.1 Sê waarom die nier beskou word as ‘n orgaan vir: 4.1.1

4.1.2

Ekskresie Osmoregulering

(2) (2) (4)

4.2 Bestudeer die onderstande diagram en tabel en beantwoord die vrae wat volg:.

A B C

‘n Menslike nefron

Monsters van die filtraat is uit dele A, B en C geneem. ‘n Bloedmonster was

ook uit die nierslagaar geneem. Die monsters is ontleed om die hoeveelheid proteïene, ureum, glukose en ammoniak teenwoordig te bepaal. Die tabel toon die resultate in g/100 cm³.

KOMPONENT

BLOEDMONSTER

1

2

3

Proteïen 12,0 0 0 0 Ureum 0,05 0,05 0,05 2,0 Glukose 0,25 0,25 0 0 Ammoniumione 0,004 0,004 0,004 0,75

4.2.1 Wat is die hoofverskil tussen die bloedmonster en monster 1 se

samestelling? (1)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 23: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 12 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

QUESTION 4 4.1 State why the kidney is regarded as an organ of : 4.1.1

4.1.2

Excretion Osmoregulation

(2) (2) (4)

4.2 Study the diagram and table below and answer the questions that follow:

A B C

A human nephron

Filtrate samples were removed from parts A, B and C. A sample of blood was

also taken from the renal artery. The samples were analysed to determine the amount of proteins, urea, glucose and ammonia present. The table shows the results in g/100 cm³.

COMPONENT

BLOOD SAMPLE

1

2

3

Protein 12,0 0 0 0 Urea 0,05 0,05 0,05 2,0 Glucose 0,25 0,25 0 0 Ammonium ions 0,004 0,004 0,004 0,75

4.2.1 What is the main difference in composition between the blood

sample and sample 1? (1)

Please turn over Copyright reserved

Page 24: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 13 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

4.2.2 Verduidelik die rede vir die verskil gegee in VRAAG 4.2.1. (2) 4.2.3 Bereken die verskil in ureumkonsentrasie tussen die bloedmonster

en monster 3. Toon ALLE berekeninge. (3)

4.2.4 ‘n Kleurstof (‘n stof wat gebruik word om die kleur van iets te

verander) is by punt A toegedien en die pad wat dit gevolg het onder normale omstandighede is gemonitor. Die kleurstof kon vir ‘n kort tyd waargeneem word soos dit van A na B beweeg. Dit verdwyn vir ‘n kort rukkie voordat dit weer by punt C sigbaar word. Verduidelik die tydelike verdwyning.

(3)

4.2.5 Verduidelik TWEE maniere waarop deel B aangepas is om sy

funksie van herabsorpsie te vervul. (4) (13)

4.3 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Die persoon

was by punt A met ‘n sterk natriumchloried-oplossing (sout) ingespuit.

Blaai om asseblief

A

4

3

2

1

Tem

po v

an u

rien-

prod

uksi

e (mℓ/

min

)

10 20 30 40

Tyd (min)

Grafiek wat die tempo van urien-produksie oor tyd toon

0

4.3.1 Wat was die tempo van urien-produksie 34 minute na die

inspuiting? (2)

Kopiereg voorbehou

Page 25: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 13 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

4.2.2 Explain the reason for this difference given in QUESTION 4.2.1. (2) 4.2.3 Calculate the difference in urea concentration between the blood

sample and sample 3. Show ALL calculations. (3)

4.2.4 A dye (substance used to change the colour of things) is introduced

at point A and its passage is monitored under normal conditions. The colour may be briefly observed as it passes from A to B. It disappears for a short while before reappearing at C. Explain its temporary disappearance.

(3)

4.2.5 Explain TWO ways in which part B is adapted to perform its

function of re-absorption. (4) (13)

4.3 Study the following graph and answer the questions that follow. At point A the

person was injected with a strong sodium chloride (salt) solution.

A

4

3

2

1

Rat

e of

urin

e pr

oduc

tion

(mℓ/

min

)

10 20 30 40

Time (min)

Graph showing rate of urine production over time

0

4.3.1 What was the rate of urine production 34 minutes after the

injection? (2)

Please turn over Copyright reserved

Page 26: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 14 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

4.3.2 Het die natriumchloried-inspuiting die urienproduksie laat toeneem

of afneem? (1)

4.3.3

In warm weer urineer ‘n mens nie so gereeld nie, en die urien is gewoonlik donker geel van kleur. Verduidelik hierdie waarnemings.

(5) (8)

TOTAAL VRAAG 4: 25 VRAAG 5 5.1 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae wat volg:

glasbuis

water

stingel

rubberband

Begin Einde

Apparaat in ‘n ondersoek gebruik

5.1.1 Wat is die doel van hierdie ondersoek? (1) 5.1.2 Verduidelik EEN rede waarom blaarlose stingels in die ondersoek

gebruik was. (2)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 27: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 14 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

4.3.2 Did the sodium chloride injection increase or decrease the urine production?

(1)

4.3.3

In hot weather one urinates less frequently and the urine is usually dark yellow in colour. Explain these observations.

(5) (8)

TOTAL QUESTION 4: 25 QUESTION 5 5.1 Study the following diagrams and answer the questions that follow:

glass tube

water

stem

rubber sleeve

Beginning End

Apparatus used in an investigation

5.1.1 What is the aim of this investigation? (1) 5.1.2 Explain ONE reason for using a stem without leaves in this

investigation. (2)

Please turn over Copyright reserved

Page 28: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 15 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

5.1.3 Gee EEN manier hoe hierdie eksperimentele opstelling verbeter

kan word, sodat ‘n meer betroubare resultaat verkry word. (1)

5.1.4 Verduidelik waarom water teen die einde van ondersoek in die buis

opgestyg het. (3)

5.1.5 Verduidelik die verwantskap tussen guttasie en die proses wat in

die diagram geïllustreer word. (4)

5.1.6 Noem TWEE omgewingsfaktore wat guttasie bevorder. (2)

(13) 5.2 Bestudeer die volgende tabel en beantwoord die vrae wat volg:

Tabel wat die tempo van waterinname en transpirasie oor ‘n 24-uur periode in ‘n houtagtige plant toon

TYD TEMPO VAN WATERINNAME

(mℓ per uur)

TEMPO VAN TRANSPIRASIE

(mℓ per uur) 00:00 03:00 06:00 09:00 12:00 15:00 18:00 21:00 24:00

1,5

1,5

1,5

12,1

22,5

24,4

14,8

3,3

1,5

4,9

5,0

5,3

10,0

17,2

18,8

18,0

15,0

4,9

5.2.1 Tussen watter twee tydintervalle was die verandering in die tempo

van transpirasie die kleinste? (2)

5.2.2 Gee die verwantskap tussen waterinname en transpirasie in plante. (2)

Blaai om asseblief Kopiereg voorbehou

Page 29: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 15 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

5.1.3 State ONE way in which this experimental set-up can be improved

to give a more reliable result. (1)

5.1.4 Explain why water had moved up the tube by the end of the

investigation. (3)

5.1.5 Explain the relationship between guttation and the process

illustrated by the diagram. (4)

5.1.6 State TWO environmental factors that favour guttation. (2)

(13) 5.2 Study the following table and answer the questions that follow:

Table showing the rates of water intake and transpiration over a 24-hour period in a woody plant

TIME RATE OF WATER INTAKE (mℓ per hour)

RATE OF TRANSPIRATION (mℓ per hour)

00:00 03:00 06:00 09:00 12:00 15:00 18:00 21:00 24:00

1,5

1,5

1,5

12,1

22,5

24,4

14,8

3,3

1,5

4,9

5,0

5,3

10,0

17,2

18,8

18,0

15,0

4,9

5.2.1 Between which two time intervals was the change in the

transpiration rate the smallest? (2)

5.2.2 State the relationship between water intake and transpiration in

plants. (2)

Please turn over Copyright reserved

Page 30: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biologie/SG/V2 16 DoE/Feb-Mrt/2007 Seniorsertifikaat- Eksamen

5.2.3 Verduidelik die verskil in die tempo van tussen waterinname 15:00

en 18:00. (5)

5.2.4 Behalwe vir die blaar, watter ander strukture kan die inname van

water by ‘n plant beperk? (1)

5.2.5 Gee ‘n verduideliking vir die verlies van water deur transpirasie

wanneer dit donker is. (2) (12)

TOTAAL VRAAG 5:TOTAAL AFDELING B:

GROOTTOTAAL:

25 100 150

Kopiereg voorbehou

Page 31: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote

Biology/SG/P2 16 DoE/Feb-Mar/2007 Senior Certificate Examination

5.2.3 Explain the difference in the rate of water between intake 15:00

and 18:00. (5)

5.2.4 Except for leaf structure, what other structures of a plant may

restrict the intake of water in plants? (1)

5.2.5 Give an explanation for the water loss by transpiration during the

hours of darkness. (2) (12)

TOTAL QUESTION 5:

TOTAL SECTION B:

GRAND TOTAL:

25 100 150

Copyright reserved

Page 32: SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN – 2007 SENIOR CERTIFICATE ...wcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Die siekte, as gevolg van ‘n jodiumtekort, wat deur ‘n vergrote