8
t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za nderwerp rodukomvang Gewigstoename Leah Coetzee , , , , , , , , , , , , , nstrukteur

nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

nderwerp

rodukomvang

Gewigstoename Leah Coetzee

, , , , ,, , , , , , ,

,

nstrukteur

Page 2: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

WAAROM TEL EK GEWIG OP?Vinnige gewigstoename dui dikwels op onderliggende mediese probleme. Gewoonlik kyk ‘n mens eerste na jou dieet, maar vandag kyk ons na ander faktore wat kan bydra tot gewigstoename:• ‘n Onderaktiewe skildklier lei tot ‘n stadige metabolisme en ‘n stadige metabolisme

lei tot gewigstoename.

Wat beteken metabolisme?• Dit is die hoeveelheid energie (kalorieë) wat ‘n mens se liggaam

gebruik om al sy funksies uit te voer. • ‘n Stadige metabolisme verbrand minder kalorieë en stoor die

res as vet in die liggaam (pak maklik saam rondom organe, bv. niere).• ‘n Vinnige metabolisme verbrand kalorieë vinniger, daarom kan

sommige mense baie eet en nie gewig optel nie.• Navorsing toon dat ‘n mens se metabolisme met ouderdom vertraag.• Om meer gereeld te eet, help mens gewig verloor. • 'n Klein maaltyd of 'n peuselhappie elke 3+ ure, hou die metabolisme aan die gang en die liggaam

bly in ‘n staat van kalorieverbranding. Op dié manier word meer kalorieë op ‘n dag verbrand.

Page 3: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

• Kardiovaskulêre oefening (hardloop, swem, aërobies, stap) stimuleer die metabolisme, help kalorieë verbrand en kan selfs eetlus tydelik onderdruk na so ‘n oefensessie.

• Die B-vitamienes in versnel die metabolisme.• Groentee verhoog die metabolisme en moedig vetverlies aan.• Studies toon dat vitamiene D gewigsverlies veroorsaak, hoofsaaklik om die maag.• Laer vitamien D-vlakke hou verband met gewigstoename, veral by ouer vroue.• Koffie verhoog energievlakke en verbeter stadige metabolisme. • Drink genoeg water, swart tee, gemmertee, hoë proteïen-drankies en groentesap – dit dra by om die

metabolisme te versnel.• Antidepressante en sommige ander medikasie is bekend daarvoor dat dit mens se metabolisme

vertraag.• Emosionele onstabiliteit kan lei tot ‘n knaende behoefte om te peusel, en ook

tot passiwiteit. Minder kalorieë word verbrand en dit lei tot gewigstoename.

HOE KAN EK MY METABOLISME VERSNEL?

Page 4: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

• Sout lei tot waterretensie. Water wat opgaar in die liggaam lei tot gewigstoename.• Verminder soutinname, ook ter wille van hoë bloeddruk en die niere. • Met ouderdom neem aktiwiteite af en dit veroorsaak spierverlies en ‘n toename in vetstoring.

Wat van ‘n gepaste oefenprogram?• Slaaploosheid lei tot groter kalorie-inname, want meer energie is nodig om te vergoed vir

die gebrek aan slaap.• Kortisol, ‘n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer

afgeskei word, lei tot Cushion’s-sindroom en gewigstoename, veral om die middel.• Gebruik , en vir gesonde gewigsverlies.

Drink groentee, eet minder koolhidrate en meer proteïene.

Raadpleeg altyd ‘n dokter in die volgende gevalle:• Hart- en nierprobleme laat vog opgaar in die weefsel en dra by tot

voete, enkels en bene wat swel.• Lewer: vloeistof bou op in die buikholte wanneer gesonde weefsel in

die lewer vervang word deur littekenweefsel.

NOG FAKTORE WAT LEI TOT GEWIGSTOENAME

Page 5: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

• Suiker (glukose) verskaf energie aan die liggaam.• Die glukose in die bloed moet deur die liggaamselle opgeneem word om energie te kan verskaf.• Insulien (‘n hormoon) word deur die pankreas afgeskei en help om die hoeveelheid suiker in die

bloed te reguleer.• Weerstandige selle verhoed egter glukose om die selle binne te dring.• So bou glukose in die bloed op, veroorsaak hoë bloedsuiker en kan lei tot diabetes.• Insulien-weerstandigheid by diabete veroorsaak ‘n knaende honger en dors, wat lei tot

groter kalorie-inname en gevolglik gewigstoename.• , en help verlaag bloedsuikervlakke. • help om bloeddruk te stabiliseer.• dra by tot emosionele stabiliteit.• Bou immuniteit op met , en .

DIABETES KAN OOK LEI TOT GEWIGSTOENAME

Page 6: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

• Vetselle verskaf energie. Vetselle vervaardig ook estrogeen. Wanneer estrogeenvlakke laag is, sal die vetselle die energie omskakel na vet om estrogeen te vervaardig.

• Lae estrogeenvlakke is dus een van die redes waarom vetselle meer vet opberg. • Dit verskuif ongelukkig vetstoring vanaf die heupe en dye na die maag.• Normale vetverbranding word ook hierdeur vertraag en dit lei tot gewigstoename. • Menopouse lei dikwels tot spierverlies, veral om die middel.• Post-menosale “middle outspread” is dus ‘n normale verskynsel!• PCOS is ‘n hormonale wanbalans. Eierstokke begin meer testosteroon afskei. • Dit kom veral voor gedurende vroue se vrugbaarheidsjare en ‘n persoon met PCOS kan sukkel om

swanger te raak. • PCOS veroorsaak vergroting van eierstokke en siste wat in en op die eierstokke ontwikkel.

Verhoogde testosteroonvlakke a.g.v. PCOS lei tot ongereelde periodes, onvrugbaarheid, ongewenste haargroei, aknee, ‘n slegte vel en gewigs-toename – veral om die maag. Drink en gebruik die probleem-velreeks. Gebruik ook vir ongewenste haargroei.

MY KLERE PAS NOG … BEHALWE OM DIE MIDDEL!

Page 7: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

• Osteoporose is ‘n beensiekte wat meestal voorkom onder vroue vanaf menopouse, wanneer estrogeenvlakke begin verminder.

• Estrogeen bevorder gesonde beengroei. Dit is dus die verminderde estrogeen wat tot beenverlies lei.

• Onder ‘n mikroskoop lyk gesonde been soos 'n heuningkoek.• Verminderde estrogeen affekteer die beendigtheid en

veroorsaak dat been poreus word.• Die poreuse bene word swak en breek maklik tydens ‘n val.• Selfs nies of ‘n klein stampie kan 'n been laat breek.• Daaglikse aktiwiteite soos stap of trappe klim, kan hierdeur

beïnvloed word.

help om estrogeen te vervaardig

help om kalsiumvlakke te verhoog

Gebruik met eerste tekens van menopouse

OSTEOPOROSE (POREUSE BENE)

Page 8: nderwerp Gewigstoename Leah Coetzee nstrukteur · 2021. 7. 27. · die gebrek aan slaap. • Kortisol, n streshormoon wat tydens lang tydperke van stres en kommer afgeskei word, lei

t: 028 735 8100 e: [email protected] www.af.co.za

~ This material is intended for training purposes only ~

ANTI-PERSPIRANT VERSUS DEODORANTWat is die verskil tussen ‘n anti-perspirant en ‘n deodorant?• ‘n Deodorant beskerm teen liggaamsreuke.• ‘n Anti-perspirant sluit die sweetgaatjies en verhoed liggaamsreuke.• Aluminium, ‘n ligte metaal, word in alle anti-perspirante gebruik.• Meeste metale is toksies en hou gesondheidsgevare vir die mens in.• Die ingrediante en chemikalieë in anti-perspirante en deodorante word deur die vel geabsorbeer.• Aluminium word beskou as ‘n brein-toksiese metaal. • en alle ander deodorante bevat geen aluminium nie en is veilig om te gebruik,

selfs in gevalle van ‘n mastektomie of limfklierverwydering.

Wenk van die week: Een van Margot Vile se kliënte sê: As I am not allowed to wash under my armpit or shave with the radiation, I discovered that when I apply

I don't sweat and I have no body odour under my arm.