12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 10 JUNIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Tharine Hurter MOQHAKA has a new executive mayor, Justice Mareka. This former chief whip of the Moqha- ka Council was inaugurated on Wednesday. Tshidi Koloi has been elected as the ANC chief whip. The choice of Mareka as mayor came as a surprise, since Koloi has been acting as mayor for several months in the absence of Jihad Mohapi, the former mayor. He is now a member of the National Council of Provinces. Mareka thanked the residents of Moqhaka for their loyal support: “Even when things seem hard, they are always there to give support to their beloved government.” He said that the youth of Moqhaka had made a significant contribution in the liberation of the country and that Moqhaka had to strive to be as inclusive as possible to fast-track youth development. “It is time to focus on work, work and work. Moqhaka deserves only the best efforts from everybody, whether they are in the political leadership, in management, in all positions within our administration and across the spectrum of our partners in business, labour, the faith-based community or civil society,” said Mareka. “I want to express, at the outset of my tenure as executive mayor, my willingness to work together with all political parties and stakeholders. This will enable us to find workable solutions for the diverse range of developmental challenges facing Moqhaka as we work cooperati- vely to change the image of our municipality.” He thanked the leadership of the ANC “for the confidence they expressed in me by pointing their fingers at me to be the captain of this ship. My apprecia- tion also goes to this council for their vote of confidence displayed today.” Koloi accepted her new position as a great honour and not a priviledge. “There is no unity without the guidance of the Almighty God,” she said. She vowed to do her best for Moqhaka. André Masuret, DA councillor, said he was delighted that Mareka wants to work with opposition parties. “The main purpose is to deliver better services to the community,” said Masuret. Thys Vermeulen, Freedom Front + councillor, gave his commitment to work together to better the services of Moqhaka. Vermeulen was the former town engineer of Kroonstad. Abram Mokoetsi, Cope council- lor, said the newly appointed mayor and whip should not forget where they come from and give recognition to the leaders of the past. Moqhaka has new leaders Choice of Mareka as executive mayor comes as a surprise THE new executive mayor of Kroonstad is Justice Mareka (left). Tshidi Koloi (right) has been appointed the new ANC chief whip. Photo: Tharine Hurter Vir meer foto’s en nuus besoek www.kroonnuus.co.za

Kroonnuuskn 20140610

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140610

Citation preview

Page 1: Kroonnuuskn 20140610

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 10 JUNIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Tharine Hurter

MOQHAKA has a new executivemayor, Justice Mareka. Thisformer chief whip of the Moqha-ka Council was inaugurated onWednesday. Tshidi Koloi hasbeen elected as the ANC chiefwhip.

The choice of Mareka as mayorcame as a surprise, since Koloihas been acting as mayor forseveral months in the absence ofJihad Mohapi, the former mayor.He is now a member of theNational Council of Provinces.

Mareka thanked the residentsof Moqhaka for their loyalsupport: “Even when things seemhard, they are always there togive support to their belovedgovernment.”

He said that the youth ofMoqhaka had made a significantcontribution in the liberation ofthe country and that Moqhakahad to strive to be as inclusiveas possible to fast-track youthdevelopment.

“It is time to focus on work,work and work. Moqhakadeserves only the best effortsfrom everybody, whether theyare in the political leadership, inmanagement, in all positionswithin our administration andacross the spectrum of ourpartners in business, labour, thefaith-based community or civilsociety,” said Mareka.

“I want to express, at theoutset of my tenure as executivemayor, my willingness to worktogether with all political partiesand stakeholders. This willenable us to find workablesolutions for the diverse range ofdevelopmental challenges facingMoqhaka as we work cooperati-vely to change the image of ourmunicipality.”

He thanked the leadership ofthe ANC “for the confidence theyexpressed in me by pointingtheir fingers at me to be thecaptain of this ship. My apprecia-tion also goes to this council fortheir vote of confidence displayed

today.”Koloi accepted her new

position as a great honour andnot a priviledge.

“There is no unity without theguidance of the Almighty God,”she said.

She vowed to do her best forMoqhaka.

André Masuret, DA councillor,said he was delighted thatMareka wants to work withopposition parties.

“The main purpose is to

deliver better services to thecommunity,” said Masuret.

Thys Vermeulen, FreedomFront + councillor, gave hiscommitment to work together tobetter the services of Moqhaka.Vermeulen was the former town

engineer of Kroonstad.Abram Mokoetsi, Cope council-

lor, said the newly appointedmayor and whip should notforget where they come from andgive recognition to the leaders ofthe past.

Moqhaka has new leadersChoice of Mareka as executive mayor comes as a surprise

THE new executive mayor of Kroonstad is Justice Mareka (left). Tshidi Koloi (right) has been appointed the new ANC chief whip.Photo: Tharine Hurter

Vir meer foto’s ennuus besoek

www.kroonnuus.co.za

Page 2: Kroonnuuskn 20140610

2 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

PARTY gesouteskaapkopeters glodie geheim lê in ’nskerp knipmes omdie sagte vleisies vandie wange sorgvuldigaf te sny en te veror-ber.

Ander hou ’n byl-tjie skerp en gebruikdit op ’n plank om dieskedel mee oop tekap.

Ongeag hoe jy dieskaapkop wil eet,maak gereed vir ’ngroot skaapkopete opVrydag 20 Junie van19:00 af in die Afri-kaanse Hoërskool(Rooies) se saal.

Jacques Groene-wald, bekende proku-reur en konsertina-speler van Kroon-stad, en syboereorkes, Plaas-melk, sal op die ge-leentheid optree ter-wyl mense lekkerkan dans.

Kaartjies kos R150per persoon.

Diegene wat niekans sien vir die kop-gedoente nie, kanaan skaapafval ofheel hoender smul.

Bel Santie van Nie-kerk by die skool by056-212-3159.

Komsmulsaam

Tharine Hurter

DIS net op die platteland waar die wildediere in die strate kom kuier.

Donderdagmiddag kon Annemarie Röllhaar oë nie glo toe sy ’n vlakvark doodlui-ters op ’n drafstappie in Sampie Froneman-straat, Elandia, Kroonstad, sien nie.

“Ek het met my motor gestop en die dierdopgehou.

“Hy het van Sampie Fronemanstraat verbyWillie Viljoen se huis gedraf, ’n vinnigetuinskrop by musiekjuffrou Esteé de Langegemaak en toe die pad in Amund Weeber-straat gevat,” vertel Annemarie.

“Ek het my motor omgedraai en wou homagtervolg, maar voor Yvonne Heckroodt sehuis in Amund Weeberstraat het hy inMaraisstraat in die rigting van die weermag-basis tussen die gras verdwyn.”

By haar huis in Hans van Rensburgstraat

aangekom, het haar man in ongeloof na haarstorie geluister.

“Of die vlakvark mak was, kan ek nie sênie,” sê sy.Kroonnuus het Soon Taljaard, wildboer van

die plaas Chimoio langs die Bloemhoekdam,gekontak om uit te vind of hy dalk ’nvlakvark vermis. “Jong, so ’n dier kan nogalgevaarlik raak as hy in ’n hoek gedruk word.Ek vermis nie ’n vlakvark nie, maar mensemoet maar versigtig wees as hulle die dierteëkom,” sê Soon.) Dis nie ongewoon dat wilde diere in diewoonbuurt Elandia in die dorp ’n draaimaak nie. In Junie 2009 het “ampersebiltong” op die voorstoep van TharineHurter, redakteur, in Hartbeesstraat beland.

Verlede jaar, ook in die winter, het ’nkoedoe met ’n beseerde horing by ChrisCornelissen in Klasie Havengastraat, ook inElandia, kom kuier.

Vlakvark kuier in dorp

DIE Kultuurstokersgilde van Suid-Afrikahet Saterdag 1 Junie sy jaarlikse kampi-oenskappe gehou. Dié kampioenskappeneem die vorm van ’n fees aan wat by dieWillem Prinsloo-landboumuseum, net suidvan Cullinan op die ou Witbankpad,aangebied word.

Benewens die mampoer- en witblits-kampioenskappe waar almal (behalweminderjariges) kon proe en koop, wasdaar kosstalletjies, ’n vlooimark, tweebiertuine en vertonings van ou trekkersen ou plaasmasjinerie.

Besoekers kon ook koeie melk, gansepluk, kaiings braai, kerse maak, koffiebo-ne rooster en varsgebakte brood koop.Daar was ook ’n boerboelkampioenskap.

Daar was meer as 5 500 besoekers endie Mampoerfees het 484 inskrywingsontvang wat in 27 klasse ingedeel is.Witblits (van druiwe gemaak) en mam-poer (van alle vrugte, behalwe druiwegemaak) het 15 klasse gehad en dan wasdaar nog 12 klasse vir likeur.

Die hoofbeoordelaar was Loftie Ellis,vroeër van Nietvoorbij in die Wes-Kaap.

Hy is nou ’n onafhanklike konsultanten deeltydse lektor aan die Universiteitvan Stellenbosch (US). Hy en sy hulpbe-oordelaars het al 484 inskrywingsbeoordeel. ’n Mens kan seker nie verwageen man moet alleen aan soveel inskry-wings proe nie.

Pryse is vir die gehalte en standaardvan elke bottel in rangorde van goue,silwer- en bronsmedaljes toegeken.

Swakker bottels het geen pryse ontvangnie.

In die geval van uitsonderlike produkteis ’n dubbelgoudprys toegeken. Verskeieskilde en wisseltrofeë is ook aan verdien-stelike lede vir hul prestasies en bydraestot die stookkultuur toegeken.

Carel Combrinck van Kroonstad is dieVrystaat se verteenwoordiger in die gildeen is ’n geregistreerde artikel 116-lidvolgens die betrokke Doeane-en-aksyns-wet.

Hy het vanjaar net twee bottelsperskemampoer ingeskryf. Hy sê dit was’n swak vrugtejaar vir hom, want dieplaas in Clocolan van waar hy altyd syperskes kry, is verlede jaar verkoop endie nuwe eienaars verkoop nie hul“stroop” nie.

Die druiweboorde van die ou Goudveld-se Wynkelders is deur ’n veldbrandbeskadig en die eienaar het vanjaar dieboord uitgeploeg.

Sy maroelaverskaffer, Chris Derksen(voorheen van Kroonstad), het swaar haelop sy plaas by Vaalwater gehad en diemeeste maroelas is afgeslaan.

Hy het egter ’n goue medalje vir syverouderde vyfjaarperskemampoer en ’nsilwermedalje vir die jonger een gekry.

Combrinck sê die jaarlikse mampoer-kampioenskappe van die Kultuurstokers-gilde is ’n ware boerefees met só ’nverskeidenheid van aanbiedinge dat almaldit sal geniet – oues, middeljariges enkinders.

Stook dat dit kookCAREL COMBRINCK spog met sy mampoer wat pryse ontvang het. Foto: Verskaf

Page 3: Kroonnuuskn 20140610

KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014 3

JOHANNAVAN EEDEN,redakteurvan Volks-blad, hethierdieverklaringuitgereik nágerugte oordie voort-bestaan vanVolksblad:Media24, die

uitgewer vanVolksblad,ondersoek diesakemodel van al sy koerante omdie volhoubaarheid daarvan oplang termyn te probeer verseker.Dit is teen dié agtergrond dat

Volksblad se posisie in dieVrystaat en Noord-Kaap deurMedia24 se hoofkantoor herbesoekword.Geen besluit is nog in die

verband geneem nie en enigevoorstelle sal eers deur Media24 sedireksie goedgekeur moet word.Volksblad se personeel bly

verbind tot ons kernbesigheid:uitnemende joernalistiek watwaarde voeg tot ons lesersgemeen-skap en ’n geloofwaardige plat-form vir ons gewaardeerdeadverteerders bied.Totdat daar ’n besluit geneem

word, gaan sake vir ons by dieVolksblad-familie normaal voort.Omstandighede is moeilik, maar

ons het ’n koerant om uit te geeen ’n onderneming om te bedryf.Ek neem met waardering kennisvan die ondersteuning uit onslesersgemeenskap.) Kroonnuus is een van 14plaaslike koerante uit die Volks-blad-stal.

Koerantse posisieondersoek

JOHANNA VANEEDEN

MÔRE om 17:00 kan voornemendesangers, dansers, dramaturge,grapvertellers en ander uitvoeren-de kunstenaars hul talent op dieSpontaan-oudisie kom wys. Diéoudisie is die laaste geleentheidvir inwoners en sal by dieBronco’s-restaurant gehou word.Kroonstad is bekend vir sy

talentvolle sangers, dramaturge,dansers en grapvertellers. Kom nadie oudisie, wys jou talent enverteenwoordig Kroonnuus op dieVryfees op 19 Julie in die Blêrkas.Reëls: Nie net sangers nie, maar

enigeen met ’n besonderse talent,kan nou deelneem.Deelnemers moet alles wat hulle

vir die optrede nodig het, self

verskaf – ook as ’n CD-speler viragtergrondmusiek benodig word.Deelnemers moet ouer as 16 jaarwees. Inskrywing is gratis. As jyas ’n streekwenner aangewysword, moet jy op Saterdag 19 Julieop die Vryfees wees om jou staalin die eindronde op die Blêrkas-verhoog te toon. Die wenner vanelke streek sal net ná die oudisieaangekondig word.As jy as een van die streekwen-

ners gekies word, moet jy jou eievervoer en verblyf na Bloemfon-tein reël. Die beoordelaars behoudie reg voor om nie ’n streekwen-ner te kies indien ’n gepastekandidaat nie beskikbaar is nie.As jy nog vrae het, skryf aan

[email protected] of skakel083-627-7017.Die volgende pryse is op die

spel:) SpecSavers: pryse van R3 000.) ExecuSpecs: pryse van R5 800.) Z PR Communication and PublicRelations Consultants: ’n Publisi-teits-en-bemarkingpakket vanR5 000 vir elke finalis, insluitend’n konsultasie met die Z PR-span,’n professionele CV, die ontwerpvan ’n CD-omslag, visitekaartjies,’n professionele profiel, Facebook-profiel en vyf nuusverklarings. Diewaarde van die prys is R40 000.) Atlantis-gastehuis: Verblyf vanR4 100. Die wenner, naaswenner enderdeplekwenner wen elkeen twee

nagte se verblyf vir twee mense,ontbyt ingesluit.) PCB Productions: ’n Fotosessievir die wenner, naaswenner enderdeplekwenner van R4 500.) DV Village Music: Drie mikrofo-ne ter waarde van R4 500.

Komwys jou slag op verhoog enwen pryse

Tharine Hurter

’n STADSVADER van Kroonstad,Fanie Jacobs (77), is Vrydag in sywoonhuis in die dorp aan ’nhartaanval oorlede.Fanie was ’n skoolhoof vir die

destydse Suidrand-volkskool. Hyhet in 1991 hier afgetree.Dit is egter sy munisipale

bestuursampte wat hy beklee hetwat hom ’n merkwaardige mangemaak het wat hart en siel indie ontwikkeling van Kroonstadingesit het.Sedert 1978 tot en met 1994 het

hy in die destydse Kroonstad-stadsraad gedien.Hy het vier termyne as burge-

meester en vier as voorsitter vandie bestuurskomitee gedien.Hy was besonder trots op die

twee termyne as president vandie Vrystaatse vereniging virmunisipaliteite (vandag Salga).

Sy vrou, Emma, en sy dogter,Olga Badenhorst, was tuis toe hy’n hartaanval gekry het.Olga is ’n verpleegkundige en

het die nodige hartmasseringtoegepas, maar dit was vergeefs.In trane het Emma vertel hoe

sy sy hand kon vashou en ’n

laaste soen vir hom kon gee,voordat hy sy laaste asemuitgeblaas het.“Dit is juis my ouers se mooi

huwelik wat vir my en mykinders ’n voorbeeld was,” sêOlga.Fanie het byna geen verjaardag,

sportbyeenkoms en skoolgeleent-heid van sy twee kleinkinders,Jeandré (22) en Estean (19),misgeloop nie.Hy was ’n kranige ondersteuner

van sport en het met trots verteldat hy die twee Springbokke,Jackie en Danie Snyman, leerrugby speel het.Die egpaar het mekaar as

leerkragte in Springfontein in dieSuid-Vrystaat leer ken en ’nhuwelik het gou gevolg.Hulle het in 1959 in Kroonstad

as onderwysers begin werk.In 1969 het hy die pos as

skoolhoof aanvaar en met passie

talle Kroonstadters onderrig. Sygunstelingvak was geskiedenis.Olga sê haar pa se grootste

passie was die heropbou van dieKroonpark-vakansieoord nádat ditfeitlik ná die 1988-vloed wegge-spoel het.“Natuurlik was sy tuin ook een

van sy passies. Dit is veral syaalwyne wat hier gedy het en hyhet met sorg toegesien dat hy niedie waterbeperkings oorskry nieen die saailinge het winter ensomer kleur by my ouerhuisverleen,” vertel Olga.’n Roudiens word vandag om

11:00 in die NG kerk Kroonstad-Suid in die dorp gehou.Hy word deur sy vrou, Emma,

sy dogter, Olga, kleinseuns,Jeandré en Estean Badenhorst,drie susters, Magda van Rens-burg, Loorie Dicks en RinaPienaar, en ’n broer, KlaasJacobs, oorleef.

Hartaanval eis stadsvader

WYLE Fanie Jacobs. Foto: Verskaf

Page 4: Kroonnuuskn 20140610

4 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

’n Besonderseman soosmy paVADERSDAG word Sondag wêreldwyd gevier.Kroonnuus se personeel het gedagtes oor hulpa’s neergepen:Jana Bekker (Noord-Vrystaat se verslagge-

wer van Volksblad) se pa is wyle Peet Smit,nuusman: “Wat ek altyd van my pa sal onthou,is sy humorsin en spitsvondigheid. Hoewel hy’n introvertwas, konhydiehumor in enige situ-asie met ’n paar sinne opsom. Dít het goed te pasgekom in sy beroep as joernalis waar hy bekendwas vir sy slag omkoppe (opskrifte) te skryf.Mypa was gesteld op goeie taalgebruik en het onskinders gereeld reggehelp as jy verkeerd ge-praat het of gedurf het om ’n Engelse woord tus-senin te gooi. My pa was ’n goeie luisteraar. Hyhet graag grappies met ander mense gemaak enhet ook graag met homself gespot. Hy het aan-dagtig geluister wanneer enigeen met hom ge-praat het. Die grootste geskenk wat hy ons ooitkongee,wassy liefdevirmymaenonskinders.”Tharine Hurter (redakteur) se pa is wyle

Hayward Hurter, ’n lugbespuitingsvlieënier:“Sy ysterhande. Sy manier om ’n gepaste by-naamvir iemanduit te dink, sy geduld, sywaag-moed, sy ligte oë met lagplooie wat ’n barshoukon kyk. Sy vermoë om die laaste traan uit Janvan Riebeeck op die eensentstuk te druk en ditom en om te draai. ’n Storieverteller van for-maat.Die gifreukaan sy lyf het lekkerder as eni-ge naskeermiddel geruik.

Darawas ’nwareman.Sywoorde salmyaltydbybly: “Figure dit uit, Jammy (my troetel-naam).”ElrinadeBeer (verkoopsbestuurder) se pa is

wyle JC Maree (Jan) van Winburg: “As ek aan

my pa dink, dink ek aan Walter Matthau – sylooks en sy humor. Boerdery was my pa se leween sy hande het vir niks verkeerd gestaan nie.Tot vandag toe kan ek nog kliphard vir sy grap-pies lag. Hy was nie juis die beste danser nie,maar het dit steedsmet oorgawe gedoen. Ennoumet trane van verlange in my oë kan ek sê hyis die beste en ek mis hom elke dag.”Elaine Herbst (advertensiekonsultant) se pa

is wyle Fanie Herbst, Telkom-tegnikus: “My pawas die ongelooflikste mens wat ek geken het,wat my bygestaan het al was hy hoé kwaad virmy. Sy onvoorwaardelike liefde vir sy gesin hetuitgestaan. Hy het altyd gesê hy het nie geld no-dig as hy sy gesin het nie. Sy rykdom is sy ge-sin.”Annetjie Cloete (Snuffelgidskonsultant) se

pa, Piet Swart, afgetrede passer by die destydseSpoorweë: “My pa se nederigheid en liefde virmense sal my altyd bybly. Hy is ’n omgeemensen sien altyd die goeie in ander raak. Hy het mygeleer om die goeie dinge in die lewe te waar-deer. Hy is ’n wonderlike pa.”Bongiwe Sethole’s (advertising consultant)

dad is a retired miner who has a transport busi-ness: “He is a great man and so caring with somuch wisdom. I can always count on him. I’llnever forget thewayhepreventedmymomfrompunishing us children.

“We hardly got spanked at all.”

Dankie vir flink optredemet huisbraakLOUSANNE VAN HEERDEN, Kroon-stad:

MY opregte dank aan die Kroonstad-poli-sie wat blitsig opgetree het toe daar verledeweek by my woonhuis in Kroonheuwel in-gebreek is.

Die publiek is so vinnig om die polisie tekritiseer as misdaad wel plaasvind.

Binne ’n ommesientjie was die polisie opdie toneel om verklarings af te neem en diespeurdershet vinnigdie forensiese afdelingop die spoor van vingerafdrukke geplaas.

Dis belangrik dat mense wat in moeilikeomstandighede die publiek dien, se diensgewaardeer word. Dis nie aldag lekker omin die polisie te wees nie.

Diémanne envroue inbloumoet die koueook trotseer om ons veilig te hou.

Bravo! Kroonstad se mag in blou.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

’n PASTEI moet ’n smaaklike kors bo-op hê.Maak gerus dié maklik sodawaterkors virjou volgende hoenderpastei.

Bestanddele:5 x 250 ml koppies koekmeelblom5 ml sout5 ml kremetart500 g goeie margarien250 ml sodawater

Metode: Vryf die margarien in die droëbestanddele. Voeg sodawater by. Mengdeeglik. Rol uit en gebruik. Hoe koeler diekors is, hoe beter is die eindresultaat.

Koroso5 x 250 ml flouru5 ml letswai5 ml cream of tartar500 g rama margarine250 ml soda water

Mokgwa:Sefa flouru, letswai le cream of tartar.Pikitla margarine ka flouru, letswai le

cream of tartar.Tshela soda water.Kopanya hantle. Rolo koroso.

Heerlike kors vir hoenderpastei

Tolvry: 0800 11 9031 www.sanbs.org.za

www.twitter.com/theSANBS

www.facebook.com/SANBS

Skenk veilige bloedom moeders te red.Dié Bloedskenkermaand,moenie dat die lewe in diepad van lewe staan nie.

Gee bloedvir dié wielewe gee.

NET

#WORK

BBDO

801720

4/A

Page 5: Kroonnuuskn 20140610

KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014 5

Page 6: Kroonnuuskn 20140610

6 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

YOUTH DAY will be commemorated onFriday, 13 June, from 12:00 at theTswelopele Library, Maokeng.This event is organised by the Moqha-

ka Department of Community andEmergency Services: Library Section.For additional information, call

076-813-0459.

Youth Day celebrated at libraryFREE tax workshops will be held tomorrowfrom 10:00 at the South African RevenueService (SARS) in Kroonstad at the corner ofSteyn and Hill Street.Starting at 10:00 small business corpora-

tions and compliance will be discussed and

at 12:00 income tax intermediate.On 25 June at 10:00 public benefit organisa-

tions (PBOs) will be discussed, followed bycorporate income tax (IT14 completion) at12:00.For more information call 056-215-1141.

Taxworkshops presented in Kroonstad

DIE Kroonstad-polisiekantien nooi inwo-ners om lid van die kantien te word ensaam met polisiebeamptes ’n CountryMeat-braaipak op die kole te gooi.Tapmeesters a.o. Louis Saaiman en kapt.

Herman Hattingh nooi mense om dietappryse van die kantien met dié vanander kuierplekke in die dorp tevergelyk.Die kantien is nie uitsluitlik vir

polisiemanne of -vroue nie, maar virenigeen wat gesellig wil verkeer.Die geriewe by die kantien is modern en

pynlik netjies.Diegene wat hulle op Vrydag 27 Junie

van 18:00 af as lede van die kantienaansluit, kwalifiseer vir 50% afslag opledegeld.Dit beteken ledegeld is ’n geringe R60

per jaar.Bel Marna Koen by 083-541-2374 of

Saaiman by 082-707-7595 vir inligting.

Sluit jou bykantien aan

Page 7: Kroonnuuskn 20140610

KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014 7

Jana Bekker

DIE DA het beswaar gemaaktoe geld in 2009 aan politiekepartye betaal is om hulle tehelp met verkiesingsuitga-wes.

Só het Chris Steyl, navor-sings- en kommunikasiebe-ampte van die DA, Dinsdaggesê nadat die Vrystaatsehooggeregshof gelas het dieMoqhaka-munisipaliteit moetdie geld wat destyds aanpolitieke partye gegee is,verhaal.

Die ANC het R380 000ontvang, die DA R70 000, dieAPC R20 000, die VF+ R20 000en die ACDP R10 000.

Steyl het gesê die DA hetdie saak na die openbarebeskermer (OB) gestuur virondersoek. “Die bevindingwas dat die hele prosesonreëlmatig was.”

Hy het gesê die geld watdie DA ontvang het, word in’n trust by ’n Kroonstadseprokureursfirma gehou totdatal die partye wat geldontvang het, dit aan diemunisipaliteit terugbetaalhet.

Paseka Moshoadiba van die

APC het gesê dit is jammerdat die party se raadsledebuite orde was. “Ons salondersoek instel en wie ookal verantwoordelik wasdaarvoor om die geld teontvang sal dit moet terugbe-taal. Openbare geld kan nieonwettig gebruik word nie.”

Thabo Meeko, ANC-woord-voerder in die Vrystaat, hetgesê hy is nie bewus van diegeval of die hofuitspraak nie,maar dat partyprokureurs dieaangeleentheid sal hanteer.

Thys Vermeulen,VF+-raadslid van Moqhaka,het gesê dié party is soverdie enigste een wat die geldwat hulle ontvang het,terugbetaal het. Hy het gesêdit lyk asof die OB sebevindings nie meer afdwing-baar is nie. “Die OB het dit’n bevel gemaak dat die geldterugbetaal moes word, maarniemand steur hulle daaraannie.”

Tommie Lessing, ACDP-woordvoerder, het gesê hyvolg die inligting op en saldaarop reageer sodra hulondersoek afgehandel is.

Dié party het nie meer ’nsetel in Moqhaka nie.

Betaal geldterug, sê hof

Besoek ons bywww.kroonnuus.co.za virnuus en foto’s.

Page 8: Kroonnuuskn 20140610

8 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

OP Saterdag 14 Junie word Wêreldbloedsken-kerdag deur lande oor die wêreld heengevier. Wêreldbloedskenkerdag skep bewus-making vir die behoefte aan veilige, gehalte-bloed en -bloedprodukte en eer talle vrywilli-ge, onbetaalde bloedskenkers vir hul lewens-reddende geskenk van bloed.Dit het ook ten doel om breë bewusmaking

oor die wêreld heen te skep oor die beskik-baarheid, asook die gepaste gebruik, vanveilige bloed en bloedprodukte. Dit beklem-toon ook die behoefte aan toegewyde bloed-skenkers wat nie vergoeding ontvang nie.Wêreldbloedskenkerdag wat in 2004

ontstaan het, is op die verjaardag van KarlLandsteiner. Landsteiner het die ABO-bloed-groepstelsel, wat vandag gebruik word omveilige bloedoortappings te verseker, ontdek.Wêreldbloedskenkerdag is ’n jaarlikse

gebeurtenis wat deur die Wêreldgesondheids-organisasie (WHO) geborg word. Dit is eenvan slegs agt amptelike internasionalegesondheidsveldtogte wat deur die WHO

gemerk word.Vanjaar se tema is Veilige bloed vir die

redding van moeders en fokus op die ontwik-keling van ’n strategie om te verseker daaris altyd toegang tot veilige bloed om die doodvan moeders te voorkom. Die dood van vroueweens komplikasies tydens geboorte bly ’nernstige probleem wêreldwyd.Sowat 800 vroue sterf daagliks weens

swangerskap of geboortekomplikasies.Omtrent al dié sterftes gebeur in ontwikke-lende lande. Meer as die helfte van diegevalle vind in Afrika suid van die Saharaen ’n derde in Suid-Asië plaas. EDie Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens

(SANBD) wy Junie aan die groter bewusma-king vir die tydige beskikbaarheid van bloedas deel van ’n alomvattende benadering totdie voorkoming van moedersterftes.Bloedoortapping is geïdentifiseer as een

van die nege lewensreddende ingrypings virdie bestuur van swangerskapverwantekomplikasies.

Bloed red lewens

DIE vriendelike personeel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se tak inKroonstad spog met nuwe uniforms. Van links is, voor: Phillemon Mogashoa, Bronwyn Petersenen Jonas Mosikili; agter: Chantal Liebenberg, Anneke Britz, sr. Magda Stoltz, sr. TshegofatsoMolwane, sr. Bukiwe Ndabambi en Alta Goosen. Foto: Verskaf

DIE leerlinge van dieJohan Slabbert-skoolwat metaaltegnolo-gie, duikklop en spuit-verf en siviele tegno-logie as praktiesevakke neem, het al-mal onlangs nuweoorpakke ontvang.Marius Enslin, diemetaaltegnologie-on-derwyser, is ingeno-me met die nuwe oor-pakke wat die leerlin-ge met spesialeonderwysbehoeftesonlangs ontvang het.Die goedgesindheidvan Senwes, Roff In-dustries, Bearing In-ternational en Man-ny’s Saverite word op-reg waardeer. Op dieoorhandiging is vanlinks André Jonker(skoolhoof), LouisLingenfelder (Sen-wes-bestuurder) enJustin Cappazorio(Saverite Manny’s).

Foto: Verskaf

LEERLINGE van die Johan Slabbert-skool spog met nuwe oorpakkein die metaaltegnologieklas. Van links is JP Jansen (leerling), SimonLues (ROFF Industries) en Jan Jordaan (Roff Industries).

Ontvang nuwe oorpakke vir leerlinge

Page 9: Kroonnuuskn 20140610

KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014 9

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-

KENNISGEWINGS

1210

MAOKENG CRUSHERS &MINING (PTY) LTD

MCM is tans besig met 'naansoek vir 'n mynpermit virsand op die plaas Gelukwaarts,Kroonstad

Alle geaffekteerde enbelanghebbende persone moetregistreer voor 12 Junie 2014om 12:00 vir 'n vergaderingwat gehou gaan word op13 Junie 2014

U word gevra om te registreerper epos:[email protected] ook aangeheg u belangerakende die vergadering.

MAOKENG CRUSHERS &MINING (PTY) LTD

MCM is currently applying fora mining permit regardingsand on the FarmGelukwaarts, Kroonstad.

All affected and concernedparties must register before12 June 2014, 12:00 for ameeting that will be held13 June 2014

You must register per email:[email protected] please attach your concernregarding the meeting

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,

rooitapyt - 079 515 8814

HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street

Nuwe adres!Oorkant Paint Shop

Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of

056 212 2517

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELETE HUUR

Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447

FINANSIEEL

1420

A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We

finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.email: martie.benecke

@gmail.com

KONTANT LENINGSOnmiddelik beskikbaar.

Skakel056 212 6434

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

OPENINGS AANBOD!!!SALON ESTETICA

Akriel volstel naels R 180OF Akriel Overlay

Kry gratis manikuurGel Overlay Tone R 120Kry gratis pedikuur

Brow Wax & Tint R 50Kontak Tersia072 3113 858vir 'n afspraak

SALON MANJIFIEKGoeie Diens

Gemaklike atmosfeerDoen "Brazilian

straightner" Is ookopsoek na skoonheidsterapeut wat naels

doen Skakel 083 461 1618

REGSDIENSTE

1440

Word u gepla deur uskuldeisers.

Is u kontantvloeidaarmee heen - Ons kanu help met skuld berading.

Skakel 083 635 3372.

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615

www.bertsbricks.co.za

KLERASIE

1615

HOT SPOT:(oorkant Clicks).

Stylvolle nuwe reekswintersklere ontvang

Jeep, Fox,Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555

ALLERLEI

1655

'n Warm Winter,Ondervloerse

Verwarmers- Vol Vloerof Los matte

Kontak Top Carpets056 212 5507

EKSOTIESESIEREENDE TE KOOP

Broeigereed Pare asook loseende. Goeie Bloedlyne.

Kontak CherrylTel:056 515 3963Sel 076 246 1414

E-Pos:[email protected]

KOM BESOEK ONSNUWE

UITSTALRUIMTEMosaïek, los matte,

mosaïek teëls,kaggels ens.

Top Carpets 056 212 5507

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT REEKSWINTERSKOENEINGEKRY!!

Gesondheidskoene &"Boots" beskikbaar.Rock Spring ens..Kom loer gerus!!

Vir meer besonderhedeskakel

Sylvia 082 908 9555

SOYA BALETE KOOP

1.2m - R 130 per baalSkakel 082 263 5729 of

072 471 4126

TROETELDIERE

1660

OPREGTE LABRADORHONDJIES - 4 Wit,4 Swart. 9 weke oud3 Tefies, 5 Reuntjies.R 1 000 - 082 572 2601

YORKSHIRE TERRIERreuntjies & tefies te koop.

6 weke oudKlein tipe - kort beentjies.Geregistreer, ingeënt enontwurm - 078 572 3036

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer

matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.

Kontak Johan Hattingh082 893 3673

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

GBK CONSTRUCTIONVerf, Seël van dakke,Bouwerk, Teëlwerk,Houtvloere, Plaveisel,

Gideon Koertze076 230 8364

VOORSIEN &INSTALLEER VANALLE BLINDERS

Top Carpets056 212 5507

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdienste

en verstopte rioleis ek daar!

Tertius 073 270 0311

Page 10: Kroonnuuskn 20140610

10 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

WAS VAN VOLVLOER-/LOS MATTE,

banke & motorsitplekkeTop Carpets056 212 5507

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.

Kaggelhout te koop.

VOLWASSENES

PRIVAAT

2015

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK

Skakel082 908 9555.

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

TE HUURWINKELPERSEEL in

besige blok, Presidenthof,Oranjestraat.

R 3 300 pm plus Deposito.Opsigter - 056 215 1897 of

084 2737 385

PLASE TE

KOOP

3245

KLEIN PLASIE TE KOOP23.2 hekt. Groot woonhuisIntrek en boer. Naby dorp

baie water. R 1.2 mSkakel 072 471 4126 of

082 263 5729

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

2 GEMEUBILEERDE"Bachelor" woonstellete huur. Water & ligteingesluit. R2 400 pm.

Deposito - 082 202 5940

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

RUIM 2 SLAAPKAMERWoonstel op hoewe.

Beskik 1 Julie. R 2 700 pm.Geen troeteldiere.Skakel 082 337 3102

2 SLP W/S - RUIM,NETJIES, VEILIGmet balkon. Baie

ingeboude kaste, kaggel.R 2 900 pm - 076 900 9868

TE HUUR

3205

KROONSTAD -VERTOONLOKAAL OPBESIGE HOEK - Volopparkering op hoofroeteOnmiddelik beskikbaarGroot vertoonvensters,geskik vir: Motorverkope

of Bande besigheid250 vk meter - binne300 vk meter - buite

NAVRAE:CORRIE 056 212 3111

Te Huur (CBD)Stoor – 160 v/m

Warehouse – 1200 v/mOnmiddelik beskikbaar –Skakel 083 635 3372

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

1-Slk ruimgemeubileerde

woonstel naby Rooiskoolvir enkelpersoon vanaf1 Julie R2500 pm -Skakel 083 457 2077

TUINWOONSTEL TEHUUR Plesseymeter.

Water ingesl. R 1 800 pm.R 500 Deposito

Huur vooruitbetaalbaarGeen kinders & diereGeen kansvatters nie.Skakel 083 3200 232

HUISE TE KOOP

3275

2 SLAAPKAMERHUIS

TE KOOPSkakel

056 212 6681

HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HOUSE FOR SALEPanorama, Fleckstreet.

House is in good conditionand is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HUISE TE HUUR

3270

GROOT4 SLAAPKAMERWoonhuis met

2 badkamers en afdak vir4 motors met weiding

(32 ha) buite KroonstadSkakel 083 2944 812

HUIS TE HUUR2 Slp huis. Nou beskikbaarHuur R2 600, huur en depvooruit betaalbaar. Geenkredietburo - 056 212 6681

NETJIESE 3-slk huisin Môrewag naby

Rooiskool met ruim tuin,belasting & water

ingesluit. R 4 750 pmOpsie om

gemeubileerdewoonstel by te huur.Skakel 083 457 2077

AFTREEOORDE

3309

PALMSTUISVERPLEGINGSENTRUM bied aanSemi-en Totaleversorging

Self-versorgend." Stepdown" Geregistreerby Mediese fondse met

Praktyk no.Dag- naweek en vakansie

fasiliteite.Rustige, liefdevolle,geduldige en omgee

omgewing word geskep virons inwoners.

Sel: 082 536 0558alle ure

MEENTHUISE

TE KOOP

3330

GELEENTHEID WATSELDE VOORKOMINDIEN OOIT!

TOSKAANSE BOUSTYL:3-slk-meenthuis,

2,5 badk,oopplanwoonarea,moderne ingerigte

kombuis. Dubbelmotorh+ onderdak parkering,

veiligheidsmure,klein ontwerpte tuin.MAAR DIE BESTE,DIE EIENDOM KANGEHUUR WORD METOPSIE OM TE KOOP.SKAKEL 056 213 3024/082 922 6165 ALLE URE

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

BENODIG KROEGDAMEIN STEYNSRUS

Inwoning beskikbaar.Ouderdom bo 25jr

Skakel 083 291 4629

HALDAGPOS VIR 'NVOLWASSE DAMEvanaf 1 Julie 2014

Rekenaarvaardigheid,tweetaligheid en goeiegesondheid 'n vereiste.Skakel 056 216 6506 vir

navrae ivmdie inhandiging van u CV

KOERANTAFLEWERAARS -DRINGEND GESOEKVir Môrewag &Wespark area

Om dadelik te begin.Annemarie072 317 2008

Produksie-AssistentBy gevestigde hoenderlê-eenheid nabyKroonstad.

Die persoon moet oor dienodige kennis,ondervinding en

vaardighede beskik om dieeenheid effektief enproduktief te bestuur.

Hy moet eerlik,pligsgetrou,

verantwoordelik enstandvastig wees metsober gewoontes.

Vorige ondervinding metlê-henne in

‘n eier produksieomgewing sal ‘n sterkaanbeveling wees.‘n Mededingende

vergoedingspakket wordaangebied.

E-pos volledige cv [email protected]

RellingsOutfitters & Sport

Vakante pos beskikbaar virdames/mans

verkoopspersoon.Geskikte kandidaat moetvoldoen aan volgende

vereistes:* Matriek,

* Kode 8 rybewys,* Rekenaarvaardig

* Afrikaans & Engelsmagtig.

Sluitings datum:20 Junie 2014

CV kan ingehandig wordby Rellings

Indien u geen terugvoerontvang het teen die23ste Junie, aanvaar u

aansoek was onsuksesvol

SMIT KRUGER -JUNIOR BOEKHOUEROns benodig die dienstevan persone wat asboekhouers opgelei

kan word.Die vereistes vir die pos is:- Matriek met Wiskunde of

Rekeningkunde- Die persone sal

indiensopleiding kry- Die persone met

rekenaarvaardigheid(Excel) sal voorkeur

genietSENIOR BOEKHOUER/REKENMEESTEROns benodig ook die

dienste van iemand watreeds oor vaardighede

beskik.Kontak vir Wanda/ Adèle

by 056 212 3184 viraansoekvorms of kry dievorms by ons kantorete Presidentstraat 41,

Kroonstad

SURVEY ASSISTANTSIN YOUR AREANo experience or

qualifications needed.R 4 000 advance +

commission. For moreinformation: Email yourname and contact detailsto: thephilljames26@

gmail.com OR whatsappyour email, name &contact details to:

081 854 0585

GEKLASSIFISEERD

Page 11: Kroonnuuskn 20140610

KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014 11

SKOLENUUS / SCHOOL NEWS

A SOCCER CLINICwill be held on 16 June(Youth Day) from09:00 to 13:00 for boysand girls between theages of 8 and 15 at theSeeisoville Stadium.Local communitycoaches will givetraining.

Peter Mothibeli(professional soccercoach associated withSafa) will be one of thecoaches.

The clinic is aimedat the development ofsoccer at school levelin the Moqhaka Mu-nicipality.

All those interestedcan attend the clinicfor which there is nocharge. Anyone inter-ested in sponsoring ordonating equipmenttowards the clinic cancall Mothibeli on 072-230-2022.

Soccerclinicheld

NETBALSPELERSvan die AfrikaanseHoërskool Kroonstad(Rooies) is in die Kie-wiete-netbalspan(o.19) ingesluit en salin Julie aan ’n net-baltoernooi in Hen-nenman deelneem.Hulle is van links,voor: Junelda Gunteren Izel Cilliers; ag-ter: Lené van derWatt.

REGSKENNISGEWINGS

& TENDERS

DORPS-

BEPLANNING

4025

MOQHAKA TOWNPLANNING SCHEMEAPPLICANT:Mr J Viviers dulyauthorised and on behalf ofLMV Town Planners

Notice is hereby given to allwhom it may concern that, interms of Section 7.2.2 of theMoqhaka Town PlanningScheme, Me A Nkuna intendsto apply to the Moqhaka LocalMunicipality for permission toconduct a “Place ofInstruction” (Nursing College)on Erf 735 (36 MalherbeStreet, Kroonstad),zoned “single residential”.

Any objection, together withthe grounds thereof, must belodged with the MunicipalManager, P O Box 302,Kroonstad, 9500, and theapplicant at theunder-mentioned address,within 14 days of thepublication of theadvertisement in the press.

Particulars may be inspectedduring normal office hours,between 11:00 and 15:00 atthe address of the applicant.

APPLICANT:Mr J Viviers dulyauthorised and on behalf ofLMV Town PlannersHill Street 74 / P O Box 61KROONSTAD9500

Martin Venter

DIE Kroonstad-rugbyklub hetweer oor die hekkie teen dieWelkom-Rovers hier op hultuisveld gestruikel.

Soos met die wegwedstryd hetKroonstad ook ’n loslootjie dieweek voor die wedstryd teenRovers gehad. Die Kroonstadtershet weer ná dié loslootjie verroesmet ’n futlose vertoning vorendaggekom.

Rovers het eerste hul rekeningvroeg in die eerste helfte met ’nstrafskop geopen. Hulle het dit ’npaar minute later met ’n drieopgevolg. Die drie was die gevolgvan swak verdediging aanKroonstad se kant. Rovers selosskakel het die drie verdoel omhulle in daardie stadium ’nvoorsprong van 10-0 te gee.

Kroonstad het eers later deurTiaan van Wyk se skopskoen syrekening met ’n strafskop geopenen daarmee die agterstand na 7punte laat krimp.

Die Kroonstadters was teenrustyd by ’n paar geleenthedegoed op die aanval, maar kon netnie afrond nie. Die meeste vandie spel het in Rovers se gebiedplaasgevind.

Met die draaislag was dietelling op 10-3 in Rovers se guns.Hulle het weer eerste punte in dietweede helfte aangeteken deur hultweede drie te druk. Die doelskopwas onsuksesvol en die telling15-3 in Rovers se guns.

Kroonstad het toe ’n bietjiebeter spel gelewer en met ’n goeieaanval die verdediging vanRovers geklop en Doppies duPlessis het vir Kroonstad seeerste en enigste drie oorgeduik.Van Wyk, wat die heel aand niegefokus was nie, het ook hierdiedoelskop verbrou. Ná nog ’nstrafskop vir Rovers het dietelbord op 18-8 in hul gunsgestaan en dit was ook dieeindtelling.

Vir Kroonstad het Hendré vanZyl en Luan Kleyngeld voorlangsmoedig probeer en ’n paar keerdie bal goed vorentoe gedra;Albert Human het ook in dielosskrums gewoel. Agterlangs hetBobby Marais en Du Plessis goedop die aanval gelyk. LucasBoucher is egter goed opgepas enkon daarom nie sy stempelbehoorlik op die wedstryd afdruknie.

’n Ligte puntjie was die tweedespan wat sy onoorwonne status in

vanjaar se kompetisie behou het.Hoewel hy sy eweknie van Roversmet 40-17 verslaan het, was diewedstryd nie so maklik as wat dietelling weergee nie.

Hy is verseker van ’n tuis-half-eindronde en moontlik ook ’ntuis-eindronde. Voorlangs hetSaagie Janse van Rensburg dieenjinkamer aan die brand gehou,terwyl Gert Martin van agtertwee keer die doellyn van Roversoorgesteek het. Janneman Kotzeen Doppies du Plessis het homgoed bygestaan.

Hierdie week is die laaste rondevan vanjaar se liga wanneerKroonstad na Hennenman salreis. Indien albei spanne wen, saldie halfeindronde tuis in Kroon-stad gespeel word.

Punte en puntemakers:Eerste span: Kroonstad 8 (3).

Drie: Doppies du Plessis. Straf-skop: Tiaan van Wyk.

Rovers 18 (10).Tweede span: Kroonstad 40 (28).

Drieë: Gert Martin (2), JannemanKotze, JP Nel, Saagie Janse vanRensburg, Doppies du Plessis.Doelskoppe: Johan Boucher (2),Mindus Crous (2).

Rovers 17 (0).

Klub sukkel teen Rovers

Page 12: Kroonnuuskn 20140610

12 KROONNUUS, DINSDAG 10 JUNIE 2014

FRANCOFRONEMAN (regs), ’n leerlingaan die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad(Rooies), is die Vrystaat en Noord-KaapseSishen- junior ope gholfkampioen.Opdié kampioenskap is hy as algehelewen-ner van die toernooi aangewys. Met ron-des van 74, 76 en ’n skitterende 69 hethy die toernooi met sewe houe gewen.Hy is nommer vier op die ranglys van dieVrystaat en Noord-Kaap en speel van ’nvoorgee van twee. By hom is Rias Rabievan Kathu. Rabie dien in die junior gholf-komitee van die Vrystaat en Noord-Kaap. Foto: Marius Tolken

Tharine Hurter

VAN kleins af was Jacques Joubert, vandag’n geleerde met ’n doktorsgraad in farmako-logie, lief vir die water.Met wyle Anna Venter van die Hoërskool

Kroonstad (Bloues) wat hom afgerig het enBeth Lordan, meesterswemmer, wat homgemotiveer het om aan oopwaterswembyeen-komste deel te neem, kon dit nie anders nie.

Joubert het op Vryheidsdag (27 April) aandie Freedom Swim, van Robbeneiland naBloubergstrand, in Kaapstad deelgeneem.Dit was die eerste keer dat hy aan die

7,5 km-oopwaterswem deelgeneem het. Hy hetin die kategorie vir swemmers sonder ’nbeskermende pak (wet suit) deelgeneem.Hy het ’n sesde plek behaal in dié swem-

uitdaging wat in die water van 13 °C aan dieKaapse Skiereiland plaasgevind het. Dit word

as een van die strafste in die wêreld gerekenomdat die menslike liggaam tot die uiterstebeproef word.In Junie 2013 het Joubert Kilimandjaro, die

hoogste berg in Afrika, uitgeklim en die piekbereik. Hy is ook reeds hard aan die oefenom die 33 km in die Engelse kanaal in dieVerenigde Koninkryk te swem.Hy is die seun van André en Leda Joubert

van Kroonstad.

Geen uitdaging te groot nieDR. JACQUES JOUBERT (voor in aksie met die rooi pet) langs ’n rubberboot tydens die Freedom Swim van Robbeneiland na Big Bay (Blouberg-strand) in dieWes-Kaap. Die FreedomSwim is op Vryheidsdag aangepak. Inlas: Joubert met ’n warmmussie op sy kop by die oopwaterswembyeen-koms. Foto: Verskaf

DIE Vryburger-omgeemense bied opJeugdag, Maandag 16 Junie, ’n gholfdag bydie Kroonstad-buiteklub aan. Dit is ten batevan die Kos vir Kinders-projek.Die dag se spel sal volgens die individuele

beterbal-Stableford-formaat (IBS) beslisword.Inskryfgeld is R120 per persoon. Die

eerste bal kan om 11:00 afgeslaan word.Bel Stef Breytenbach by 072-058-9368 of

Nico Hurter by 083-313-1063 om in te skryf.

Gholfdagsteun kinders

Vir meer foto’s ennuus besoek

www.kroonnuus.co.za