7
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 28 12 – 19 September 2016 OUERS: HERREGISTRASIE: Heelwat leerders het nog nie hulle herregistrasievorms vir 2017 ingehandig nie. (Nuusbriewe 25 en 26) Sperdatum vir inhandiging is Vrydag, 23 September. GRONDSLAGFASE: Die graad 1 – 3 leerders verdaag op Woensdag, 14 September om 11:00 aangesien die onderwysers ‘n verpligte Departementele kursus moet bywoon. STRATEGIESE BEPLANNING: Die skool verdaag op Vrydag, 16 September vir alle leerders om 12:30 as gevolg van die Strategiese Beplanning wat al die leerkragte moet bywoon. “CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan KANSA maak om die lewe van ‘n kankerlyer makliker te maak deur ‘n “cupcake” @ R5 elk te bestel. Slegs een bestelling word op Maandag, 12 September gedoen en aflewering vind op Woensdag, 14 September in langpouse plaas. Kontant met bestelling asb. IDOLS: [AFSKEURSTROKIE] Ons IDOLS-kompetisie vind op Maandag, 19 September om 18:00 vir 18:30 plaas. Inskrywingsgeld vir deelnemers beloop R20 en sluit ‘n worsbroodjie in. Alle inskrywings en kaartjieverkope word by juffrou Delene gedoen. Vul die afskeurstrokie in en handig by haar in. Die liedjie wat jy wil sing moet op ‘n CD by juffrou Delene ingehandig word. Sperdatum vir inskrywings en CD inhandiging: Woensdag, 14 September. Kaartjies kos R20 en sluit ‘n worsbroodjie in. Toegang die aand by die deure beloop R10 en sluit nie ‘n worsbroodjie in nie. Daar sal ook ‘n snoepie wees. LEERDERDEELNAME: TWEEKAMP: Die volgende atlete het tot ‘n sesde plek by die SV Tweekampproewe behaal: Jannes Krause: 3de plek 0/9 Ewan Burger: 4de plek 0/9 Hanru Krause: 4de plek 0/11 Wynand Botha: 5de plek 0/13 Baie geluk! Die volgende atlete is in die Suid-Vrystaat Tweekampspan opgeneem wat in Oktober aan ‘n Interprovinsiale Byeenkoms gaan deelneem. A-SPAN: Jannes Krause 0/9 Ewan Burger 0/9 Hanru Krause 0/11 B-SPAN: Wynand Botha C-SPAN: Leané van Eeden Baie geluk!

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com file · Web view“CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan . hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com file · Web view“CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan . hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 28 12 – 19 September 2016 OUERS:HERREGISTRASIE:Heelwat leerders het nog nie hulle herregistrasievorms vir 2017ingehandig nie. (Nuusbriewe 25 en 26) Sperdatum vir inhandigingis Vrydag, 23 September.

GRONDSLAGFASE:Die graad 1 – 3 leerders verdaag op Woensdag, 14 September om 11:00 aangesien die onderwysers ‘n verpligte Departementele kursus moet bywoon.

STRATEGIESE BEPLANNING:Die skool verdaag op Vrydag, 16 September vir alle leerders om 12:30 as gevolg van die Strategiese Beplanning wat al die leerkragte moet bywoon.

“CUPCAKE” VIR KANSA:September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan KANSA maak om die lewe van ‘n kankerlyer makliker te maak deur ‘n “cupcake” @ R5 elk te bestel. Slegs een bestelling word op Maandag, 12 September gedoen en aflewering vind op Woensdag, 14 September in langpouse plaas. Kontant met bestelling asb.

IDOLS: [AFSKEURSTROKIE]Ons IDOLS-kompetisie vind op Maandag, 19 September om 18:00 vir 18:30 plaas. Inskrywingsgeld vir deelnemers beloop R20 en sluit ‘n worsbroodjie in. Alle inskrywings en kaartjieverkope word by juffrou Delene gedoen. Vul die afskeurstrokie in en handig by haar in.Die liedjie wat jy wil sing moet op ‘n CD by juffrou Delene ingehandig word. Sperdatum vir inskrywings en CD inhandiging: Woensdag, 14 September.Kaartjies kos R20 en sluit ‘n worsbroodjie in.Toegang die aand by die deure beloop R10 en sluit nie ‘n worsbroodjie in nie. Daar sal ook ‘n snoepie wees.

LEERDERDEELNAME:TWEEKAMP: Die volgende atlete het tot ‘n sesde plek by die SV Tweekampproewe behaal:

Jannes Krause: 3de plek 0/9Ewan Burger: 4de plek 0/9Hanru Krause: 4de plek 0/11Wynand Botha: 5de plek 0/13Baie geluk!

Die volgende atlete is in die Suid-Vrystaat Tweekampspan opgeneem wat in Oktober aan ‘n Interprovinsiale Byeenkoms gaan deelneem.A-SPAN:Jannes Krause 0/9Ewan Burger 0/9Hanru Krause 0/11B-SPAN:Wynand BothaC-SPAN:Leané van EedenBaie geluk!

KRIEKET:UITSLAE TEEN DOUGLAS:Die 0/11-span wen met 41 lopies. Baie geluk! Sterkte aan die 0/11 en 0/13 Xhariepspelers wat weer Saterdag aan wedstryde in Jacobsdal en Koffiefontein deelneem. 0/13 Spelers moet om 7:30 daar wees.

LANDLOOP:Baie geluk aan CJ Marx wat vir die Xhariep landloopspan gekies is om op Saterdag, 17 September aan ‘n kompetisie deel te neem.

7’S RUGBYTOERNOOI:Ons gaan nie vanjaar aan hierdie toernooi deelneem nie aangesien die personeel by hulle Strategiese Beplanning betrokke is.

SKAAK:Baie geluk aan Johandre vd Berg, Phillip Noeth en Rian Steenkamp wat vir die Vrystaat Skaakspan gekies is en vanaf 15 – 19 Desember aan die SA Skaakkampioenskappe in Boksburg deelneem. Ons is baie trots op julle!

TENTPEGGING:Baie geluk aan Jomari Lübbe, Chrisna Roelofse en JC Lübbe wat vir die Vrystaat Tentpeggingspan gekies is en in Desember aan die SA Kampioenskappe deelneem.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com file · Web view“CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan . hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan

“MARTIAL ARTS”:Baie geluk aan Júhan Swanepoel wat met 78% sy Nasionale gradering by Digong International Martial Arts Academy verwerf het.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Baie dankie aan al die graad 6-mammas wat lekker eetgoed gestuur het. Die klas het ‘n ongelooflike bedrag van R2 984.00 ingesamel!

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Tannie Doris CrousJohan Lübbe (heup gebreek)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com file · Web view“CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan . hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan

AFSKEURSTROKIE: IDOLS

OUER: ________________________________________________

LEERDER: _______________________________ GR.: ______

WIL GRAAG VIR DIE IDOLS-KOMPETISIE OP MAANDAG, 19 SEPTEMBER INSKRYF.

INGESLUIT MY R20 INSKRYWINGSGELD.

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Handig asseblief alle strokies en inskrywingsgeld by juffrou Delene in.Kaartjies ook by juffrou Delene te koop!

BESTELVORMPIE: KANSA CUPCAKE (R5 ELK)

OUER: ________________________________________________

LEERDER: _______________________________ GR.: ______

WIL GRAAG ‘N CUPCAKE/S VIR DIE KANSA PROJEK BESTEL:

AANTAL: _____ @R5, BEDRAG INGESLUIT: R _______

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Leerders kan slegs op Maandag, 12 September bestel.Aflewering: Woensdag, 14 September in langpouse

GESOEK: VAKANSIEWERK

20 Nov tot 20 DesTweedejaar Student met Wisk, Statistiek, Ekonomie

Skakel: 0733362666

GESOEK: VAKANSIEVERBLYF

20 Des tot 2 JanGourits of enige plek daar naby

Skakel: 0733362666

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com file · Web view“CUPCAKE” VIR KANSA: September is kankermaand en ons ken almal iemand wat aan . hierdie siekte ly. U kan ‘n bydrae aan