18
Desember 2016 En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n Jaar met so baie hoogtepunte. Januarie het begin en ons het uitgesien na ons jaar program die kampe orals ons winter dans die AJV, die potjiekos kompetisie ons 20 jaar verjaarsdag en natuurlik die kerskamp. Net soos ‘n oogknip is dit ook nou oor en verby en sien ons uit na ‘n welverdiende ruskans en kuiers saam ons geliefdes. Ons het soveel om voor dankbaar te wees. Ons het baie nuwe lede bygekry, ons het nuwe vriende gemaak en ons het vir baba Ava en Nina in ons klub verwelkom en dan ook ons hartseer oomblik toe oom Maurice oorlede is. Oor die algemeen het ons lekker sports gehad lekker nonsies aangejaag ernstige oomblikke gehad. Albatros is voorwaar ‘n klub wat nog baie hoogtes gaan bereik. Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. Geniet elke oomblik saam met familie en vriende. Veilige reis en ons sien al klaar uit na ons kamp einde Januarie 2017.

En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Desember 2016

En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n Jaar met so baie hoogtepunte. Januarie het

begin en ons het uitgesien na ons jaar program die kampe orals ons winter dans die AJV, die potjiekos

kompetisie ons 20 jaar verjaarsdag en natuurlik die kerskamp. Net soos ‘n oogknip is dit ook nou oor en

verby en sien ons uit na ‘n welverdiende ruskans en kuiers saam ons geliefdes. Ons het soveel om voor

dankbaar te wees. Ons het baie nuwe lede bygekry, ons het nuwe vriende gemaak en ons het vir baba Ava

en Nina in ons klub verwelkom en dan ook ons hartseer oomblik toe oom Maurice oorlede is.

Oor die algemeen het ons lekker sports gehad lekker nonsies aangejaag ernstige oomblikke gehad.

Albatros is voorwaar ‘n klub wat nog baie hoogtes gaan bereik.

Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. Geniet elke oomblik saam met

familie en vriende. Veilige reis en ons sien al klaar uit na ons kamp einde Januarie 2017.

Page 2: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Algemeen:

Ons kerskamp was voorwaar ‘n treffer ons het vroeg begin met die kinders se kersboom. Kersvader het

net vreeslik warm gekry afgesien van sy nuwe korter kerspak. Die kinders en ouers het dit baie geniet. Die

aand se funksie is afgeskop met lekker ete en draairoomys nog ‘n treffer vir oud en jonk. Sondag het die

koor vir ons kom kersliedere sing was so ‘n mooi gebaar. Dit was voorwaar ‘n heerlike besige naweek.

Aan elkeen wat daarby bygedra het se ons baie dankie vir jul tyd en geduld.

Kampe vir 2017

27-29 Januarie – Leentjiesklip

Page 3: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

24-26 Februarie – De Hollandsche Molen

10-12 Maart – Yzerfontein

27-1 April – Guano Caves (lang naweek)

19-21 Mei – Skurwekop

23-24 Junie – Van Zylsrus

21-23 Julie – Goudini Spa (tuis blyers kamp)

29 Julie – Dans

18-20 Augustus – AJV Mountain Breeze

22-25 September – Kambati

27-30 Oktober – Vloedbos

25-26 November - Silwerstrand

Lief:

Robyn-Lee van Eyk het matriek eksamen geskryf en sy het ‘n nuwe karretjie gekry.

Deidre Kotze het haar graad gekry baie geluk, ons wag nou vir daardie vyf ster ete.

Beverly Kotze se dogter Bianca het haar medies gecum.

Page 4: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Lezaan en Rene Kok is swanger. Ons hoop dit gaan baie goed met die swangerskap.

Leed:

Ons hou steeds vir Johannes, Esme en Joos Knipe in ons gebede met Liezel se siekte

Esme Coetzee se suster is siek en haar verloofde is al vir 2maande in Icu.

Doreen Nepgen se skoonsuster is oorlede.

Christel Stadler was in hospitaal vir toetse, sy verwag binnekort haar uitslae. .

Hester de Klerk het nierstene gehad.

Louise was in hospitaal met rugoperasie. Dit gaan baie goed met haar. Vat dit rustig en spoedige

herstel vir jou.

Johannes Knipe het so klein oepsie gehad met sy woonwa. ‘n Paaltjie het voor hom ingespring.

(ons ken mense wat woonwaens herstel Johannes jy kan maar net vra ons sal jou die nommer

gee)

Page 5: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Verjaarsdae

2 - Rene Davis

2 – Stiaan Jordaan

3 – Pieter Rossouw

3 – Erika Van Niekerk

7 – Wilna Vivier

7 – Schalk Van Niekerk

15 – Charl Staples

15 – Christel Stadler

16 – Pieter Brand

17 - Jané Van Niekerk

23 – Lezaan Kok

27 – Hester De Klerk

27 – Estelle Duvenhage

Page 6: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

29 – Marike Viljoen

Kamp resep

Gemmerbroodmannetjies

125ml Gouestroop

125g Botter gesmelt

30ml Melk

1 Ekstragroot eier

750ml Koekmeelblom

5ml Koeksoda

3ml Sout

15ml Fyn gemmer

250ml Strooisuiker

Page 7: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Klits die stroop, botter, melk en eier saam, sif die droe bestanddele saam en voeg saam met die

strooisuiker by die eiermengsel. Meng tot gladde, sagte deeg. Plaas in yskas tot ferm. Voorverhit oond op

180 grade. Rol die deeg op meelbestrooide oppervlak uit tot ongeveer 2-3mm dik. Druk mannetjies uit en

bak vir 10-15 minute tot ligbruin. Versier soos verkies.

Bemarking (kontak persoon Esmé)

Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie op bestelling. 084 327 3626

Tossie Roux verkoop ingelegde konfyte, vrugte ens. 082 559 8446

Belinda Oosthuizen brei en hekel. 078 080 1136

Louise Viljoen bak beskuit en doen ook Houtsnee werk. 083 700 3508

Joos Knipe diens en herstel woonwaens. 081 270 8504

Foto’s

Ons wil ook graag dat julle insette lewer, as julle enige foto’s het of nuus wat julle met ons wil deel kontak

my asseblief Erna Venter 074 1108 992 of e-pos [email protected]. Dit is ons almal se nuusbrief

Page 8: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

en ek kan ongelukkig nie orals wees nie. Baie dankie vir julle wat vir my foto’s gestuur het dit word baie

waardeer.

So begin ons naweek. Vrydagaand braai ons lekker saam Theo het pap gemaak. Christo het sous gemaak en

verder braai elkeen vir homself. Ons is ‘n mooi groepie bymekaar wat heerlik kuier soos ou vriende doen.

Page 9: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie
Page 10: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie
Page 11: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie
Page 12: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie
Page 13: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie
Page 14: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Ons verwelkom nuwe lede.

Zita en manlief Jacques Erasmus (afwesig), Morné en Pauline Roelofse, Evert en Yolanda Smith, Jean-

Marie Kotze en Martin Coetzee

Page 15: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Francouis en Wilma Vivier 10 streek in 10 jaar.

Luan en Tahlita 20 streek, Corrie en Schalk 25 algemeen, Hester en

Corlea en Hester 30 streek, Erna en Andre 10 streek.

Page 16: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Cor en Hermien Stofberg 90 streek en Andre

van der Westhuizen en Rene Rabé 80 streek

Schalk en Marieta 210 streek

Page 17: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

En laaste maar nie die minste nie ons bestuur wat hard gewerk het om die naweek ekstra spesiaal te maak.

Page 18: En so het ons nou ook aan die einde van die jaar gekom. ‘n ... · Ons wens ons lede ‘n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar toe. ... Doreen Nepgen maak ingelegde slaaie

Goeiedag Albatros,

Ons staan aan die begin van Desember, en ek glo almal sien uit na die feesseisoen wat voorlệ. Dit was ‘n

besige maar ‘n sukses volle jaar vir Albatros.

Baie dankie aan elke Albatros lid vir jul bydraes en vir die wonderlike gasvryheid by kampe.

Albatros bestuur wens jul ‘n Geseënde Kersfees en beste wense toe vir die feeseisoen.

Wees asseblief veilig en mag God se rykste seën met jul wees.

Albatros Groete,

Esmé